7 Herodus sit Petrus in die tronk
-
0:00 - 0:03[Manlike Spreker]
Koning Herodus het sommiges
wat aan die kerk behoort het -
0:03 - 0:05laat arresteer en het beplan om hulle te vervolg.
-
0:05 - 0:07Toe Herodus Jakobus laat
dood maak het met 'n swaard, -
0:07 - 0:10en gesien het hoe die Jode byval vind hiermee,
-
0:10 - 0:12het hy Petrus ook laat vang.
-
0:12 - 0:14[Berber word gepraat]
[Vroue Spreker] -
0:14 - 0:16Petrus was bewaak deur vier troepe
-
0:16 - 0:18van vier soldate elk.
-
0:18 - 0:21Ons was baie besorgd oor sy veiligheid,
-
0:21 - 0:24en die kerk het ernstig vir hom gebid.
-
0:24 - 0:26[Manlike Spreker]
[Berber word gepraat] -
0:26 - 0:29Die nag voordat Herodus hom sou verhoor,
-
0:29 - 0:31het Petrus tussen twee soldate geslaap,
-
0:31 - 0:34gebind deur kettings, en wagte
wat wag hou by die ingang. -
0:34 - 0:37Skielik het 'n engel van die Here verskyn
-
0:37 - 0:39en lig het in sy sel geskyn.
-
0:39 - 0:41Die engel het aan Petrus se sy gevat
om hom wakker te maak, -
0:41 - 0:44en die boeie het van sy gewrigte afgeval.
-
0:44 - 0:47Soos hy opdrag gegee was,
het Petrus die engel -
0:47 - 0:49uit die tronk uit gevolg, verby al die wagte,
-
0:49 - 0:52na die stad se hek toe.
[Berber word gepraat] -
0:52 - 0:54[Vroulike Spreker]
[Berber word gepraat] -
0:54 - 0:57Baie mense het saam gebid in die
huis van Maria, -
0:57 - 0:59die Ma van Johannes.
-
0:59 - 1:02As 'n dienaar in die huis,
het ek 'n geklop aan die deur gehoor. -
1:02 - 1:08♪ Musiek ♪
-
1:08 - 1:10Versigtig het ek gegaan om die
deur oop te maak -
1:10 - 1:13en tot my verbasing het
Petrus daar gestaan. -
1:13 - 1:17Ons het nounet ernstig vir hom
gebid wat in die tronk was. -
1:17 - 1:19[Manlike Spreker]
[Berber word gepraat] -
1:19 - 1:21Weereens, het verenigde gebed gewerk
-
1:21 - 1:26en die woord van God het aangehou
om te versprei en te floreer. -
1:26 - 1:31[SEWENDE DAG ADVENTISTE KERK]
[UNITEDPRAYERWORKS.com]
- Title:
- 7 Herodus sit Petrus in die tronk
- Description:
-
Koning Herodus het sommiges wat aan die kerk behoort het laat arresteer en het beplan om hulle te vervolg. www.unitedprayerworks.com
- Video Language:
- English
- Team:
Team Adventist
- Project:
- Artv
- Duration:
- 01:31
![]() |
Cindy Hurlow approved Afrikaans subtitles for 7 Herod puts Peter in Prison | |
![]() |
Cindy Hurlow accepted Afrikaans subtitles for 7 Herod puts Peter in Prison | |
![]() |
Luzé Crause edited Afrikaans subtitles for 7 Herod puts Peter in Prison | |
![]() |
Luzé Crause edited Afrikaans subtitles for 7 Herod puts Peter in Prison | |
![]() |
Luzé Crause edited Afrikaans subtitles for 7 Herod puts Peter in Prison | |
![]() |
Luzé Crause edited Afrikaans subtitles for 7 Herod puts Peter in Prison | |
![]() |
Luzé Crause edited Afrikaans subtitles for 7 Herod puts Peter in Prison | |
![]() |
Luzé Crause edited Afrikaans subtitles for 7 Herod puts Peter in Prison |