1 00:00:01,404 --> 00:00:02,810 Ek't in Taiwan grootgeword 2 00:00:02,810 --> 00:00:04,422 as die dogter van ’n kalligraaf. 3 00:00:04,722 --> 00:00:06,790 Een van my kosbaarste herinneringe 4 00:00:06,790 --> 00:00:09,883 was toe my ma vir my die skoonheid 5 00:00:09,883 --> 00:00:12,446 en vorm van Sjinese karakters gewys het. 6 00:00:13,086 --> 00:00:15,023 Van toe af is ek 7 00:00:15,023 --> 00:00:17,685 deur dié ongelooflike taal geboei. 8 00:00:18,115 --> 00:00:20,420 Maar vir ’n buitestander lyk dit 9 00:00:20,420 --> 00:00:23,929 so ondeurdringbaar soos die Groot Sjinese Muur. 10 00:00:23,929 --> 00:00:26,584 Oor die afgelope paar jaar het ek gewonder 11 00:00:26,584 --> 00:00:28,356 of ek hierdie muur kan afbreek, 12 00:00:28,356 --> 00:00:31,450 sodat enigiemand wat die skoonheid van dié gesofistikeerde taal 13 00:00:31,450 --> 00:00:34,858 wil verstaan en waardeer, dit kan doen. 14 00:00:34,858 --> 00:00:39,170 Ek't begin dink hoe ’n nuwe, vinnige manier 15 00:00:39,170 --> 00:00:41,848 om Sjinees te leer handig sou wees. 16 00:00:42,478 --> 00:00:46,004 Vandat ek vyf was, het ek begin leer hoe om 17 00:00:46,004 --> 00:00:49,009 elke liewe streep vir elke karakter 18 00:00:49,009 --> 00:00:51,553 in die korrekte volgorde te teken. 19 00:00:51,553 --> 00:00:53,610 Ek't 15 jaar lank 20 00:00:53,610 --> 00:00:56,297 elke dag nuwe karakters geleer. 21 00:00:56,747 --> 00:00:58,457 Aangesien ons net vyf minute het, 22 00:00:58,457 --> 00:01:02,092 is dit beter dat ons ’n vinnig en makliker manier het. 23 00:01:02,092 --> 00:01:05,617 ’n Sjinese leerling sou 20 000 karakters verstaan. 24 00:01:05,617 --> 00:01:10,729 Jy't net 1000 nodig om basies geletterd te wees. 25 00:01:10,729 --> 00:01:14,745 Die top 200 sal jou 40 persent 26 00:01:14,745 --> 00:01:17,641 van basiese literatuur laat verstaan -- 27 00:01:17,641 --> 00:01:20,517 genoeg om padtekens en spyskaarte te lees, 28 00:01:20,517 --> 00:01:23,791 om die basiese idee van webblaaie 29 00:01:23,791 --> 00:01:25,460 of koerante te verstaan. 30 00:01:25,460 --> 00:01:27,659 Vandag gaan ek met agt begin 31 00:01:27,659 --> 00:01:29,471 om julle te wys hoe die metode werk. 32 00:01:29,881 --> 00:01:31,332 Is julle gereed? 33 00:01:31,852 --> 00:01:34,155 Maak jou mond so wyd soos moontlik oop 34 00:01:34,155 --> 00:01:36,201 totdat dit vierkantig is. 35 00:01:36,201 --> 00:01:38,883 Jy kry ’n mond. 36 00:01:38,883 --> 00:01:42,041 Dis is ’n persoon wat gaan stap. 37 00:01:42,901 --> 00:01:45,102 Persoon. 38 00:01:45,102 --> 00:01:47,811 As die vorm van die vuur ’n persoon is, 39 00:01:47,811 --> 00:01:50,081 met arms aan beide kante, 40 00:01:50,081 --> 00:01:52,251 as of sy verwoed gil: 41 00:01:52,651 --> 00:01:55,474 "Help! Ek's aan die brand!" -- 42 00:01:56,514 --> 00:02:00,231 Hierdie simbool is werklik oorspronklik van die vorm van vlamme, 43 00:02:00,231 --> 00:02:03,234 maar ek hou daarvan om so te dink. Wat ook al vir jou werk. 44 00:02:03,784 --> 00:02:05,663 Dis ’n boom. 45 00:02:06,323 --> 00:02:08,141 Boom. 46 00:02:08,141 --> 00:02:10,946 Dis ’n berg. 47 00:02:13,016 --> 00:02:15,167 Die son. 48 00:02:17,958 --> 00:02:19,992 Die maan. 49 00:02:22,992 --> 00:02:24,557 Die simbool vir deur 50 00:02:24,557 --> 00:02:29,023 lyk soos ’n paar kroeg deure in die Wilde Weste. 51 00:02:29,803 --> 00:02:33,531 Ek noem hierdie agt karakters radikale. 52 00:02:33,531 --> 00:02:35,297 Hulle is die boustene 53 00:02:35,297 --> 00:02:38,587 vir jou om baie meer karakters te maak. 54 00:02:39,847 --> 00:02:41,165 ’n Persoon. 55 00:02:41,165 --> 00:02:45,433 As iemand agterna loop, is dit "om te volg." 56 00:02:45,433 --> 00:02:47,561 Soos die gesegde lui: 57 00:02:47,561 --> 00:02:50,807 twee is ’n paar, drie onpaar. 58 00:02:51,457 --> 00:02:54,202 As ’n persoon hul arms wyd uitstrek, 59 00:02:54,202 --> 00:02:57,679 sê hierdie persoon: "Dit was só groot." 60 00:02:59,209 --> 00:03:02,697 Die persoon binne die mond, die persoon is vasgevang. 61 00:03:02,697 --> 00:03:07,773 Hy is ’n gevangene, net soos Jona in die walvis. 62 00:03:08,873 --> 00:03:12,037 Een boom is ’n boom. Twee bome saam is ’n bos. 63 00:03:12,037 --> 00:03:15,593 Drie bome saam skep ’n woud. 64 00:03:15,593 --> 00:03:19,665 Sit ’n plank onder die boom, dan kry ons die fondasie. 65 00:03:19,665 --> 00:03:23,800 Sit ’n mond bo-op die boom: dis idioot. (Gelag) 66 00:03:23,800 --> 00:03:25,881 Maklik om te onthou, 67 00:03:25,881 --> 00:03:29,863 aangesien ’n pratende boom nogal idioties is. 68 00:03:31,273 --> 00:03:32,865 Onthou julle nog vuur? 69 00:03:32,865 --> 00:03:35,526 Twee vure saam: ek kry baie warm. 70 00:03:35,526 --> 00:03:38,385 Drie vure saam, dis baie vlamme. 71 00:03:38,385 --> 00:03:42,306 Sit die vuur onder die twee bome: dit brand. 72 00:03:43,586 --> 00:03:46,078 Vir ons is die son ’n bron van voorspoed. 73 00:03:46,078 --> 00:03:48,257 Twee sonne saam: voorspoedig. 74 00:03:48,257 --> 00:03:50,615 Drie saam: dis skitter. 75 00:03:50,615 --> 00:03:52,636 Die son en die maan skyn saam: 76 00:03:52,636 --> 00:03:53,944 dis helderheid. 77 00:03:53,944 --> 00:03:58,169 Dit beteken ook môre, na ’n dag en ’n nag. 78 00:03:58,169 --> 00:04:02,312 Die son kom op oor die horison. Sonsopkoms. 79 00:04:03,192 --> 00:04:06,065 ’n Deur. Sit ’n plank in die deur: 80 00:04:06,065 --> 00:04:07,812 dis ’n deurgrendel. 81 00:04:07,812 --> 00:04:10,776 Sit ’n mond in die deur: vra vrae. 82 00:04:11,166 --> 00:04:13,717 Klop-klop. Is enigiemand tuis? 83 00:04:14,447 --> 00:04:17,495 Die persoon sluip by die deur uit, 84 00:04:17,495 --> 00:04:19,827 hy ontsnap, vermy. 85 00:04:19,827 --> 00:04:21,980 Aan die linkerkant het ons ’n vrou. 86 00:04:21,980 --> 00:04:24,202 Twee vroue saam, hulle het rusie. 87 00:04:24,202 --> 00:04:26,275 (Gelag) 88 00:04:26,855 --> 00:04:30,653 Drie vroue saam, wees versigtig, dis egbreuk. 89 00:04:32,793 --> 00:04:36,302 So ons is amper deur 30 karakters. 90 00:04:36,922 --> 00:04:39,639 Met hierdie metode sal die eerste agt radikale 91 00:04:39,639 --> 00:04:41,640 jou toelaat om 32 te bou. 92 00:04:41,640 --> 00:04:43,403 Die volgende groep van agt karakters 93 00:04:43,403 --> 00:04:45,595 sal ’n nog 32 bou. 94 00:04:45,595 --> 00:04:47,897 So met baie min moeite 95 00:04:47,897 --> 00:04:50,163 sal jy ’n paar honderd karakters kan leer, 96 00:04:50,163 --> 00:04:52,715 net so baie soos ’n Sjinese agtjarige ken. 97 00:04:53,505 --> 00:04:56,262 Sodra ons die karakters ken, begin ons frases bou. 98 00:04:56,262 --> 00:04:58,959 Byvoorbeeld, die berg en die vuur saam, 99 00:04:58,959 --> 00:05:01,887 gee ons vuurberg. Dis ’n vulkaan. 100 00:05:01,887 --> 00:05:05,207 Ons weet dat Japan die land van die opkomende son is. 101 00:05:05,207 --> 00:05:08,625 Hierdie is ’n son geplaas met die oorsprong, 102 00:05:08,625 --> 00:05:11,752 omdat Japan oos van Sjina lê. 103 00:05:11,752 --> 00:05:15,642 So met son en oorsprong saam maak ons Japan. 104 00:05:15,642 --> 00:05:18,600 ’n Persoon agter Japan; wat kry ons? 105 00:05:18,600 --> 00:05:21,702 ’n Japanese persoon. 106 00:05:21,702 --> 00:05:24,503 Die karakter links is twee berge 107 00:05:24,503 --> 00:05:26,400 wat opmekaar gestapel is. 108 00:05:26,890 --> 00:05:29,827 In Antieke Sjina beteken dit verbanning, 109 00:05:29,827 --> 00:05:32,265 omdat die Sjinese keisers hul politiese vyande 110 00:05:32,265 --> 00:05:34,636 verban oor berge. 111 00:05:34,636 --> 00:05:39,647 Deesdae het verbanning verander na uitgaan. 112 00:05:39,647 --> 00:05:42,508 ’n Mond wat vir jou sê waar om uit te gaan 113 00:05:42,508 --> 00:05:44,146 is ’n uitgang. 114 00:05:44,146 --> 00:05:47,787 Hierdie is ’n skyfie wat my herinner dat ek moet ophou praat 115 00:05:47,787 --> 00:05:50,140 en die verhoog verlaat. Dankie. 116 00:05:50,140 --> 00:05:53,639 (Applous)