WEBVTT 00:00:08.755 --> 00:00:09.756 die oorlog gaan eindig 00:00:09.756 --> 00:00:10.922 soos elke stryery doen 00:00:10.922 --> 00:00:12.121 met jou wat my gat soen 00:00:12.121 --> 00:00:13.197 en smeek vir 'n vryfie 00:00:13.197 --> 00:00:14.496 ek het 'n kaart gemaak, fokker 00:00:14.496 --> 00:00:15.585 en ek lees dit ook 00:00:15.585 --> 00:00:16.792 gee me spesifieke rigtings 00:00:16.792 --> 00:00:17.795 hoe om met jou te fok 00:00:17.795 --> 00:00:19.246 ek weet jy dink graag 00:00:19.246 --> 00:00:20.381 jy's so macho 00:00:20.381 --> 00:00:21.280 maar jy ruik soos 00:00:21.280 --> 00:00:22.555 balsak en nachos 00:00:22.555 --> 00:00:23.178 ek werk 00:00:23.178 --> 00:00:24.815 terwyl jy en jou kerel Steve 00:00:24.815 --> 00:00:25.754 drink, en sport speel, 00:00:25.754 --> 00:00:26.954 in 'n fantasie liga 00:00:26.954 --> 00:00:28.095 jy's so skerk soos stok 00:00:28.095 --> 00:00:29.097 wat ek smeer op my lippe 00:00:29.097 --> 00:00:30.425 so gaan voort, neem 'n skoot 00:00:30.425 --> 00:00:31.490 ek's seker dat jy sal mis 00:00:31.490 --> 00:00:32.197 soos die wasgoed, 00:00:32.197 --> 00:00:32.744 die toilet, 00:00:32.744 --> 00:00:33.562 en die inkopieslys 00:00:33.562 --> 00:00:34.731 as jy ophou opfok 00:00:34.731 --> 00:00:35.849 sou ek nie so woedend wees nie 00:00:35.849 --> 00:00:37.143 my liewe was piekfyn tot jy moes 00:00:37.143 --> 00:00:38.259 aankom en dit verniel 00:00:38.259 --> 00:00:39.742 kan jy asseblief jou mond hou 00:00:39.742 --> 00:00:40.693 vir tien sekondes? 00:00:40.693 --> 00:00:41.579 you huil oor alles 00:00:41.579 --> 00:00:42.815 maar kan nie besluit wat jy wil he nie 00:00:42.815 --> 00:00:43.415 ek's honger 00:00:43.415 --> 00:00:43.956 ek's vet 00:00:43.956 --> 00:00:44.457 ek's koud 00:00:44.457 --> 00:00:45.216 ek's warm 00:00:45.216 --> 00:00:46.007 jy noem dit ingewikkeld 00:00:46.007 --> 00:00:47.205 maar ek noem jou 'n wrak 00:00:47.205 --> 00:00:48.365 you vat twee ure om te kom 00:00:48.365 --> 00:00:49.503 drie meer om aan te trek 00:00:49.503 --> 00:00:50.621 jy het 'n salf vir dit 00:00:50.621 --> 00:00:51.753 hy het 'n room vir dat 00:00:51.753 --> 00:00:52.987 het jy enige perfuum wat ruik soos 00:00:52.987 --> 00:00:53.898 klim die fok van my rug af? 00:00:53.898 --> 00:00:55.053 wanneer dinge goed gaan is dit wonderlik 00:00:55.053 --> 00:00:56.178 en dis asof ek droom 00:00:56.178 --> 00:00:57.358 tot jou gemors begin bloei 00:00:57.358 --> 00:00:58.600 en jy word 'n demoon 00:00:58.600 --> 00:00:59.538 dis nie Somer nie Eve 00:00:59.538 --> 00:01:01.008 moenie my vat vir 'n doos nie 00:01:01.008 --> 00:01:01.941 jy wil my vrug byt? 00:01:01.941 --> 00:01:03.413 wel jy kan die waarheid sluk 00:01:03.413 --> 00:01:05.508 moenie eers sluk opbring nie 00:01:05.508 --> 00:01:06.439 the eerste man op Aarde 00:01:06.439 --> 00:01:07.806 is nie moeilik om te volg nie 00:01:07.806 --> 00:01:08.875 een pomp homp 00:01:08.875 --> 00:01:10.199 en jy's gehang soos 'n muishond 00:01:10.199 --> 00:01:11.367 moer weg die vy blaar 00:01:11.367 --> 00:01:12.694 kry jouself 'n dennenaald 00:01:12.694 --> 00:01:13.450 jy wil alleen tyd he? 00:01:13.450 --> 00:01:14.101 vat dit 00:01:14.101 --> 00:01:14.709 eintlik 00:01:14.709 --> 00:01:15.640 suig jou eie voel 00:01:15.640 --> 00:01:16.916 en skeer jou eie rug 00:01:16.916 --> 00:01:18.025 daai appel is die beste ding 00:01:18.025 --> 00:01:19.188 wat ek sover gebyt het 00:01:19.188 --> 00:01:19.741 now sien ek 00:01:19.741 --> 00:01:20.417 hoe groot 'n doos jy is 00:01:20.447 --> 00:01:22.049 ek het nie geluister nie 00:01:22.049 --> 00:01:23.486 flap jy nogsteeds daai lippe? 00:01:23.486 --> 00:01:24.064 ek was net besig om te dink 00:01:24.064 --> 00:01:25.795 jis het 'n rib opgegee vir dit 00:01:25.795 --> 00:01:26.918 vroumens ek weet net nie 00:01:26.918 --> 00:01:28.069 wat jou probleem is nie 00:01:28.069 --> 00:01:29.118 al wat ek weet is jy gedra 00:01:29.118 --> 00:01:30.516 soos 'n moerse teef 00:01:36.070 --> 00:01:37.444 ek's jammer 00:01:39.119 --> 00:01:40.930 ek's ook jammer 00:01:41.499 --> 00:01:42.321 o ja... 00:01:42.629 --> 00:01:43.793 moenie eers daaraan dink nie 00:01:43.793 --> 00:01:44.373 okay, dis reg, ons kan eet 00:01:45.080 --> 00:01:46.688 wie het gewen? 00:01:46.688 --> 00:01:48.220 wie is volgende? 00:01:48.220 --> 00:01:49.764 jy besluit