Hallo daar.
Hierdie is 'n baie vinnige video om jou
te laat weet dat jy nou weer
vertaalde subtitels kan bydra
aan GMTK videos!
YouTube het onlangs die vermoƫ om videos
op die platform te vertaal van aanhangers
weggevat, maar daar is 'n sisteem
in plek om dit weer te laat werk.
So. Dis hoe om dit te doen...
Onder aan die beskrywing van elke video
op hierdie kanaal, is daar 'n skakel na
die video se blad op Amara - 'n
gratis gemeenskap subtitel webwerf.
Op Amara, moet jy 'n rekening maak, maar
dan kan jy op "Voeg/Redigeer subtitles"
klik, dan kies die taal wat jy
wil bydra op die drop-down.
Jy sal die Engelse subtitels aan
die linker kant sien en dit vertaal
aan die regter kant.
Wanneer dit klaar is,
klik "Ja, begin sinkroniseer".
Ek sal dan 'n kennisgewing ontvang en
kan die subtitels op YouTube by voeg
en jou krediet gee met jou Amara naam
in die beskrywing.
Ek sal probeer dit vinnig op nuwe videos
te doen, maar ek sal net in staat wees om
subtitels op ouer videos
omtrent een keer per maand te doen.
Alle subtitels is vrywillig voorsien.
En ek vra niemand om dit te doen nie, maar
ek sal hulle aanvaar as hulle wil bydra.
Ek wil almal bedank wie al GMTK vertaal
het in Frans, Italiaans, Koreaans, Turks,
Japanees, Spaans en baie ander tale.
Jy help spelontwerpkennis te demokratiseer
deur dit gratis en toeganklik te maak.
So dankie - en ek sal jou binnekort sien.