Elke gees van heksery, gees van towery, gees van waarsêery - ek sê, KOM dadelik UIT! Daardie vloek van siekte – word vandag gebreek! Daardie vloek van armoede – word vandag gebreek! Daardie vloek van nagmerries – word vandag gebreek! Ek sê vir daardie vloek - wees gebreek, in die naam van Jesus Christus!