1 00:00:00,000 --> 00:00:03,000 Hierdie is eintlik ’n twee-uur aanbieding vir hoërskool leerders, 2 00:00:03,000 --> 00:00:04,000 kortgeknip na drie minute. 3 00:00:04,000 --> 00:00:07,000 En dit het alles eendag op ’n vliegtuig begin, oppad na TED toe, 4 00:00:07,000 --> 00:00:08,000 sewe jaar gelede. 5 00:00:08,000 --> 00:00:09,000 En in die sitplek langs my 6 00:00:09,000 --> 00:00:13,000 was ’n hoërskool leerder, ’n tiener, 7 00:00:13,000 --> 00:00:15,000 en sy was van ’n baie arm gesin. 8 00:00:15,000 --> 00:00:18,000 En sy wou iets van haar lewe maak, 9 00:00:18,000 --> 00:00:19,000 en sy't my ’n eenvoudige vragie gevra. 10 00:00:19,000 --> 00:00:21,000 Sy't gevra: "Wat lei tot sukses?" 11 00:00:21,000 --> 00:00:23,000 En ek het rêrig sleg gevoel, 12 00:00:23,000 --> 00:00:25,000 want ek kon nie vir haar ’n goeie antwoord gee nie. 13 00:00:25,000 --> 00:00:28,000 So ek klim van die vliegtuig af, en ek kom na TED toe. 14 00:00:28,000 --> 00:00:31,000 En ek dink, jissie, ek's in ’n kamer vól suksesvolle mense! 15 00:00:31,000 --> 00:00:34,000 So hoekom vra ek hulle nie uit oor hulle sukses en 16 00:00:34,000 --> 00:00:36,000 dra dit dan oor aan kinders nie? 17 00:00:36,000 --> 00:00:40,000 So hier is ons, sewe jaar en 500 onderhoude later 18 00:00:40,000 --> 00:00:43,000 en ek gaan vir julle vertel wat rêrig tot sukses lei 19 00:00:43,000 --> 00:00:45,000 en hoe TED-sters se koppe werk. 20 00:00:45,000 --> 00:00:47,000 En die eerste ding is passie. 21 00:00:47,000 --> 00:00:50,000 Freeman Thomas sê: "My passie dryf my." 22 00:00:50,000 --> 00:00:53,000 TED-sters doen dit vir die liefde; nie vir geld nie. 23 00:00:53,000 --> 00:00:56,000 Carol Coletta sê: "Ek sou iemand betaal om te kan doen wat ek doen." 24 00:00:56,000 --> 00:00:58,000 En die interessante ding is: 25 00:00:58,000 --> 00:01:00,000 as jy dit doen vir die liefde, kom die geld in elk geval. 26 00:01:00,000 --> 00:01:04,000 Werk! Het Rupert Murdoch vir my gesê, "Dis alles harde werk. 27 00:01:04,000 --> 00:01:06,000 Niks kom maklik nie. Maar ek het baie pret." 28 00:01:06,000 --> 00:01:10,000 Het hy gesê pret? Rupert? Ja! 29 00:01:10,000 --> 00:01:14,000 TED-sters geniet hulle werk. En hulle werk hard. 30 00:01:14,000 --> 00:01:17,000 Ek't gemeen, hulle's nie "workaholics" nie. Hulle's "workafrolics". 31 00:01:18,000 --> 00:01:24,000 Goed! Alex Garden sê: "Om suksesvol te wees, klim in die ding in 32 00:01:24,000 --> 00:01:25,000 en raak bedrywig daarmee." 33 00:01:25,000 --> 00:01:28,000 Daar's geen toorkuns nie; dis oefen, oefen, oefen. 34 00:01:28,000 --> 00:01:31,000 En dis fokus. Norman Jewison sê vir my: 35 00:01:31,000 --> 00:01:34,000 "Ek dink dit het alles te doen met jouself op een ding fokus." 36 00:01:34,000 --> 00:01:38,000 En druk! David Gallo sê: "Druk jouself. 37 00:01:38,000 --> 00:01:40,000 Fisies, verstandelik, jy moet druk, druk, druk." 38 00:01:40,000 --> 00:01:43,000 Jy moet druk deur bedeesdheid en selftwyfel. 39 00:01:43,000 --> 00:01:46,000 Goldie Hawn sê: "Ek het altyd getwyfel aan myself. 40 00:01:46,000 --> 00:01:48,000 Ek was nie good genoeg of slim genoeg nie. 41 00:01:48,000 --> 00:01:50,000 Ek het nie gedink ek sou dit maak nie." 42 00:01:50,000 --> 00:01:52,000 Nou dis nie altyd maklik om jouself te druk nie, 43 00:01:52,000 --> 00:01:57,000 en dis hoekom ma's gemaak is. (Gelag) 44 00:01:57,000 --> 00:02:00,000 Frank Gehry -- Frank Gehry het vir my gesê: 45 00:02:00,000 --> 00:02:01,000 "My ma het my gedruk." 46 00:02:02,000 --> 00:02:07,000 Dien! Sherwin Nuland sê: "Dit was ’n voorreg om as ’n dokter te dien." 47 00:02:07,000 --> 00:02:10,000 Nou baie kinders sê vir my hulle wil miljoenêrs wees. 48 00:02:10,000 --> 00:02:11,000 En die eerste ding wat ek vir hulle sê is: 49 00:02:11,000 --> 00:02:13,000 "OK, wel jy kan nie jouself dien nie; 50 00:02:13,000 --> 00:02:15,000 jy moet ander met iets van waarde bedien. 51 00:02:15,000 --> 00:02:18,000 Want dis hoe mense rêrig ryk raak." 52 00:02:19,000 --> 00:02:23,000 Idees! TED-ster Bill Gates sê: "Ek het ’n idee gehad: 53 00:02:23,000 --> 00:02:26,000 om die eerste mikrorekenaarsagtewaremaatskappy te stig." 54 00:02:26,000 --> 00:02:28,000 Ek sou sê dit was ’n redelike goeie idee. 55 00:02:28,000 --> 00:02:31,000 En daar's geen kreatiewe toorkuns om op idees te kom nie -- 56 00:02:31,000 --> 00:02:33,000 dis net ’n paar eenvoudige dinge. 57 00:02:33,000 --> 00:02:35,000 En ek gee baie getuienis. 58 00:02:35,000 --> 00:02:37,000 Hou aan! Joe Kraus sê: 59 00:02:37,000 --> 00:02:40,000 "Aanhou is die nommer een rede vir ons sukses." 60 00:02:40,000 --> 00:02:44,000 Jy moet deur mislukkings aanhou. Jy moet deur stront (crap) aanhou! 61 00:02:44,000 --> 00:02:47,000 Wat natuurlik beteken "Kritiek, Verwerping, Poepholle en Druk. (C-R-A-P)" 62 00:02:47,000 --> 00:02:49,000 (Gelag) 63 00:02:50,000 --> 00:02:54,000 So, die groot -- die antwoord op die vraag is eenvoudig: 64 00:02:54,000 --> 00:02:57,000 Betaal $4000 en kom TED toe. 65 00:02:57,000 --> 00:03:00,000 Of as dit nie werk nie, doen die agt dinge -- en glo my, 66 00:03:00,000 --> 00:03:04,000 hierdie is die groot agt dinge wat lei tot sukses. 67 00:03:04,000 --> 00:03:06,000 Dankie TED-sters vir al julle onderhoude!