[Script Info] Title: [Events] Format: Layer, Start, End, Style, Name, MarginL, MarginR, MarginV, Effect, Text Dialogue: 0,0:00:00.00,0:00:02.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek is ’n verteller. Dialogue: 0,0:00:02.00,0:00:05.00,Default,,0000,0000,0000,,En ek wil julle graag ’n paar persoonlike stories vertel Dialogue: 0,0:00:05.00,0:00:10.00,Default,,0000,0000,0000,,oor wat ek "die gevaar van die enkele storie" noem. Dialogue: 0,0:00:10.00,0:00:14.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek het op ’n universiteitskampus in oos-Nigerië grootgeword. Dialogue: 0,0:00:14.00,0:00:17.00,Default,,0000,0000,0000,,My ma sê ek het op die ouderdom van twee begin lees, Dialogue: 0,0:00:17.00,0:00:22.00,Default,,0000,0000,0000,,alhoewel ek dink vier dalk nader aan die waarheid is. Dialogue: 0,0:00:22.00,0:00:24.00,Default,,0000,0000,0000,,So ek was ’n vroeë leser, en wat ek gelees het Dialogue: 0,0:00:24.00,0:00:27.00,Default,,0000,0000,0000,,was Britse en Amerikaanse kinderboeke. Dialogue: 0,0:00:27.00,0:00:30.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek was ook ’n vroeë skrywer, Dialogue: 0,0:00:30.00,0:00:34.00,Default,,0000,0000,0000,,en toe ek begin skryf het, op omtrent sewe jaar, Dialogue: 0,0:00:34.00,0:00:36.00,Default,,0000,0000,0000,,stories in potlood met krytillustrasies, Dialogue: 0,0:00:36.00,0:00:39.00,Default,,0000,0000,0000,,wat my arme ma verplig was om te lees, Dialogue: 0,0:00:39.00,0:00:43.00,Default,,0000,0000,0000,,het ek presies die tipe stories wat ek gelees het, geskryf: Dialogue: 0,0:00:43.00,0:00:48.00,Default,,0000,0000,0000,,Al my karakters was wit met blou oë, Dialogue: 0,0:00:48.00,0:00:50.00,Default,,0000,0000,0000,,hulle't in die sneeu gespeel, Dialogue: 0,0:00:50.00,0:00:52.00,Default,,0000,0000,0000,,hulle't appels geëet, Dialogue: 0,0:00:52.00,0:00:54.00,Default,,0000,0000,0000,,en hulle't baie oor die weer gepraat, Dialogue: 0,0:00:54.00,0:00:56.00,Default,,0000,0000,0000,,hoe lieflik dit was Dialogue: 0,0:00:56.00,0:00:58.00,Default,,0000,0000,0000,,dat die son uitgekom het. Dialogue: 0,0:00:58.00,0:01:00.00,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:01:00.00,0:01:03.00,Default,,0000,0000,0000,,Ondanks die feit dat ek in Nigerië gewoon het. Dialogue: 0,0:01:03.00,0:01:07.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek was toe nog nooit buite Nigerië nie. Dialogue: 0,0:01:07.00,0:01:10.00,Default,,0000,0000,0000,,Ons het nie sneeu gehad nie, ons het mangoes geëet, Dialogue: 0,0:01:10.00,0:01:12.00,Default,,0000,0000,0000,,en ons het nooit oor die weer gepraat nie, Dialogue: 0,0:01:12.00,0:01:14.00,Default,,0000,0000,0000,,want dit was onnodig. Dialogue: 0,0:01:14.00,0:01:17.00,Default,,0000,0000,0000,,My karakters het ook baie gemmerbier gedrink, Dialogue: 0,0:01:17.00,0:01:19.00,Default,,0000,0000,0000,,want die karakters in die Britse boeke wat ek gelees het, Dialogue: 0,0:01:19.00,0:01:21.00,Default,,0000,0000,0000,,het gemmerbier gedrink. Dialogue: 0,0:01:21.00,0:01:24.00,Default,,0000,0000,0000,,Ongeag dat ek geen idee gehad het wat gemmerbier was nie. Dialogue: 0,0:01:24.00,0:01:25.00,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:01:25.00,0:01:28.00,Default,,0000,0000,0000,,En vir baie jare daarna sou ek ’n desperate begeerte hê Dialogue: 0,0:01:28.00,0:01:30.00,Default,,0000,0000,0000,,om gemmerbier te proe. Dialogue: 0,0:01:30.00,0:01:32.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar dis ’n ander storie. Dialogue: 0,0:01:32.00,0:01:34.00,Default,,0000,0000,0000,,Wat hierdie wys, dink ek, Dialogue: 0,0:01:34.00,0:01:37.00,Default,,0000,0000,0000,,is hoe ontvanklik en vatbaar ons is Dialogue: 0,0:01:37.00,0:01:39.00,Default,,0000,0000,0000,,met ’n storie voor oë, Dialogue: 0,0:01:39.00,0:01:41.00,Default,,0000,0000,0000,,veral as kinders. Dialogue: 0,0:01:41.00,0:01:43.00,Default,,0000,0000,0000,,Omdat ek nét boeke gelees het Dialogue: 0,0:01:43.00,0:01:45.00,Default,,0000,0000,0000,,waarin karakters anders was, Dialogue: 0,0:01:45.00,0:01:47.00,Default,,0000,0000,0000,,was ek oortuig daarvan dat boeke Dialogue: 0,0:01:47.00,0:01:50.00,Default,,0000,0000,0000,,vanselfsprekend vreemdelinge moes in hê Dialogue: 0,0:01:50.00,0:01:52.00,Default,,0000,0000,0000,,en oor dinge moes gaan waarmee Dialogue: 0,0:01:52.00,0:01:55.00,Default,,0000,0000,0000,,ek nie kon persoonlik identifiseer nie. Dialogue: 0,0:01:55.00,0:01:59.00,Default,,0000,0000,0000,,Dinge het verander toe ek Afrikaboeke ontdek het. Dialogue: 0,0:01:59.00,0:02:01.00,Default,,0000,0000,0000,,Daar was nie veel besikbaar nie, en hulle was nie Dialogue: 0,0:02:01.00,0:02:03.00,Default,,0000,0000,0000,,so verkrygbaar soos die buitelandse boeke nie. Dialogue: 0,0:02:03.00,0:02:07.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar as gevolg van skrywers soos Chinua Achebe en Camara Laye Dialogue: 0,0:02:07.00,0:02:09.00,Default,,0000,0000,0000,,het ek ’n sielsverskuiwing in my begrip van Dialogue: 0,0:02:09.00,0:02:11.00,Default,,0000,0000,0000,,letterkunde beleef. Dialogue: 0,0:02:11.00,0:02:13.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek het besef dat mense soos ek, Dialogue: 0,0:02:13.00,0:02:15.00,Default,,0000,0000,0000,,meisies met vel die kleur van sjokolade, Dialogue: 0,0:02:15.00,0:02:18.00,Default,,0000,0000,0000,,wie se kroes hare nie kon poniesterte maak nie, Dialogue: 0,0:02:18.00,0:02:20.00,Default,,0000,0000,0000,,ook in literatuur kon bestaan. Dialogue: 0,0:02:20.00,0:02:24.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek het oor dinge wat ek herken het begin skryf. Dialogue: 0,0:02:24.00,0:02:28.00,Default,,0000,0000,0000,,Nou, ek was versot op daardie Amerikaanse en Britse boeke. Dialogue: 0,0:02:28.00,0:02:32.00,Default,,0000,0000,0000,,Hulle het my verbeelding aangegryp, vir my nuwe wêrelde oopgemaak. Dialogue: 0,0:02:32.00,0:02:34.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar die gevolg was per abuis dat Dialogue: 0,0:02:34.00,0:02:36.00,Default,,0000,0000,0000,,ek nie geweet het mense soos ek kon Dialogue: 0,0:02:36.00,0:02:38.00,Default,,0000,0000,0000,,in literatuur bestaan nie. Dialogue: 0,0:02:38.00,0:02:42.00,Default,,0000,0000,0000,,So wat die ontdekking van Afrikaskrywers vir my gedoen het was: Dialogue: 0,0:02:42.00,0:02:45.00,Default,,0000,0000,0000,,Om my te red van 'n enkele storie Dialogue: 0,0:02:45.00,0:02:47.00,Default,,0000,0000,0000,,van wat boeke is. Dialogue: 0,0:02:47.00,0:02:50.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek was uit ’n gewone, middelklas Nigeriese gesin. Dialogue: 0,0:02:50.00,0:02:52.00,Default,,0000,0000,0000,,My pa was ’n professor. Dialogue: 0,0:02:52.00,0:02:55.00,Default,,0000,0000,0000,,My ma was ’n administratiewe beampte. Dialogue: 0,0:02:55.00,0:02:58.00,Default,,0000,0000,0000,,En, soos die norm was, het ons Dialogue: 0,0:02:58.00,0:03:03.00,Default,,0000,0000,0000,,inwoon huishulpe gehad, wat gewoonlik van nabye dorpies af gekom het. Dialogue: 0,0:03:03.00,0:03:07.00,Default,,0000,0000,0000,,So die jaar wat ek agt geword het, het ons ’n nuwe huisknaap gekry. Dialogue: 0,0:03:07.00,0:03:09.00,Default,,0000,0000,0000,,Sy naam was Fide. Dialogue: 0,0:03:09.00,0:03:12.00,Default,,0000,0000,0000,,Die enigste ding wat my ma ons van hom vertel het, Dialogue: 0,0:03:12.00,0:03:15.00,Default,,0000,0000,0000,,was dat sy familie baie arm was. Dialogue: 0,0:03:15.00,0:03:17.00,Default,,0000,0000,0000,,My ma het jamswortels en rys gestuur, Dialogue: 0,0:03:17.00,0:03:20.00,Default,,0000,0000,0000,,en ons ou klere, na sy familie toe. Dialogue: 0,0:03:20.00,0:03:22.00,Default,,0000,0000,0000,,En as ek nie my aandete klaar geëet het nie sou my ma sê: Dialogue: 0,0:03:22.00,0:03:27.00,Default,,0000,0000,0000,,"Eet jou kos! Weet jy dan nie? Mense soos Fide se familie het niks nie." Dialogue: 0,0:03:27.00,0:03:31.00,Default,,0000,0000,0000,,So ek was baie jammer vir Fide se familie. Dialogue: 0,0:03:31.00,0:03:34.00,Default,,0000,0000,0000,,Toe een Saterdag gaan ons na sy dorpie op besoek, Dialogue: 0,0:03:34.00,0:03:38.00,Default,,0000,0000,0000,,en sy ma wys vir ons ’n pragtig-gepatroonde mandjie Dialogue: 0,0:03:38.00,0:03:41.00,Default,,0000,0000,0000,,van gekleurde raffia, wat sy broer gemaak het. Dialogue: 0,0:03:41.00,0:03:43.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek was verbaas. Dialogue: 0,0:03:43.00,0:03:46.00,Default,,0000,0000,0000,,Dit het toe nog nooit by my opgekom dat iemand in sy familie Dialogue: 0,0:03:46.00,0:03:49.00,Default,,0000,0000,0000,,sowaar iets kon maak nie. Dialogue: 0,0:03:49.00,0:03:52.00,Default,,0000,0000,0000,,Al wat ek van hulle gehoor het was hoe arm hulle was, Dialogue: 0,0:03:52.00,0:03:54.00,Default,,0000,0000,0000,,sodat dit vir my onmoontlik geword het om hulle as Dialogue: 0,0:03:54.00,0:03:57.00,Default,,0000,0000,0000,,enigiets anders as arm te sien. Dialogue: 0,0:03:57.00,0:04:01.00,Default,,0000,0000,0000,,Hulle armoede was my enkele storie van hulle. Dialogue: 0,0:04:01.00,0:04:03.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek het jare later hieroor gedink toe ek weg is uit Nigerië Dialogue: 0,0:04:03.00,0:04:06.00,Default,,0000,0000,0000,,om universiteit toe te gaan in die Verenigde State. Dialogue: 0,0:04:06.00,0:04:08.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek was 19. Dialogue: 0,0:04:08.00,0:04:12.00,Default,,0000,0000,0000,,My Amerikaanse kamermaat is deur my geskok. Dialogue: 0,0:04:12.00,0:04:15.00,Default,,0000,0000,0000,,Sy't my gevra waar ek so goed Engels leer praat het, Dialogue: 0,0:04:15.00,0:04:17.00,Default,,0000,0000,0000,,en was verward toe ek gesê het dat Engels Dialogue: 0,0:04:17.00,0:04:22.00,Default,,0000,0000,0000,,toevallig genoeg die amptelike taal van Nigerië is. Dialogue: 0,0:04:22.00,0:04:26.00,Default,,0000,0000,0000,,Sy't gevra of sy kon luister na wat sy my "tribal" musiek genoem het Dialogue: 0,0:04:26.00,0:04:28.00,Default,,0000,0000,0000,,en was gevolglik baie teleurgesteld Dialogue: 0,0:04:28.00,0:04:30.00,Default,,0000,0000,0000,,toe ek my kasset van Mariah Carey uitgehaal het. Dialogue: 0,0:04:30.00,0:04:33.00,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:04:33.00,0:04:35.00,Default,,0000,0000,0000,,Sy't aangeneem dat ek nie weet hoe om Dialogue: 0,0:04:35.00,0:04:38.00,Default,,0000,0000,0000,,’n stoof te gebruik nie. Dialogue: 0,0:04:38.00,0:04:40.00,Default,,0000,0000,0000,,Wat my getref het was: Sy het my bejammer Dialogue: 0,0:04:40.00,0:04:42.00,Default,,0000,0000,0000,,selfs nog voor sy my gesien het. Dialogue: 0,0:04:42.00,0:04:46.00,Default,,0000,0000,0000,,Haar verstekposisie teenoor my, as ’n Afrikaan, Dialogue: 0,0:04:46.00,0:04:50.00,Default,,0000,0000,0000,,was ’n tipe neerbuigende, goed-bedoelde jammerhartigheid. Dialogue: 0,0:04:50.00,0:04:53.00,Default,,0000,0000,0000,,My kamermaat het ’n enkele Afrikastorie gehad: Dialogue: 0,0:04:53.00,0:04:56.00,Default,,0000,0000,0000,,’n enkele storie van katastrofe. Dialogue: 0,0:04:56.00,0:04:58.00,Default,,0000,0000,0000,,In hierdie enkele storie was daar geen moontlikheid Dialogue: 0,0:04:58.00,0:05:02.00,Default,,0000,0000,0000,,dat Afrikane enigsins soos sy kon wees nie, Dialogue: 0,0:05:02.00,0:05:05.00,Default,,0000,0000,0000,,geen moontlikheid van gevoelens meer kompleks as bejammering, Dialogue: 0,0:05:05.00,0:05:09.00,Default,,0000,0000,0000,,geen moontlikheid van ’n verbinding as gelyke mense nie. Dialogue: 0,0:05:09.00,0:05:11.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek moet sê dat voor ek na die V.S.A. toe is, ek nie Dialogue: 0,0:05:11.00,0:05:14.00,Default,,0000,0000,0000,,bewustelik geïdentifiseer het as ’n Afrikaan nie. Dialogue: 0,0:05:14.00,0:05:17.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar elke keer wat Afrika ter sprake was in die V.S.A., het almal na my gekyk. Dialogue: 0,0:05:17.00,0:05:21.00,Default,,0000,0000,0000,,Ondanks dat ek niks geweet het oor plekke soos Namibië nie. Dialogue: 0,0:05:21.00,0:05:23.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar ek het op die ou end hierdie identeit aangeneem, Dialogue: 0,0:05:23.00,0:05:26.00,Default,,0000,0000,0000,,en op baie maniere dink ek nou aan myself as Afrikaans. Dialogue: 0,0:05:26.00,0:05:28.00,Default,,0000,0000,0000,,Alhoewel ek nog steeds geïrreteerd raak wanneer Dialogue: 0,0:05:28.00,0:05:30.00,Default,,0000,0000,0000,,daar na Afrika verwys word as ’n land, Dialogue: 0,0:05:30.00,0:05:34.00,Default,,0000,0000,0000,,die mees onlangse voorbeeld was op my andersins wonderlike vlug Dialogue: 0,0:05:34.00,0:05:36.00,Default,,0000,0000,0000,,vanaf Lagos twee dae gelede, waarop Dialogue: 0,0:05:36.00,0:05:38.00,Default,,0000,0000,0000,,daar ’n aankondiging was op die Virgin-vlug Dialogue: 0,0:05:38.00,0:05:43.00,Default,,0000,0000,0000,,oor die liefdadigheidswerk in "Indië, Afrika en ander lande." Dialogue: 0,0:05:43.00,0:05:44.00,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:05:44.00,0:05:48.00,Default,,0000,0000,0000,,So na ek ’n paar jaar in die V.S.A. as ’n Afrikaan spandeer het, Dialogue: 0,0:05:48.00,0:05:52.00,Default,,0000,0000,0000,,het ek my kamermaat se reaksie teenoor my begin verstaan. Dialogue: 0,0:05:52.00,0:05:55.00,Default,,0000,0000,0000,,As ek nie in Nigerië grootgeword het nie, en as al wat ek oor Afrika geweet het Dialogue: 0,0:05:55.00,0:05:57.00,Default,,0000,0000,0000,,van algemene beelde was, Dialogue: 0,0:05:57.00,0:06:00.00,Default,,0000,0000,0000,,sou ek ook dink dat Afrika ’n plek van Dialogue: 0,0:06:00.00,0:06:04.00,Default,,0000,0000,0000,,pragtige landskappe, mooi diere, Dialogue: 0,0:06:04.00,0:06:06.00,Default,,0000,0000,0000,,en onverstaanbare mense is, Dialogue: 0,0:06:06.00,0:06:09.00,Default,,0000,0000,0000,,aan't oorlogvoer, sterwend van armoede of VIGS, Dialogue: 0,0:06:09.00,0:06:12.00,Default,,0000,0000,0000,,nie in staat daartoe om vir hulleself te praat nie Dialogue: 0,0:06:12.00,0:06:14.00,Default,,0000,0000,0000,,en wagted om verlossing Dialogue: 0,0:06:14.00,0:06:17.00,Default,,0000,0000,0000,,deur ’n gawe, wit vreemdeling. Dialogue: 0,0:06:17.00,0:06:19.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek sou Afrikane op dieselfde manier sien as wat ek, Dialogue: 0,0:06:19.00,0:06:23.00,Default,,0000,0000,0000,,as ’n kind, Fide se familie gesien het. Dialogue: 0,0:06:23.00,0:06:27.00,Default,,0000,0000,0000,,Hierdie enkele storie van Afrika kom noodwendig, dink ek, uit Westerse literatuur. Dialogue: 0,0:06:27.00,0:06:29.00,Default,,0000,0000,0000,,Nou, hier is ’n aanhaling van Dialogue: 0,0:06:29.00,0:06:32.00,Default,,0000,0000,0000,,die skrywe van ’n Londonse handelaar met die naam John Locke, Dialogue: 0,0:06:32.00,0:06:35.00,Default,,0000,0000,0000,,wat in 1561 na Wes-Afrika geseil het Dialogue: 0,0:06:35.00,0:06:40.00,Default,,0000,0000,0000,,en ’n boeiende verslag van sy reis gehou het. Dialogue: 0,0:06:40.00,0:06:42.00,Default,,0000,0000,0000,,Nadat hy na die swart Afrikane verwys het Dialogue: 0,0:06:42.00,0:06:44.00,Default,,0000,0000,0000,,as "gediertes sonder huise," Dialogue: 0,0:06:44.00,0:06:48.00,Default,,0000,0000,0000,,skryf hy: "Hulle is mense sonder koppe, Dialogue: 0,0:06:48.00,0:06:53.00,Default,,0000,0000,0000,,met hul monde en oë in hulle borste." Dialogue: 0,0:06:53.00,0:06:55.00,Default,,0000,0000,0000,,Nou, ek't nog elke keer wat ek dit gelees het gelag. Dialogue: 0,0:06:55.00,0:06:59.00,Default,,0000,0000,0000,,En ’n mens moet die verbeelding van John Locke bewonder. Dialogue: 0,0:06:59.00,0:07:01.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar wat belangrik oor sy skryfwerk is, is dat Dialogue: 0,0:07:01.00,0:07:03.00,Default,,0000,0000,0000,,dit die begin van ’n Afrikastorieverteltradisie Dialogue: 0,0:07:03.00,0:07:06.00,Default,,0000,0000,0000,,in die Weste verteenwoordig: Dialogue: 0,0:07:06.00,0:07:09.00,Default,,0000,0000,0000,,’n Tradisie van sub-Sahara-Afrika as ’n plek van negatiewes, Dialogue: 0,0:07:09.00,0:07:11.00,Default,,0000,0000,0000,,van andersheid, van donkerte, Dialogue: 0,0:07:11.00,0:07:15.00,Default,,0000,0000,0000,,van mense wat, in die woorde van die wonderlike digter Dialogue: 0,0:07:15.00,0:07:17.00,Default,,0000,0000,0000,,Rudyard Kipling, Dialogue: 0,0:07:17.00,0:07:20.00,Default,,0000,0000,0000,,"halfduiwel, halfkind" is. Dialogue: 0,0:07:20.00,0:07:23.00,Default,,0000,0000,0000,,En so het ek begin besef dat my Amerikaanse kamermaat Dialogue: 0,0:07:23.00,0:07:25.00,Default,,0000,0000,0000,,haar hele lewe lank verskillende Dialogue: 0,0:07:25.00,0:07:27.00,Default,,0000,0000,0000,,weergawes van hierdie enkele Dialogue: 0,0:07:27.00,0:07:29.00,Default,,0000,0000,0000,,storie moes gesien en gehoor het, Dialogue: 0,0:07:29.00,0:07:31.00,Default,,0000,0000,0000,,so ook ’n professor, Dialogue: 0,0:07:31.00,0:07:36.00,Default,,0000,0000,0000,,wat op ’n keer vir my gesê het dat my roman nie "eg aan Afrika" is nie. Dialogue: 0,0:07:36.00,0:07:38.00,Default,,0000,0000,0000,,Nou, ek was heeltemal bereid om aan te voer dat daar heelwat dinge Dialogue: 0,0:07:38.00,0:07:40.00,Default,,0000,0000,0000,,verkeerd was met die roman, Dialogue: 0,0:07:40.00,0:07:44.00,Default,,0000,0000,0000,,dat dit op vele punte misluk het, Dialogue: 0,0:07:44.00,0:07:46.00,Default,,0000,0000,0000,,maar ek het nog nie heeltemal veronderstel dat dit die Dialogue: 0,0:07:46.00,0:07:49.00,Default,,0000,0000,0000,,sogenaamde Afrika-egtheid paal nie gehaal het nie. Dialogue: 0,0:07:49.00,0:07:51.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek het inderwaarheid nie geweet Dialogue: 0,0:07:51.00,0:07:54.00,Default,,0000,0000,0000,,wat eg aan Afrika was nie. Dialogue: 0,0:07:54.00,0:07:56.00,Default,,0000,0000,0000,,Die professor het my meegedeel dat my karakters Dialogue: 0,0:07:56.00,0:07:58.00,Default,,0000,0000,0000,,te veel soos hy was, Dialogue: 0,0:07:58.00,0:08:00.00,Default,,0000,0000,0000,,’n opgevoede en middelklas man. Dialogue: 0,0:08:00.00,0:08:02.00,Default,,0000,0000,0000,,My karakters het motors bestuur. Dialogue: 0,0:08:02.00,0:08:05.00,Default,,0000,0000,0000,,Hulle het nie vergaan van die honger nie. Dialogue: 0,0:08:05.00,0:08:09.00,Default,,0000,0000,0000,,Gevolglik was hulle nie eg aan Afrika nie. Dialogue: 0,0:08:09.00,0:08:12.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar ek moet gou byvoeg dat ek ook net so skuldig is Dialogue: 0,0:08:12.00,0:08:15.00,Default,,0000,0000,0000,,aan die enkele storie kwessie. Dialogue: 0,0:08:15.00,0:08:19.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek het ’n paar jaar gelede Meksiko besoek uit die V.S.A. Dialogue: 0,0:08:19.00,0:08:21.00,Default,,0000,0000,0000,,Die politieke klimaat in die V.S.A. was op daardie stadium gespanne, Dialogue: 0,0:08:21.00,0:08:25.00,Default,,0000,0000,0000,,en debatte oor immigrasie het geheers. Dialogue: 0,0:08:25.00,0:08:27.00,Default,,0000,0000,0000,,En, soos dit baie in Amerika gebeur, Dialogue: 0,0:08:27.00,0:08:30.00,Default,,0000,0000,0000,,het immigrasie sinoniem met Meksikane geword. Dialogue: 0,0:08:30.00,0:08:32.00,Default,,0000,0000,0000,,Daar was eindelose stories oor Meksikane Dialogue: 0,0:08:32.00,0:08:34.00,Default,,0000,0000,0000,,as mense wat die Dialogue: 0,0:08:34.00,0:08:36.00,Default,,0000,0000,0000,,gesondheidstelsel kaal uittrek, Dialogue: 0,0:08:36.00,0:08:38.00,Default,,0000,0000,0000,,oor die grens sluip, Dialogue: 0,0:08:38.00,0:08:42.00,Default,,0000,0000,0000,,by die grens gearresteer word, daai soort van ding. Dialogue: 0,0:08:42.00,0:08:46.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek onthou hoe ek op my eerste dag in Guadalajara rondgeloop het, Dialogue: 0,0:08:46.00,0:08:48.00,Default,,0000,0000,0000,,gekyk het hoe die mense werk toe gaan, Dialogue: 0,0:08:48.00,0:08:50.00,Default,,0000,0000,0000,,by die markplein hulle tortillas oprol, Dialogue: 0,0:08:50.00,0:08:53.00,Default,,0000,0000,0000,,aan't rook en lag. Dialogue: 0,0:08:53.00,0:08:56.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek onthou dat ek eers effens verbaas was. Dialogue: 0,0:08:56.00,0:08:59.00,Default,,0000,0000,0000,,En toe was ek van skaamte oorkom. Dialogue: 0,0:08:59.00,0:09:02.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek het besef dat ek so verdiep was in Dialogue: 0,0:09:02.00,0:09:04.00,Default,,0000,0000,0000,,die mediadekking oor Meksikane Dialogue: 0,0:09:04.00,0:09:06.00,Default,,0000,0000,0000,,dat hulle een ding in my kop geword het, Dialogue: 0,0:09:06.00,0:09:09.00,Default,,0000,0000,0000,,die ellendige immigrant. Dialogue: 0,0:09:09.00,0:09:11.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek het geval vir die enkele storie oor Meksikane Dialogue: 0,0:09:11.00,0:09:14.00,Default,,0000,0000,0000,,en ek kon nie méér skaam kry nie. Dialogue: 0,0:09:14.00,0:09:16.00,Default,,0000,0000,0000,,So dit is hoe om ’n enkele storie te skep, Dialogue: 0,0:09:16.00,0:09:19.00,Default,,0000,0000,0000,,’n volk te wys as een ding, Dialogue: 0,0:09:19.00,0:09:21.00,Default,,0000,0000,0000,,slegs een ding, Dialogue: 0,0:09:21.00,0:09:23.00,Default,,0000,0000,0000,,oor en oor, Dialogue: 0,0:09:23.00,0:09:26.00,Default,,0000,0000,0000,,en dit is wat hulle dan word. Dialogue: 0,0:09:26.00,0:09:28.00,Default,,0000,0000,0000,,Dit is onmoontlik om die enkele storie te bespreek Dialogue: 0,0:09:28.00,0:09:31.00,Default,,0000,0000,0000,,sonder om mag aan te raak. Dialogue: 0,0:09:31.00,0:09:33.00,Default,,0000,0000,0000,,Daar's ’n woord, ’n Igbo woord, Dialogue: 0,0:09:33.00,0:09:35.00,Default,,0000,0000,0000,,waaroor ek dink elke keer wat ek oor die Dialogue: 0,0:09:35.00,0:09:38.00,Default,,0000,0000,0000,,magstrukture van die wêreld dink, en dit is "nkali." Dialogue: 0,0:09:38.00,0:09:40.00,Default,,0000,0000,0000,,Dis ’n selfstandige naamword wat losweg Dialogue: 0,0:09:40.00,0:09:43.00,Default,,0000,0000,0000,,as "om groter as ’n ander te wees" vertaal kan word. Dialogue: 0,0:09:43.00,0:09:46.00,Default,,0000,0000,0000,,Soos ons ekonomiese en politieke wêrelde, Dialogue: 0,0:09:46.00,0:09:48.00,Default,,0000,0000,0000,,word stories ook bepaal Dialogue: 0,0:09:48.00,0:09:51.00,Default,,0000,0000,0000,,deur die beginsel van nkali: Dialogue: 0,0:09:51.00,0:09:53.00,Default,,0000,0000,0000,,Hoe hulle vertel word, wie hulle vertel, Dialogue: 0,0:09:53.00,0:09:56.00,Default,,0000,0000,0000,,wanneer hulle vertel word, hoeveel stories vertel word, Dialogue: 0,0:09:56.00,0:10:00.00,Default,,0000,0000,0000,,is alles regtig afhanklik van mag. Dialogue: 0,0:10:00.00,0:10:03.00,Default,,0000,0000,0000,,Mag is nie net die vermoë om ’n ander se storie te vertel nie, Dialogue: 0,0:10:03.00,0:10:07.00,Default,,0000,0000,0000,,maar om dit ook die beslissende storie van dié persoon te maak. Dialogue: 0,0:10:07.00,0:10:09.00,Default,,0000,0000,0000,,Die Palestynse digter Mourid Barghoute skryf Dialogue: 0,0:10:09.00,0:10:12.00,Default,,0000,0000,0000,,dat as jy ’n volk wil ontvreem, Dialogue: 0,0:10:12.00,0:10:15.00,Default,,0000,0000,0000,,is die eenvoudigste manier om hulle storie te Dialogue: 0,0:10:15.00,0:10:18.00,Default,,0000,0000,0000,,begin vertel met: "tweedens." Dialogue: 0,0:10:18.00,0:10:22.00,Default,,0000,0000,0000,,Begin die storie met die pyle van die Amerikaanse inboorlinge, Dialogue: 0,0:10:22.00,0:10:25.00,Default,,0000,0000,0000,,en nie met die aankoms van die Britte nie, Dialogue: 0,0:10:25.00,0:10:28.00,Default,,0000,0000,0000,,en dan het jy ’n heeltemal ander storie. Dialogue: 0,0:10:28.00,0:10:30.00,Default,,0000,0000,0000,,Begin die storie met Dialogue: 0,0:10:30.00,0:10:32.00,Default,,0000,0000,0000,,die mislukking van die Afrikastaat, Dialogue: 0,0:10:32.00,0:10:36.00,Default,,0000,0000,0000,,en nie met die koloniale skepping van die Afrikastaat nie, Dialogue: 0,0:10:36.00,0:10:40.00,Default,,0000,0000,0000,,en dan het jy ’n heeltemal ander storie. Dialogue: 0,0:10:40.00,0:10:42.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek het onlangs by ’n universiteit gepraat waar Dialogue: 0,0:10:42.00,0:10:44.00,Default,,0000,0000,0000,,’n student vir my gesê het dat dit Dialogue: 0,0:10:44.00,0:10:46.00,Default,,0000,0000,0000,,so jammer is Dialogue: 0,0:10:46.00,0:10:49.00,Default,,0000,0000,0000,,dat Nigeriese mans fisiese mishandelaars Dialogue: 0,0:10:49.00,0:10:52.00,Default,,0000,0000,0000,,soos die vaderfiguur in my roman is. Dialogue: 0,0:10:52.00,0:10:54.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek het vir hom gesê dat ek pas ’n roman Dialogue: 0,0:10:54.00,0:10:56.00,Default,,0000,0000,0000,,met die naam American Psycho gelees het -- Dialogue: 0,0:10:56.00,0:10:58.00,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:10:58.00,0:11:00.00,Default,,0000,0000,0000,,-- en dat dit so jammer is Dialogue: 0,0:11:00.00,0:11:03.00,Default,,0000,0000,0000,,dat jong Amerikaners reeksmoordenaars is. Dialogue: 0,0:11:03.00,0:11:07.00,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:11:07.00,0:11:13.00,Default,,0000,0000,0000,,(Applous) Dialogue: 0,0:11:13.00,0:11:16.00,Default,,0000,0000,0000,,Nou, natuurlik het ek dit effens geïrriteerd gesê. Dialogue: 0,0:11:16.00,0:11:18.00,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:11:18.00,0:11:20.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar dit sou nooit by my opgekom het dat Dialogue: 0,0:11:20.00,0:11:22.00,Default,,0000,0000,0000,,net omdat ek ’n roman gelees het waarin Dialogue: 0,0:11:22.00,0:11:24.00,Default,,0000,0000,0000,,’n karakter ’n reeksmoordenaar is Dialogue: 0,0:11:24.00,0:11:26.00,Default,,0000,0000,0000,,hy op een of ander manier van alle Amerikaners Dialogue: 0,0:11:26.00,0:11:28.00,Default,,0000,0000,0000,,verteenwoordigend is nie. Dialogue: 0,0:11:28.00,0:11:31.00,Default,,0000,0000,0000,,Dis nie omdat ek ’n beter mens as daai student is nie, Dialogue: 0,0:11:31.00,0:11:34.00,Default,,0000,0000,0000,,maar eerder as gevolg van Amerika se kulturele en ekonomiese mag, Dialogue: 0,0:11:34.00,0:11:36.00,Default,,0000,0000,0000,,dat ek baie stories oor Amerika gehad het. Dialogue: 0,0:11:36.00,0:11:40.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek het al Tyler en Updike en Steinbeck en Gaitskill gelees. Dialogue: 0,0:11:40.00,0:11:43.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek het nie ’n enkele storie van Amerika gehad nie. Dialogue: 0,0:11:43.00,0:11:46.00,Default,,0000,0000,0000,,Toe ek ’n paar jaar gelede geleer het dat daar van skrywers verwag Dialogue: 0,0:11:46.00,0:11:50.00,Default,,0000,0000,0000,,word om ongelukkige kinderjare te gehad het Dialogue: 0,0:11:50.00,0:11:52.00,Default,,0000,0000,0000,,om suksesvol te wees, Dialogue: 0,0:11:52.00,0:11:54.00,Default,,0000,0000,0000,,het ek begin dink oor hoe ek aaklige goed wat Dialogue: 0,0:11:54.00,0:11:56.00,Default,,0000,0000,0000,,my ouers aan by gedoen het kon opmaak. Dialogue: 0,0:11:56.00,0:11:58.00,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:11:58.00,0:12:02.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar ek het om die waarheid te sê gelukkige kinderjare gehad, Dialogue: 0,0:12:02.00,0:12:05.00,Default,,0000,0000,0000,,vol lag en liefde, in ’n baie hegte gesin. Dialogue: 0,0:12:05.00,0:12:09.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar ek het ook oupas wat in vlugtelingkampe dood is gehad. Dialogue: 0,0:12:09.00,0:12:13.00,Default,,0000,0000,0000,,My nefie Polle is dood omdat hy nie voldoende gesondheidsorg kon kry nie. Dialogue: 0,0:12:13.00,0:12:16.00,Default,,0000,0000,0000,,Een van my beste maats, Okoloma, is dood in ’n vliegtuigongeluk Dialogue: 0,0:12:16.00,0:12:19.00,Default,,0000,0000,0000,,omdat ons brandweerwaens nie water gehad het nie. Dialogue: 0,0:12:19.00,0:12:22.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek het onder verdrukkende militêre regerings grootgeword Dialogue: 0,0:12:22.00,0:12:24.00,Default,,0000,0000,0000,,wat opvoeding van waarde beroof het, Dialogue: 0,0:12:24.00,0:12:27.00,Default,,0000,0000,0000,,sodat my ouers soms nie hulle salarisse betaal is nie. Dialogue: 0,0:12:27.00,0:12:31.00,Default,,0000,0000,0000,,En so, as ’n kind, het ek gesien hoe konfyt van die ontbyttafel af verdwyn, Dialogue: 0,0:12:31.00,0:12:33.00,Default,,0000,0000,0000,,toe margarien, Dialogue: 0,0:12:33.00,0:12:36.00,Default,,0000,0000,0000,,toe het brood te duur geword, Dialogue: 0,0:12:36.00,0:12:39.00,Default,,0000,0000,0000,,toe is melk op rantsoen gesit. Dialogue: 0,0:12:39.00,0:12:42.00,Default,,0000,0000,0000,,En meeste van alles, het ’n soort genormaliseerde politieke vrees Dialogue: 0,0:12:42.00,0:12:46.00,Default,,0000,0000,0000,,ons lewens binnegedring. Dialogue: 0,0:12:46.00,0:12:48.00,Default,,0000,0000,0000,,Al hierdie stories maak my wie ek is. Dialogue: 0,0:12:48.00,0:12:52.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar om op slegs hierdie negatiewe stories aan te dring Dialogue: 0,0:12:52.00,0:12:55.00,Default,,0000,0000,0000,,is om my ervaring af te plat Dialogue: 0,0:12:55.00,0:12:57.00,Default,,0000,0000,0000,,en baie van die stories wat my gevorm het Dialogue: 0,0:12:57.00,0:12:59.00,Default,,0000,0000,0000,,oor die hoof te sien. Dialogue: 0,0:12:59.00,0:13:02.00,Default,,0000,0000,0000,,Die enkele storie skep stereotipes, Dialogue: 0,0:13:02.00,0:13:05.00,Default,,0000,0000,0000,,en die probleem met stereotipes Dialogue: 0,0:13:05.00,0:13:07.00,Default,,0000,0000,0000,,is nie dat hulle onwaar is nie, Dialogue: 0,0:13:07.00,0:13:09.00,Default,,0000,0000,0000,,maar dat hulle onvolledig is. Dialogue: 0,0:13:09.00,0:13:13.00,Default,,0000,0000,0000,,Hulle maak een storie die enigste storie. Dialogue: 0,0:13:13.00,0:13:15.00,Default,,0000,0000,0000,,Afrika is natuurlik ’n vasteland vol katastrofes: Dialogue: 0,0:13:15.00,0:13:19.00,Default,,0000,0000,0000,,Daar is grotes, soos die skokkende verkragtings in Kongo Dialogue: 0,0:13:19.00,0:13:21.00,Default,,0000,0000,0000,,en ontmoedigendes, soos die feit dat Dialogue: 0,0:13:21.00,0:13:26.00,Default,,0000,0000,0000,,5000 mense vir een vakante pos in Nigerië aansoek doen. Dialogue: 0,0:13:26.00,0:13:29.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar daar is ander stories wat nie gaan oor katastrofes nie, Dialogue: 0,0:13:29.00,0:13:33.00,Default,,0000,0000,0000,,en dis baie belangrik, net so belangrik, om oor hulle te praat. Dialogue: 0,0:13:33.00,0:13:35.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek't nog altyd gedink dis onmoontlik Dialogue: 0,0:13:35.00,0:13:38.00,Default,,0000,0000,0000,,om ordentlik aan ’n plek of persoon mee te doen Dialogue: 0,0:13:38.00,0:13:42.00,Default,,0000,0000,0000,,sonder om in al die stories van daardie plek of persoon te deel. Dialogue: 0,0:13:42.00,0:13:45.00,Default,,0000,0000,0000,,Die gevolg van die enkele storie Dialogue: 0,0:13:45.00,0:13:48.00,Default,,0000,0000,0000,,is dat dit mense van waardigheid beroof. Dialogue: 0,0:13:48.00,0:13:52.00,Default,,0000,0000,0000,,Dit maak ons erkenning van ons gelyke menslikheid moeilik. Dialogue: 0,0:13:52.00,0:13:55.00,Default,,0000,0000,0000,,Dit beklemtoon ons verskille Dialogue: 0,0:13:55.00,0:13:57.00,Default,,0000,0000,0000,,eerder as ons ooreenkomste. Dialogue: 0,0:13:57.00,0:13:59.00,Default,,0000,0000,0000,,So wat as ek voor my Meksikaanse toer Dialogue: 0,0:13:59.00,0:14:03.00,Default,,0000,0000,0000,,die immigrasie debat van albei kante gevolg het, Dialogue: 0,0:14:03.00,0:14:05.00,Default,,0000,0000,0000,,die Amerikaanse en die Meksikaanse? Dialogue: 0,0:14:05.00,0:14:09.00,Default,,0000,0000,0000,,Wat as my ma vir ons gesê het dat Fide se familie arm Dialogue: 0,0:14:09.00,0:14:11.00,Default,,0000,0000,0000,,én hardwerkend is? Dialogue: 0,0:14:11.00,0:14:13.00,Default,,0000,0000,0000,,Wat as ons ’n Afrika-televisienetwerk gehad het Dialogue: 0,0:14:13.00,0:14:17.00,Default,,0000,0000,0000,,wat uiteenlopende Afrikastories regoor die wêreld uitsaai? Dialogue: 0,0:14:17.00,0:14:19.00,Default,,0000,0000,0000,,Wat die Nigeriese skrywer Chinua Achebe Dialogue: 0,0:14:19.00,0:14:22.00,Default,,0000,0000,0000,,"’n balans van stories" noem. Dialogue: 0,0:14:22.00,0:14:25.00,Default,,0000,0000,0000,,Wat as my kamermaat kon weet van my Nigeriese uitgewer, Dialogue: 0,0:14:25.00,0:14:27.00,Default,,0000,0000,0000,,Mukta Bakaray, Dialogue: 0,0:14:27.00,0:14:29.00,Default,,0000,0000,0000,,’n merkwaardige man wat sy werk by ’n bank gelos het Dialogue: 0,0:14:29.00,0:14:32.00,Default,,0000,0000,0000,,om sy droom te volg en ’n uitgewery te begin? Dialogue: 0,0:14:32.00,0:14:36.00,Default,,0000,0000,0000,,Nou, die staande opvatting was dat Nigeriërs nie literatuur lees nie. Dialogue: 0,0:14:36.00,0:14:38.00,Default,,0000,0000,0000,,Hy't verskil. Hy't gedink Dialogue: 0,0:14:38.00,0:14:40.00,Default,,0000,0000,0000,,dat mense wat kon lees, sou lees, Dialogue: 0,0:14:40.00,0:14:44.00,Default,,0000,0000,0000,,as jy literatuur vir hulle bekostig- en beskikbaar gemaak het. Dialogue: 0,0:14:44.00,0:14:47.00,Default,,0000,0000,0000,,Kort daarna het hy my eerste roman uitgegee, Dialogue: 0,0:14:47.00,0:14:50.00,Default,,0000,0000,0000,,ek het na ’n TV-stasie in Lagos gegaan vir ’n onderhoud, Dialogue: 0,0:14:50.00,0:14:53.00,Default,,0000,0000,0000,,en ’n vrou wat as ’n bode daar gewerk het, het na my toe gekom en gesê: Dialogue: 0,0:14:53.00,0:14:56.00,Default,,0000,0000,0000,,"Ek het baie van jou roman gehou. Ek het nie van die einde gehou nie. Dialogue: 0,0:14:56.00,0:14:59.00,Default,,0000,0000,0000,,Jy moet nou ’n vervolgstuk skryf, en wat moet gebeur is ..." Dialogue: 0,0:14:59.00,0:15:02.00,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:15:02.00,0:15:05.00,Default,,0000,0000,0000,,En sy't toe vir my vertel wat om in die vervolgstuk te skryf. Dialogue: 0,0:15:05.00,0:15:08.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek was nie net bekoor nie, ek was ook diep geroer. Dialogue: 0,0:15:08.00,0:15:11.00,Default,,0000,0000,0000,,Hier was ’n vrou, een van baie gewone Nigeriërs, wat nie Dialogue: 0,0:15:11.00,0:15:14.00,Default,,0000,0000,0000,,veronderstel was om lesers te wees nie. Dialogue: 0,0:15:14.00,0:15:16.00,Default,,0000,0000,0000,,Sy het nie net die boek gelees nie, sy het dit ook aangeneem Dialogue: 0,0:15:16.00,0:15:19.00,Default,,0000,0000,0000,,en het geregverdig gevoel in Dialogue: 0,0:15:19.00,0:15:21.00,Default,,0000,0000,0000,,haar instruksies vir die vervolgstuk. Dialogue: 0,0:15:21.00,0:15:25.00,Default,,0000,0000,0000,,Nou, wat as my kamermaat kon weet van my vriendin Fumi Onda, Dialogue: 0,0:15:25.00,0:15:28.00,Default,,0000,0000,0000,,’n vreeslose vrou wat ’n TV-program in Lagos aanbied, Dialogue: 0,0:15:28.00,0:15:31.00,Default,,0000,0000,0000,,en vasberade is om die stories wat ons verkies om te vergeet, te vertel? Dialogue: 0,0:15:31.00,0:15:35.00,Default,,0000,0000,0000,,Wat as my kamermaat kon weet van die hartoperasie Dialogue: 0,0:15:35.00,0:15:38.00,Default,,0000,0000,0000,,wat verlede week in ’n hospitaal in Lagos uitgevoer is? Dialogue: 0,0:15:38.00,0:15:42.00,Default,,0000,0000,0000,,Wat as my kamermaat kon weet van hedendaagse Nigeriese musiek, Dialogue: 0,0:15:42.00,0:15:45.00,Default,,0000,0000,0000,,talentvolle mense wat sing in Engels en Pidgin, Dialogue: 0,0:15:45.00,0:15:47.00,Default,,0000,0000,0000,,en Igbo en Joroeba en Ijo, Dialogue: 0,0:15:47.00,0:15:51.00,Default,,0000,0000,0000,,terwyl hulle invloede van Jay-Z tot Fela Dialogue: 0,0:15:51.00,0:15:54.00,Default,,0000,0000,0000,,tot Bob Marley en hulle oupas meng. Dialogue: 0,0:15:54.00,0:15:56.00,Default,,0000,0000,0000,,Wat as my kamermaat kon weet van die vroulike prokureur Dialogue: 0,0:15:56.00,0:15:58.00,Default,,0000,0000,0000,,wat onlangs in Nigerië hof toe is om Dialogue: 0,0:15:58.00,0:16:00.00,Default,,0000,0000,0000,,’n belaglike wet te betwis wat vereis Dialogue: 0,0:16:00.00,0:16:03.00,Default,,0000,0000,0000,,dat vroue hulle mans se toestemming kry voor hulle Dialogue: 0,0:16:03.00,0:16:06.00,Default,,0000,0000,0000,,hul paspoorte hernu? Dialogue: 0,0:16:06.00,0:16:09.00,Default,,0000,0000,0000,,Was as my kamermaat kon weet van Nollywood, Dialogue: 0,0:16:09.00,0:16:13.00,Default,,0000,0000,0000,,vol innoverende mense wat films maak ten spyte van groot tegniese uitdagings, Dialogue: 0,0:16:13.00,0:16:15.00,Default,,0000,0000,0000,,films só gewild Dialogue: 0,0:16:15.00,0:16:17.00,Default,,0000,0000,0000,,dat hulle rêrig die beste voorbeeld Dialogue: 0,0:16:17.00,0:16:20.00,Default,,0000,0000,0000,,van Nigeriëriers wat verbruik wat hulle self skep, is? Dialogue: 0,0:16:20.00,0:16:23.00,Default,,0000,0000,0000,,Wat as my kamermaat kon weet van my ambisieuse haarvlegter, Dialogue: 0,0:16:23.00,0:16:27.00,Default,,0000,0000,0000,,wat pas haar eie besigheid vir die verkoop van haarverlengings begin het? Dialogue: 0,0:16:27.00,0:16:29.00,Default,,0000,0000,0000,,Of van die miljoene Nigeriërs wat Dialogue: 0,0:16:29.00,0:16:31.00,Default,,0000,0000,0000,,besighede begin wat soms misluk, Dialogue: 0,0:16:31.00,0:16:35.00,Default,,0000,0000,0000,,maar wat aanhou om hulle ambisie te kweek? Dialogue: 0,0:16:35.00,0:16:37.00,Default,,0000,0000,0000,,Elke keer wat ek tuis is word ek met die gewone Dialogue: 0,0:16:37.00,0:16:40.00,Default,,0000,0000,0000,,bronne van irritasie vir meeste Nigeriërs gekonfronteer: Dialogue: 0,0:16:40.00,0:16:43.00,Default,,0000,0000,0000,,ons mislukte infrastruktuur, ons mislukte regering, Dialogue: 0,0:16:43.00,0:16:46.00,Default,,0000,0000,0000,,maar ook die ongelooflike taaiheid van mense wat Dialogue: 0,0:16:46.00,0:16:49.00,Default,,0000,0000,0000,,floreer ten spyte van die regering, Dialogue: 0,0:16:49.00,0:16:51.00,Default,,0000,0000,0000,,eerder as gevolg daarvan. Dialogue: 0,0:16:51.00,0:16:54.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek bied elke somer skryfwerkswinkels in Lagos aan, Dialogue: 0,0:16:54.00,0:16:57.00,Default,,0000,0000,0000,,en dis indrukwekkend om te sien hoeveel mense aansoek doen, Dialogue: 0,0:16:57.00,0:17:00.00,Default,,0000,0000,0000,,hoeveel mense gretig is om te skryf, Dialogue: 0,0:17:00.00,0:17:02.00,Default,,0000,0000,0000,,om stories te vertel. Dialogue: 0,0:17:02.00,0:17:05.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek en my Nigeriese uitgewer het onlangs die Farafina Trust -- Dialogue: 0,0:17:05.00,0:17:07.00,Default,,0000,0000,0000,,sonder winsbejag -- begin Dialogue: 0,0:17:07.00,0:17:10.00,Default,,0000,0000,0000,,en ons het groot drome van biblioteke bou Dialogue: 0,0:17:10.00,0:17:12.00,Default,,0000,0000,0000,,en bestaande biblioteke opknap Dialogue: 0,0:17:12.00,0:17:15.00,Default,,0000,0000,0000,,en boeke verskaf aan staatskole wat niks Dialogue: 0,0:17:15.00,0:17:17.00,Default,,0000,0000,0000,,in hulle biblioteke het nie, Dialogue: 0,0:17:17.00,0:17:19.00,Default,,0000,0000,0000,,en ook van baie, baie werkswinkels organiseer, Dialogue: 0,0:17:19.00,0:17:21.00,Default,,0000,0000,0000,,in lees en skryf, Dialogue: 0,0:17:21.00,0:17:24.00,Default,,0000,0000,0000,,vir al die mense wat gretig is om ons baie stories te vertel. Dialogue: 0,0:17:24.00,0:17:26.00,Default,,0000,0000,0000,,Stories maak saak. Dialogue: 0,0:17:26.00,0:17:28.00,Default,,0000,0000,0000,,Baie stories maak saak. Dialogue: 0,0:17:28.00,0:17:32.00,Default,,0000,0000,0000,,Stories is al gebruik om te ontvreem en te belaster, Dialogue: 0,0:17:32.00,0:17:36.00,Default,,0000,0000,0000,,maar stories kan ook gebruik word om te bemagtig en te vermenslik. Dialogue: 0,0:17:36.00,0:17:39.00,Default,,0000,0000,0000,,Stories kan ’n volk se waardigheid breek, Dialogue: 0,0:17:39.00,0:17:44.00,Default,,0000,0000,0000,,maar stories kan ook hulle gebreekte waardigheid heelmaak. Dialogue: 0,0:17:44.00,0:17:46.00,Default,,0000,0000,0000,,Die Amerikaanse skrywer Alice Walker het geskryf Dialogue: 0,0:17:46.00,0:17:48.00,Default,,0000,0000,0000,,van haar suiderlingfamilielede Dialogue: 0,0:17:48.00,0:17:50.00,Default,,0000,0000,0000,,wat na die Noorde getrek het. Dialogue: 0,0:17:50.00,0:17:52.00,Default,,0000,0000,0000,,Sy't hulle in ’n boek oor die suiderlinglewe Dialogue: 0,0:17:52.00,0:17:55.00,Default,,0000,0000,0000,,wat hulle agtergelaat het bekendgestel: Dialogue: 0,0:17:55.00,0:17:59.00,Default,,0000,0000,0000,,"Hulle't rondgesit, die boek self gelees, Dialogue: 0,0:17:59.00,0:18:05.00,Default,,0000,0000,0000,,geluister na hoe ek die boek lees, en ’n paradys van soorte is herwin." Dialogue: 0,0:18:05.00,0:18:08.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek wil graag met hierdie gedagte afsluit: Dialogue: 0,0:18:08.00,0:18:11.00,Default,,0000,0000,0000,,Dat wanneer ons die enkele storie verwerp, Dialogue: 0,0:18:11.00,0:18:14.00,Default,,0000,0000,0000,,wanneer ons besef dat daar nooit ’n enkele storie Dialogue: 0,0:18:14.00,0:18:16.00,Default,,0000,0000,0000,,oor enige plek is nie, Dialogue: 0,0:18:16.00,0:18:18.00,Default,,0000,0000,0000,,herwin ons ’n soort paradys. Dialogue: 0,0:18:18.00,0:18:20.00,Default,,0000,0000,0000,,Dankie. Dialogue: 0,0:18:20.00,0:18:28.00,Default,,0000,0000,0000,,(Applous)