1 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 'n 1 in sy plek sit. 2 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 -2 3 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 2. 4 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 Wat 3 is. 5 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 en die vergelyking. 6 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 en dit is dan negatief 2. 7 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 en z=2 8 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 en z=2 9 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 kan wees. 10 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 meer komplekse dinge doen. 11 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 minus x soos dit. 12 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 van hierdie veranderlike. 13 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 van x. 14 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 veranderlike 15 00:00:00,816 --> 00:00:02,341 Wanneer ons met basiese rekenkunde werk 16 00:00:02,341 --> 00:00:04,592 sien ons die konkrete getalle. 17 00:00:04,592 --> 00:00:07,514 Ons sien 23+5 18 00:00:07,514 --> 00:00:08,715 en weet dat die getalle net hier is 19 00:00:08,715 --> 00:00:10,005 en ons kan dan die getalle bereken. 20 00:00:10,005 --> 00:00:11,661 Die antwoord is 28. 21 00:00:11,661 --> 00:00:13,898 Ons kan 2 x 7 sê. 22 00:00:13,898 --> 00:00:17,476 Ons kan sê 3/4. 23 00:00:17,476 --> 00:00:19,059 In al hierdie gevalle weet ons presies 24 00:00:19,059 --> 00:00:20,872 met watter getalle ons besig is om te werk. 25 00:00:20,872 --> 00:00:23,776 Soos ons die Algebraïese wêreld betree, 26 00:00:23,776 --> 00:00:25,873 en jy het waarskynlik al 'n klein gedeelte daarvan gesien, 27 00:00:25,873 --> 00:00:30,051 begin ons werk met die idee van veranderlikes. 28 00:00:30,051 --> 00:00:31,533 Wanneer ons sê "veranderlikes", en daar is heelwat maniere 29 00:00:31,533 --> 00:00:32,283 waarop ons oor hulle kan dink, dan praat ons eintlik 30 00:00:32,283 --> 00:00:34,502 net oor verskillende waardes en uitdrukkings 31 00:00:34,502 --> 00:00:36,252 oor hoe hierdie waardes kan verander. 32 00:00:36,252 --> 00:00:38,145 Die waardes in hierdie uitdrukkings kan verander. 33 00:00:38,145 --> 00:00:42,201 Byvoorbeeld, as ek skryf 34 00:00:42,201 --> 00:00:44,781 x + 5 35 00:00:44,781 --> 00:00:46,647 dan is dit 'n uitdrukking. 36 00:00:46,647 --> 00:00:48,305 Hierdie uitdrukking kan 'n seker waarde hê wat afhang 37 00:00:48,305 --> 00:00:51,466 van die waarde van x. 38 00:00:51,466 --> 00:00:56,656 As x byvoorbeeld gelyk is aan 1, 39 00:00:56,656 --> 00:01:01,723 dan sal x +5, ons uitdrukking hier, 40 00:01:01,723 --> 00:01:06,049 gelyk wees aan 1. 41 00:01:06,049 --> 00:01:07,070 Die rede is dat x se waarde nou 1 is. 42 00:01:07,070 --> 00:01:08,321 Dit sal 1 + 5 wees. 43 00:01:08,321 --> 00:01:11,101 So x + 5 sal gelyk wees aan 6. 44 00:01:11,101 --> 00:01:16,821 As x gelyk is aan, byvoorbeeld -7 45 00:01:16,821 --> 00:01:22,183 dan sal x plus 5 gelyk wees aan, 46 00:01:22,183 --> 00:01:24,120 wel x is nou -7. 47 00:01:24,120 --> 00:01:28,842 Dit sal dan -7 +5 wees 48 00:01:28,842 --> 00:01:29,441 Let op. 49 00:01:29,441 --> 00:01:34,019 x is die veranderlike in hierdie geval, 50 00:01:34,019 --> 00:01:37,705 en die waarde kan verander soos wat die konteks verander. 51 00:01:37,705 --> 00:01:39,946 En hierdie is in konteks van 'n uitdrukking. 52 00:01:39,946 --> 00:01:42,174 Jy sal opmerk dat in die konteks van 'n vergelyking, 53 00:01:42,174 --> 00:01:44,299 is dit baie belangrik om te besef 54 00:01:44,299 --> 00:01:46,897 dat daar 'n verskil is tussen die uitdrukking 55 00:01:46,897 --> 00:01:49,827 'n Uitdrukking is eintlik net 'n bewering 56 00:01:49,827 --> 00:01:51,734 oor waardes, 'n bewering oor 'n sekere tipe hoeveelheid. 57 00:01:51,734 --> 00:01:54,327 So dit is 'n uitdrukking. 58 00:01:54,327 --> 00:01:56,639 'n Uitdrukking sal iets wees soos 59 00:01:56,639 --> 00:01:57,976 wel, wat ons hier gesien het. 60 00:01:57,976 --> 00:01:59,260 x + 5 61 00:01:59,260 --> 00:02:01,052 die waarde van hierdie uitdrukking sal verander 62 00:02:01,052 --> 00:02:05,745 afhangend van die waarde 63 00:02:05,745 --> 00:02:09,058 En jy kan dit net die evalueer vir verskillende waardes 64 00:02:09,058 --> 00:02:11,270 'n Ander uitdrukking kan iets wees soos 65 00:02:11,270 --> 00:02:13,150 dalk ek weet nie y + z. 66 00:02:13,150 --> 00:02:14,340 Nou is alles veranderlikes. 67 00:02:14,340 --> 00:02:16,554 As y 1 is en z 2, 68 00:02:16,554 --> 00:02:18,560 dan gaan dit 1 + 2 wees. 69 00:02:18,560 --> 00:02:21,392 As y 0 is en z -1 70 00:02:21,392 --> 00:02:24,068 dan gaan dit 0+(-1) wees. 71 00:02:24,068 --> 00:02:25,897 Hierdie kan almal geëvalueer word en dit sal 72 00:02:25,897 --> 00:02:27,416 basies vir jou 'n waarde gee wat afhanklik is van 73 00:02:27,416 --> 00:02:30,811 die waardes wat elkeen van hierdie veranderlikes het 74 00:02:30,811 --> 00:02:32,327 wat hierdie uitdrukking uit bestaan. 75 00:02:32,327 --> 00:02:34,285 In 'n vergelyking is jy basies besig om 76 00:02:34,285 --> 00:02:35,472 uitdrukkings gelyk te stel aan mekaar. 77 00:02:35,472 --> 00:02:38,100 Dit is waarom hulle 'vergelykings" genoem word. 78 00:02:38,100 --> 00:02:40,122 Jy maak twee goed gelyk. 79 00:02:40,122 --> 00:02:42,919 In 'n vergelyking sal jy sien dat een uitdrukking 80 00:02:42,919 --> 00:02:44,643 gelyk is aan 'n ander uitdrukking. 81 00:02:44,643 --> 00:02:47,869 Jy kan byvoorbeeld iets sê soos . . . 82 00:02:47,869 --> 00:02:52,062 x + 3 = 1 83 00:02:52,062 --> 00:02:54,459 en in hierdie situasie waar jy 'n vergelyking 84 00:02:54,459 --> 00:02:57,883 waar jy 'n vergelyking het met slegs een 85 00:02:57,883 --> 00:02:59,273 kan jy egter uitwerk wat x moet wees 86 00:02:59,273 --> 00:03:01,622 in hierdie geval. 87 00:03:01,622 --> 00:03:03,210 en jy kan dit selfs in jou kop doen. 88 00:03:03,210 --> 00:03:05,327 Wat moet jy by 3 tel om 1 te kry? 89 00:03:05,327 --> 00:03:06,432 wel dit kan jy in jou kop doen. 90 00:03:06,432 --> 00:03:08,871 as ek het dat -2 + 3 gelyk is aan 1 91 00:03:08,871 --> 00:03:12,033 so in hierdie konteks is 'n vergelyking besig 92 00:03:12,033 --> 00:03:15,134 om te beperk wat die waarde van hierdie veranderlike 93 00:03:15,134 --> 00:03:17,411 maar dit hoef nie noodwendig so beperkend te wees nie. 94 00:03:17,411 --> 00:03:18,932 Jy kan iets hê soos, 95 00:03:18,932 --> 00:03:25,734 x + y + z = 5 96 00:03:25,734 --> 00:03:27,784 nou het jy hierdie vergelyking wat 97 00:03:27,784 --> 00:03:29,368 gelyk is aan die ander uitdrukking. 98 00:03:29,368 --> 00:03:31,645 5 is eintlik net 'n uitdrukking aan die regterkant. 99 00:03:31,645 --> 00:03:32,901 en daar is 'n paar beperkings. 100 00:03:32,901 --> 00:03:35,004 As iemand vir jou sê wat y en z is en gaan jy 101 00:03:35,004 --> 00:03:36,314 x se waarde kry. 102 00:03:36,314 --> 00:03:38,226 As iemand vir jou sê wat x en y is 103 00:03:38,226 --> 00:03:39,925 gaan dit beperk wat z is. 104 00:03:39,925 --> 00:03:42,381 Maar dit hang egter af van wat die verskillende dinge is. 105 00:03:42,381 --> 00:03:44,060 Soos byvoorbeeld 106 00:03:44,060 --> 00:03:51,637 as ons sê y=3 107 00:03:51,637 --> 00:03:53,393 wat sal x dan in hierdie geval wees? 108 00:03:53,393 --> 00:03:58,102 so as y=3 109 00:03:58,102 --> 00:03:58,608 dan gaan jy hê 110 00:03:58,608 --> 00:04:00,487 dat die linkerkant van die uitdrukking 111 00:04:00,487 --> 00:04:02,148 x + 3 + 2 112 00:04:02,148 --> 00:04:04,998 is en x + 5 gaan wees 113 00:04:04,998 --> 00:04:06,813 hierdie gedeelte hier gaan 5 wees 114 00:04:06,813 --> 00:04:08,975 x + 5 = 5 115 00:04:08,975 --> 00:04:11,198 en so wat + 5 = 5? 116 00:04:11,198 --> 00:04:12,632 wel nou is ons besig om dit te beperk 117 00:04:12,632 --> 00:04:14,378 x sal moet ... x sal moet 118 00:04:14,378 --> 00:04:16,938 gelyk wees aan 0 119 00:04:16,938 --> 00:04:18,235 Maar die belangrike punt hier, een 120 00:04:18,235 --> 00:04:19,789 wat jy hopelik sal besef is die verskil 121 00:04:19,789 --> 00:04:20,803 tussen 'n uitdrukking en 'n vergelyking 122 00:04:20,803 --> 00:04:21,850 'n Vergelyking is basies dat 123 00:04:21,850 --> 00:04:23,669 jy twee uitdrukkings gelyk stel. 124 00:04:23,669 --> 00:04:25,370 die belangrike ding wat jy hier moet onthou 125 00:04:25,370 --> 00:04:27,994 is dat die veranderlike verskillende waardes kan hê 126 00:04:27,994 --> 00:04:31,365 afhangend van die konteks van die probleem. 127 00:04:31,365 --> 00:04:32,778 en om die punt net weer te bevestig, laat ons net 128 00:04:32,778 --> 00:04:35,218 'n paar uitdrukkings evalueer, 129 00:04:35,218 --> 00:04:38,056 wanneer die veranderlikes verskillende waardes het. 130 00:04:38,056 --> 00:04:41,595 Soos byvoorbeeld, as ons die uitdrukking 131 00:04:41,595 --> 00:04:43,309 as ons die uitdrukking, 132 00:04:43,309 --> 00:04:47,799 x tot die . . . x tot die mag y het 133 00:04:47,799 --> 00:04:51,955 as x gelyk is aan ... as x gelyk is aan 5 134 00:04:51,955 --> 00:04:54,311 en y gelyk is aan 2 135 00:04:54,311 --> 00:04:55,791 y is gelyk aan 2. 136 00:04:55,791 --> 00:04:58,908 dan gaan ons uitdrukking hier die waarde hê 137 00:04:58,908 --> 00:05:01,506 Wel x gaan nou 5 wees 138 00:05:01,506 --> 00:05:02,888 x gaan nou 5 wees. 139 00:05:02,888 --> 00:05:04,363 y gaan 2 wees 140 00:05:04,363 --> 00:05:06,612 en dit gaan 5 tot die tweede mag wees 141 00:05:06,612 --> 00:05:08,154 of dit gaan vereenvoudig na 142 00:05:08,154 --> 00:05:09,785 25. 143 00:05:09,785 --> 00:05:11,633 as die waardes verander, 144 00:05:11,633 --> 00:05:14,360 as ons sê, x... as ons sê, 145 00:05:14,360 --> 00:05:16,292 laat ek dit in dieselfde kleur doen. 146 00:05:16,292 --> 00:05:20,965 As ons sê x is gelyk aan... x is gelyk aan 147 00:05:20,965 --> 00:05:24,772 en y... en y is gelyk aan 3 148 00:05:24,772 --> 00:05:27,839 dan sal hierdie uitdrukking vereenvoudig na, 149 00:05:27,839 --> 00:05:30,469 dan sal dit vereenvoudig na, laat ek dit doen in daardie (kleur) 150 00:05:30,469 --> 00:05:32,386 so dit sal vereenvoudig na -2 151 00:05:32,386 --> 00:05:35,376 dit is wat ons nou die x mee gaan vervang 152 00:05:35,376 --> 00:05:36,705 in hierdie konteks. 153 00:05:36,705 --> 00:05:38,172 en y is nou 3 154 00:05:38,172 --> 00:05:42,080 -2 tot die derde mag... -2 tot die derde mag 155 00:05:42,080 --> 00:05:44,577 dit is -2 x -2 x -2 156 00:05:44,577 --> 00:05:46,895 wat dan -8 is 157 00:05:46,895 --> 00:05:48,567 -2 x -2 = +4 158 00:05:48,567 --> 00:05:52,154 x -2 is weer gelyk aan -8 159 00:05:52,154 --> 00:05:53,367 is gelyk aan -8 160 00:05:53,367 --> 00:05:55,713 so jy sien dat afhangend van wat die waardes 161 00:05:55,713 --> 00:05:58,280 van hierdie is, kan ons selfs 162 00:05:58,280 --> 00:05:59,681 ons kan uitdrukkings hê soos, 163 00:05:59,681 --> 00:06:06,609 die vierkantswortel van x + y en dan 164 00:06:06,609 --> 00:06:11,878 as x gelyk is aan, kom ons sê x is gelyk aan 1 165 00:06:11,878 --> 00:06:16,013 en y... y is gelyk aan 8 166 00:06:16,013 --> 00:06:18,571 dan sal hierdie uitdrukking vereenvoudig na 167 00:06:18,571 --> 00:06:21,422 wel elke keer as ons 'n x sien wil ons 168 00:06:21,422 --> 00:06:23,008 so ons sal 'n 1 hier hê. 169 00:06:23,008 --> 00:06:24,812 en jy sal 'n 1 hier hê. 170 00:06:24,812 --> 00:06:26,746 en elke keer as jy 'n y sien. 171 00:06:26,746 --> 00:06:28,413 sal jy 'n 8 in sy plek sit. 172 00:06:28,413 --> 00:06:30,819 en in hierdie konteks, plaas ons hierdie veranderlikes 173 00:06:30,819 --> 00:06:32,087 sodat jy 'n 8 sien. 174 00:06:32,087 --> 00:06:34,611 so onder die wortel sal jy 175 00:06:34,611 --> 00:06:37,821 1 + 8 hê, so jy sal die positiewe wortel hê van 9. 176 00:06:37,821 --> 00:06:40,974 so hierdie hele ding sal jy in hierdie konteks vereenvoudig 177 00:06:40,974 --> 00:06:43,119 ons vervang hierdie veranderlikes met hierdie getalle 178 00:06:43,119 --> 00:06:45,586 hierdie hele ding vereenvoudig om 3 te wees 179 00:06:45,586 --> 00:06:46,503 1 plus 8 is 9 180 00:06:46,503 --> 00:06:48,685 die positiewe wortel van dit is 3 181 00:06:48,685 --> 00:06:50,769 en dan sal jy hê dat 3 - 1 182 00:06:50,769 --> 99:59:59,999 wat gelyk is aan... wat gelyk is aan