[Script Info] Title: [Events] Format: Layer, Start, End, Style, Name, MarginL, MarginR, MarginV, Effect, Text Dialogue: 0,0:00:01.30,0:00:06.80,Default,,0000,0000,0000,,kom ons leer oor matrikse, so wat bedoel ek met matrikse? Dialogue: 0,0:00:06.80,0:00:10.40,Default,,0000,0000,0000,,matrikse is net die veelvoud van 'n matriks. Dialogue: 0,0:00:10.40,0:00:15.70,Default,,0000,0000,0000,,Wat 'n woord is wat julle seker erken. meer as gevolg van Hollywood as wiskunde. Dialogue: 0,0:00:15.70,0:00:20.90,Default,,0000,0000,0000,,So wat is 'n matriks? wel dis eintlik 'n redelike eenvoudige idee. Dialogue: 0,0:00:20.90,0:00:24.50,Default,,0000,0000,0000,,dis net 'n tabel van nommers. Dis al wat 'n matriks is. Dialogue: 0,0:00:24.50,0:00:27.80,Default,,0000,0000,0000,,So, laat ek 'n matriks vir julle teken. Dialogue: 0,0:00:27.80,0:00:30.30,Default,,0000,0000,0000,,Ek hou nie van daai tandapasta-blou nie, so, laat ek 'n aner kleur gebruik. Dialogue: 0,0:00:30.30,0:00:37.60,Default,,0000,0000,0000,,Hierdie is 'n voorbeeld van 'n matriks. As ek sê, ek weni, ek gan 'n paar ewekansige getalle kies: Dialogue: 0,0:00:37.60,0:00:46.00,Default,,0000,0000,0000,,vyf, een, twee, drie, nul, minus vyf. Dit is 'n matriks. Dialogue: 0,0:00:46.00,0:00:51.50,Default,,0000,0000,0000,,En al wat dit is, is 'n tabel nommers. gereeld as jy 'n veranderlike vir 'n matriks wil he, Dialogue: 0,0:00:51.50,0:00:54.60,Default,,0000,0000,0000,,gebruik jy 'n hoofletter. So, jy gebruik 'n hoofletter 'A'. Dialogue: 0,0:00:54.60,0:01:00.10,Default,,0000,0000,0000,,Partykeer in party boeke maak hulle dit ekstra duk. So 'n vetgedrukte 'A', sal 'n matriks wees Dialogue: 0,0:01:00.10,0:01:04.50,Default,,0000,0000,0000,,En, net so bietjie notasie. So, hulle sal hierdie matriks, of, ons sal die Dialogue: 0,0:01:04.50,0:01:10.10,Default,,0000,0000,0000,,matriks, net as gevolg van konvensie, noem ons die matriks 'n twee by drie matriks. Dialogue: 0,0:01:10.10,0:01:16.50,Default,,0000,0000,0000,,En, partykeer skryf hulledit selfs as '2 by 3' onder die vetgedrukte letter wat gebruik word om die matriks voor te stel. Dialogue: 0,0:01:16.50,0:01:18.40,Default,,0000,0000,0000,,Wat is twee? en wat is drie? Dialogue: 0,0:01:18.40,0:01:23.20,Default,,0000,0000,0000,,wel, twee is die hoeveelheid rye. Ons het een ry, twee rye. Die is 'n ry, en Die is 'n ry. Dialogue: 0,0:01:23.20,0:01:26.30,Default,,0000,0000,0000,,Ons het drie kolomme, een, twee, drie. Dialogue: 0,0:01:26.30,0:01:28.50,Default,,0000,0000,0000,,So, dit is hoekom dit 'n twee by drie matriks genoem word. Dialogue: 0,0:01:28.50,0:01:34.20,Default,,0000,0000,0000,,As jy sê, jy weet,as ek sê, as ek sê dat B, ek sal dit in ekstra vet druk sit. Dialogue: 0,0:01:34.20,0:01:42.68,Default,,0000,0000,0000,,As B 'n vyf by twee matriks is, beteken dit dat B sal hê, ek kan, laat ek een doen, Dialogue: 0,0:01:42.68,0:01:46.89,Default,,0000,0000,0000,,Ek sal net 'n paar nommers insit, een, nul, minus vyf, tien. Dialogue: 0,0:01:49.30,0:01:52.60,Default,,0000,0000,0000,,So, dit het vyf rye, dit het twee kolomme. Dialogue: 0,0:01:52.60,0:01:56.00,Default,,0000,0000,0000,,ons sal nog 'n kolom he hierso. So, laat ek sien, minus tien, drie Dialogue: 0,0:01:56.00,0:02:04.10,Default,,0000,0000,0000,,ek sit net ewekansige nommers in hier. sewe, twee, pi. Dialogue: 0,0:02:04.10,0:02:07.00,Default,,0000,0000,0000,,Dit is 'n vyf by twee matriks. Dialogue: 0,0:02:07.00,0:02:11.70,Default,,0000,0000,0000,,So, ek dink jy het nou 'n tiepe konvensie dat al wat 'n matriks is, is 'n Dialogue: 0,0:02:11.70,0:02:15.00,Default,,0000,0000,0000,,tabel van nommers. Jy kan dit voorstel waneer jy dit doen in veranderlike vorm Dialogue: 0,0:02:15.00,0:02:19.10,Default,,0000,0000,0000,,stel jy dit voor as 'n vetgedrukte hoofletter. partykeer skryf jy 'n '2 by 3' daar. Dialogue: 0,0:02:19.10,0:02:22.70,Default,,0000,0000,0000,,En, jy kan selfs verwys na die terms van die matriks. Dialogue: 0,0:02:22.70,0:02:26.30,Default,,0000,0000,0000,,In hierdie voorbeeld, die boonste voorbeeld, waar ons matriks A het. Dialogue: 0,0:02:26.30,0:02:32.60,Default,,0000,0000,0000,,As iemand wou verwys na, kom ons se, hierdie, hierdie element van die matriks. Dialogue: 0,0:02:32.60,0:02:37.40,Default,,0000,0000,0000,,So wat is daai? Dit is in die tweede ry. Dis in ry twee. Dialogue: 0,0:02:37.40,0:02:39.10,Default,,0000,0000,0000,,En dis in kolom twee, reg? Dialogue: 0,0:02:39.10,0:02:42.50,Default,,0000,0000,0000,,Die is kolom een, Die is kolom twee, Ry een, Ry twee. Dialogue: 0,0:02:42.50,0:02:45.10,Default,,0000,0000,0000,,So, dis in die tweede ry, tweede kolom. Dialogue: 0,0:02:45.10,0:02:51.90,Default,,0000,0000,0000,,So partykeer sal mense skryf dat A, dan sal hulle skryf, jy weet Dialogue: 0,0:02:51.90,0:02:58.50,Default,,0000,0000,0000,,twee koma twee is gelyk aan nul. Dialogue: 0,0:02:58.50,0:03:02.10,Default,,0000,0000,0000,,Of hulle sal dalk skryf, partykeer skryf hulle in kleinletters, a Dialogue: 0,0:03:02.10,0:03:07.10,Default,,0000,0000,0000,,twee koma twee is gelyk aan nul. Dialogue: 0,0:03:07.10,0:03:11.70,Default,,0000,0000,0000,,Wel, Wat is A? Hierdie is net dieselfde ding. Dialogue: 0,0:03:11.70,0:03:14.20,Default,,0000,0000,0000,,Ek gan julle net blootstel aan die notasies, want Dialogue: 0,0:03:14.20,0:03:16.10,Default,,0000,0000,0000,,baie hiervan is rerig net notasie. Dialogue: 0,0:03:16.10,0:03:21.80,Default,,0000,0000,0000,,So, wat is a een koma drie? Dialogue: 0,0:03:21.80,0:03:24.60,Default,,0000,0000,0000,,Wel, dit beteken ons is in die eerste ry, en die derde kolom. Dialogue: 0,0:03:24.60,0:03:27.60,Default,,0000,0000,0000,,Eerste ry, een, twee, drie. Dis die waarde hierso. Dialogue: 0,0:03:27.60,0:03:29.20,Default,,0000,0000,0000,,So, dit is gelyk aan twee. Dialogue: 0,0:03:29.20,0:03:32.10,Default,,0000,0000,0000,,So, dit is net al die notasies van wat 'n matriks is. Dialogue: 0,0:03:32.10,0:03:34.10,Default,,0000,0000,0000,,Dis 'n tabel nommers, dit kan so voorgestel word. Dialogue: 0,0:03:34.10,0:03:37.00,Default,,0000,0000,0000,,Ons kan die verskillende elemte op daardie manier voorstel. Dialogue: 0,0:03:37.00,0:03:38.30,Default,,0000,0000,0000,,So, jy sal dalk vra Dialogue: 0,0:03:38.30,0:03:41.60,Default,,0000,0000,0000,,"Sal, wel, dis mooi, 'n tabel van nommers met oulike Dialogue: 0,0:03:41.60,0:03:44.20,Default,,0000,0000,0000,,woorde, en oulike notasies. Maar waarvoor is dit goed?" Dialogue: 0,0:03:44.21,0:03:46.10,Default,,0000,0000,0000,,En Dit is die interesante punt. Dialogue: 0,0:03:46.10,0:03:51.60,Default,,0000,0000,0000,,'n matriks is net 'n data verteenwoordiging. Dis net ;n manier om data neer te skryf. Dialogue: 0,0:03:51.60,0:03:53.60,Default,,0000,0000,0000,,Dis al wat dit is, dis ;n tabel van nommers. Dialogue: 0,0:03:53.60,0:03:57.80,Default,,0000,0000,0000,,Maarr, dit kan gebruik word om 'n hele stel fenomene te verteenwoordig. Dialogue: 0,0:03:57.80,0:04:01.50,Default,,0000,0000,0000,,En as jy hierdie doen in jou Algebra 1 of Algebra 2 klas Dialogue: 0,0:04:01.50,0:04:03.60,Default,,0000,0000,0000,,gebruik jy dit seker om linieëre vergelykings voor te stel Dialogue: 0,0:04:03.60,0:04:07.85,Default,,0000,0000,0000,,Maar, ons sal later leer, en ek sal 'n hele reeks videos doen Dialogue: 0,0:04:07.87,0:04:10.60,Default,,0000,0000,0000,,oor die gebruik van matrikse vir 'n groot klomp verskillende goed. Dialogue: 0,0:04:10.60,0:04:14.50,Default,,0000,0000,0000,,Maar, dit kan verteenwoordig, dis baie sterk, en as jy Dialogue: 0,0:04:14.50,0:04:19.10,Default,,0000,0000,0000,,rekenaar grafika doen, dat matrikse.. die elemte kan pixels op jou skerm verteenwoordig, Dialogue: 0,0:04:19.10,0:04:21.40,Default,,0000,0000,0000,,hulle kan punte in koordinaat ruimte verteenwoordig, Dialogue: 0,0:04:21.40,0:04:23.00,Default,,0000,0000,0000,,hulle kan wie weet wat als verteenwoordig!! Dialogue: 0,0:04:23.00,0:04:24.90,Default,,0000,0000,0000,,Daar is tonne goed wat hulle kan voorstel. Dialogue: 0,0:04:24.90,0:04:27.60,Default,,0000,0000,0000,,Maar die belangrikke ding om agter te kom is dat 'n matriks Dialogue: 0,0:04:27.60,0:04:30.50,Default,,0000,0000,0000,,is nie, dit is nie 'n natuurlike fefenomeen nie. Dialogue: 0,0:04:30.50,0:04:34.70,Default,,0000,0000,0000,,dis nie soos baie ander wiskundige konsepte waarna ons al gekyk het nie. Dialogue: 0,0:04:34.70,0:04:37.70,Default,,0000,0000,0000,,dis 'n manier om 'n wiskundige konsep te verteenwoordig. Dialogue: 0,0:04:37.70,0:04:40.40,Default,,0000,0000,0000,,Of, 'n manier om waardes voor te stel. maar jy moet tiepe van Dialogue: 0,0:04:40.40,0:04:43.00,Default,,0000,0000,0000,,definieer wat jy voorstel. Dialogue: 0,0:04:43.00,0:04:44.70,Default,,0000,0000,0000,,Maar, kom ons hou dit vir nou net in ons agterkop. Dialogue: 0,0:04:44.70,0:04:48.30,Default,,0000,0000,0000,,in terme van wat dit eintlik voorste. Dialogue: 0,0:04:48.30,0:04:52.20,Default,,0000,0000,0000,,En die, oo, my vrou is hier. Sy soek vir ons leêrkas. Dialogue: 0,0:04:52.20,0:04:54.50,Default,,0000,0000,0000,,Maar in elk geval, trug na waarmee ek besig was. Dialogue: 0,0:04:54.50,0:04:57.10,Default,,0000,0000,0000,,So, so, kom ons hou agter in ons kop wat 'n matriks nou Dialogue: 0,0:04:57.10,0:04:59.40,Default,,0000,0000,0000,,eintlik verteenwoordig. Kom ons leer die knvensies. Dialogue: 0,0:04:59.40,0:05:02.20,Default,,0000,0000,0000,,Wamt, ek dink, uhm, altaans oorspronklik, dit neig om die Dialogue: 0,0:05:02.20,0:05:04.02,Default,,0000,0000,0000,,moeilikste deel te wees, Hoe tel jy matrikse by mekaar? Dialogue: 0,0:05:04.02,0:05:06.41,Default,,0000,0000,0000,,Hoe maal jy met matrikse? Hoe bepaal mens die inverse van 'n matriks? Dialogue: 0,0:05:06.41,0:05:09.07,Default,,0000,0000,0000,,Hoe vind jy die determinant van 'n matriks? Dialogue: 0,0:05:09.07,0:05:11.40,Default,,0000,0000,0000,,ek weet al daai woorde klink daalk vreemd. behalwe, Dialogue: 0,0:05:11.40,0:05:13.70,Default,,0000,0000,0000,,as jy alreeds deurmekaar gemaak is daardeur in jou algebra klas. Dialogue: 0,0:05:13.70,0:05:15.90,Default,,0000,0000,0000,,So, ek gan eers al daardie goed vir julle leer. Dialogue: 0,0:05:15.90,0:05:18.40,Default,,0000,0000,0000,,Wat almal eintlik mens-gedefinieerde konvensies is. Dialogue: 0,0:05:18.40,0:05:22.70,Default,,0000,0000,0000,,En dan, later, sal ek 'n groot hoeveelheid videos maak oor die intuisie agter hulle, Dialogue: 0,0:05:22.70,0:05:26.70,Default,,0000,0000,0000,,En wat hulle eintlik voorstel. So, kom ons begin. Dialogue: 0,0:05:26.70,0:05:29.70,Default,,0000,0000,0000,,So, kom en se ek wil hierdie twee matrikse by mekaar tel. Dialogue: 0,0:05:29.70,0:05:33.60,Default,,0000,0000,0000,,Ons sê, die eerste een, laat ek gou kleure verander. Kom ons sê, Dialogue: 0,0:05:33.60,0:05:37.70,Default,,0000,0000,0000,,ek sal relatiewe kleines dien, net, om nie plek te mors nie. Dialogue: 0,0:05:37.70,0:05:42.50,Default,,0000,0000,0000,,So, jy het die matriks: drie, negatief een, ek weet nie, Dialogue: 0,0:05:42.50,0:05:49.10,Default,,0000,0000,0000,,twee, nul, ek weet nie, kom ons noem dit A, hoofletter A. Dialogue: 0,0:05:49.10,0:05:54.40,Default,,0000,0000,0000,,En kom ons se matriks B, en ek maak net nommers op. Dialogue: 0,0:05:54.40,0:06:06.30,Default,,0000,0000,0000,,Matriks B is gelyk aan : minus sewe, twee, drie, vyf. Dialogue: 0,0:06:06.30,0:06:14.00,Default,,0000,0000,0000,,So, my vraag aan jou is : Wat is A, Dialogue: 0,0:06:14.00,0:06:16.30,Default,,0000,0000,0000,,so ek doen dit vet gedruk soos hulle in die handboeke doen, plus Dialogue: 0,0:06:16.30,0:06:21.70,Default,,0000,0000,0000,,matriks B? So, ek tel twee matrikse by mekaar. En, weereens Dialogue: 0,0:06:21.70,0:06:25.70,Default,,0000,0000,0000,,hierdie is net menslike konvensie. Iemand het gedefinieer hoe matrikse plus. Dialogue: 0,0:06:25.70,0:06:27.50,Default,,0000,0000,0000,,Hulle kon dit op 'n ander manier definieer. Maar, hulle het gesê: Dialogue: 0,0:06:27.50,0:06:29.85,Default,,0000,0000,0000,,ons gaan matrikse plus op die manier wat Dialogue: 0,0:06:29.85,0:06:32.50,Default,,0000,0000,0000,,ek julle nou gaan wys, want dit is nuttig vir 'n hele klomp verskynsels. Dialogue: 0,0:06:32.50,0:06:35.00,Default,,0000,0000,0000,,So, wanneer jy twee matrikse bymekaar tel, tel jy basies net Dialogue: 0,0:06:35.00,0:06:40.00,Default,,0000,0000,0000,,die ooreenstemmende elemente op. So, hoe werk dit? Dialogue: 0,0:06:40.00,0:06:43.00,Default,,0000,0000,0000,,Wel, Jy tel die element wat in ry een, kolom een is by Dialogue: 0,0:06:43.00,0:06:46.10,Default,,0000,0000,0000,,die element in ry een en kolom een. Oraait, so, dit is Dialogue: 0,0:06:46.10,0:06:50.50,Default,,0000,0000,0000,,drie plus minus sewe. So, drie plus minus sewe. Dialogue: 0,0:06:50.50,0:06:55.00,Default,,0000,0000,0000,,Dit sal die een-een element wees. Dan, die ry een, kolom twee element Dialogue: 0,0:06:55.00,0:06:58.61,Default,,0000,0000,0000,,sal wees: minus een plus twee. Dialogue: 0,0:06:58.61,0:07:01.70,Default,,0000,0000,0000,,Sit hakkies om hulle sodat jy weet hierdie is Dialogue: 0,0:07:01.70,0:07:05.40,Default,,0000,0000,0000,,aparte elemente. En, jy kan raai hoe hierdie verder aangaan. Dialogue: 0,0:07:05.40,0:07:20.70,Default,,0000,0000,0000,,Hierdie element sal twee plus drie wees. Hierdie element, die laaste element sal nul plus vyf wees. Dialogue: 0,0:07:20.70,0:07:26.70,Default,,0000,0000,0000,,So, dit is gelyk aan wat? drie plus minus sewe, dit is minus vier. Dialogue: 0,0:07:26.70,0:07:32.00,Default,,0000,0000,0000,,Minus een plus twee, dis een. Twee plus drie is vyf. En, Dialogue: 0,0:07:32.00,0:07:39.80,Default,,0000,0000,0000,,nul plus vyf is vyf. So, daar het ons dit, dit is hoe ons mense gedefinieer het die som van twee matrikse werk. Dialogue: 0,0:07:39.80,0:07:43.20,Default,,0000,0000,0000,,En, deur hierdie definisie, kan jy insien dit gaan dieselfde ding wees Dialogue: 0,0:07:43.20,0:07:49.10,Default,,0000,0000,0000,,as B plus A. reg? en onthou, hierdie is iets waaroor ons moet dink Dialogue: 0,0:07:49.10,0:07:53.00,Default,,0000,0000,0000,,want ons tel nie meer nommers op nie. jy weet een plus twee is dieselfde as Dialogue: 0,0:07:53.00,0:07:56.70,Default,,0000,0000,0000,,twee plus een.Of, enige twee normale nommers, dit maak nie saak in watse volgorde jy Dialogue: 0,0:07:56.70,0:07:59.90,Default,,0000,0000,0000,,hulle bymekaar tel nie. Maar matrikse is nie so natuurlik nie. Maar, wanneer jy dit op hierdie manier definieer Dialogue: 0,0:07:59.90,0:08:03.70,Default,,0000,0000,0000,,maak dit nie saak of ons A plus B, of B plus A nie. reg? Dialogue: 0,0:08:03.70,0:08:06.60,Default,,0000,0000,0000,,As ons B plus A doen, Sal dit net se minus sewe, plus drie. Dialogue: 0,0:08:06.60,0:08:10.10,Default,,0000,0000,0000,,hierdie sal net se twee plus minus 1. Maar, dit sal uitwerk op dieselfde waardes. Dialogue: 0,0:08:10.10,0:08:11.90,Default,,0000,0000,0000,,Dit is die som van matrikse. Dialogue: 0,0:08:11.90,0:08:15.30,Default,,0000,0000,0000,,En, jy kan dink, die aftrek van matrikse is basies dieselfde ding. Dialogue: 0,0:08:15.30,0:08:21.59,Default,,0000,0000,0000,,Ons sal.. wel, eintlik laat ek jou wys. Wat sal A minus B wees? Dialogue: 0,0:08:27.04,0:08:32.30,Default,,0000,0000,0000,,Wel, jy kan dit ook beskou as , Die is hoofletter B, dit is 'n matriks Dialogue: 0,0:08:32.30,0:08:34.80,Default,,0000,0000,0000,,dit is hoekom ek dit ekstra vetgedruk maak. Maar, dis dieselfde ding as: Dialogue: 0,0:08:34.80,0:08:42.80,Default,,0000,0000,0000,,'n plus 1, maal B. Wat is B? Wel B is: Dialogue: 0,0:08:42.80,0:08:47.80,Default,,0000,0000,0000,,minus sewe, twee, drie, vyf. En wanneer jy met 'n Dialogue: 0,0:08:47.80,0:08:50.40,Default,,0000,0000,0000,,skalaar maal, wanneer jy net 'n getal maal met die matriks, Dialogue: 0,0:08:50.40,0:08:52.70,Default,,0000,0000,0000,,maal jy net daai nommer met elke een van die matriks se elemente. Dialogue: 0,0:08:52.70,0:08:58.40,Default,,0000,0000,0000,,So, dit is gelyk aan A, matriks A, plus die matriks, ons maal Dialogue: 0,0:08:58.40,0:09:02.40,Default,,0000,0000,0000,,net negatiewe een met elke element in die matriks. So, sewe, Dialogue: 0,0:09:02.40,0:09:08.40,Default,,0000,0000,0000,,minus twee, minus drie, vyf. En dan kan ons Dialogue: 0,0:09:08.40,0:09:11.70,Default,,0000,0000,0000,,doen wat ons hierbo gedoen het. Ons weet wat A is. So, Dialogue: 0,0:09:11.70,0:09:15.80,Default,,0000,0000,0000,,hierdie sal gelyk wees aan, kom ons sien, A is hier bo. So, drie plus Dialogue: 0,0:09:15.80,0:09:21.20,Default,,0000,0000,0000,,sewe is tien, minus een, plus minus twee is minus drie Dialogue: 0,0:09:21.20,0:09:28.90,Default,,0000,0000,0000,,twee plus minus drie is minus een en nul plus vyf is vyf Dialogue: 0,0:09:28.90,0:09:31.60,Default,,0000,0000,0000,,En, jy hoef nie eers deur hierdie oefening hier te gegaan het nie Dialogue: 0,0:09:31.60,0:09:33.80,Default,,0000,0000,0000,,Jy kon letterlik net hierdie elemente van hierdie elemente afgetrek het. Dialogue: 0,0:09:33.80,0:09:35.20,Default,,0000,0000,0000,,en jy sou dieselfde waardes gekry het. Dialogue: 0,0:09:35.20,0:09:38.50,Default,,0000,0000,0000,,Ek het dit gedoen want ek wou julle ook wys dat maal Dialogue: 0,0:09:38.50,0:09:41.30,Default,,0000,0000,0000,,'n skalaar maal, of net 'n waarde of 'n nommer, maal 'n matriks Dialogue: 0,0:09:41.30,0:09:46.60,Default,,0000,0000,0000,,is net maal daardie nommer met al die elemente in die matriks Dialogue: 0,0:09:46.60,0:09:50.90,Default,,0000,0000,0000,,En, so wat..met hierdie definisie van die smeerring van matrikse wat weet ons? Dialogue: 0,0:09:50.90,0:09:54.20,Default,,0000,0000,0000,,Wel , ons weet dat altwee matrikse moet dieselfde grootte wees, Dialogue: 0,0:09:54.20,0:09:58.70,Default,,0000,0000,0000,,deur die definisie waarmee ons bymekaar tel. So, byvoorbeeld Dialogue: 0,0:09:58.70,0:10:01.10,Default,,0000,0000,0000,,jy kan die twee matrikse bymekaar tel, jy kan plus, ek weet nie, Dialogue: 0,0:10:01.10,0:10:08.50,Default,,0000,0000,0000,,een, twee, drie, vier, vyf, ses, sewe, agt, nege by die matriks: Dialogue: 0,0:10:08.50,0:10:14.50,Default,,0000,0000,0000,,ek weet nie, minus tien, minus een honderd, minus een duisend. Dialogue: 0,0:10:14.50,0:10:20.10,Default,,0000,0000,0000,,ek maak nommers op. een, nul, nul, een, nul, een. Dialogue: 0,0:10:20.10,0:10:21.80,Default,,0000,0000,0000,,jy kan die twee matrikse by mekaar tel. reg? Dialogue: 0,0:10:21.80,0:10:24.90,Default,,0000,0000,0000,,Want hulle het dieselfde hoeveelheid rye en dieselfde hoeveelheid kolomme Dialogue: 0,0:10:24.90,0:10:30.40,Default,,0000,0000,0000,,So, byvoorbeeld, as jy hulle bymekaar sou tel. Die eerste term hier bo sal wees : een plus minus tien, Dialogue: 0,0:10:30.40,0:10:34.40,Default,,0000,0000,0000,,so, dit sal wees minus nege. twee plus minus een honderd, minus agt en negentig Dialogue: 0,0:10:34.40,0:10:39.50,Default,,0000,0000,0000,,Ek dink jy kry die punt. jy sal presies nege elemente hê en jy sal drie rye, en drie kolomme hê. Dialogue: 0,0:10:39.50,0:10:44.80,Default,,0000,0000,0000,,Maar, jy sal nie hierdie matrikse by mekaar kon tel nie. jy sou nie kon... Dialogue: 0,0:10:44.80,0:10:48.60,Default,,0000,0000,0000,,Laat ek dit in 'n ander kleur doen, net om te wys dit verskil, Dialogue: 0,0:10:48.60,0:10:52.50,Default,,0000,0000,0000,,Jy kan nie hierdie blou by hierdie matriks tel nie. Dialogue: 0,0:10:52.50,0:11:03.40,Default,,0000,0000,0000,,minus drie, twee by die matriks: ek weet nie, nege, sewe. Dialogue: 0,0:11:03.40,0:11:05.10,Default,,0000,0000,0000,,en hoekom kan jy hulle nie by mekaar tel nie? Dialogue: 0,0:11:05.10,0:11:07.70,Default,,0000,0000,0000,,wel, hulle het nie ooreenstemmende elemente om bymekaar te tel nie. Dialogue: 0,0:11:07.70,0:11:11.60,Default,,0000,0000,0000,,hierdie is 'n een ry by twee kolomme, hierdie is 'n een by twee Dialogue: 0,0:11:11.60,0:11:15.80,Default,,0000,0000,0000,,en die is 'n twee by een. So, hulle het nie dieselfde dimensies nie. Dialogue: 0,0:11:15.80,0:11:18.70,Default,,0000,0000,0000,,So ons kan nie hierdie matrikse by mekaar tel of aftrek nie. Dialogue: 0,0:11:18.70,0:11:22.30,Default,,0000,0000,0000,,En, net as 'n bynota, wanneer 'n matriks.. wanneer een van sy Dialogue: 0,0:11:22.30,0:11:26.80,Default,,0000,0000,0000,,dimensies een is. So, byvoorbeeld, hier het jy een ry Dialogue: 0,0:11:26.80,0:11:30.20,Default,,0000,0000,0000,,en baie kolomme. Dit word eintlik 'n ry vektor genoem. Dialogue: 0,0:11:30.20,0:11:32.50,Default,,0000,0000,0000,,'n vektor is basies 'n een dimensionele matriks waar een van die Dialogue: 0,0:11:32.50,0:11:35.70,Default,,0000,0000,0000,,dimensies een is. So, die is 'n ry vektor, en Dialogue: 0,0:11:35.70,0:11:38.80,Default,,0000,0000,0000,,hierdie is 'n kolom vektor. Dis net so bietjie ekstra terminologie Dialogue: 0,0:11:38.80,0:11:41.40,Default,,0000,0000,0000,,wat jy behoort te ken. uhm, as jy linieere algebra en calculus vat Dialogue: 0,0:11:41.40,0:11:44.20,Default,,0000,0000,0000,,sal jou profesor dalk een van die terme gebruik, en dis goed om Dialogue: 0,0:11:44.20,0:11:49.02,Default,,0000,0000,0000,,dit te erken. Wel ek druk nou op elf minute, so ek sal aangan in die volgende video. sien julle binnekort.