[Script Info] Title: [Events] Format: Layer, Start, End, Style, Name, MarginL, MarginR, MarginV, Effect, Text Dialogue: 0,0:00:00.16,0:00:01.26,Default,,0000,0000,0000,,Hallo daar. Dialogue: 0,0:00:01.26,0:00:05.82,Default,,0000,0000,0000,,Hierdie is 'n baie vinnige video om jou \Nte laat weet dat jy nou weer Dialogue: 0,0:00:05.82,0:00:09.55,Default,,0000,0000,0000,,vertaalde subtitels kan bydra \Naan GMTK videos! Dialogue: 0,0:00:09.55,0:00:15.12,Default,,0000,0000,0000,,YouTube het onlangs die vermoë om videos \Nop die platform te vertaal van aanhangers Dialogue: 0,0:00:15.12,0:00:18.41,Default,,0000,0000,0000,,weggevat, maar daar is 'n sisteem \Nin plek om dit weer te laat werk. Dialogue: 0,0:00:18.41,0:00:19.92,Default,,0000,0000,0000,,So. Dis hoe om dit te doen... Dialogue: 0,0:00:19.92,0:00:24.04,Default,,0000,0000,0000,,Onder aan die beskrywing van elke video \Nop hierdie kanaal, is daar 'n skakel na Dialogue: 0,0:00:24.04,0:00:28.65,Default,,0000,0000,0000,,die video se blad op Amara - 'n \Ngratis gemeenskap subtitel webwerf. Dialogue: 0,0:00:28.65,0:00:33.58,Default,,0000,0000,0000,,Op Amara, moet jy 'n rekening maak, maar \Ndan kan jy op "Voeg/Redigeer subtitles" Dialogue: 0,0:00:33.58,0:00:36.79,Default,,0000,0000,0000,,klik, dan kies die taal wat jy \Nwil bydra op die drop-down. Dialogue: 0,0:00:36.79,0:00:41.20,Default,,0000,0000,0000,,Jy sal die Engelse subtitels aan \Ndie linker kant sien en dit vertaal Dialogue: 0,0:00:41.20,0:00:42.66,Default,,0000,0000,0000,,aan die regter kant. Dialogue: 0,0:00:42.66,0:00:45.71,Default,,0000,0000,0000,,Wanneer dit klaar is,\Nklik "Ja, begin sinkroniseer". Dialogue: 0,0:00:45.71,0:00:51.34,Default,,0000,0000,0000,,Ek sal dan 'n kennisgewing ontvang en \Nkan die subtitels op YouTube by voeg Dialogue: 0,0:00:51.34,0:00:54.45,Default,,0000,0000,0000,,en jou krediet gee met jou Amara naam \Nin die beskrywing. Dialogue: 0,0:00:54.45,0:00:58.92,Default,,0000,0000,0000,,Ek sal probeer dit vinnig op nuwe videos\Nte doen, maar ek sal net in staat wees om Dialogue: 0,0:00:58.92,0:01:01.79,Default,,0000,0000,0000,,subtitels op ouer videos \Nomtrent een keer per maand te doen. Dialogue: 0,0:01:01.79,0:01:06.81,Default,,0000,0000,0000,,Alle subtitels is vrywillig voorsien. Dialogue: 0,0:01:06.81,0:01:12.32,Default,,0000,0000,0000,,En ek vra niemand om dit te doen nie, maar\Nek sal hulle aanvaar as hulle wil bydra. Dialogue: 0,0:01:12.32,0:01:19.06,Default,,0000,0000,0000,,Ek wil almal bedank wie al GMTK vertaal \Nhet in Frans, Italiaans, Koreaans, Turks, Dialogue: 0,0:01:19.06,0:01:22.07,Default,,0000,0000,0000,,Japanees, Spaans en baie ander tale. Dialogue: 0,0:01:22.07,0:01:28.44,Default,,0000,0000,0000,,Jy help spelontwerpkennis te demokratiseer\Ndeur dit gratis en toeganklik te maak. Dialogue: 0,0:01:28.44,0:01:30.71,Default,,0000,0000,0000,,So dankie - en ek sal jou binnekort sien.