< Return to Video

GESALFDE GEBED TEEN TOWENARY!!!

  • 0:00 - 0:04
    Elke gees van heksery,
  • 0:04 - 0:06
    gees van towery,
  • 0:06 - 0:14
    gees van waarsêery - ek sê, KOM dadelik UIT!
  • 0:14 - 0:18
    Daardie vloek van siekte – word vandag gebreek!
  • 0:18 - 0:23
    Daardie vloek van armoede – word vandag gebreek!
  • 0:23 - 0:27
    Daardie vloek van nagmerries – word vandag gebreek!
  • 0:27 - 0:29
    Ek sê vir daardie vloek -
  • 0:29 - 0:33
    wees gebreek, in die naam van Jesus Christus!
Title:
GESALFDE GEBED TEEN TOWENARY!!!
Description:

"Elke gees van heksery, gees van towery, gees van waarsêery - ek sê, KOM nou UIT! Daardie vloek van siekte - word vandag verbreek! Die vloek van armoede - word vandag verbreek! Die vloek van nagmerries - word vandag verbreek! Ek sê vir daardie vloek - wees verbreek, in die naam van Jesus Christus!"

Kyk die volle tyd van gebed met broer Chris hier - https://www.youtube.com/watch?v=0tu_xI_aBgY

more » « less
Video Language:
English
Team:
God's Heart TV
Duration:
0:33

Afrikaans subtitles

Revisions Compare revisions