-
Pos.
Dit was een van die grootste uitvindsels.
-
Dit het 'n nasie gebou, en het ons
– álmal van ons – bymekaar gebring.
-
En tog, terwyl ons oor beter verbindings beskik …
het pos net dieselfde gebly,
-
… het dit nie?
Dit lê net daar, in 'n boks, die hele dag.
-
Wel, ons dink dit is tyd vir 'n verandering.
-
Maak kennis met 'n nuwe manier om jou
posplesier te ervaar.
-
Die goeie, outydse soort pos
wat jy met jou hande kan aanraak ...
-
en met jou neus kan ruik.
-
Stel jou voor, 'n posbus wat jou 'n rit spaar wanneer daar geen pos is nie ...
-
of jou laat weet die oomblik wat dit arriveer.
-
'n Posbus wat leer uit jou gewoontes ...
wat nooit te warm of te koud is nie.
-
Pos vir vandag, met al die gemak
van die elektroniese soort.
-
Soos slim vouers wat dinge georganiseerd hou ...
sterk filters om strooipos uit te roei ...
-
en programme wat méér doen.
-
Stel jou voor, pos wat jy kan saamdra, oral waar jy gaan
-
Dit is tyd ...
tyd om jou pos te bevry.
-
(Musiek word harder)
-
(Musiek word nog harder)
-
Smartbox
-
by Inbox
-
by Gmail
-
by Google