[Script Info] Title: [Events] Format: Layer, Start, End, Style, Name, MarginL, MarginR, MarginV, Effect, Text Dialogue: 0,0:00:00.05,0:00:03.65,Default,,0000,0000,0000,,Ek is deel van handelsmerk herontwerp\Nso agt of nege maande vanaf die begin Dialogue: 0,0:00:03.65,0:00:05.97,Default,,0000,0000,0000,,en partykeer het ek gewonder Dialogue: 0,0:00:05.97,0:00:07.58,Default,,0000,0000,0000,,hoe sal ons weet as dit klaar is. Dialogue: 0,0:00:07.58,0:00:10.79,Default,,0000,0000,0000,,[MUSIEK] Dialogue: 0,0:00:10.79,0:00:14.71,Default,,0000,0000,0000,,Altyd as jy werk met 'n \Ngeliefde handelsnaam soos Firefox Dialogue: 0,0:00:14.71,0:00:16.53,Default,,0000,0000,0000,,moet jy baie versigtig te werk gaan. Dialogue: 0,0:00:16.53,0:00:18.01,Default,,0000,0000,0000,,[MUSIEK] Dialogue: 0,0:00:18.01,0:00:21.53,Default,,0000,0000,0000,,Ons logo was nog altyd hierdie\NJakkals of dan "Fox" Dialogue: 0,0:00:21.53,0:00:25.06,Default,,0000,0000,0000,,wat deur die lug vlieg,\Nen die aardbol vinnig omsirkel. Dialogue: 0,0:00:25.06,0:00:30.55,Default,,0000,0000,0000,,En ons het [BLEEP] 'n ton handelsnaam\Naandele in daardie Firefox logo. Dialogue: 0,0:00:30.55,0:00:34.25,Default,,0000,0000,0000,,Omtrent 250 miljoen mense\Noor die wêreld gebruik Firefox elke maand. Dialogue: 0,0:00:34.25,0:00:37.93,Default,,0000,0000,0000,,En duisende meer dra by\Ntot die Firefox projek. Dialogue: 0,0:00:37.93,0:00:41.17,Default,,0000,0000,0000,,As gevolg daarvan is hulle\Nbaie passievol oor die jakkals. Dialogue: 0,0:00:41.17,0:00:43.27,Default,,0000,0000,0000,,Dis soos 'n lid van die familie vir hulle. Dialogue: 0,0:00:43.27,0:00:46.34,Default,,0000,0000,0000,,Asof dit hulle ingang was tot die\Ninternet vir 15 jaar. Dialogue: 0,0:00:46.34,0:00:47.85,Default,,0000,0000,0000,,Mens wil dit nie opmors nie. Dialogue: 0,0:00:47.86,0:00:51.91,Default,,0000,0000,0000,,Maar die jakkals kon nie al die Dialogue: 0,0:00:51.91,0:00:54.05,Default,,0000,0000,0000,,produkte en dienste dek nie, Dialogue: 0,0:00:54.05,0:00:56.28,Default,,0000,0000,0000,,wat ons gaan uitbring nie. Dialogue: 0,0:00:56.28,0:00:58.22,Default,,0000,0000,0000,,Firefox is meer as 'n webleser. Dialogue: 0,0:00:58.22,0:01:01.08,Default,,0000,0000,0000,,Dis 'n hele familie produkte en dienste. Dialogue: 0,0:01:01.08,0:01:04.02,Default,,0000,0000,0000,,Als gefokus op privaatheid, alles verbind. Dialogue: 0,0:01:04.02,0:01:06.90,Default,,0000,0000,0000,,Rebrands gaan oor die skep van 'n nuwe taal. Dialogue: 0,0:01:06.90,0:01:10.92,Default,,0000,0000,0000,,As jy te min konsonante of klinkers het, Dialogue: 0,0:01:10.92,0:01:12.32,Default,,0000,0000,0000,,dan word dit problematies. Dialogue: 0,0:01:12.32,0:01:17.05,Default,,0000,0000,0000,,[MUSIEK] Dialogue: 0,0:01:17.05,0:01:19.44,Default,,0000,0000,0000,,Want ons is "open source" Dialogue: 0,0:01:19.44,0:01:23.24,Default,,0000,0000,0000,,en glo vas in deelname en deursigtigheid. Dialogue: 0,0:01:23.24,0:01:25.36,Default,,0000,0000,0000,,Tradisionele handelsnaam ontwerp Dialogue: 0,0:01:25.36,0:01:27.03,Default,,0000,0000,0000,,geskied agter toe deure Dialogue: 0,0:01:27.03,0:01:28.61,Default,,0000,0000,0000,,maar ons doen dit nie so nie. Dialogue: 0,0:01:28.61,0:01:31.81,Default,,0000,0000,0000,,Ons skop af met drie ontwerper spanne Dialogue: 0,0:01:31.81,0:01:34.15,Default,,0000,0000,0000,,in drie verskillende kreatiewe rigtings Dialogue: 0,0:01:34.15,0:01:35.17,Default,,0000,0000,0000,,'Fire' Dialogue: 0,0:01:35.17,0:01:36.35,Default,,0000,0000,0000,,'Fox' Dialogue: 0,0:01:36.35,0:01:37.17,Default,,0000,0000,0000,,en 'Free' Dialogue: 0,0:01:37.17,0:01:39.69,Default,,0000,0000,0000,,Waaraan anders kon jy dink? Dialogue: 0,0:01:39.69,0:01:43.14,Default,,0000,0000,0000,,Die spanne het in mekaar se werk ingedelf. Dialogue: 0,0:01:43.14,0:01:45.56,Default,,0000,0000,0000,,Talentvolle ontwerpers en kunstenaars. Dialogue: 0,0:01:45.56,0:01:49.22,Default,,0000,0000,0000,,Hulle het mekaar terugvoer gegee wat\Nregtig hulle werk baie gehelp het. Dialogue: 0,0:01:50.77,0:01:54.13,Default,,0000,0000,0000,,Toe ons hieroor begin skryf het\Nop ons oop ontwerp blog, Dialogue: 0,0:01:54.13,0:01:56.75,Default,,0000,0000,0000,,was sommige terugvoer vrees. Dialogue: 0,0:01:56.75,0:01:57.70,Default,,0000,0000,0000,,Ek skat ek's nie al een nie maar Dialogue: 0,0:01:57.70,0:01:58.66,Default,,0000,0000,0000,,moenie verander wat goed is en \Nwat handelsmerk erkenning is nie Dialogue: 0,0:01:58.66,0:02:01.70,Default,,0000,0000,0000,,moenie verander wat goed is, wat\Nhandelsmerk erkenning is nie. Dialogue: 0,0:02:01.70,0:02:03.98,Default,,0000,0000,0000,,Laat die fox net die fox wees! Dialogue: 0,0:02:04.43,0:02:06.08,Default,,0000,0000,0000,,Lelik en onbegryplik. Dialogue: 0,0:02:06.08,0:02:10.13,Default,,0000,0000,0000,,Werk eerder aan belangriker goed, eerder\Nas om die icons te bederf. Dialogue: 0,0:02:10.13,0:02:13.87,Default,,0000,0000,0000,,Verskoon my taal maak dit lyk of 'n\NFranse reënboog uitgespoeg is. Dialogue: 0,0:02:13.87,0:02:15.16,Default,,0000,0000,0000,,Ooookay Dialogue: 0,0:02:15.16,0:02:17.38,Default,,0000,0000,0000,,Ek bedoel nie Franse reënboog nie ... Dialogue: 0,0:02:17.38,0:02:18.55,Default,,0000,0000,0000,,Of Franse vomeersel. Dialogue: 0,0:02:18.55,0:02:19.94,Default,,0000,0000,0000,,Het ek al Franse vomeersel gesien? Dialogue: 0,0:02:19.94,0:02:24.22,Default,,0000,0000,0000,,Ons het daardie volle reeks kommentaar\Nop die blog. Dialogue: 0,0:02:24.22,0:02:29.54,Default,,0000,0000,0000,,En ons houding met ontvangs daarvan\Nwas om dankbaar te wees. Dialogue: 0,0:02:29.54,0:02:32.93,Default,,0000,0000,0000,,Maar dit het ons 'n goeie kans gegee\Nom 'n gesprek te begin oor, Dialogue: 0,0:02:32.93,0:02:35.41,Default,,0000,0000,0000,,dat ons nie verander nie,\Nmaar dat ons vooruitgaan. Dialogue: 0,0:02:35.41,0:02:37.65,Default,,0000,0000,0000,,Regtig, die rede daarvoor is\Nom seker te maak Dialogue: 0,0:02:37.65,0:02:40.54,Default,,0000,0000,0000,,dat ons soveel as moontlik\Nimpak in die wêreld het. Dialogue: 0,0:02:40.54,0:02:42.97,Default,,0000,0000,0000,,Ons sien iets baie\Ninteressant in die terugvoer Dialogue: 0,0:02:42.97,0:02:45.10,Default,,0000,0000,0000,,wat ons glad nie verwag het nie. Dialogue: 0,0:02:45.10,0:02:46.23,Default,,0000,0000,0000,,Een van die rigtings, Dialogue: 0,0:02:46.23,0:02:49.40,Default,,0000,0000,0000,,lyk erg baie soos 'n ander\Nlogo in die wêreld Dialogue: 0,0:02:49.40,0:02:51.09,Default,,0000,0000,0000,,wat nogal naby ons ruimte was. Dialogue: 0,0:02:51.72,0:02:56.66,Default,,0000,0000,0000,,Al drie ons ontwerper spanne, en\Nniemand onder ons het dit opgemerk nie. Dialogue: 0,0:02:56.66,0:03:00.33,Default,,0000,0000,0000,,Dis iets wat mens regtig nie wil\Nsien gebeur nie. Dialogue: 0,0:03:01.91,0:03:05.51,Default,,0000,0000,0000,,Ons het die punt bereik waar ons die\Ntwee handelsmerk sisteme gehad het. Dialogue: 0,0:03:05.51,0:03:08.27,Default,,0000,0000,0000,,Daar was baie liefde vir albei van hulle. Dialogue: 0,0:03:08.26,0:03:10.08,Default,,0000,0000,0000,,Maar ons het 'n baie duidelike teken Dialogue: 0,0:03:10.08,0:03:14.68,Default,,0000,0000,0000,,dat ons nie noodwendig 'n jakkals hoef te\Nwys vir mense wat Firefox ken nie. Dialogue: 0,0:03:14.68,0:03:19.19,Default,,0000,0000,0000,,Daardie vorm, die draaibeweging om\Ndie aardbol, dis die ding Dialogue: 0,0:03:19.19,0:03:23.17,Default,,0000,0000,0000,,wat eintlik die mense se gedagtes opkom\Nas hulle dink aan Firefox. Dialogue: 0,0:03:23.17,0:03:24.78,Default,,0000,0000,0000,,Ek is mal oor die kleure! Dialogue: 0,0:03:24.78,0:03:28.14,Default,,0000,0000,0000,,Ons kleurpallet het verander tot\Namper 'n reënboog Dialogue: 0,0:03:28.14,0:03:30.90,Default,,0000,0000,0000,,soos die wêreld verander om ons, \Nsoos ons verander. Dialogue: 0,0:03:30.90,0:03:35.74,Default,,0000,0000,0000,,Ons het nodig om dieselfde komponente\Nte kan gebruik om nuwe goed te maak Dialogue: 0,0:03:35.74,0:03:38.17,Default,,0000,0000,0000,,wat mense sal ontmoet daar\Nwaar hulle is Dialogue: 0,0:03:38.17,0:03:41.57,Default,,0000,0000,0000,,Jy sien 'n hele wêreld vol geleenthede. Dialogue: 0,0:03:42.06,0:03:45.16,Default,,0000,0000,0000,,Ons huidige webleser logo gaan\Naanhou ontwikkel. Dialogue: 0,0:03:45.16,0:03:48.98,Default,,0000,0000,0000,,Ons bring nuwe kleure in en gaan\Ndit 'n bietjie meer abstrak maak Dialogue: 0,0:03:48.98,0:03:51.68,Default,,0000,0000,0000,,sodat dit visueel inpas by die res. Dialogue: 0,0:03:51.68,0:03:53.85,Default,,0000,0000,0000,,Daar is is swaar YEAH wanneer jy dit sien. Dialogue: 0,0:03:53.85,0:03:56.05,Default,,0000,0000,0000,,Ek dink die wêreld het meer daarvan nodig. Dialogue: 0,0:03:56.05,0:03:57.82,Default,,0000,0000,0000,,Ek wens ek kon sê ons is klaar. Dialogue: 0,0:03:57.82,0:03:59.43,Default,,0000,0000,0000,,Maar ons is nog nie klaar nie. Dialogue: 0,0:03:59.43,0:04:00.39,Default,,0000,0000,0000,,Dis 'n goeie ding! Dialogue: 0,0:04:00.39,0:04:02.68,Default,,0000,0000,0000,,Handelsmerk moet lewendig bly. Dialogue: 0,0:04:02.68,0:04:05.63,Default,,0000,0000,0000,,Met als wat ons deur is tydens hierdie\Nhandelsmerk herontwerp, Dialogue: 0,0:04:05.63,0:04:06.89,Default,,0000,0000,0000,,bly ons aan jou kant. Dialogue: 0,0:04:06.89,0:04:08.15,Default,,0000,0000,0000,,Ons wil jou by ons hê. Dialogue: 0,0:04:08.15,0:04:09.69,Default,,0000,0000,0000,,En ons dink, deur saam te werk Dialogue: 0,0:04:09.69,0:04:13.14,Default,,0000,0000,0000,,kan ons Firefox uitbrei in sy missie\Nregoor die wêreld.