[Script Info] Title: [Events] Format: Layer, Start, End, Style, Name, MarginL, MarginR, MarginV, Effect, Text Dialogue: 0,0:00:00.00,0:00:04.00,Default,,0000,0000,0000,,Verbeel jou jy staan op ’n straat in Amerika Dialogue: 0,0:00:04.00,0:00:07.00,Default,,0000,0000,0000,,en ’n Japanese persoon kom vra jou: Dialogue: 0,0:00:07.00,0:00:09.00,Default,,0000,0000,0000,,"Verskoon my, wat is die naam van hierdie blok?" Dialogue: 0,0:00:09.00,0:00:13.00,Default,,0000,0000,0000,,En jy antwoord: "Jammer, maar hierdie is Oak- en dis Elmstraat daar. Dialogue: 0,0:00:13.00,0:00:15.00,Default,,0000,0000,0000,,Hierdie is 26ste, en daai 27ste." Dialogue: 0,0:00:15.00,0:00:17.00,Default,,0000,0000,0000,,En hy sê: "Wel, dankie. Wat is die naam van die blok?" Dialogue: 0,0:00:17.00,0:00:20.00,Default,,0000,0000,0000,,Jy sê: "Wel, blokke het nie name nie. Dialogue: 0,0:00:20.00,0:00:22.00,Default,,0000,0000,0000,,Strate het name; blokke is net die Dialogue: 0,0:00:22.00,0:00:24.00,Default,,0000,0000,0000,,onbenoemde spasies tussen strate." Dialogue: 0,0:00:24.00,0:00:28.00,Default,,0000,0000,0000,,Hy vertrek, effens verward en teleurgesteld. Dialogue: 0,0:00:28.00,0:00:31.00,Default,,0000,0000,0000,,Verbeel jou nou dat jy op ’n straat staan, enige plek in Japan, Dialogue: 0,0:00:31.00,0:00:33.00,Default,,0000,0000,0000,,jy draai na die persoon langs jou en vra: Dialogue: 0,0:00:33.00,0:00:35.00,Default,,0000,0000,0000,,"Verskoon my, wat is die naam van hierdie straat?" Dialogue: 0,0:00:35.00,0:00:39.00,Default,,0000,0000,0000,,Hulle antwoord: "Wel, daardie is blok 17 en hierdie is blok 16." Dialogue: 0,0:00:39.00,0:00:42.00,Default,,0000,0000,0000,,En jy sê: "Goed so, maar wat is die naam van hierdie straat?" Dialogue: 0,0:00:42.00,0:00:44.00,Default,,0000,0000,0000,,En hulle antwoord: "Wel, strate het nie name nie. Dialogue: 0,0:00:44.00,0:00:46.00,Default,,0000,0000,0000,,Blokke het name. Dialogue: 0,0:00:46.00,0:00:50.00,Default,,0000,0000,0000,,Kyk gerus na Google Maps hier. Daar is blok 14, 15, 16, 17, 18, 19. Dialogue: 0,0:00:50.00,0:00:52.00,Default,,0000,0000,0000,,Al hierdie blokke het name. Dialogue: 0,0:00:52.00,0:00:56.00,Default,,0000,0000,0000,,Strate is slegs die onbenoemde spasie tussen blokke." Dialogue: 0,0:00:56.00,0:00:59.00,Default,,0000,0000,0000,,En jy vra dan: "Goed, hoe weet jy dan wat jou huisadres is?" Dialogue: 0,0:00:59.00,0:01:02.00,Default,,0000,0000,0000,,Hy antwoord: "Dis maklik, hierdie is Distrik Agt. Dialogue: 0,0:01:02.00,0:01:05.00,Default,,0000,0000,0000,,Daar is blok 17, huis nommer Een." Dialogue: 0,0:01:05.00,0:01:07.00,Default,,0000,0000,0000,,Jy sê: "Goed, maar ek het opgemerk Dialogue: 0,0:01:07.00,0:01:09.00,Default,,0000,0000,0000,,dat die huisnommers nie op mekaar volg nie." Dialogue: 0,0:01:09.00,0:01:12.00,Default,,0000,0000,0000,,Hy sê: "Natuurlik volg hulle! Dis in die volgorde wat die huise gebou is. Dialogue: 0,0:01:12.00,0:01:15.00,Default,,0000,0000,0000,,Die eerste huis op die blok is nommer een. Dialogue: 0,0:01:15.00,0:01:18.00,Default,,0000,0000,0000,,Die tweede huis wat gebou is, is nommer twee. Dialogue: 0,0:01:18.00,0:01:20.00,Default,,0000,0000,0000,,Derde is huis nommer drie. Dis maklik. Dis ooglopend." Dialogue: 0,0:01:20.00,0:01:23.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek is mal daaroor dat ons somtyds Dialogue: 0,0:01:23.00,0:01:25.00,Default,,0000,0000,0000,,na die teenoorgestelde kant van die wêreld moet gaan Dialogue: 0,0:01:25.00,0:01:27.00,Default,,0000,0000,0000,,om te besef dat aannames, wat ons nie eens geweet het Dialogue: 0,0:01:27.00,0:01:30.00,Default,,0000,0000,0000,,ons het nie, se teenoorgestelde ook waar kan wees. Dialogue: 0,0:01:30.00,0:01:32.00,Default,,0000,0000,0000,,So byvoorbeeld, is daar dokters in Sjina Dialogue: 0,0:01:32.00,0:01:35.00,Default,,0000,0000,0000,,wat glo dis hulle werk om jou gesond te hou. Dialogue: 0,0:01:35.00,0:01:37.00,Default,,0000,0000,0000,,Enige maand wat jy gesond is betaal jy hulle Dialogue: 0,0:01:37.00,0:01:39.00,Default,,0000,0000,0000,,en as jy siek is hoef jy nie te betaal nie want hulle het nie geslaag Dialogue: 0,0:01:39.00,0:01:41.00,Default,,0000,0000,0000,,in hulle plig nie. Hulle word ryk as jy gesond is, nie siek nie. Dialogue: 0,0:01:41.00,0:01:44.00,Default,,0000,0000,0000,,(Applous) Dialogue: 0,0:01:44.00,0:01:46.00,Default,,0000,0000,0000,,In meeste musiek dink ons aan die "een" Dialogue: 0,0:01:46.00,0:01:50.00,Default,,0000,0000,0000,,as die maatslag, die begin van die musikale frase. Een, twee drie vier. Dialogue: 0,0:01:50.00,0:01:52.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar in Wes-Afrika musiek word die "een" Dialogue: 0,0:01:52.00,0:01:54.00,Default,,0000,0000,0000,,gesien as die einde van die frase, Dialogue: 0,0:01:54.00,0:01:56.00,Default,,0000,0000,0000,,soos die punt aan die einde van ’n sin. Dialogue: 0,0:01:56.00,0:01:58.00,Default,,0000,0000,0000,,Mens kan dit nie net in die frasering hoor nie, maar ook in die manier wat die musiek afgetel word. Dialogue: 0,0:01:58.00,0:02:01.00,Default,,0000,0000,0000,,Twee drie vier, een. Dialogue: 0,0:02:01.00,0:02:04.00,Default,,0000,0000,0000,,En hierdie kaart is ook akkuraat. Dialogue: 0,0:02:04.00,0:02:06.00,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:02:06.00,0:02:09.00,Default,,0000,0000,0000,,Daar is ’n gesegde dat enige waarheid wat mens kan sê van Indië, Dialogue: 0,0:02:09.00,0:02:11.00,Default,,0000,0000,0000,,die teenoorgestelde ook waar is. Dialogue: 0,0:02:11.00,0:02:13.00,Default,,0000,0000,0000,,So laat ons nooit vergeet nie, by TED of elders, Dialogue: 0,0:02:13.00,0:02:16.00,Default,,0000,0000,0000,,dat vir enige briljante idee wat jy het of hoor, Dialogue: 0,0:02:16.00,0:02:18.00,Default,,0000,0000,0000,,die teenoorgestelde ook waar kan wees. Dialogue: 0,0:02:18.00,0:02:20.00,Default,,0000,0000,0000,,Dōmo arigatō gozaimashita. (Dankie.)