-
WordPress 4.7 "Vaughan",
-
vernoem na die Jazz legende Sarah "Sassy" Vaughan,
-
maak dit die maklikste ooit om jou webwerf op te stel soos jy dit wil hê.
-
Ontmoet vir Susan.
-
Susan het 'n troeteldierwinkel en benodig 'n webwerf.
-
Susan bestudeer haar opsies...
-
...en ontdek WordPress.
-
Met WordPress, kan Susan uit duisende
-
gratis temas kies volgens haar behoefte.
-
Susan kies Twintig Sewentien,
-
'n splinternuwe tema vir WordPress,
-
spesiaal gebou vir 'n besigheid.
-
Twintig Sewentien het 'n uitmuntende ontwerp
-
en gebruik groot fotos regdeur.
-
Dit is perfek vir 'n klein besigheid soos 'n troeteldierwinkel of vir 'n groot besigheid.
-
Omdat dit 'n nuwe webwerf is,
-
sal Twintig Sewentien kom met voorbeeldinhoud
-
wat Susan sal help om te sien hoe dit alles kan werk
-
vir haar winkel en hoe om dit aan te pas.
-
Nuwe visuele veranderingskortpaaie
-
wys watter gedeeltes van haar webwerf verander kan word,
-
direk vanaf die regstreekse voorskou.
-
Soos sy haar tema verander,
-
kom Susan agter sy kan 'n video in die hoofstrook gebruik.
-
Sy kies 'n video wat sy geneem het van haar dogter met hulle hondjie.
-
Sy voeg hierdie video tot haar webwerf, direk vanaf haar tablet.
-
Siende dat nuwe bladsye geskep word terwyl die kieslys opgestel word
-
vanaf die Pasmaker in WordPress 4.7,
-
stel dit Susan in staat haar webwerf se struktuur
-
sonder enige onderbrekings reg te kry.
-
Susan wil nog een verandering maak
-
voordat sy vir die wêreld haar webwerf wys.
-
Sy wil die winkel se naam grooter maak.
-
Die nuwe CSS paneel maak dit maklik.
-
Jy sien jou veranderinge regstreeks soos jy werk.
-
Alles klaar, publiseer sy die splinternuwe nuwe webwerf vir haar troeteldierwinkel.
-
Susan is so bly.
-
WordPress 4.7 sluit al hierdie kenmerke in,
-
en nog meer, insluitend opwindende ontwikkelaarseienskappe
-
soos die REST API eindpunte.
-
WordPress 4.7 Vaughan -
-
help jou om jou webwerf op te stel soos jy dit wil hê.