WEBVTT 00:00:00.010 --> 00:00:01.720 [man praat Berber] 00:00:01.720 --> 00:00:03.870 [manlike spreker] Dit was die tyd van Pinkster, 00:00:03.870 --> 00:00:06.000 en ons was in 'n bovertrek in Jerusalem. 00:00:06.000 --> 00:00:08.060 Ons het almal gebid in eendrag. 00:00:08.060 --> 00:00:11.410 Ons het gebid vir bekering en nederigheid 00:00:11.410 --> 00:00:13.720 en ons het ons sondes bely. 00:00:13.720 --> 00:00:16.340 Ons het ook die Here se visie, 00:00:16.340 --> 00:00:18.490 krag en die Heilige Gees gesoek. 00:00:18.490 --> 00:00:20.930 Daar was 'n ongelooflike gevoel van eenheid 00:00:20.930 --> 00:00:22.950 soos wat ons ernstig saam gebid het. 00:00:22.950 --> 00:00:26.700 [man bid in Berber] 00:00:26.700 --> 00:00:29.040 [vrou praat in Berber] 00:00:29.040 --> 00:00:32.450 [vroulike spreker] Skielik was daar die klank van 'n gewelddadige wind 00:00:32.450 --> 00:00:34.530 wat die hele kamer waar ons gesit het gevul het. 00:00:34.530 --> 00:00:37.250 [wind klanke] 00:00:37.250 --> 00:00:42.100 Die tonge van vuur het neergedaal en hierdie vuur het op mense gerus. 00:00:42.100 --> 00:00:45.140 [man praat in Berber] 00:00:45.140 --> 00:00:48.590 [manlike spreker] Al die mense in die kamer was gevul met die Heilige Gees. 00:00:48.590 --> 00:00:51.330 Nou, onthou dat gedurende die tyd van Pinkster 00:00:51.330 --> 00:00:54.070 mense van baie lande af gekom het om te kom aanbid 00:00:54.070 --> 00:00:58.130 en nou skieilik kon hulle die evangelie hoor, elkeen in sy eie taal. 00:00:58.130 --> 00:01:01.460 As 'n resultaat hiervan was 3,000 mense bygevoeg 00:01:01.460 --> 00:01:03.600 tot die gelowiges in een dag. 00:01:03.600 --> 00:01:07.700 ♪ musiek ♪ 00:01:07.700 --> 00:01:10.860 [vroulike spreker] Die mense het hulself toegewy 00:01:10.860 --> 00:01:13.470 aan die apostels se onderrig en aan kameraadskap, 00:01:13.470 --> 00:01:15.710 die breek van brood en aan gebed. 00:01:15.710 --> 00:01:18.780 Elke dag sou hul saam ontmoet het in die tempel se binnehof. 00:01:18.780 --> 00:01:21.470 In hulle huise het hul brood gebreek en saam geëet 00:01:21.470 --> 00:01:24.660 en die getal van daardie wat gered was, het daagliks gegroei. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 [SEWENDE DAG ADVENTISTE KERK] [UNITEDPRAYERWORKS.com]