[Script Info] Title: [Events] Format: Layer, Start, End, Style, Name, MarginL, MarginR, MarginV, Effect, Text Dialogue: 0,0:00:00.00,0:00:02.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek is ’n verteller. Dialogue: 0,0:00:02.00,0:00:05.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek wil julle ’n paar \Npersoonlike stories vertel Dialogue: 0,0:00:05.00,0:00:10.00,Default,,0000,0000,0000,,oor "die gevaar van die enkele storie". Dialogue: 0,0:00:10.00,0:00:14.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek't op ’n universiteitskampus \Nin oos-Nigerië grootgeword. Dialogue: 0,0:00:14.00,0:00:17.00,Default,,0000,0000,0000,,My ma sê ek't op twee begin lees, Dialogue: 0,0:00:17.00,0:00:22.00,Default,,0000,0000,0000,,alhoewel ek dink vier \Ndalk nader aan die waarheid is. Dialogue: 0,0:00:22.00,0:00:24.00,Default,,0000,0000,0000,,So ek was ’n vroeë leser Dialogue: 0,0:00:24.00,0:00:27.00,Default,,0000,0000,0000,,en ek't Britse en \NAmerikaanse kinderboeke gelees. Dialogue: 0,0:00:27.00,0:00:30.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek was ook ’n vroeë skrywer. Dialogue: 0,0:00:30.00,0:00:34.00,Default,,0000,0000,0000,,Toe ek begin skryf, \Nop omtrent sewe, Dialogue: 0,0:00:34.00,0:00:36.00,Default,,0000,0000,0000,,stories in potlood met krytillustrasies, Dialogue: 0,0:00:36.00,0:00:39.00,Default,,0000,0000,0000,,wat my arme ma móés lees, Dialogue: 0,0:00:39.00,0:00:43.00,Default,,0000,0000,0000,,skryf ek presies die tipe stories \Nwat ek gelees het: Dialogue: 0,0:00:43.00,0:00:48.00,Default,,0000,0000,0000,,Al my karakters was wit met blou oë, Dialogue: 0,0:00:48.00,0:00:50.00,Default,,0000,0000,0000,,hulle't in die sneeu gespeel, Dialogue: 0,0:00:50.00,0:00:52.00,Default,,0000,0000,0000,,hulle't appels geëet Dialogue: 0,0:00:52.00,0:00:54.00,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:00:54.00,0:00:56.00,Default,,0000,0000,0000,,en hulle't baie oor die weer gepraat, Dialogue: 0,0:00:56.00,0:00:58.00,Default,,0000,0000,0000,,hoe lieflik dit was,\Ndat die son uitgekom het. Dialogue: 0,0:00:58.00,0:01:00.00,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:01:00.00,0:01:03.00,Default,,0000,0000,0000,,Ondanks die feit dat ek in Nigerië gewoon het. Dialogue: 0,0:01:03.00,0:01:07.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek was toe nog nooit buite Nigerië nie. Dialogue: 0,0:01:07.00,0:01:10.00,Default,,0000,0000,0000,,Ons't niks sneeu gehad nie, \Nons het mangoes geëet, Dialogue: 0,0:01:10.00,0:01:12.00,Default,,0000,0000,0000,,en ons het nooit oor die weer gepraat nie, Dialogue: 0,0:01:12.00,0:01:14.00,Default,,0000,0000,0000,,want dit was onnodig. Dialogue: 0,0:01:14.00,0:01:17.00,Default,,0000,0000,0000,,My karakters het ook \Nbaie gemmerbier gedrink, Dialogue: 0,0:01:17.00,0:01:19.00,Default,,0000,0000,0000,,want die karakters in die Britse boeke Dialogue: 0,0:01:19.00,0:01:21.00,Default,,0000,0000,0000,,het gemmerbier gedrink. Dialogue: 0,0:01:21.00,0:01:24.00,Default,,0000,0000,0000,,Ongeag dat ek g'n benul \Nvan gemmerbier gehad het nie. Dialogue: 0,0:01:24.00,0:01:25.00,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:01:25.00,0:01:28.00,Default,,0000,0000,0000,,En vir baie jare daarna Dialogue: 0,0:01:28.00,0:01:30.00,Default,,0000,0000,0000,,sou ek ’n brandende begeerte hê\Nom gemmerbier te proe. Dialogue: 0,0:01:30.00,0:01:32.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar dis ’n ander storie. Dialogue: 0,0:01:32.00,0:01:34.00,Default,,0000,0000,0000,,Wat hierdie wys, dink ek, Dialogue: 0,0:01:34.00,0:01:37.00,Default,,0000,0000,0000,,is hoe ontvanklik en vatbaar ons is Dialogue: 0,0:01:37.00,0:01:39.00,Default,,0000,0000,0000,,met ’n storie voor oë, Dialogue: 0,0:01:39.00,0:01:41.00,Default,,0000,0000,0000,,veral as kinders. Dialogue: 0,0:01:41.00,0:01:43.00,Default,,0000,0000,0000,,Omdat ek nét boeke gelees het\Nwaarin karakters anders was, Dialogue: 0,0:01:43.00,0:01:45.00,Default,,0000,0000,0000,,was ek oortuig \N Dialogue: 0,0:01:45.00,0:01:47.00,Default,,0000,0000,0000,,dat boeke vanselfsprekend \Nvreemdelinge moes in hê Dialogue: 0,0:01:47.00,0:01:50.00,Default,,0000,0000,0000,,en oor dinge moes gaan \Nwaarmee ek nie kon identifiseer nie. Dialogue: 0,0:01:50.00,0:01:52.00,Default,,0000,0000,0000,,Dinge het verander \Ntoe ek Afrikaboeke ontdek het. Dialogue: 0,0:01:52.00,0:01:55.00,Default,,0000,0000,0000,,Daar was nie veel beskikbaar nie Dialogue: 0,0:01:55.00,0:01:59.00,Default,,0000,0000,0000,,en hulle was nie so verkrygbaar \Nsoos die buitelandse boeke nie. Dialogue: 0,0:01:59.00,0:02:01.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar dank skrywers \Nsoos Chinua Achebe en Camara Laye, Dialogue: 0,0:02:01.00,0:02:03.00,Default,,0000,0000,0000,,het ek ’n sielsverskuiwing \Nin my begrip van letterkunde beleef. Dialogue: 0,0:02:03.00,0:02:07.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek het besef dat mense soos ek, Dialogue: 0,0:02:07.00,0:02:09.00,Default,,0000,0000,0000,,meisies met vel die kleur van sjokolade, Dialogue: 0,0:02:09.00,0:02:11.00,Default,,0000,0000,0000,,wie se kroes hare \Nnie kon poniesterte maak nie, Dialogue: 0,0:02:11.00,0:02:13.00,Default,,0000,0000,0000,,ook in literatuur kon bestaan. Dialogue: 0,0:02:13.00,0:02:15.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek't oor vertroude dinge begin skryf. Dialogue: 0,0:02:15.00,0:02:18.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek was wel versot op \Ndie Amerikaanse en Britse boeke. Dialogue: 0,0:02:18.00,0:02:20.00,Default,,0000,0000,0000,,Hulle't my verbeelding aangegryp, \Nvir my nuwe wêrelde oopgemaak. Dialogue: 0,0:02:20.00,0:02:24.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar die gevolg was per abuis Dialogue: 0,0:02:24.00,0:02:28.00,Default,,0000,0000,0000,,dat ek nie geweet het mense soos ek Dialogue: 0,0:02:28.00,0:02:32.00,Default,,0000,0000,0000,,kon in literatuur bestaan nie. Dialogue: 0,0:02:32.00,0:02:34.00,Default,,0000,0000,0000,,So die ontdekking van Afrikaskrywers Dialogue: 0,0:02:34.00,0:02:36.00,Default,,0000,0000,0000,,het my gered van 'n enkele storie hê\Noor wat boeke in wese is. Dialogue: 0,0:02:36.00,0:02:38.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek was uit ’n gewone, \Nmiddelklas Nigeriese gesin. Dialogue: 0,0:02:38.00,0:02:42.00,Default,,0000,0000,0000,,My pa was ’n professor. Dialogue: 0,0:02:42.00,0:02:45.00,Default,,0000,0000,0000,,My ma was ’n administratiewe beampte. Dialogue: 0,0:02:45.00,0:02:47.00,Default,,0000,0000,0000,,En, soos die norm was, Dialogue: 0,0:02:47.00,0:02:50.00,Default,,0000,0000,0000,,het ons inwoon-huishulpe gehad, \Nwat van nabye dorpies af gekom het. Dialogue: 0,0:02:50.00,0:02:52.00,Default,,0000,0000,0000,,So die jaar wat ek agt geword het, \Nhet ons ’n nuwe huisknaap gekry. Dialogue: 0,0:02:52.00,0:02:55.00,Default,,0000,0000,0000,,Sy naam was Fide. Dialogue: 0,0:02:55.00,0:02:58.00,Default,,0000,0000,0000,,My ma het ons net een ding oor hom vertel:\Nsy familie was baie arm. Dialogue: 0,0:02:58.00,0:03:03.00,Default,,0000,0000,0000,,My ma het jamswortels en rys \Nen ons ou klere na sy familie toe gestuur. Dialogue: 0,0:03:03.00,0:03:07.00,Default,,0000,0000,0000,,En as ek nie my aandete opgeëet het nie, \Nsou my ma sê: Dialogue: 0,0:03:07.00,0:03:09.00,Default,,0000,0000,0000,,"Eet jou kos! Weet jy dan nie? \NMense soos Fide se familie het niks nie." Dialogue: 0,0:03:09.00,0:03:12.00,Default,,0000,0000,0000,,So ek was baie jammer vir Fide se familie. Dialogue: 0,0:03:12.00,0:03:15.00,Default,,0000,0000,0000,,Toe een Saterdag \Ngaan ons na sy dorpie op besoek, Dialogue: 0,0:03:15.00,0:03:17.00,Default,,0000,0000,0000,,en sy ma wys vir ons \N’n pragtige gepatroonde mandjie Dialogue: 0,0:03:17.00,0:03:20.00,Default,,0000,0000,0000,,gemaak van gekleurde raffia, \Nwat sy broer gemaak het. Dialogue: 0,0:03:20.00,0:03:22.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek was verbaas. Dialogue: 0,0:03:22.00,0:03:27.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek het nie besef dat iemand in sy familie Dialogue: 0,0:03:27.00,0:03:31.00,Default,,0000,0000,0000,,sowaar iets kon maak nie. Dialogue: 0,0:03:31.00,0:03:34.00,Default,,0000,0000,0000,,Al wat ek van hulle gehoor het, \Nwas hoe arm hulle was, Dialogue: 0,0:03:34.00,0:03:38.00,Default,,0000,0000,0000,,sodat dit vir my onmoontlik geword het \Nom hulle as enigiets buiten arm te sien. Dialogue: 0,0:03:38.00,0:03:41.00,Default,,0000,0000,0000,,Hulle armoede \Nwas my enkele storie oor hulle. Dialogue: 0,0:03:41.00,0:03:43.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek het jare later hieroor gedink \Ntoe ek weg is uit Nigerië Dialogue: 0,0:03:43.00,0:03:46.00,Default,,0000,0000,0000,,om universiteit toe te gaan in die VSA. Dialogue: 0,0:03:46.00,0:03:49.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek was 19. Dialogue: 0,0:03:49.00,0:03:52.00,Default,,0000,0000,0000,,My Amerikaanse kamermaat is deur my geskok. Dialogue: 0,0:03:52.00,0:03:54.00,Default,,0000,0000,0000,,Sy't my gevra waar ek so goed \NEngels leer praat het Dialogue: 0,0:03:54.00,0:03:57.00,Default,,0000,0000,0000,,en was verward toe ek gesê het Dialogue: 0,0:03:57.00,0:04:01.00,Default,,0000,0000,0000,,dat Engels toevallig genoeg \Ndie amptelike taal van Nigerië is. Dialogue: 0,0:04:01.00,0:04:03.00,Default,,0000,0000,0000,,Sy't gevra om na \Nmy "tribal" musiek te luister Dialogue: 0,0:04:03.00,0:04:06.00,Default,,0000,0000,0000,,en was gevolglik baie teleurgesteld Dialogue: 0,0:04:06.00,0:04:08.00,Default,,0000,0000,0000,,toe ek my Mariah Carey-kasset uithaal. Dialogue: 0,0:04:08.00,0:04:12.00,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:04:12.00,0:04:15.00,Default,,0000,0000,0000,,Sy't aangeneem dat ek nie weet \Nhoe om ’n stoof te gebruik nie. Dialogue: 0,0:04:15.00,0:04:17.00,Default,,0000,0000,0000,,Dít het my getref: Dialogue: 0,0:04:17.00,0:04:22.00,Default,,0000,0000,0000,,Sy't my al bejammer \Nnog voor sy my gesien het. Dialogue: 0,0:04:22.00,0:04:26.00,Default,,0000,0000,0000,,Haar verstekposisie teenoor my, \Nas ’n Afrikaan, Dialogue: 0,0:04:26.00,0:04:28.00,Default,,0000,0000,0000,,was ’n soort neerbuigende, \Ngoed-bedoelde jammerhartigheid. Dialogue: 0,0:04:28.00,0:04:30.00,Default,,0000,0000,0000,,My kamermaat het \Nn enkele Afrikastorie gehad: Dialogue: 0,0:04:30.00,0:04:33.00,Default,,0000,0000,0000,,’n enkele storie oor katastrofe. Dialogue: 0,0:04:33.00,0:04:35.00,Default,,0000,0000,0000,,In hierdie enkele storie Dialogue: 0,0:04:58.00,0:05:02.00,Default,,0000,0000,0000,,kon Afrikane geensins soos sy wees nie, Dialogue: 0,0:05:02.00,0:05:05.00,Default,,0000,0000,0000,,was daar geen gevoelens \Nmeer kompleks as bejammering nie Dialogue: 0,0:05:05.00,0:05:09.00,Default,,0000,0000,0000,,en geen moontlikheid van ’n verbinding \Nas gelyke mense nie. Dialogue: 0,0:05:09.00,0:05:11.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek moet sê dat voor ek VSA toe is, Dialogue: 0,0:05:11.00,0:05:14.00,Default,,0000,0000,0000,,ek nie bewustelik geïdentifiseer het \Nas ’n Afrikaan nie. Dialogue: 0,0:05:14.00,0:05:17.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar elke keer wat Afrika ter sprake was, \Nhet almal na my gekyk. Dialogue: 0,0:05:17.00,0:05:21.00,Default,,0000,0000,0000,,Ondanks dat ek niks geweet het \Noor plekke soos Namibië nie. Dialogue: 0,0:05:21.00,0:05:23.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar ek't op die ou end \Ndié nuwe identiteit aangeneem, Dialogue: 0,0:05:23.00,0:05:26.00,Default,,0000,0000,0000,,en op baie maniere \Ndink ek nou aan myself as Afrikaan. Dialogue: 0,0:05:26.00,0:05:28.00,Default,,0000,0000,0000,,Dit ontstem my wel steeds \Nwanneer daar na Afrika verwys word as ’n land, Dialogue: 0,0:05:30.00,0:05:34.00,Default,,0000,0000,0000,,die mees onlangse voorbeeld \Nwas op my andersins wonderlike vlug, Dialogue: 0,0:05:34.00,0:05:36.00,Default,,0000,0000,0000,,vanaf Lagos twee dae gelede, Dialogue: 0,0:05:36.00,0:05:38.00,Default,,0000,0000,0000,,met die Virgin-aankondiging Dialogue: 0,0:05:38.00,0:05:43.00,Default,,0000,0000,0000,,oor die liefdadigheidswerk \Nin "Indië, Afrika en ander lande". Dialogue: 0,0:05:43.00,0:05:44.00,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:05:44.00,0:05:48.00,Default,,0000,0000,0000,,So na ek ’n paar jaar in die VSA \Nas ’n Afrikaan spandeer het, Dialogue: 0,0:05:48.00,0:05:52.00,Default,,0000,0000,0000,,het ek my kamermaat se reaksie \Nteenoor my begin verstaan. Dialogue: 0,0:05:52.00,0:05:55.00,Default,,0000,0000,0000,,As ek nie in Nigerië grootgeword het nie, Dialogue: 0,0:05:55.00,0:05:57.00,Default,,0000,0000,0000,,en as al wat ek oor Afrika geweet het\Nvan algemene beelde was, Dialogue: 0,0:05:57.00,0:06:00.00,Default,,0000,0000,0000,,sou ek ook dink Dialogue: 0,0:06:00.00,0:06:04.00,Default,,0000,0000,0000,,dat Afrika ’n plek \Nvan pragtige landskappe, mooi diere, Dialogue: 0,0:06:04.00,0:06:06.00,Default,,0000,0000,0000,,en onverstaanbare mense is, Dialogue: 0,0:06:06.00,0:06:09.00,Default,,0000,0000,0000,,aan't oorlogvoer, \Nsterwend van armoede of VIGS, Dialogue: 0,0:06:09.00,0:06:12.00,Default,,0000,0000,0000,,nie in staat daartoe \Nom vir hulleself te praat nie Dialogue: 0,0:06:12.00,0:06:14.00,Default,,0000,0000,0000,,en wagted om verlossing\Ndeur ’n gawe, wit vreemdeling. Dialogue: 0,0:06:17.00,0:06:19.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek sou Afrikane sien \Nnet soos ek, as kind, Dialogue: 0,0:06:19.00,0:06:23.00,Default,,0000,0000,0000,,Fide se familie gesien het. Dialogue: 0,0:06:23.00,0:06:27.00,Default,,0000,0000,0000,,Hierdie enkele storie oor Afrika \Nkom per slot van rekening uit Westerse literatuur. Dialogue: 0,0:06:27.00,0:06:29.00,Default,,0000,0000,0000,,Hier is ’n aanhaling uit die skrywe\Nvan ’n Londonse handelaar, John Locke, Dialogue: 0,0:06:32.00,0:06:35.00,Default,,0000,0000,0000,,wat in 1561 na Wes-Afrika geseil het Dialogue: 0,0:06:35.00,0:06:40.00,Default,,0000,0000,0000,,en ’n boeiende reisverslag gehou het. Dialogue: 0,0:06:40.00,0:06:42.00,Default,,0000,0000,0000,,Nadat hy na die swart Afrikane\Nas "gediertes sonder huise," verwys, Dialogue: 0,0:06:44.00,0:06:48.00,Default,,0000,0000,0000,,skryf hy: "Hulle is mense sonder koppe, Dialogue: 0,0:06:48.00,0:06:53.00,Default,,0000,0000,0000,,met hul monde en oë in hulle borste." Dialogue: 0,0:06:53.00,0:06:55.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek lag elke keer wat ek dit lees. Dialogue: 0,0:06:55.00,0:06:59.00,Default,,0000,0000,0000,,En ’n mens moet sy verbeelding bewonder. Dialogue: 0,0:06:59.00,0:07:01.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar belangrik is dat sy skryfwerk Dialogue: 0,0:07:01.00,0:07:03.00,Default,,0000,0000,0000,,die begin van ’n verteltradisie Dialogue: 0,0:07:03.00,0:07:06.00,Default,,0000,0000,0000,,van Afrikastories in die Weste \Nverteenwoordig: Dialogue: 0,0:07:06.00,0:07:09.00,Default,,0000,0000,0000,,’n Tradisie van sub-Sahara-Afrika \Nas ’n plek van negatiewes, Dialogue: 0,0:07:09.00,0:07:11.00,Default,,0000,0000,0000,,van andersheid, van donkerte, Dialogue: 0,0:07:11.00,0:07:15.00,Default,,0000,0000,0000,,van mense wat, in die woorde van \Ndie wonderlike digter, Rudyard Kipling, Dialogue: 0,0:07:17.00,0:07:20.00,Default,,0000,0000,0000,,"halfduiwel, halfkind" is. Dialogue: 0,0:07:20.00,0:07:23.00,Default,,0000,0000,0000,,En so't ek begin besef \Ndat my Amerikaanse kamermaat Dialogue: 0,0:07:23.00,0:07:25.00,Default,,0000,0000,0000,,haar hele lewe lank Dialogue: 0,0:07:25.00,0:07:27.00,Default,,0000,0000,0000,,verskillende weergawes van hierdie \Nenkele storie moes gesien en gehoor het, Dialogue: 0,0:07:29.00,0:07:31.00,Default,,0000,0000,0000,,so ook ’n professor, Dialogue: 0,0:07:31.00,0:07:36.00,Default,,0000,0000,0000,,wat op ’n keer vir my gesê het \Ndat my roman nie "eg aan Afrika" is nie. Dialogue: 0,0:07:36.00,0:07:38.00,Default,,0000,0000,0000,,Nou, ek was heeltemal bereid Dialogue: 0,0:07:38.00,0:07:40.00,Default,,0000,0000,0000,,om aan te voer dat daar heelwat dinge\Nverkeerd was met die roman, Dialogue: 0,0:07:40.00,0:07:44.00,Default,,0000,0000,0000,,dat dit op vele punte misluk het, Dialogue: 0,0:07:44.00,0:07:46.00,Default,,0000,0000,0000,,maar ek het nie kon droom Dialogue: 0,0:07:46.00,0:07:49.00,Default,,0000,0000,0000,,dat dit die kastige Afrika-egtheid paal \Nnie gehaal het nie. Dialogue: 0,0:07:49.00,0:07:51.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek het inderwaarheid nie geweet\Nwat Afrika-egtheid was nie Dialogue: 0,0:07:54.00,0:07:56.00,Default,,0000,0000,0000,,Die professor het my meegedeel \Ndat my karakters te veel soos hy was, Dialogue: 0,0:07:58.00,0:08:00.00,Default,,0000,0000,0000,,’n opgevoede, middelklas man. Dialogue: 0,0:08:00.00,0:08:02.00,Default,,0000,0000,0000,,My karakters het motors bestuur. Dialogue: 0,0:08:02.00,0:08:05.00,Default,,0000,0000,0000,,Hulle't nie van honger vergaan nie. Dialogue: 0,0:08:05.00,0:08:09.00,Default,,0000,0000,0000,,Gevolglik was hulle nie eg aan Afrika nie. Dialogue: 0,0:08:09.00,0:08:12.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar ek moet byvoeg \Ndat ek net so skuldig is Dialogue: 0,0:08:12.00,0:08:15.00,Default,,0000,0000,0000,,aan die enkele storie kwessie. Dialogue: 0,0:08:15.00,0:08:19.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek't ’n paar jaar gelede Meksiko besoek \Nuit die VSA. Dialogue: 0,0:08:19.00,0:08:21.00,Default,,0000,0000,0000,,Die politieke klimaat in die VSA \Nwas gespanne, Dialogue: 0,0:08:21.00,0:08:25.00,Default,,0000,0000,0000,,en debatte oor immigrasie het geheers. Dialogue: 0,0:08:25.00,0:08:27.00,Default,,0000,0000,0000,,En, soos dit baie in Amerika gebeur, Dialogue: 0,0:08:27.00,0:08:30.00,Default,,0000,0000,0000,,het immigrasie \Nsinoniem met Meksikane geword. Dialogue: 0,0:08:30.00,0:08:32.00,Default,,0000,0000,0000,,Daar was eindelose stories oor Meksikane Dialogue: 0,0:08:32.00,0:08:34.00,Default,,0000,0000,0000,,wat die gesondheidstelsel kaal uittrek, Dialogue: 0,0:08:36.00,0:08:38.00,Default,,0000,0000,0000,,oor die grens sluip, Dialogue: 0,0:08:38.00,0:08:42.00,Default,,0000,0000,0000,,by die grens gearresteer word, \Ndaai soort van ding. Dialogue: 0,0:08:42.00,0:08:46.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek't op my eerste dag \Nin Guadalajara rondgeloop, Dialogue: 0,0:08:46.00,0:08:48.00,Default,,0000,0000,0000,,gekyk het hoe die mense werk toe gaan, Dialogue: 0,0:08:48.00,0:08:50.00,Default,,0000,0000,0000,,by die markplein hulle tortillas oprol, Dialogue: 0,0:08:50.00,0:08:53.00,Default,,0000,0000,0000,,aan't rook en lag. Dialogue: 0,0:08:53.00,0:08:56.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek onthou dat ek eers effens verras was. Dialogue: 0,0:08:56.00,0:08:59.00,Default,,0000,0000,0000,,En toe was ek van skaamte oorkom. Dialogue: 0,0:08:59.00,0:09:02.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek het besef dat ek so verdiep was \Nin die mediadekking oor Meksikane Dialogue: 0,0:09:04.00,0:09:06.00,Default,,0000,0000,0000,,dat hulle een ding in my kop geword het: Dialogue: 0,0:09:06.00,0:09:09.00,Default,,0000,0000,0000,,die ellendige immigrant. Dialogue: 0,0:09:09.00,0:09:11.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek't geval vir \Ndie enkele storie oor Meksikane Dialogue: 0,0:09:11.00,0:09:14.00,Default,,0000,0000,0000,,en ek kon nie méér skaam kry nie. Dialogue: 0,0:09:14.00,0:09:16.00,Default,,0000,0000,0000,,So dis hoe om ’n enkele storie te skep, Dialogue: 0,0:09:16.00,0:09:19.00,Default,,0000,0000,0000,,’n volk te wys as een ding, Dialogue: 0,0:09:19.00,0:09:21.00,Default,,0000,0000,0000,,slegs een ding, Dialogue: 0,0:09:21.00,0:09:23.00,Default,,0000,0000,0000,,oor en oor, Dialogue: 0,0:09:23.00,0:09:26.00,Default,,0000,0000,0000,,en dit is wat hulle dan word. Dialogue: 0,0:09:26.00,0:09:28.00,Default,,0000,0000,0000,,Dis onmoontlik \Nom die enkele storie te bespreek, Dialogue: 0,0:09:28.00,0:09:31.00,Default,,0000,0000,0000,,sonder om mag aan te raak. Dialogue: 0,0:09:31.00,0:09:33.00,Default,,0000,0000,0000,,Daar's ’n Igbo woord, Dialogue: 0,0:09:33.00,0:09:35.00,Default,,0000,0000,0000,,waaroor ek dink as ek \Noor die wêreld se magstrukture dink, Dialogue: 0,0:09:35.00,0:09:38.00,Default,,0000,0000,0000,,en dit is "nkali." Dialogue: 0,0:09:38.00,0:09:40.00,Default,,0000,0000,0000,,Dis ’n selfstandige naamword, losweg vertaal: \N"om groter as ’n ander te wees". Dialogue: 0,0:09:43.00,0:09:46.00,Default,,0000,0000,0000,,Soos ons ekonomiese en politieke wêrelde, Dialogue: 0,0:09:46.00,0:09:48.00,Default,,0000,0000,0000,,word stories ook bepaal\Ndeur die beginsel van nkali: Dialogue: 0,0:09:51.00,0:09:53.00,Default,,0000,0000,0000,,Hoe hulle vertel word, wie hulle vertel, Dialogue: 0,0:09:53.00,0:09:56.00,Default,,0000,0000,0000,,wanneer hulle vertel word, \Nhoeveel vertel word, Dialogue: 0,0:09:56.00,0:10:00.00,Default,,0000,0000,0000,,is alles regtig afhanklik van mag. Dialogue: 0,0:10:00.00,0:10:03.00,Default,,0000,0000,0000,,Mag is die vermoë \Nom ’n ander se storie te vertel Dialogue: 0,0:10:03.00,0:10:07.00,Default,,0000,0000,0000,,én om dit die beslissende storie \Nvan dié persoon te maak. Dialogue: 0,0:10:07.00,0:10:09.00,Default,,0000,0000,0000,,Die Palestynse digter \NMourid Barghouti skryf Dialogue: 0,0:10:09.00,0:10:12.00,Default,,0000,0000,0000,,dat as jy ’n volk wil ontvreem, Dialogue: 0,0:10:12.00,0:10:15.00,Default,,0000,0000,0000,,is die eenvoudigste manier Dialogue: 0,0:10:15.00,0:10:18.00,Default,,0000,0000,0000,,om hulle storie te begin vertel \Nmet "tweedens." Dialogue: 0,0:10:18.00,0:10:22.00,Default,,0000,0000,0000,,Begin die storie met \Ndie Amerikaanse inboorlinge se pyle, Dialogue: 0,0:10:22.00,0:10:25.00,Default,,0000,0000,0000,,en nie met die Britte se aankoms nie, Dialogue: 0,0:10:25.00,0:10:28.00,Default,,0000,0000,0000,,en dan het jy ’n heeltemal ander storie. Dialogue: 0,0:10:28.00,0:10:30.00,Default,,0000,0000,0000,,Begin die storie \Nmet die mislukking van die Afrikastaat, Dialogue: 0,0:10:32.00,0:10:36.00,Default,,0000,0000,0000,,en nie met die koloniale skepping \Nvan die Afrikastaat nie, Dialogue: 0,0:10:36.00,0:10:40.00,Default,,0000,0000,0000,,en dan het jy ’n heeltemal ander storie. Dialogue: 0,0:10:40.00,0:10:42.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek het onlangs by ’n universiteit gepraat Dialogue: 0,0:10:42.00,0:10:44.00,Default,,0000,0000,0000,,waar ’n student vir my gesê het \Ndat dit so jammer is Dialogue: 0,0:10:46.00,0:10:49.00,Default,,0000,0000,0000,,dat Nigeriese mans mishandelaars is, Dialogue: 0,0:10:49.00,0:10:52.00,Default,,0000,0000,0000,,soos die vaderfiguur in my roman. Dialogue: 0,0:10:52.00,0:10:54.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek't vir hom gesê dat ek pas die roman\N"American Psycho" gelees het -- Dialogue: 0,0:10:56.00,0:10:58.00,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:10:58.00,0:11:00.00,Default,,0000,0000,0000,,-- en dat dit so jammer is Dialogue: 0,0:11:00.00,0:11:03.00,Default,,0000,0000,0000,,dat jong Amerikaners reeksmoordenaars is. Dialogue: 0,0:11:03.00,0:11:07.00,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:11:07.00,0:11:13.00,Default,,0000,0000,0000,,(Applous) Dialogue: 0,0:11:13.00,0:11:16.00,Default,,0000,0000,0000,,Natuurlik het ek dit effens geïrriteerd gesê. Dialogue: 0,0:11:16.00,0:11:18.00,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:11:18.00,0:11:20.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar ek sou nooit kon dink Dialogue: 0,0:11:20.00,0:11:22.00,Default,,0000,0000,0000,,dat 'n reeksmoordenaar-karakter\Nin 'n roman Dialogue: 0,0:11:24.00,0:11:26.00,Default,,0000,0000,0000,,alle Amerikaners verteenwoordig nie. Dialogue: 0,0:11:28.00,0:11:31.00,Default,,0000,0000,0000,,Dis nie omdat ek ’n beter mens as \Ndaai student is nie, Dialogue: 0,0:11:31.00,0:11:34.00,Default,,0000,0000,0000,,maar eerder as gevolg van \NAmerika se kulturele en ekonomiese mag, Dialogue: 0,0:11:34.00,0:11:36.00,Default,,0000,0000,0000,,dat ek baie stories oor Amerika het. Dialogue: 0,0:11:36.00,0:11:40.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek het al Tyler en Updike \Nen Steinbeck en Gaitskill gelees. Dialogue: 0,0:11:40.00,0:11:43.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek't nie ’n enkele storie \Noor Amerika gehad nie. Dialogue: 0,0:11:43.00,0:11:46.00,Default,,0000,0000,0000,,Toe ek gehoor het Dialogue: 0,0:11:46.00,0:11:50.00,Default,,0000,0000,0000,,dat daar van skrywers verwag word \Nom ongelukkige kinderjare te gehad het Dialogue: 0,0:11:50.00,0:11:52.00,Default,,0000,0000,0000,,om suksesvol te wees, Dialogue: 0,0:11:52.00,0:11:54.00,Default,,0000,0000,0000,,het ek begin dink oor hoe ek aaklige goed wat\Nmy ouers aan by gedoen het kon opmaak. Dialogue: 0,0:11:56.00,0:11:58.00,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:11:58.00,0:12:02.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar om die waarheid te sê \Nhet ek gelukkige kinderjare gehad, Dialogue: 0,0:12:02.00,0:12:05.00,Default,,0000,0000,0000,,vol lag en liefde, in ’n baie hegte gesin. Dialogue: 0,0:12:05.00,0:12:09.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar ek't ook oupas gehad \Nwat in vlugtelingkampe dood is. Dialogue: 0,0:12:09.00,0:12:13.00,Default,,0000,0000,0000,,My nefie Polle is dood \Nomdat hy nie voldoende gesondheidsorg kon kry nie. Dialogue: 0,0:12:13.00,0:12:16.00,Default,,0000,0000,0000,,Een van my beste maats, Okoloma, \Nis dood in ’n vliegtuigongeluk Dialogue: 0,0:12:16.00,0:12:19.00,Default,,0000,0000,0000,,omdat ons brandweerwaens \Nnie water gehad het nie. Dialogue: 0,0:12:19.00,0:12:22.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek het onder verdrukkende \Nmilitêre regerings grootgeword Dialogue: 0,0:12:22.00,0:12:24.00,Default,,0000,0000,0000,,wat opvoeding van waarde beroof het, Dialogue: 0,0:12:24.00,0:12:27.00,Default,,0000,0000,0000,,sodat my ouers soms \Nnie hulle salarisse betaal is nie. Dialogue: 0,0:12:27.00,0:12:31.00,Default,,0000,0000,0000,,En so, as ’n kind, het ek gesien \Nhoe konfyt van die ontbyttafel af verdwyn, Dialogue: 0,0:12:31.00,0:12:33.00,Default,,0000,0000,0000,,toe margarien, Dialogue: 0,0:12:33.00,0:12:36.00,Default,,0000,0000,0000,,toe het brood te duur geword, Dialogue: 0,0:12:36.00,0:12:39.00,Default,,0000,0000,0000,,toe is melk op rantsoen gesit. Dialogue: 0,0:12:39.00,0:12:42.00,Default,,0000,0000,0000,,En meeste van alles, \Nhet ’n soort genormaliseerde politieke vrees Dialogue: 0,0:12:42.00,0:12:46.00,Default,,0000,0000,0000,,ons lewens binnegedring. Dialogue: 0,0:12:46.00,0:12:48.00,Default,,0000,0000,0000,,Al hierdie stories maak my wie ek is. Dialogue: 0,0:12:48.00,0:12:52.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar om slegs op dié \Nnegatiewe stories aan te dring Dialogue: 0,0:12:52.00,0:12:55.00,Default,,0000,0000,0000,,is om my ervaring af te plat Dialogue: 0,0:12:55.00,0:12:57.00,Default,,0000,0000,0000,,en baie van die stories wat my gevorm het\Noor die hoof te sien. Dialogue: 0,0:12:59.00,0:13:02.00,Default,,0000,0000,0000,,Die enkele storie skep stereotipes, Dialogue: 0,0:13:02.00,0:13:05.00,Default,,0000,0000,0000,,en die probleem met stereotipes,\Nis nie dat hulle onwaar is nie, Dialogue: 0,0:13:07.00,0:13:09.00,Default,,0000,0000,0000,,maar dat hulle onvolledig is. Dialogue: 0,0:13:09.00,0:13:13.00,Default,,0000,0000,0000,,Hulle maak een storie die enigste storie. Dialogue: 0,0:13:13.00,0:13:15.00,Default,,0000,0000,0000,,Afrika ís ’n vasteland vol katastrofes: Dialogue: 0,0:13:15.00,0:13:19.00,Default,,0000,0000,0000,,Daar is grotes, \Nsoos die skokkende verkragtings in Kongo Dialogue: 0,0:13:19.00,0:13:21.00,Default,,0000,0000,0000,,en ontmoedigendes, Dialogue: 0,0:13:21.00,0:13:26.00,Default,,0000,0000,0000,,soos dat 5000 mense vir een vakante pos \Nin Nigerië aansoek doen. Dialogue: 0,0:13:26.00,0:13:29.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar daar is onrampspoedige stories Dialogue: 0,0:13:29.00,0:13:33.00,Default,,0000,0000,0000,,en dis net so belangrik om oor hulle te praat. Dialogue: 0,0:13:33.00,0:13:35.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek't nog altyd gedink dis onmoontlik Dialogue: 0,0:13:35.00,0:13:38.00,Default,,0000,0000,0000,,om ordentlik aan ’n plek of persoon \Nmee te doen Dialogue: 0,0:13:38.00,0:13:42.00,Default,,0000,0000,0000,,sonder om in al die stories \Nvan daardie plek of persoon te deel. Dialogue: 0,0:13:42.00,0:13:45.00,Default,,0000,0000,0000,,Die gevolg van die enkele storie Dialogue: 0,0:13:45.00,0:13:48.00,Default,,0000,0000,0000,,is dat dit mense van waardigheid beroof. Dialogue: 0,0:13:48.00,0:13:52.00,Default,,0000,0000,0000,,Dit maak erkenning \Nvan ons gelyke menslikheid moeilik. Dialogue: 0,0:13:52.00,0:13:55.00,Default,,0000,0000,0000,,Dit beklemtoon ons verskille\Neerder as ons ooreenkomste. Dialogue: 0,0:13:57.00,0:13:59.00,Default,,0000,0000,0000,,So wat as ek voor my Meksikaanse toer Dialogue: 0,0:13:59.00,0:14:03.00,Default,,0000,0000,0000,,albei kante van die \Nimmigrasiedebat gevolg het, Dialogue: 0,0:14:03.00,0:14:05.00,Default,,0000,0000,0000,,die Amerikaanse en die Meksikaanse? Dialogue: 0,0:14:05.00,0:14:09.00,Default,,0000,0000,0000,,Wat as my ma vir ons gesê het \N Dialogue: 0,0:14:09.00,0:14:11.00,Default,,0000,0000,0000,,dat Fide se familie arm\Nén hardwerkend is? Dialogue: 0,0:14:11.00,0:14:13.00,Default,,0000,0000,0000,,Wat as ons \N’n Afrika-televisienetwerk gehad het Dialogue: 0,0:14:13.00,0:14:17.00,Default,,0000,0000,0000,,wat uiteenlopende Afrikastories \Nregoor die wêreld uitsaai? Dialogue: 0,0:14:17.00,0:14:19.00,Default,,0000,0000,0000,,Wat die Nigeriese skrywer Chinua Achebe\N"’n balans van stories" noem. Dialogue: 0,0:14:22.00,0:14:25.00,Default,,0000,0000,0000,,Wat as my kamermaat kon weet \Nvan my Nigeriese uitgewer, Dialogue: 0,0:14:25.00,0:14:27.00,Default,,0000,0000,0000,,Muhtar Bakare, Dialogue: 0,0:14:27.00,0:14:29.00,Default,,0000,0000,0000,,’n merkwaardige man \Nwat sy werk by ’n bank gelos het Dialogue: 0,0:14:29.00,0:14:32.00,Default,,0000,0000,0000,,om sy droom te volg \Nen ’n uitgewery te begin? Dialogue: 0,0:14:32.00,0:14:36.00,Default,,0000,0000,0000,,Die staande opvatting was \Ndat Nigeriërs nie literatuur lees nie. Dialogue: 0,0:14:36.00,0:14:38.00,Default,,0000,0000,0000,,Hy't verskil. Dialogue: 0,0:14:38.00,0:14:40.00,Default,,0000,0000,0000,,Hy't gedink \Nmense wat kon lees, sou lees, Dialogue: 0,0:14:40.00,0:14:44.00,Default,,0000,0000,0000,,as jy literatuur bekostigbaar \Nen beskikbaar gemaak het. Dialogue: 0,0:14:44.00,0:14:47.00,Default,,0000,0000,0000,,Kort daarna het hy \Nmy eerste roman uitgegee Dialogue: 0,0:14:47.00,0:14:50.00,Default,,0000,0000,0000,,en was ek by ’n TV-ateljee \Nin Lagos vir ’n onderhoud, Dialogue: 0,0:14:50.00,0:14:53.00,Default,,0000,0000,0000,,en ’n vrou wat as ’n bode daar gewerk het, \Nhet vir my kom sê: Dialogue: 0,0:14:53.00,0:14:56.00,Default,,0000,0000,0000,,"Ek het baie van jou roman gehou. \NEk het nie van die einde gehou nie. Dialogue: 0,0:14:56.00,0:14:59.00,Default,,0000,0000,0000,,Jy moet nou ’n vervolgstuk skryf, \Nen wat moet gebeur is ..." Dialogue: 0,0:14:59.00,0:15:02.00,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:15:02.00,0:15:05.00,Default,,0000,0000,0000,,En sy't toe vir my vertel \Nwat om in die vervolgstuk te skryf. Dialogue: 0,0:15:05.00,0:15:08.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek was nie net bekoor nie, \Nek was ook diep geroer. Dialogue: 0,0:15:08.00,0:15:11.00,Default,,0000,0000,0000,,Hier was ’n vrou, \Nsoos baie gewone Nigeriërs, Dialogue: 0,0:15:11.00,0:15:14.00,Default,,0000,0000,0000,,wat nie veronderstel was \Nom 'n leser te wees nie. Dialogue: 0,0:15:14.00,0:15:16.00,Default,,0000,0000,0000,,Sy't nie net die boek gelees nie, Dialogue: 0,0:15:16.00,0:15:19.00,Default,,0000,0000,0000,,sy't dit ook aangeneem Dialogue: 0,0:15:19.00,0:15:21.00,Default,,0000,0000,0000,,en geregverdig gevoel \Nin haar instruksies vir die vervolgstuk. Dialogue: 0,0:15:21.00,0:15:25.00,Default,,0000,0000,0000,,So wat as my kamermaat kon weet \Nvan my vriendin Funmi Iyanda, Dialogue: 0,0:15:25.00,0:15:28.00,Default,,0000,0000,0000,,’n vreeslose Lagos TV-aanbieder, Dialogue: 0,0:15:28.00,0:15:31.00,Default,,0000,0000,0000,,vasberade om die stories \Nwat ons verkies om te vergeet, te vertel? Dialogue: 0,0:15:31.00,0:15:35.00,Default,,0000,0000,0000,,Wat as my kamermaat kon weet \Nvan die hartoperasie Dialogue: 0,0:15:35.00,0:15:38.00,Default,,0000,0000,0000,,wat verlede week \Nin ’n Lagos-hospitaal uitgevoer is? Dialogue: 0,0:15:38.00,0:15:42.00,Default,,0000,0000,0000,,Wat as my kamermaat kon weet \Nvan hedendaagse Nigeriese musiek, Dialogue: 0,0:15:42.00,0:15:45.00,Default,,0000,0000,0000,,talentvolle mense wat sing \Nin Engels en Pidgin, Dialogue: 0,0:15:45.00,0:15:47.00,Default,,0000,0000,0000,,en Igbo en Joroeba en Ijo, Dialogue: 0,0:15:47.00,0:15:51.00,Default,,0000,0000,0000,,terwyl hulle invloede van Jay-Z tot Fela Dialogue: 0,0:15:51.00,0:15:54.00,Default,,0000,0000,0000,,tot Bob Marley en hulle oupas meng. Dialogue: 0,0:15:54.00,0:15:56.00,Default,,0000,0000,0000,,Wat as my kamermaat kon weet \Nvan die vroulike prokureur Dialogue: 0,0:15:56.00,0:15:58.00,Default,,0000,0000,0000,,wat onlangs in Nigerië hof toe is \Nom ’n belaglike wet te betwis Dialogue: 0,0:16:00.00,0:16:03.00,Default,,0000,0000,0000,,wat vereis dat vroue \Nhulle mans se toestemming kry Dialogue: 0,0:16:03.00,0:16:06.00,Default,,0000,0000,0000,,voor hulle hul paspoorte hernu? Dialogue: 0,0:16:06.00,0:16:09.00,Default,,0000,0000,0000,,Was as my kamermaat kon weet van Nollywood, Dialogue: 0,0:16:09.00,0:16:13.00,Default,,0000,0000,0000,,vol innoverende mense wat films maak \Nten spyte van groot tegniese uitdagings, Dialogue: 0,0:16:13.00,0:16:15.00,Default,,0000,0000,0000,,films wat só gewild is, Dialogue: 0,0:16:15.00,0:16:17.00,Default,,0000,0000,0000,,dat hulle rêrig die beste voorbeeld is\Nvan Nigeriërs wat verbruik wat hulle self skep? Dialogue: 0,0:16:20.00,0:16:23.00,Default,,0000,0000,0000,,Wat as my kamermaat kon weet \Nvan my vooruitstrewende haarvlegter, Dialogue: 0,0:16:23.00,0:16:27.00,Default,,0000,0000,0000,,wat pas haar eie besigheid \Nvir die verkoop van haarverlengings begin het? Dialogue: 0,0:16:27.00,0:16:29.00,Default,,0000,0000,0000,,Of van die miljoene Nigeriërs\Nwat besighede begin wat soms misluk, Dialogue: 0,0:16:31.00,0:16:35.00,Default,,0000,0000,0000,,maar wat aanhou om hulle ambisie te kweek? Dialogue: 0,0:16:35.00,0:16:37.00,Default,,0000,0000,0000,,Elke keer wat ek tuis is, Dialogue: 0,0:16:37.00,0:16:40.00,Default,,0000,0000,0000,,word ek met die gewone bronne van irritasie \Nvir meeste Nigeriërs gekonfronteer: Dialogue: 0,0:16:40.00,0:16:43.00,Default,,0000,0000,0000,,ons mislukte infrastruktuur, \Nons mislukte regering, Dialogue: 0,0:16:43.00,0:16:46.00,Default,,0000,0000,0000,,maar ook die ongelooflike taaiheid Dialogue: 0,0:16:46.00,0:16:49.00,Default,,0000,0000,0000,,van mense wat floreer \Nten spyte van die regering, Dialogue: 0,0:16:49.00,0:16:51.00,Default,,0000,0000,0000,,eerder as gevolg daarvan. Dialogue: 0,0:16:51.00,0:16:54.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek bied elke somer \Nskryfwerkswinkels in Lagos aan, Dialogue: 0,0:16:54.00,0:16:57.00,Default,,0000,0000,0000,,en dis indrukwekkend\Nhoeveel mense aansoek doen, Dialogue: 0,0:16:57.00,0:17:00.00,Default,,0000,0000,0000,,hoeveel mense gretig is om te skryf, Dialogue: 0,0:17:00.00,0:17:02.00,Default,,0000,0000,0000,,om stories te vertel. Dialogue: 0,0:17:02.00,0:17:05.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek en my Nigeriese uitgewer \Nhet onlangs die Farafina Trust -- Dialogue: 0,0:17:05.00,0:17:07.00,Default,,0000,0000,0000,,sonder winsbejag -- begin Dialogue: 0,0:17:07.00,0:17:10.00,Default,,0000,0000,0000,,en ons het groot drome van biblioteke bou Dialogue: 0,0:17:10.00,0:17:12.00,Default,,0000,0000,0000,,en bestaande biblioteke opknap Dialogue: 0,0:17:12.00,0:17:15.00,Default,,0000,0000,0000,,en boeke verskaf aan staatskole Dialogue: 0,0:17:15.00,0:17:17.00,Default,,0000,0000,0000,,wat niks in hulle biblioteke het nie, Dialogue: 0,0:17:17.00,0:17:19.00,Default,,0000,0000,0000,,en ook van tonne werkswinkels organiseer, Dialogue: 0,0:17:19.00,0:17:21.00,Default,,0000,0000,0000,,in lees en skryf, Dialogue: 0,0:17:21.00,0:17:24.00,Default,,0000,0000,0000,,vir al die mense wat gretig is \Nom ons baie stories te vertel. Dialogue: 0,0:17:24.00,0:17:26.00,Default,,0000,0000,0000,,Stories maak saak. Dialogue: 0,0:17:26.00,0:17:28.00,Default,,0000,0000,0000,,Baie stories maak saak. Dialogue: 0,0:17:28.00,0:17:32.00,Default,,0000,0000,0000,,Stories is al gebruik \Nom te ontvreem en te belaster, Dialogue: 0,0:17:32.00,0:17:36.00,Default,,0000,0000,0000,,maar stories kan ook gebruik word \Nom te bemagtig en te vermenslik. Dialogue: 0,0:17:36.00,0:17:39.00,Default,,0000,0000,0000,,Stories kan ’n volk se waardigheid breek, Dialogue: 0,0:17:39.00,0:17:44.00,Default,,0000,0000,0000,,maar stories kan ook \Nhulle gebreekte waardigheid heelmaak. Dialogue: 0,0:17:44.00,0:17:46.00,Default,,0000,0000,0000,,Die Amerikaanse skrywer \NAlice Walker het geskryf Dialogue: 0,0:17:46.00,0:17:48.00,Default,,0000,0000,0000,,van haar suiderlingfamilielede\Nwat na die Noorde getrek het. Dialogue: 0,0:17:50.00,0:17:52.00,Default,,0000,0000,0000,,Sy't hulle in ’n boek Dialogue: 0,0:17:52.00,0:17:55.00,Default,,0000,0000,0000,,oor die suiderlinglewe \Nwat hulle agtergelaat het, bekendgestel: Dialogue: 0,0:17:55.00,0:17:59.00,Default,,0000,0000,0000,,"Hulle't rondgesit, die boek self gelees, Dialogue: 0,0:17:59.00,0:18:05.00,Default,,0000,0000,0000,,geluister na hoe ek die boek lees, \Nen ’n paradys van soorte is herwin." Dialogue: 0,0:18:05.00,0:18:08.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek wil graag met hierdie gedagte afsluit: Dialogue: 0,0:18:08.00,0:18:11.00,Default,,0000,0000,0000,,Dat wanneer ons die enkele storie verwerp, Dialogue: 0,0:18:11.00,0:18:14.00,Default,,0000,0000,0000,,wanneer ons besef \Ndat daar nooit ’n enkele storie Dialogue: 0,0:18:14.00,0:18:16.00,Default,,0000,0000,0000,,oor enige plek is nie, Dialogue: 0,0:18:16.00,0:18:18.00,Default,,0000,0000,0000,,herwin ons ’n soort paradys. Dialogue: 0,0:18:18.00,0:18:20.00,Default,,0000,0000,0000,,Dankie. Dialogue: 0,0:18:20.00,0:18:28.00,Default,,0000,0000,0000,,(Applous)