1 00:00:00,010 --> 00:00:01,720 [man praat Berber] 2 00:00:01,720 --> 00:00:03,870 [manlike spreker] Dit was die tyd van Pinkster, 3 00:00:03,870 --> 00:00:06,000 en ons was in 'n bovertrek in Jerusalem. 4 00:00:06,000 --> 00:00:08,060 Ons het almal gebid in eendrag. 5 00:00:08,060 --> 00:00:11,410 Ons het gebid vir bekering en nederigheid 6 00:00:11,410 --> 00:00:13,720 en ons het ons sondes bely. 7 00:00:13,720 --> 00:00:16,340 Ons het ook die Here se visie, 8 00:00:16,340 --> 00:00:18,490 krag en die Heilige Gees gesoek. 9 00:00:18,490 --> 00:00:20,930 Daar was 'n ongelooflike gevoel van eenheid 10 00:00:20,930 --> 00:00:22,950 soos wat ons ernstig saam gebid het. 11 00:00:22,950 --> 00:00:26,700 [man bid in Berber] 12 00:00:26,700 --> 00:00:29,040 [vrou praat in Berber] 13 00:00:29,040 --> 00:00:32,450 [vroulike spreker] Skielik was daar die klank van 'n gewelddadige wind 14 00:00:32,450 --> 00:00:34,530 wat die hele kamer waar ons gesit het gevul het. 15 00:00:34,530 --> 00:00:37,250 [wind klanke] 16 00:00:37,250 --> 00:00:42,100 Die tonge van vuur het neergedaal en hierdie vuur het op mense gerus. 17 00:00:42,100 --> 00:00:45,140 [man praat in Berber] 18 00:00:45,140 --> 00:00:48,590 [manlike spreker] Al die mense in die kamer was gevul met die Heilige Gees. 19 00:00:48,590 --> 00:00:51,330 Nou, onthou dat gedurende die tyd van Pinkster 20 00:00:51,330 --> 00:00:54,070 mense van baie lande af gekom het om te kom aanbid 21 00:00:54,070 --> 00:00:58,130 en nou skieilik kon hulle die evangelie hoor, elkeen in sy eie taal. 22 00:00:58,130 --> 00:01:01,460 As 'n resultaat hiervan was 3,000 mense bygevoeg 23 00:01:01,460 --> 00:01:03,600 tot die gelowiges in een dag. 24 00:01:03,600 --> 00:01:07,700 ♪ musiek ♪ 25 00:01:07,700 --> 00:01:10,860 [vroulike spreker] Die mense het hulself toegewy 26 00:01:10,860 --> 00:01:13,470 aan die apostels se onderrig en aan kameraadskap, 27 00:01:13,470 --> 00:01:15,710 die breek van brood en aan gebed. 28 00:01:15,710 --> 00:01:18,780 Elke dag sou hul saam ontmoet het in die tempel se binnehof. 29 00:01:18,780 --> 00:01:21,470 In hulle huise het hul brood gebreek en saam geëet 30 00:01:21,470 --> 00:01:24,660 en die getal van daardie wat gered was, het daagliks gegroei. 31 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 [SEWENDE DAG ADVENTISTE KERK] [UNITEDPRAYERWORKS.com]