WEBVTT 00:00:00.000 --> 00:00:04.000 Verbeel jou jy staan op ’n straat in Amerika 00:00:04.000 --> 00:00:07.000 en ’n Japanese persoon kom vra jou: NOTE Paragraph 00:00:07.000 --> 00:00:09.000 "Verskoon my, wat is die naam van hierdie blok?" NOTE Paragraph 00:00:09.000 --> 00:00:13.000 En jy antwoord: "Jammer, maar hierdie is Oak- en dis Elmstraat daar. 00:00:13.000 --> 00:00:15.000 Hierdie is 26ste, en daai 27ste." NOTE Paragraph 00:00:15.000 --> 00:00:17.000 En hy sê: "Wel, dankie. Wat is die naam van die blok?" NOTE Paragraph 00:00:17.000 --> 00:00:20.000 Jy sê: "Wel, blokke het nie name nie. 00:00:20.000 --> 00:00:22.000 Strate het name; blokke is net die 00:00:22.000 --> 00:00:24.000 onbenoemde spasies tussen strate." NOTE Paragraph 00:00:24.000 --> 00:00:28.000 Hy vertrek, effens verward en teleurgesteld. NOTE Paragraph 00:00:28.000 --> 00:00:31.000 Verbeel jou nou dat jy op ’n straat staan, enige plek in Japan, 00:00:31.000 --> 00:00:33.000 jy draai na die persoon langs jou en vra: NOTE Paragraph 00:00:33.000 --> 00:00:35.000 "Verskoon my, wat is die naam van hierdie straat?" NOTE Paragraph 00:00:35.000 --> 00:00:39.000 Hulle antwoord: "Wel, daardie is blok 17 en hierdie is blok 16." NOTE Paragraph 00:00:39.000 --> 00:00:42.000 En jy sê: "Goed so, maar wat is die naam van hierdie straat?" NOTE Paragraph 00:00:42.000 --> 00:00:44.000 En hulle antwoord: "Wel, strate het nie name nie. 00:00:44.000 --> 00:00:46.000 Blokke het name. 00:00:46.000 --> 00:00:50.000 Kyk gerus na Google Maps hier. Daar is blok 14, 15, 16, 17, 18, 19. 00:00:50.000 --> 00:00:52.000 Al hierdie blokke het name. 00:00:52.000 --> 00:00:56.000 Strate is slegs die onbenoemde spasie tussen blokke." NOTE Paragraph 00:00:56.000 --> 00:00:59.000 En jy vra dan: "Goed, hoe weet jy dan wat jou huisadres is?" NOTE Paragraph 00:00:59.000 --> 00:01:02.000 Hy antwoord: "Dis maklik, hierdie is Distrik Agt. 00:01:02.000 --> 00:01:05.000 Daar is blok 17, huis nommer Een." NOTE Paragraph 00:01:05.000 --> 00:01:07.000 Jy sê: "Goed, maar ek het opgemerk 00:01:07.000 --> 00:01:09.000 dat die huisnommers nie op mekaar volg nie." NOTE Paragraph 00:01:09.000 --> 00:01:12.000 Hy sê: "Natuurlik volg hulle! Dis in die volgorde wat die huise gebou is. 00:01:12.000 --> 00:01:15.000 Die eerste huis op die blok is nommer een. 00:01:15.000 --> 00:01:18.000 Die tweede huis wat gebou is, is nommer twee. 00:01:18.000 --> 00:01:20.000 Derde is huis nommer drie. Dis maklik. Dis ooglopend." NOTE Paragraph 00:01:20.000 --> 00:01:23.000 Ek is mal daaroor dat ons somtyds 00:01:23.000 --> 00:01:25.000 na die teenoorgestelde kant van die wêreld moet gaan 00:01:25.000 --> 00:01:27.000 om te besef dat aannames, wat ons nie eens geweet het 00:01:27.000 --> 00:01:30.000 ons het nie, se teenoorgestelde ook waar kan wees. NOTE Paragraph 00:01:30.000 --> 00:01:32.000 So byvoorbeeld, is daar dokters in Sjina 00:01:32.000 --> 00:01:35.000 wat glo dis hulle werk om jou gesond te hou. 00:01:35.000 --> 00:01:37.000 Enige maand wat jy gesond is betaal jy hulle 00:01:37.000 --> 00:01:39.000 en as jy siek is hoef jy nie te betaal nie want hulle het nie geslaag 00:01:39.000 --> 00:01:41.000 in hulle plig nie. Hulle word ryk as jy gesond is, nie siek nie. 00:01:41.000 --> 00:01:44.000 (Applous) NOTE Paragraph 00:01:44.000 --> 00:01:46.000 In meeste musiek dink ons aan die "een" 00:01:46.000 --> 00:01:50.000 as die maatslag, die begin van die musikale frase. Een, twee drie vier. 00:01:50.000 --> 00:01:52.000 Maar in Wes-Afrika musiek word die "een" 00:01:52.000 --> 00:01:54.000 gesien as die einde van die frase, 00:01:54.000 --> 00:01:56.000 soos die punt aan die einde van ’n sin. 00:01:56.000 --> 00:01:58.000 Mens kan dit nie net in die frasering hoor nie, maar ook in die manier wat die musiek afgetel word. 00:01:58.000 --> 00:02:01.000 Twee drie vier, een. NOTE Paragraph 00:02:01.000 --> 00:02:04.000 En hierdie kaart is ook akkuraat. 00:02:04.000 --> 00:02:06.000 (Gelag) NOTE Paragraph 00:02:06.000 --> 00:02:09.000 Daar is ’n gesegde dat enige waarheid wat mens kan sê van Indië, 00:02:09.000 --> 00:02:11.000 die teenoorgestelde ook waar is. 00:02:11.000 --> 00:02:13.000 So laat ons nooit vergeet nie, by TED of elders, 00:02:13.000 --> 00:02:16.000 dat vir enige briljante idee wat jy het of hoor, 00:02:16.000 --> 00:02:18.000 die teenoorgestelde ook waar kan wees. 00:02:18.000 --> 00:02:20.000 Dōmo arigatō gozaimashita. (Dankie.)