die oorlog gaan eindig
soos elke stryery doen
met jou wat my gat soen
en smeek vir 'n vryfie
ek het 'n kaart gemaak, fokker
en ek lees dit ook
gee me spesifieke rigtings
hoe om met jou te fok
ek weet jy dink graag
jy's so macho
maar jy ruik soos
balsak en nachos
ek werk
terwyl jy en jou kerel Steve
drink, en sport speel,
in 'n fantasie liga
jy's so skerk soos stok
wat ek smeer op my lippe
so gaan voort, neem 'n skoot
ek's seker dat jy sal mis
soos die wasgoed,
die toilet,
en die inkopieslys
as jy ophou opfok
sou ek nie so woedend wees nie
my liewe was piekfyn tot jy moes
aankom en dit verniel
kan jy asseblief jou mond hou
vir tien sekondes?
you huil oor alles
maar kan nie besluit wat jy wil he nie
ek's honger
ek's vet
ek's koud
ek's warm
jy noem dit ingewikkeld
maar ek noem jou 'n wrak
you vat twee ure om te kom
drie meer om aan te trek
jy het 'n salf vir dit
hy het 'n room vir dat
het jy enige perfuum wat ruik soos
klim die fok van my rug af?
wanneer dinge goed gaan is dit wonderlik
en dis asof ek droom
tot jou gemors begin bloei
en jy word 'n demoon
dis nie Somer nie Eve
moenie my vat vir 'n doos nie
jy wil my vrug byt?
wel jy kan die waarheid sluk
moenie eers sluk opbring nie
the eerste man op Aarde
is nie moeilik om te volg nie
een pomp homp
en jy's gehang soos 'n muishond
moer weg die vy blaar
kry jouself 'n dennenaald
jy wil alleen tyd he?
vat dit
eintlik
suig jou eie voel
en skeer jou eie rug
daai appel is die beste ding
wat ek sover gebyt het
now sien ek
hoe groot 'n doos jy is
ek het nie geluister nie
flap jy nogsteeds daai lippe?
ek was net besig om te dink
jis het 'n rib opgegee vir dit
vroumens ek weet net nie
wat jou probleem is nie
al wat ek weet is jy gedra
soos 'n moerse teef
ek's jammer
ek's ook jammer
o ja...
moenie eers daaraan dink nie
okay, dis reg, ons kan eet
wie het gewen?
wie is volgende?
jy besluit