[man praat Berber]
[manlike spreker]
Dit was die tyd van Pinkster,
en ons was in 'n bovertrek in Jerusalem.
Ons het almal gebid in eendrag.
Ons het gebid vir bekering en nederigheid
en ons het ons sondes bely.
Ons het ook die Here se visie,
krag en die Heilige Gees gesoek.
Daar was 'n ongelooflike
gevoel van eenheid
soos wat ons ernstig saam gebid het.
[man bid in Berber]
[vrou praat in Berber]
[vroulike spreker] Skielik was daar die
klank van 'n gewelddadige wind
wat die hele kamer waar
ons gesit het gevul het.
[wind klanke]
Die tonge van vuur het neergedaal
en hierdie vuur het op mense gerus.
[man praat in Berber]
[manlike spreker] Al die mense in die
kamer was gevul met die Heilige Gees.
Nou, onthou dat gedurende
die tyd van Pinkster
mense van baie lande af
gekom het om te kom aanbid
en nou skieilik kon hulle die evangelie
hoor, elkeen in sy eie taal.
As 'n resultaat hiervan
was 3,000 mense bygevoeg
tot die gelowiges in een dag.
♪ musiek ♪
[vroulike spreker]
Die mense het hulself toegewy
aan die apostels se onderrig
en aan kameraadskap,
die breek van brood en aan gebed.
Elke dag sou hul saam ontmoet
het in die tempel se binnehof.
In hulle huise het hul brood
gebreek en saam geëet
en die getal van daardie wat
gered was, het daagliks gegroei.
[SEWENDE DAG ADVENTISTE KERK]
[UNITEDPRAYERWORKS.com]