WEBVTT 00:00:01.404 --> 00:00:02.810 Ek't in Taiwan grootgeword 00:00:02.810 --> 00:00:04.422 as die dogter van ’n kalligraaf. 00:00:04.722 --> 00:00:06.790 Een van my kosbaarste herinneringe 00:00:06.790 --> 00:00:09.883 was toe my ma vir my die skoonheid 00:00:09.883 --> 00:00:12.446 en vorm van Sjinese karakters gewys het. 00:00:13.086 --> 00:00:15.023 Van toe af is ek 00:00:15.023 --> 00:00:17.685 deur dié ongelooflike taal geboei. NOTE Paragraph 00:00:18.115 --> 00:00:20.420 Maar vir ’n buitestander lyk dit 00:00:20.420 --> 00:00:23.929 so ondeurdringbaar soos die Groot Sjinese Muur. 00:00:23.929 --> 00:00:26.584 Oor die afgelope paar jaar het ek gewonder 00:00:26.584 --> 00:00:28.356 of ek hierdie muur kan afbreek, 00:00:28.356 --> 00:00:31.450 sodat enigiemand wat die skoonheid van dié gesofistikeerde taal 00:00:31.450 --> 00:00:34.858 wil verstaan en waardeer, dit kan doen. 00:00:34.858 --> 00:00:39.170 Ek't begin dink hoe ’n nuwe, vinnige manier 00:00:39.170 --> 00:00:41.848 om Sjinees te leer handig sou wees. NOTE Paragraph 00:00:42.478 --> 00:00:46.004 Vandat ek vyf was, het ek begin leer hoe om 00:00:46.004 --> 00:00:49.009 elke liewe streep vir elke karakter 00:00:49.009 --> 00:00:51.553 in die korrekte volgorde te teken. 00:00:51.553 --> 00:00:53.610 Ek't 15 jaar lank 00:00:53.610 --> 00:00:56.297 elke dag nuwe karakters geleer. 00:00:56.747 --> 00:00:58.457 Aangesien ons net vyf minute het, 00:00:58.457 --> 00:01:02.092 is dit beter dat ons ’n vinnig en makliker manier het. 00:01:02.092 --> 00:01:05.617 ’n Sjinese leerling sou 20 000 karakters verstaan. 00:01:05.617 --> 00:01:10.729 Jy't net 1000 nodig om basies geletterd te wees. 00:01:10.729 --> 00:01:14.745 Die top 200 sal jou 40 persent 00:01:14.745 --> 00:01:17.641 van basiese literatuur laat verstaan -- 00:01:17.641 --> 00:01:20.517 genoeg om padtekens en spyskaarte te lees, 00:01:20.517 --> 00:01:23.791 om die basiese idee van webblaaie 00:01:23.791 --> 00:01:25.460 of koerante te verstaan. 00:01:25.460 --> 00:01:27.659 Vandag gaan ek met agt begin 00:01:27.659 --> 00:01:29.471 om julle te wys hoe die metode werk. 00:01:29.881 --> 00:01:31.332 Is julle gereed? NOTE Paragraph 00:01:31.852 --> 00:01:34.155 Maak jou mond so wyd soos moontlik oop 00:01:34.155 --> 00:01:36.201 totdat dit vierkantig is. 00:01:36.201 --> 00:01:38.883 Jy kry ’n mond. 00:01:38.883 --> 00:01:42.041 Dis is ’n persoon wat gaan stap. 00:01:42.901 --> 00:01:45.102 Persoon. 00:01:45.102 --> 00:01:47.811 As die vorm van die vuur ’n persoon is, 00:01:47.811 --> 00:01:50.081 met arms aan beide kante, 00:01:50.081 --> 00:01:52.251 as of sy verwoed gil: 00:01:52.651 --> 00:01:55.474 "Help! Ek's aan die brand!" -- 00:01:56.514 --> 00:02:00.231 Hierdie simbool is werklik oorspronklik van die vorm van vlamme, 00:02:00.231 --> 00:02:03.234 maar ek hou daarvan om so te dink. Wat ook al vir jou werk. 00:02:03.784 --> 00:02:05.663 Dis ’n boom. 00:02:06.323 --> 00:02:08.141 Boom. 00:02:08.141 --> 00:02:10.946 Dis ’n berg. 00:02:13.016 --> 00:02:15.167 Die son. 00:02:17.958 --> 00:02:19.992 Die maan. 00:02:22.992 --> 00:02:24.557 Die simbool vir deur 00:02:24.557 --> 00:02:29.023 lyk soos ’n paar kroeg deure in die Wilde Weste. NOTE Paragraph 00:02:29.803 --> 00:02:33.531 Ek noem hierdie agt karakters radikale. 00:02:33.531 --> 00:02:35.297 Hulle is die boustene 00:02:35.297 --> 00:02:38.587 vir jou om baie meer karakters te maak. 00:02:39.847 --> 00:02:41.165 ’n Persoon. 00:02:41.165 --> 00:02:45.433 As iemand agterna loop, is dit "om te volg." 00:02:45.433 --> 00:02:47.561 Soos die gesegde lui: 00:02:47.561 --> 00:02:50.807 twee is ’n paar, drie onpaar. 00:02:51.457 --> 00:02:54.202 As ’n persoon hul arms wyd uitstrek, 00:02:54.202 --> 00:02:57.679 sê hierdie persoon: "Dit was só groot." 00:02:59.209 --> 00:03:02.697 Die persoon binne die mond, die persoon is vasgevang. 00:03:02.697 --> 00:03:07.773 Hy is ’n gevangene, net soos Jona in die walvis. 00:03:08.873 --> 00:03:12.037 Een boom is ’n boom. Twee bome saam is ’n bos. 00:03:12.037 --> 00:03:15.593 Drie bome saam skep ’n woud. 00:03:15.593 --> 00:03:19.665 Sit ’n plank onder die boom, dan kry ons die fondasie. 00:03:19.665 --> 00:03:23.800 Sit ’n mond bo-op die boom: dis idioot. (Gelag) 00:03:23.800 --> 00:03:25.881 Maklik om te onthou, 00:03:25.881 --> 00:03:29.863 aangesien ’n pratende boom nogal idioties is. 00:03:31.273 --> 00:03:32.865 Onthou julle nog vuur? 00:03:32.865 --> 00:03:35.526 Twee vure saam: ek kry baie warm. 00:03:35.526 --> 00:03:38.385 Drie vure saam, dis baie vlamme. 00:03:38.385 --> 00:03:42.306 Sit die vuur onder die twee bome: dit brand. 00:03:43.586 --> 00:03:46.078 Vir ons is die son ’n bron van voorspoed. 00:03:46.078 --> 00:03:48.257 Twee sonne saam: voorspoedig. 00:03:48.257 --> 00:03:50.615 Drie saam: dis skitter. 00:03:50.615 --> 00:03:52.636 Die son en die maan skyn saam: 00:03:52.636 --> 00:03:53.944 dis helderheid. 00:03:53.944 --> 00:03:58.169 Dit beteken ook môre, na ’n dag en ’n nag. 00:03:58.169 --> 00:04:02.312 Die son kom op oor die horison. Sonsopkoms. 00:04:03.192 --> 00:04:06.065 ’n Deur. Sit ’n plank in die deur: 00:04:06.065 --> 00:04:07.812 dis ’n deurgrendel. 00:04:07.812 --> 00:04:10.776 Sit ’n mond in die deur: vra vrae. 00:04:11.166 --> 00:04:13.717 Klop-klop. Is enigiemand tuis? 00:04:14.447 --> 00:04:17.495 Die persoon sluip by die deur uit, 00:04:17.495 --> 00:04:19.827 hy ontsnap, vermy. 00:04:19.827 --> 00:04:21.980 Aan die linkerkant het ons ’n vrou. 00:04:21.980 --> 00:04:24.202 Twee vroue saam, hulle het rusie. 00:04:24.202 --> 00:04:26.275 (Gelag) 00:04:26.855 --> 00:04:30.653 Drie vroue saam, wees versigtig, dis egbreuk. NOTE Paragraph 00:04:32.793 --> 00:04:36.302 So ons is amper deur 30 karakters. 00:04:36.922 --> 00:04:39.639 Met hierdie metode sal die eerste agt radikale 00:04:39.639 --> 00:04:41.640 jou toelaat om 32 te bou. 00:04:41.640 --> 00:04:43.403 Die volgende groep van agt karakters 00:04:43.403 --> 00:04:45.595 sal ’n nog 32 bou. 00:04:45.595 --> 00:04:47.897 So met baie min moeite 00:04:47.897 --> 00:04:50.163 sal jy ’n paar honderd karakters kan leer, 00:04:50.163 --> 00:04:52.715 net so baie soos ’n Sjinese agtjarige ken. 00:04:53.505 --> 00:04:56.262 Sodra ons die karakters ken, begin ons frases bou. 00:04:56.262 --> 00:04:58.959 Byvoorbeeld, die berg en die vuur saam, 00:04:58.959 --> 00:05:01.887 gee ons vuurberg. Dis ’n vulkaan. 00:05:01.887 --> 00:05:05.207 Ons weet dat Japan die land van die opkomende son is. 00:05:05.207 --> 00:05:08.625 Hierdie is ’n son geplaas met die oorsprong, 00:05:08.625 --> 00:05:11.752 omdat Japan oos van Sjina lê. 00:05:11.752 --> 00:05:15.642 So met son en oorsprong saam maak ons Japan. 00:05:15.642 --> 00:05:18.600 ’n Persoon agter Japan; wat kry ons? 00:05:18.600 --> 00:05:21.702 ’n Japanese persoon. NOTE Paragraph 00:05:21.702 --> 00:05:24.503 Die karakter links is twee berge 00:05:24.503 --> 00:05:26.400 wat opmekaar gestapel is. 00:05:26.890 --> 00:05:29.827 In Antieke Sjina beteken dit verbanning, 00:05:29.827 --> 00:05:32.265 omdat die Sjinese keisers hul politiese vyande 00:05:32.265 --> 00:05:34.636 verban oor berge. 00:05:34.636 --> 00:05:39.647 Deesdae het verbanning verander na uitgaan. 00:05:39.647 --> 00:05:42.508 ’n Mond wat vir jou sê waar om uit te gaan 00:05:42.508 --> 00:05:44.146 is ’n uitgang. NOTE Paragraph 00:05:44.146 --> 00:05:47.787 Hierdie is ’n skyfie wat my herinner dat ek moet ophou praat 00:05:47.787 --> 00:05:50.140 en die verhoog verlaat. Dankie. NOTE Paragraph 00:05:50.140 --> 00:05:53.639 (Applous)