< Return to Video

Sintel (UHD/ 4K)

  • 1:47 - 1:50
    Hierdie wapen het 'n donker verlede.
  • 1:52 - 1:56
    Dit het baie onskuldige bloed laat vloei.
  • 1:58 - 2:01
    Jy is dom dat jy so onvoorbereid reis.
  • 2:02 - 2:05
    Jy kan gelukkig wees dat jou bloed nog vloei.
  • 2:05 - 2:06
    Dankie.
  • 2:08 - 2:09
    So...
  • 2:09 - 2:14
    Wat bring jou na die land van die poortwagters?
  • 2:15 - 2:18
    Ek is op soek na iemand.
  • 2:18 - 2:22
    Iemand spesiaal? 'n Sielsverwant?
  • 2:23 - 2:25
    'n Draak.
  • 2:29 - 2:32
    'n Gevaarlike soektog vir 'n eensame jagter.
  • 2:33 - 2:36
    Ek is al alleen, vir so lank as wat ek kan onthou.
  • 3:27 - 3:30
    Ons is amper klaar. Shhh...
  • 3:31 - 3:34
    Hey, sit stil.
  • 3:48 - 3:52
    Goeie nag, Scales.
  • 4:10 - 4:14
    Kry hom, Scales! Komaan!
  • 4:25 - 4:28
    Scales?
  • 5:04 - 5:08
    Ja! Komaan!
  • 5:39 - 5:42
    Scales!
  • 7:26 - 7:28
    Ek het misluk.
  • 7:33 - 7:36
    Jy het slegs misluk om te sien...
  • 7:38 - 7:40
    Hierdie is draak wêreld, Sintel.
  • 7:41 - 7:44
    Jy is nader as wat jy dink.
  • 9:18 - 9:20
    Scales!
  • 10:22 - 10:24
    Scales?
  • 10:26 - 10:30
    Scales...
Title:
Sintel (UHD/ 4K)
Description:

more » « less
Video Language:
English, British
Duration:
14:49
Amara Bot edited Afrikaans subtitles for Sintel (UHD/ 4K)

Afrikaans subtitles

Revisions