[Script Info] Title: [Events] Format: Layer, Start, End, Style, Name, MarginL, MarginR, MarginV, Effect, Text Dialogue: 0,0:00:00.01,0:00:02.00,Default,,0000,0000,0000,,[man praat Berber] Dialogue: 0,0:00:02.00,0:00:04.00,Default,,0000,0000,0000,,[manlike spreker] \NDit was die tyd van Pinkster, Dialogue: 0,0:00:04.00,0:00:06.00,Default,,0000,0000,0000,,en ons was in 'n bovertrek in Jerusalem. Dialogue: 0,0:00:06.00,0:00:08.06,Default,,0000,0000,0000,,Ons het almal gebid in eendrag. Dialogue: 0,0:00:08.06,0:00:11.41,Default,,0000,0000,0000,,Ons het gebid vir bekering en nederigheid Dialogue: 0,0:00:11.41,0:00:13.72,Default,,0000,0000,0000,,en ons het ons sondes bely. Dialogue: 0,0:00:13.72,0:00:16.34,Default,,0000,0000,0000,,Ons het ook die Here se visie, \N Dialogue: 0,0:00:16.34,0:00:18.49,Default,,0000,0000,0000,,krag en die Heilige Gees gesoek. Dialogue: 0,0:00:18.49,0:00:20.93,Default,,0000,0000,0000,,Daar was 'n ongelooflike \Ngevoel van eenheid Dialogue: 0,0:00:20.93,0:00:22.95,Default,,0000,0000,0000,,soos wat ons ernstig saam gebid het. Dialogue: 0,0:00:22.95,0:00:26.70,Default,,0000,0000,0000,,[man bid in Berber] Dialogue: 0,0:00:26.70,0:00:29.04,Default,,0000,0000,0000,,[vrou praat in Berber] Dialogue: 0,0:00:29.04,0:00:32.45,Default,,0000,0000,0000,,[vroulike spreker] Skielik was daar die \Nklank van 'n gewelddadige wind Dialogue: 0,0:00:32.45,0:00:34.53,Default,,0000,0000,0000,,wat die hele kamer waar \Nons gesit het gevul het. Dialogue: 0,0:00:34.53,0:00:37.25,Default,,0000,0000,0000,,[wind klanke] Dialogue: 0,0:00:37.25,0:00:42.10,Default,,0000,0000,0000,,Die tonge van vuur het neergedaal \Nen hierdie vuur het op mense gerus. Dialogue: 0,0:00:42.10,0:00:45.14,Default,,0000,0000,0000,,[man praat in Berber] Dialogue: 0,0:00:45.14,0:00:48.59,Default,,0000,0000,0000,,[manlike spreker] Al die mense in die \Nkamer was gevul met die Heilige Gees. Dialogue: 0,0:00:48.59,0:00:51.33,Default,,0000,0000,0000,,Nou, onthou dat gedurende \Ndie tyd van Pinkster Dialogue: 0,0:00:51.33,0:00:54.07,Default,,0000,0000,0000,,mense van baie lande af \Ngekom het om te kom aanbid Dialogue: 0,0:00:54.07,0:00:58.13,Default,,0000,0000,0000,,en nou skieilik kon hulle die evangelie \Nhoor, elkeen in sy eie taal. Dialogue: 0,0:00:58.13,0:01:01.46,Default,,0000,0000,0000,,As 'n resultaat hiervan \Nwas 3,000 mense bygevoeg Dialogue: 0,0:01:01.46,0:01:03.60,Default,,0000,0000,0000,,tot die gelowiges in een dag. Dialogue: 0,0:01:03.60,0:01:07.70,Default,,0000,0000,0000,,♪ musiek ♪ Dialogue: 0,0:01:07.70,0:01:10.86,Default,,0000,0000,0000,,[vroulike spreker] \NDie mense het hulself toegewy Dialogue: 0,0:01:10.86,0:01:13.47,Default,,0000,0000,0000,,aan die apostels se onderrig \Nen aan kameraadskap, Dialogue: 0,0:01:13.47,0:01:15.71,Default,,0000,0000,0000,,die breek van brood en aan gebed. Dialogue: 0,0:01:15.71,0:01:18.78,Default,,0000,0000,0000,,Elke dag sou hul saam ontmoet \Nhet in die tempel se binnehof. Dialogue: 0,0:01:18.78,0:01:21.47,Default,,0000,0000,0000,,In hulle huise het hul brood \Ngebreek en saam geëet Dialogue: 0,0:01:21.47,0:01:24.66,Default,,0000,0000,0000,,en die getal van daardie wat \Ngered was, het daagliks gegroei. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,[SEWENDE DAG ADVENTISTE KERK]\N[UNITEDPRAYERWORKS.com]