1 00:00:00,160 --> 00:00:01,260 Hallo daar. 2 00:00:01,260 --> 00:00:05,819 Hierdie is 'n baie vinnige video om jou te laat weet dat jy nou weer 3 00:00:05,819 --> 00:00:09,550 vertaalde subtitels kan bydra aan GMTK videos! 4 00:00:09,550 --> 00:00:15,120 YouTube het onlangs die vermoƫ om videos op die platform te vertaal van aanhangers 5 00:00:15,120 --> 00:00:18,412 weggevat, maar daar is 'n sisteem in plek om dit weer te laat werk. 6 00:00:18,412 --> 00:00:19,920 So. Dis hoe om dit te doen... 7 00:00:19,920 --> 00:00:24,039 Onder aan die beskrywing van elke video op hierdie kanaal, is daar 'n skakel na 8 00:00:24,039 --> 00:00:28,650 die video se blad op Amara - 'n gratis gemeenskap subtitel webwerf. 9 00:00:28,650 --> 00:00:33,579 Op Amara, moet jy 'n rekening maak, maar dan kan jy op "Voeg/Redigeer subtitles" 10 00:00:33,579 --> 00:00:36,790 klik, dan kies die taal wat jy wil bydra op die drop-down. 11 00:00:36,790 --> 00:00:41,200 Jy sal die Engelse subtitels aan die linker kant sien en dit vertaal 12 00:00:41,200 --> 00:00:42,660 aan die regter kant. 13 00:00:42,660 --> 00:00:45,710 Wanneer dit klaar is, klik "Ja, begin sinkroniseer". 14 00:00:45,710 --> 00:00:51,340 Ek sal dan 'n kennisgewing ontvang en kan die subtitels op YouTube by voeg 15 00:00:51,340 --> 00:00:54,449 en jou krediet gee met jou Amara naam in die beskrywing. 16 00:00:54,449 --> 00:00:58,920 Ek sal probeer dit vinnig op nuwe videos te doen, maar ek sal net in staat wees om 17 00:00:58,920 --> 00:01:01,790 subtitels op ouer videos omtrent een keer per maand te doen. 18 00:01:01,790 --> 00:01:06,813 Alle subtitels is vrywillig voorsien. 19 00:01:06,813 --> 00:01:12,323 En ek vra niemand om dit te doen nie, maar ek sal hulle aanvaar as hulle wil bydra. 20 00:01:12,323 --> 00:01:19,060 Ek wil almal bedank wie al GMTK vertaal het in Frans, Italiaans, Koreaans, Turks, 21 00:01:19,060 --> 00:01:22,070 Japanees, Spaans en baie ander tale. 22 00:01:22,070 --> 00:01:28,440 Jy help spelontwerpkennis te demokratiseer deur dit gratis en toeganklik te maak. 23 00:01:28,440 --> 00:01:30,710 So dankie - en ek sal jou binnekort sien.