WEBVTT 00:00:00.420 --> 00:00:04.660 Google Translate is 'n gratis hulpmiddel wat jou help om sinne, dokumente 00:00:04.660 --> 00:00:07.680 en selfs volle webblaaie te vertaal. 00:00:07.680 --> 00:00:12.099 Maar hoe werk dit presies? Alhoewel dit lyk asof ons 'n vertrek vol meertalige elfies 00:00:12.099 --> 00:00:17.470 het wat vir ons werk, word al ons vertalings deur rekenaars gedoen. Hierdie rekenaars 00:00:17.470 --> 00:00:22.520 gebruik 'n proses genaamd "statistiese masjien vertaling" ... wat net 'n mooi manier is 00:00:22.520 --> 00:00:25.439 om te sȇ ons rekenaars genereer vertalings gebasseer op patrone gevind in groot hoeveelhede teks. 00:00:25.439 --> 00:00:30.539 Maar kom ons neem 'n stap terug. As jy iemand wil leer om 'n nuwe taal te praat, leer jy hom eers 00:00:30.539 --> 00:00:34.809 woordeskat en taalreëls om te verduidelik hoe om sinne saam te stel. 00:00:34.809 --> 00:00:39.909 'n Rekenaar kan 'n vreemde taal op dieselfde manier leer - deur te verwys na woordeskat 00:00:39.909 --> 00:00:42.379 en 'n stel reëls. 00:00:42.379 --> 00:00:46.309 Maar tale is gekompliseerd en, soos enige taal leerder jou sal vertel, daar is uitsonderings 00:00:46.309 --> 00:00:51.679 op enige reël. Wanneer jy probeer om al hierdie uitsonderings in te sluit in 'n rekenaarprogram, 00:00:51.679 --> 00:00:57.239 asook uitsonderings op die uitsonderings, verminder die kwaliteit van die vertaling. 00:00:57.239 --> 00:01:01.779 Google Translate het 'n ander benadering. Eerder as om al die reëls vir ons rekenaars te leer, 00:01:01.779 --> 00:01:07.060 laat ons die rekenaars toe om self die reels te leer. Hulle doen dit 00:01:07.060 --> 00:01:10.619 deur miljoene en miljoene dokumente wat alreeds deur menslike vertalers vertaal is, 00:01:10.619 --> 00:01:17.259 te analiseer. Hierdie vertaalde tekste kom uit boeke, organisasies soos die VN 00:01:17.259 --> 00:01:19.950 en webblaaie van oral oor die wȇreld. 00:01:19.950 --> 00:01:23.810 Ons rekenaars lees deur hierdie tekste opsoek na wesenlike statistiese patrone ... dit wil sȇ, 00:01:23.810 --> 00:01:27.969 patrone tussen die vertaling en die oorspronklike teks wat heel waarskynlik nie net per 00:01:27.969 --> 00:01:33.829 toeval is nie. Sodra die rekenaar 'n patron identifiseer, kan dit hierdie patroon gebruik om 00:01:33.829 --> 00:01:38.710 soortgelyke tekste in die toekoms te vertaal. As jy hierdie proses biljoene kere herhaal eindig 00:01:38.710 --> 00:01:43.700 jy op met biljoene patrone en 'n baie slim rekenaarprogram. 00:01:43.700 --> 00:01:48.399 Vir sommige tale is daar egter minder vertaalde dokumente beskikbaar en dus minder patrone 00:01:48.399 --> 00:01:53.049 wat ons sagteware kan opspoor. Dit is waarom die kwaliteit van ons vertalings sal verskil 00:01:53.049 --> 00:01:58.479 van taal tot taal. Ons weet ons vertalings is nie altyd perfek nie, maar deur konstant nuwe 00:01:58.479 --> 00:02:03.240 vertaalde tekste te verskaf, maak ons ons rekenaars slimmer en ons vertalings 00:02:03.240 --> 00:02:05.539 beter. 00:02:05.539 --> 00:02:09.670 So, volgende keer wat jy 'n sin of webblad wil vertaal met Google Translate, dink aan daardie 00:02:09.670 --> 00:02:15.349 miljoene dokumente en biljoene patrone wat gelei het tot jou vertaling - en 00:02:15.349 --> 00:02:17.650 dit alles gebeur binne 'n oogwink. 00:02:17.650 --> 00:02:19.260 Eintlik wonderbaarlik, is dit nie? 00:02:19.260 --> 99:59:59.999 Probeer dit by translate.google.com.