WEBVTT 00:00:00.050 --> 00:00:03.650 Ek is deel van handelsmerk herontwerp so agt of nege maande vanaf die begin 00:00:03.650 --> 00:00:05.967 en partykeer het ek gewonder 00:00:05.967 --> 00:00:07.580 hoe sal ons weet as dit klaar is. 00:00:07.580 --> 00:00:10.790 [MUSIEK] 00:00:10.790 --> 00:00:14.710 Altyd as jy werk met 'n geliefde handelsnaam soos Firefox 00:00:14.710 --> 00:00:16.530 moet jy baie versigtig te werk gaan. 00:00:16.530 --> 00:00:18.010 [MUSIEK] 00:00:18.010 --> 00:00:21.530 Ons logo was nog altyd hierdie Jakkals of dan "Fox" 00:00:21.530 --> 00:00:25.060 wat deur die lug vlieg, en die aardbol vinnig omsirkel. 00:00:25.060 --> 00:00:30.550 En ons het [BLEEP] 'n ton handelsnaam aandele in daardie Firefox logo. 00:00:30.550 --> 00:00:34.250 Omtrent 250 miljoen mense oor die wêreld gebruik Firefox elke maand. 00:00:34.250 --> 00:00:37.930 En duisende meer dra by tot die Firefox projek. 00:00:37.930 --> 00:00:41.170 As gevolg daarvan is hulle baie passievol oor die jakkals. 00:00:41.170 --> 00:00:43.270 Dis soos 'n lid van die familie vir hulle. 00:00:43.270 --> 00:00:46.340 Asof dit hulle ingang was tot die internet vir 15 jaar. 00:00:46.340 --> 00:00:47.854 Mens wil dit nie opmors nie. 00:00:47.864 --> 00:00:51.910 Maar die jakkals kon nie al die 00:00:51.910 --> 00:00:54.050 produkte en dienste dek nie, 00:00:54.050 --> 00:00:56.280 wat ons gaan uitbring nie. 00:00:56.280 --> 00:00:58.220 Firefox is meer as 'n webleser. 00:00:58.220 --> 00:01:01.080 Dis 'n hele familie produkte en dienste. 00:01:01.080 --> 00:01:04.019 Als gefokus op privaatheid, alles verbind. 00:01:04.019 --> 00:01:06.897 Rebrands gaan oor die skep van 'n nuwe taal. 00:01:06.897 --> 00:01:10.920 As jy te min konsonante of klinkers het, 00:01:10.920 --> 00:01:12.320 dan word dit problematies. 00:01:12.320 --> 00:01:17.050 [MUSIEK] 00:01:17.050 --> 00:01:19.440 Want ons is "open source" 00:01:19.440 --> 00:01:23.240 en glo vas in deelname en deursigtigheid. 00:01:23.240 --> 00:01:25.360 Tradisionele handelsnaam ontwerp 00:01:25.360 --> 00:01:27.030 geskied agter toe deure 00:01:27.030 --> 00:01:28.610 maar ons doen dit nie so nie. 00:01:28.610 --> 00:01:31.810 Ons skop af met drie ontwerper spanne 00:01:31.810 --> 00:01:34.150 in drie verskillende kreatiewe rigtings 00:01:34.150 --> 00:01:35.170 'Fire' 00:01:35.170 --> 00:01:36.350 'Fox' 00:01:36.350 --> 00:01:37.170 en 'Free' 00:01:37.170 --> 00:01:39.690 Waaraan anders kon jy dink? 00:01:39.690 --> 00:01:43.137 Die spanne het in mekaar se werk ingedelf. 00:01:43.137 --> 00:01:45.560 Talentvolle ontwerpers en kunstenaars. 00:01:45.560 --> 00:01:49.220 Hulle het mekaar terugvoer gegee wat regtig hulle werk baie gehelp het. 00:01:50.770 --> 00:01:54.130 Toe ons hieroor begin skryf het op ons oop ontwerp blog, 00:01:54.130 --> 00:01:56.750 was sommige terugvoer vrees. 00:01:56.750 --> 00:01:57.705 Ek skat ek's nie al een nie maar 00:01:57.705 --> 00:01:58.660 moenie verander wat goed is en wat handelsmerk erkenning is nie 00:01:58.660 --> 00:02:01.700 moenie verander wat goed is, wat handelsmerk erkenning is nie. 00:02:01.700 --> 00:02:03.980 Laat die fox net die fox wees! 00:02:04.430 --> 00:02:06.080 Lelik en onbegryplik. 00:02:06.080 --> 00:02:10.128 Werk eerder aan belangriker goed, eerder as om die icons te bederf. 00:02:10.128 --> 00:02:13.869 Verskoon my taal maak dit lyk of 'n Franse reënboog uitgespoeg is. 00:02:13.869 --> 00:02:15.160 Ooookay 00:02:15.160 --> 00:02:17.379 Ek bedoel nie Franse reënboog nie ... 00:02:17.379 --> 00:02:18.546 Of Franse vomeersel. 00:02:18.546 --> 00:02:19.940 Het ek al Franse vomeersel gesien? 00:02:19.940 --> 00:02:24.220 Ons het daardie volle reeks kommentaar op die blog. 00:02:24.220 --> 00:02:29.540 En ons houding met ontvangs daarvan was om dankbaar te wees. 00:02:29.540 --> 00:02:32.930 Maar dit het ons 'n goeie kans gegee om 'n gesprek te begin oor, 00:02:32.930 --> 00:02:35.410 dat ons nie verander nie, maar dat ons vooruitgaan. 00:02:35.410 --> 00:02:37.650 Regtig, die rede daarvoor is om seker te maak 00:02:37.650 --> 00:02:40.540 dat ons soveel as moontlik impak in die wêreld het. 00:02:40.540 --> 00:02:42.974 Ons sien iets baie interessant in die terugvoer 00:02:42.974 --> 00:02:45.100 wat ons glad nie verwag het nie. 00:02:45.100 --> 00:02:46.230 Een van die rigtings, 00:02:46.230 --> 00:02:49.400 lyk erg baie soos 'n ander logo in die wêreld 00:02:49.400 --> 00:02:51.090 wat nogal naby ons ruimte was. 00:02:51.720 --> 00:02:56.660 Al drie ons ontwerper spanne, en niemand onder ons het dit opgemerk nie. 00:02:56.660 --> 00:03:00.330 Dis iets wat mens regtig nie wil sien gebeur nie. 00:03:01.910 --> 00:03:05.510 Ons het die punt bereik waar ons die twee handelsmerk sisteme gehad het. 00:03:05.510 --> 00:03:08.269 Daar was baie liefde vir albei van hulle. 00:03:08.260 --> 00:03:10.080 Maar ons het 'n baie duidelike teken 00:03:10.080 --> 00:03:14.680 dat ons nie noodwendig 'n jakkals hoef te wys vir mense wat Firefox ken nie. 00:03:14.680 --> 00:03:19.190 Daardie vorm, die draaibeweging om die aardbol, dis die ding 00:03:19.190 --> 00:03:23.170 wat eintlik die mense se gedagtes opkom as hulle dink aan Firefox. 00:03:23.170 --> 00:03:24.784 Ek is mal oor die kleure! 00:03:24.784 --> 00:03:28.140 Ons kleurpallet het verander tot amper 'n reënboog 00:03:28.140 --> 00:03:30.900 soos die wêreld verander om ons, soos ons verander. 00:03:30.900 --> 00:03:35.740 Ons het nodig om dieselfde komponente te kan gebruik om nuwe goed te maak 00:03:35.740 --> 00:03:38.170 wat mense sal ontmoet daar waar hulle is 00:03:38.170 --> 00:03:41.570 Jy sien 'n hele wêreld vol geleenthede. 00:03:42.060 --> 00:03:45.160 Ons huidige webleser logo gaan aanhou ontwikkel. 00:03:45.160 --> 00:03:48.980 Ons bring nuwe kleure in en gaan dit 'n bietjie meer abstrak maak 00:03:48.980 --> 00:03:51.680 sodat dit visueel inpas by die res. 00:03:51.680 --> 00:03:53.850 Daar is is swaar YEAH wanneer jy dit sien. 00:03:53.850 --> 00:03:56.050 Ek dink die wêreld het meer daarvan nodig. 00:03:56.050 --> 00:03:57.818 Ek wens ek kon sê ons is klaar. 00:03:57.818 --> 00:03:59.430 Maar ons is nog nie klaar nie. 00:03:59.430 --> 00:04:00.390 Dis 'n goeie ding! 00:04:00.390 --> 00:04:02.675 Handelsmerk moet lewendig bly. 00:04:02.675 --> 00:04:05.630 Met als wat ons deur is tydens hierdie handelsmerk herontwerp, 00:04:05.630 --> 00:04:06.890 bly ons aan jou kant. 00:04:06.890 --> 00:04:08.150 Ons wil jou by ons hê. 00:04:08.150 --> 00:04:09.690 En ons dink, deur saam te werk 00:04:09.690 --> 00:04:13.140 kan ons Firefox uitbrei in sy missie regoor die wêreld.