Alle ouers wil die beste he vir kinders
maar is jou kind se extra kurrikulere
n ewigheid waarvoor jy hoop
Miskien is dit tyd om musiek te oorweeg
Musiek onderig gedurende kind wees
bewys dat dit baie voordele het
dit maak die kinders wys
en is dan is hul redelik kreatief
Kinders wat musikaal aangele is sterker
luister en memoriseer
musiek speel rol aan beide kante die brein
dis n uitdaging om die brein te stimuleer
on verkeie take
Musiek and wiskunde is hoogs verweef
deur om die ritmes en skale te verstaan
die jong musiek makers leer hoe om te deel
dit verig fraksies en hul leer patrone
Musiek help kinders leer van koordinasies
sowel as self dissipline en self beeld
Studente wat deel neem in musiek programe
presteer beter in wiskunde en engels
as hul ouers
Studies het bewys dat mense
wat musiek lesse as kinders gevat het
wys sterker klank al is dit 50 jaar later
Om jou kind in musiek kla te sit is goed
Ouers bou jou kind emosioneel op
en gee hul die geskenk van musiek
Om meer te leer van voordele van muskiek
visit nammfoundation.org