Ek is deel van handelsmerk herontwerp so agt of nege maande vanaf die begin en partykeer het ek gewonder hoe sal ons weet as dit klaar is. [MUSIEK] Altyd as jy werk met 'n geliefde handelsnaam soos Firefox moet jy baie versigtig te werk gaan. [MUSIEK] Ons logo was nog altyd hierdie Jakkals of dan "Fox" wat deur die lug vlieg, en die aardbol vinnig omsirkel. En ons het [BLEEP] 'n ton handelsnaam aandele in daardie Firefox logo. Omtrent 250 miljoen mense oor die wêreld gebruik Firefox elke maand. En duisende meer dra by tot die Firefox projek. As gevolg daarvan is hulle baie passievol oor die jakkals. Dis soos 'n lid van die familie vir hulle. Asof dit hulle ingang was tot die internet vir 15 jaar. Mens wil dit nie opmors nie. Maar die jakkals kon nie al die produkte en dienste dek nie, wat ons gaan uitbring nie. Firefox is meer as 'n webleser. Dis 'n hele familie produkte en dienste. Als gefokus op privaatheid, alles verbind. Rebrands gaan oor die skep van 'n nuwe taal. As jy te min konsonante of klinkers het, dan word dit problematies. [MUSIEK] Want ons is "open source" en glo vas in deelname en deursigtigheid. Tradisionele handelsnaam ontwerp geskied agter toe deure maar ons doen dit nie so nie. Ons skop af met drie ontwerper spanne in drie verskillende kreatiewe rigtings 'Fire' 'Fox' en 'Free' Waaraan anders kon jy dink? Die spanne het in mekaar se werk ingedelf. Talentvolle ontwerpers en kunstenaars. Hulle het mekaar terugvoer gegee wat regtig hulle werk baie gehelp het. Toe ons hieroor begin skryf het op ons oop ontwerp blog, was sommige terugvoer vrees. Ek skat ek's nie al een nie maar moenie verander wat goed is en wat handelsmerk erkenning is nie moenie verander wat goed is, wat handelsmerk erkenning is nie. Laat die fox net die fox wees! Lelik en onbegryplik. Werk eerder aan belangriker goed, eerder as om die icons te bederf. Verskoon my taal maak dit lyk of 'n Franse reënboog uitgespoeg is. Ooookay Ek bedoel nie Franse reënboog nie ... Of Franse vomeersel. Het ek al Franse vomeersel gesien? Ons het daardie volle reeks kommentaar op die blog. En ons houding met ontvangs daarvan was om dankbaar te wees. Maar dit het ons 'n goeie kans gegee om 'n gesprek te begin oor, dat ons nie verander nie, maar dat ons vooruitgaan. Regtig, die rede daarvoor is om seker te maak dat ons soveel as moontlik impak in die wêreld het. Ons sien iets baie interessant in die terugvoer wat ons glad nie verwag het nie. Een van die rigtings, lyk erg baie soos 'n ander logo in die wêreld wat nogal naby ons ruimte was. Al drie ons ontwerper spanne, en niemand onder ons het dit opgemerk nie. Dis iets wat mens regtig nie wil sien gebeur nie. Ons het die punt bereik waar ons die twee handelsmerk sisteme gehad het. Daar was baie liefde vir albei van hulle. Maar ons het 'n baie duidelike teken dat ons nie noodwendig 'n jakkals hoef te wys vir mense wat Firefox ken nie. Daardie vorm, die draaibeweging om die aardbol, dis die ding wat eintlik die mense se gedagtes opkom as hulle dink aan Firefox. Ek is mal oor die kleure! Ons kleurpallet het verander tot amper 'n reënboog soos die wêreld verander om ons, soos ons verander. Ons het nodig om dieselfde komponente te kan gebruik om nuwe goed te maak wat mense sal ontmoet daar waar hulle is Jy sien 'n hele wêreld vol geleenthede. Ons huidige webleser logo gaan aanhou ontwikkel. Ons bring nuwe kleure in en gaan dit 'n bietjie meer abstrak maak sodat dit visueel inpas by die res. Daar is is swaar YEAH wanneer jy dit sien. Ek dink die wêreld het meer daarvan nodig. Ek wens ek kon sê ons is klaar. Maar ons is nog nie klaar nie. Dis 'n goeie ding! Handelsmerk moet lewendig bly. Met als wat ons deur is tydens hierdie handelsmerk herontwerp, bly ons aan jou kant. Ons wil jou by ons hê. En ons dink, deur saam te werk kan ons Firefox uitbrei in sy missie regoor die wêreld.