WEBVTT 00:00:00.160 --> 00:00:01.260 Hallo daar. 00:00:01.260 --> 00:00:05.819 Hierdie is 'n baie vinnige video om jou te laat weet dat jy nou weer 00:00:05.819 --> 00:00:09.550 vertaalde subtitels kan bydra aan GMTK videos! 00:00:09.550 --> 00:00:15.120 YouTube het onlangs die vermoƫ om videos op die platform te vertaal van aanhangers 00:00:15.120 --> 00:00:18.412 weggevat, maar daar is 'n sisteem in plek om dit weer te laat werk. 00:00:18.412 --> 00:00:19.920 So. Dis hoe om dit te doen... 00:00:19.920 --> 00:00:24.039 Onder aan die beskrywing van elke video op hierdie kanaal, is daar 'n skakel na 00:00:24.039 --> 00:00:28.650 die video se blad op Amara - 'n gratis gemeenskap subtitel webwerf. 00:00:28.650 --> 00:00:33.579 Op Amara, moet jy 'n rekening maak, maar dan kan jy op "Voeg/Redigeer subtitles" 00:00:33.579 --> 00:00:36.790 klik, dan kies die taal wat jy wil bydra op die drop-down. 00:00:36.790 --> 00:00:41.200 Jy sal die Engelse subtitels aan die linker kant sien en dit vertaal 00:00:41.200 --> 00:00:42.660 aan die regter kant. 00:00:42.660 --> 00:00:45.710 Wanneer dit klaar is, klik "Ja, begin sinkroniseer". 00:00:45.710 --> 00:00:51.340 Ek sal dan 'n kennisgewing ontvang en kan die subtitels op YouTube by voeg 00:00:51.340 --> 00:00:54.449 en jou krediet gee met jou Amara naam in die beskrywing. 00:00:54.449 --> 00:00:58.920 Ek sal probeer dit vinnig op nuwe videos te doen, maar ek sal net in staat wees om 00:00:58.920 --> 00:01:01.790 subtitels op ouer videos omtrent een keer per maand te doen. 00:01:01.790 --> 00:01:06.813 Alle subtitels is vrywillig voorsien. 00:01:06.813 --> 00:01:12.323 En ek vra niemand om dit te doen nie, maar ek sal hulle aanvaar as hulle wil bydra. 00:01:12.323 --> 00:01:19.060 Ek wil almal bedank wie al GMTK vertaal het in Frans, Italiaans, Koreaans, Turks, 00:01:19.060 --> 00:01:22.070 Japanees, Spaans en baie ander tale. 00:01:22.070 --> 00:01:28.440 Jy help spelontwerpkennis te demokratiseer deur dit gratis en toeganklik te maak. 00:01:28.440 --> 00:01:30.710 So dankie - en ek sal jou binnekort sien.