-
Herinner altyd jou klante hieraan:
-
Met Firefox OS kan hulle oral
met vriende en kollegas in verbinding bly.
-
Alles wat klante sou verwag, is daar:
-
soos SMS'e en e-pos,
-
en klaar gelaaide sosiale netwerke
soos Facebook en Twitter.
-
En daar is selfs programme
vir kitsboodskappe.
-
Sommige programme is reeds
gelaai. Ander programme kan
afgelaai word.
-
Gebruik LINE vir boodskappe.
-
Firefox OS se LINE-program kan
boodskappe stuur en ontvang,
-
met emosikone, foto's, video's
en klankbrokkies daarin.
-
Skep kletsgroepe op nuusgroepe en
kry berigte van nuwe boodskappe,
-
selfs al is die program nie oop nie.