[Script Info] Title: [Events] Format: Layer, Start, End, Style, Name, MarginL, MarginR, MarginV, Effect, Text Dialogue: 0,0:00:00.82,0:00:03.82,Default,,0000,0000,0000,,Van julle ken waarskynlik die storie\Nvan die twee verkoopsmanne Dialogue: 0,0:00:03.82,0:00:06.62,Default,,0000,0000,0000,,wat in die 1900's Afrika besoek het. Dialogue: 0,0:00:06.62,0:00:09.08,Default,,0000,0000,0000,,Hulle's gestuur om te kyk\Nof daar geleentheid is Dialogue: 0,0:00:09.08,0:00:10.40,Default,,0000,0000,0000,,om skoene te verkoop. Dialogue: 0,0:00:10.40,0:00:13.39,Default,,0000,0000,0000,,Hulle stuur toe telegramme\Nterug na Manchester toe. Dialogue: 0,0:00:13.39,0:00:14.82,Default,,0000,0000,0000,,Die een skryf: Dialogue: 0,0:00:14.82,0:00:18.32,Default,,0000,0000,0000,,"Situasie hopeloos. Stop.\NHulle dra nie skoene nie." Dialogue: 0,0:00:18.32,0:00:20.22,Default,,0000,0000,0000,,Die ander een skryf: Dialogue: 0,0:00:20.22,0:00:23.21,Default,,0000,0000,0000,,"Uitstekende geleentheid.\NHulle't nog nie skoene hier nie." Dialogue: 0,0:00:23.21,0:00:24.58,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:00:24.58,0:00:27.66,Default,,0000,0000,0000,,Daar's ’n soortgelyke situasie\Nin die wêreld van klassieke musiek, Dialogue: 0,0:00:27.66,0:00:32.63,Default,,0000,0000,0000,,want party mense dink dat\Nklassieke musiek besig is om uit te sterf. Dialogue: 0,0:00:32.63,0:00:36.86,Default,,0000,0000,0000,,En dan is daar van ons wat dink dis\Nnog net die begin van veel groter dinge. Dialogue: 0,0:00:36.86,0:00:40.56,Default,,0000,0000,0000,,Eerder as om statistiek\Nen tendense aan te haal Dialogue: 0,0:00:40.56,0:00:43.13,Default,,0000,0000,0000,,en julle te vertel van al die\Norkeste wat ophou bestaan, Dialogue: 0,0:00:43.13,0:00:45.60,Default,,0000,0000,0000,,en die platemaatskappye\Nwat besig is om te sluit, Dialogue: 0,0:00:45.60,0:00:49.31,Default,,0000,0000,0000,,het ek gedink ons kan vanaand\N’n eksperiment doen. Dialogue: 0,0:00:49.31,0:00:52.60,Default,,0000,0000,0000,,Dis nie regtig ’n eksperiment nie,\Nwant ek weet wat die uitkoms is. Dialogue: 0,0:00:52.60,0:00:53.93,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:00:53.93,0:00:56.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar dis iets soos ’n eksperiment. Dialogue: 0,0:00:56.00,0:00:58.00,Default,,0000,0000,0000,,Nou, voor ons -- Dialogue: 0,0:00:58.00,0:01:00.00,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:01:00.00,0:01:02.77,Default,,0000,0000,0000,,-- voor ons begin,\Nmoet ek twee dinge doen. Dialogue: 0,0:01:02.77,0:01:06.77,Default,,0000,0000,0000,,Die een is dat ek julle wil herinner\Nhoe 'n sewejarige kind Dialogue: 0,0:01:06.77,0:01:08.87,Default,,0000,0000,0000,,klink wanneer hy klavier speel. Dialogue: 0,0:01:08.87,0:01:11.09,Default,,0000,0000,0000,,Miskien het julle so ’n kind by die huis. Dialogue: 0,0:01:11.09,0:01:12.42,Default,,0000,0000,0000,,Hy klink omtrent so. Dialogue: 0,0:01:12.42,0:01:29.00,Default,,0000,0000,0000,,(Musiek) Dialogue: 0,0:01:29.00,0:01:32.65,Default,,0000,0000,0000,,(Musiek eindig) Dialogue: 0,0:01:32.65,0:01:35.28,Default,,0000,0000,0000,,Ek sien sommige van julle\Nherken hierdie kind. Dialogue: 0,0:01:35.28,0:01:38.90,Default,,0000,0000,0000,,As hy ’n jaar lank oefen\Nen les neem, is hy nou agt Dialogue: 0,0:01:38.90,0:01:40.12,Default,,0000,0000,0000,,en dan klink hy so. Dialogue: 0,0:01:40.12,0:01:47.01,Default,,0000,0000,0000,,(Musiek) Dialogue: 0,0:01:47.01,0:01:50.00,Default,,0000,0000,0000,,Dan oefen hy nog ’n jaar\Nen neem les -- nou's hy nege. Dialogue: 0,0:01:50.00,0:01:56.64,Default,,0000,0000,0000,,(Musiek) Dialogue: 0,0:01:56.64,0:01:59.67,Default,,0000,0000,0000,,Dan oefen hy nog ’n jaar\Nen neem les -- nou's hy tien. Dialogue: 0,0:01:59.67,0:02:06.02,Default,,0000,0000,0000,,(Musiek) Dialogue: 0,0:02:06.02,0:02:08.22,Default,,0000,0000,0000,,Op daardie stadium gooi\Nhulle gewoonlik tou op. Dialogue: 0,0:02:08.22,0:02:09.39,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:02:09.39,0:02:11.64,Default,,0000,0000,0000,,(Applous) Dialogue: 0,0:02:11.64,0:02:15.39,Default,,0000,0000,0000,,Maar as jy nog een jaar gewag het,\Nsou jy dit gehoor het: Dialogue: 0,0:02:15.39,0:02:24.84,Default,,0000,0000,0000,,(Musiek) Dialogue: 0,0:02:24.84,0:02:28.19,Default,,0000,0000,0000,,Wat gebeur het, is nie\Nwat julle dalk dink nie, Dialogue: 0,0:02:28.19,0:02:31.27,Default,,0000,0000,0000,,dat hy skielik passievol\Nen betrokke geraak het, Dialogue: 0,0:02:31.27,0:02:34.71,Default,,0000,0000,0000,,’n nuwe onderwyser gekry het,\Npuberteit bereik het, of wat ook al. Dialogue: 0,0:02:34.71,0:02:38.01,Default,,0000,0000,0000,,Wat in werklikheid gebeur het,\Nis dat die impetus verlaag is. Dialogue: 0,0:02:38.01,0:02:41.90,Default,,0000,0000,0000,,Julle sien, die eerste keer het hy\Nmet ’n impetus op elke noot gespeel. Dialogue: 0,0:02:41.90,0:02:44.15,Default,,0000,0000,0000,,(Musiek) Dialogue: 0,0:02:44.15,0:02:46.95,Default,,0000,0000,0000,,En die tweede, met die\Nimpetus op elke tweede noot. Dialogue: 0,0:02:46.95,0:02:49.26,Default,,0000,0000,0000,,(Musiek) Dialogue: 0,0:02:49.26,0:02:51.57,Default,,0000,0000,0000,,Julle kan dit sien deur na my kop te kyk. Dialogue: 0,0:02:51.57,0:02:52.87,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:02:52.87,0:02:56.06,Default,,0000,0000,0000,,Die negejarige plaas die\Nimpetus op elke vierde noot. Dialogue: 0,0:02:56.06,0:02:58.02,Default,,0000,0000,0000,,(Musiek) Dialogue: 0,0:02:58.02,0:03:00.02,Default,,0000,0000,0000,,En die tienjarige op elke agt note. Dialogue: 0,0:03:00.02,0:03:02.00,Default,,0000,0000,0000,,(Musiek) Dialogue: 0,0:03:02.00,0:03:05.64,Default,,0000,0000,0000,,En die 11-jarige, een\Nimpetus op die hele frase. Dialogue: 0,0:03:05.64,0:03:08.02,Default,,0000,0000,0000,,(Musiek) Dialogue: 0,0:03:08.02,0:03:10.68,Default,,0000,0000,0000,,Ek weet nie hoe ons\Nhier beland het nie. Dialogue: 0,0:03:10.68,0:03:12.00,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:03:12.90,0:03:15.36,Default,,0000,0000,0000,,Ek't nie gesê ek gaan my skouer\Noor beweeg, my lyf beweeg nie. Dialogue: 0,0:03:15.36,0:03:17.60,Default,,0000,0000,0000,,Nee, die musiek het my omgestoot, Dialogue: 0,0:03:17.60,0:03:20.36,Default,,0000,0000,0000,,dis hoekom ek dit een-boud-spel noem. Dialogue: 0,0:03:20.36,0:03:21.95,Default,,0000,0000,0000,,(Musiek) Dialogue: 0,0:03:21.95,0:03:23.75,Default,,0000,0000,0000,,Dit kan ook die ander boud wees. Dialogue: 0,0:03:23.75,0:03:26.00,Default,,0000,0000,0000,,(Musiek) Dialogue: 0,0:03:26.65,0:03:30.04,Default,,0000,0000,0000,,Julle weet, ’n man het een keer na\N’n aanbieding gekyk wat ek voorgedra het Dialogue: 0,0:03:30.04,0:03:31.82,Default,,0000,0000,0000,,toe ek met ’n jong pianis gewerk het. Dialogue: 0,0:03:31.82,0:03:34.37,Default,,0000,0000,0000,,Hy was die president\Nvan 'n maatskappy in Ohio. Dialogue: 0,0:03:34.37,0:03:36.35,Default,,0000,0000,0000,,En ek't met die jong pianis gewerk en gesê: Dialogue: 0,0:03:36.35,0:03:38.86,Default,,0000,0000,0000,,"Die moeilikheid met jou is\Ndat jy ’n twee-boud-speler is. Dialogue: 0,0:03:38.86,0:03:40.50,Default,,0000,0000,0000,,Jy moet ’n een-boud-speler wees." Dialogue: 0,0:03:40.50,0:03:42.67,Default,,0000,0000,0000,,Toe verskuif ek sy lyf so terwyl hy speel. Dialogue: 0,0:03:42.67,0:03:45.04,Default,,0000,0000,0000,,En skielik het die musiek\Nlewe gekry. Dit het opgestyg. Dialogue: 0,0:03:45.04,0:03:47.72,Default,,0000,0000,0000,,Die gehoor het na hulle asems gesnak\Ntoe hulle die verskil hoor. Dialogue: 0,0:03:47.72,0:03:49.37,Default,,0000,0000,0000,,En toe kry ek ’n brief van hierdie man. Dialogue: 0,0:03:49.37,0:03:51.00,Default,,0000,0000,0000,,Hy skryf: "Ek was so beïndruk. Dialogue: 0,0:03:51.00,0:03:52.98,Default,,0000,0000,0000,,Ek't teruggegaan en my hele firma omskep Dialogue: 0,0:03:52.98,0:03:54.93,Default,,0000,0000,0000,,in 'n een-boud-maatskappy." Dialogue: 0,0:03:54.93,0:03:57.00,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:03:58.00,0:04:01.18,Default,,0000,0000,0000,,Die ander ding wat ek wou doen,\Nis om julle oor julleself te vertel. Dialogue: 0,0:04:01.18,0:04:03.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek verstaan daar is 1600 mense hier. Dialogue: 0,0:04:03.00,0:04:06.81,Default,,0000,0000,0000,,Ek skat dat 45 van julle waarskynlik Dialogue: 0,0:04:06.81,0:04:09.71,Default,,0000,0000,0000,,’n absolute passie vir\Nklassieke musiek het. Dialogue: 0,0:04:09.71,0:04:14.59,Default,,0000,0000,0000,,Julle is mal oor klassieke musiek.\NJulle radio's is altyd op klassiek ingestel. Dialogue: 0,0:04:14.59,0:04:17.27,Default,,0000,0000,0000,,Julle het CD's in julle motors en\Njulle woon simfoniekonserte by. Dialogue: 0,0:04:17.27,0:04:18.77,Default,,0000,0000,0000,,En julle kinders speel instrumente. Dialogue: 0,0:04:18.77,0:04:21.76,Default,,0000,0000,0000,,Julle kan nie jul lewens indink\Nsonder klassieke musiek nie. Dialogue: 0,0:04:21.76,0:04:23.93,Default,,0000,0000,0000,,Dit is die eerste groep;\N’n redelike klein groepie. Dialogue: 0,0:04:23.93,0:04:25.39,Default,,0000,0000,0000,,Dan is daar ’n ander groep,\N’n groter groep. Dialogue: 0,0:04:25.39,0:04:27.63,Default,,0000,0000,0000,,Dis mense wat nie omgee\Nas klassieke musiek speel nie. Dialogue: 0,0:04:27.63,0:04:28.59,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:04:28.59,0:04:30.74,Default,,0000,0000,0000,,Jy weet, ’n mens kom tuis na ’n lang dag Dialogue: 0,0:04:30.74,0:04:33.01,Default,,0000,0000,0000,,en jy kry ’n glasie wyn\Nen gaan sit gemaklik. Dialogue: 0,0:04:33.01,0:04:36.34,Default,,0000,0000,0000,,’n Bietjie Vivaldi in die agtergrond\Ndoen geen skade nie. Dialogue: 0,0:04:36.34,0:04:37.74,Default,,0000,0000,0000,,Dis die tweede groep. Dialogue: 0,0:04:37.74,0:04:38.87,Default,,0000,0000,0000,,Nou vir die derde groep. Dialogue: 0,0:04:38.87,0:04:41.18,Default,,0000,0000,0000,,Dis mense wat nooit\Nna klassieke musiek luister nie. Dialogue: 0,0:04:41.18,0:04:43.01,Default,,0000,0000,0000,,Dis eenvoudig nie deel van jou lewe nie. Dialogue: 0,0:04:43.01,0:04:46.26,Default,,0000,0000,0000,,Jy mag dit dalk nes sekondêre rook\Nby die lughawe optel, maar -- Dialogue: 0,0:04:46.26,0:04:47.00,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:04:47.00,0:04:48.70,Default,,0000,0000,0000,,-- en miskien ’n stukkie\Nmarsmusiek uit Aïda Dialogue: 0,0:04:48.70,0:04:50.31,Default,,0000,0000,0000,,wanneer jy die saal instap. Dialogue: 0,0:04:50.31,0:04:52.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar andersins hoor jy dit nooit nie. Dialogue: 0,0:04:52.00,0:04:53.95,Default,,0000,0000,0000,,Dis waarskynlik die\Ngrootste groep van almal. Dialogue: 0,0:04:53.95,0:04:55.73,Default,,0000,0000,0000,,En dan is daar ’n baie klein groepie. Dialogue: 0,0:04:55.73,0:04:59.40,Default,,0000,0000,0000,,Dis mense wat dink dat hulle toondoof is. Dialogue: 0,0:04:59.40,0:05:01.35,Default,,0000,0000,0000,,’n Verbasende aantal mense\Ndink hulle is toondoof. Dialogue: 0,0:05:01.35,0:05:03.68,Default,,0000,0000,0000,,Inderwaarheid hoor ek dikwels:\N"My man is toondoof." Dialogue: 0,0:05:03.68,0:05:04.88,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:05:04.88,0:05:06.95,Default,,0000,0000,0000,,Die waarheid is dat jy nie\Ntoondoof kan wees nie. Dialogue: 0,0:05:06.95,0:05:08.08,Default,,0000,0000,0000,,Niemand is toondoof nie. Dialogue: 0,0:05:08.08,0:05:10.59,Default,,0000,0000,0000,,As jy toondoof was, sou jy\Nnie die ratte kon verwissel Dialogue: 0,0:05:10.59,0:05:12.73,Default,,0000,0000,0000,,in jou motor met ’n handrat nie. Dialogue: 0,0:05:12.73,0:05:14.47,Default,,0000,0000,0000,,Jy sou nie die verskil kon agterkom tussen Dialogue: 0,0:05:14.47,0:05:17.28,Default,,0000,0000,0000,,iemand van Texas en iemand van Rome nie. Dialogue: 0,0:05:17.28,0:05:19.36,Default,,0000,0000,0000,,En die telefoon. Die telefoon. Dialogue: 0,0:05:19.36,0:05:21.00,Default,,0000,0000,0000,,As jou ma op die Dialogue: 0,0:05:21.00,0:05:23.77,Default,,0000,0000,0000,,elendige telefoon bel en sê: "Hallo," Dialogue: 0,0:05:23.77,0:05:26.97,Default,,0000,0000,0000,,dan weet jy nie net wie dit is nie,\Njy weet ook in watter bui sy is. Dialogue: 0,0:05:26.97,0:05:30.81,Default,,0000,0000,0000,,Jy het ’n wonderlike oor.\NAlmal het 'n wonderlike oor. Dialogue: 0,0:05:30.81,0:05:32.72,Default,,0000,0000,0000,,Niemand is dus toondoof nie. Dialogue: 0,0:05:32.72,0:05:33.72,Default,,0000,0000,0000,,Maar ek sê julle wat. Dialogue: 0,0:05:33.72,0:05:36.95,Default,,0000,0000,0000,,Dit help nie ek gaan voort met die ding, Dialogue: 0,0:05:36.95,0:05:40.71,Default,,0000,0000,0000,,met so ’n groot gaping\Ntussen dié wat verstaan, Dialogue: 0,0:05:40.71,0:05:42.84,Default,,0000,0000,0000,,en wat passievol en lief\Nvir klassieke musiek is, Dialogue: 0,0:05:42.84,0:05:45.85,Default,,0000,0000,0000,,en diegene wat glad geen\Naanklank daarmee het nie. Dialogue: 0,0:05:45.85,0:05:48.26,Default,,0000,0000,0000,,Die toondoof mense is nie meer hier nie. Dialogue: 0,0:05:48.26,0:05:50.18,Default,,0000,0000,0000,,Maar selfs tussen daai drie kategorieë Dialogue: 0,0:05:50.18,0:05:51.65,Default,,0000,0000,0000,,is die gaping te groot. Dialogue: 0,0:05:51.65,0:05:55.81,Default,,0000,0000,0000,,Ek gaan dus nie voortgaan\Ntotdat elkeen in hierdie vertrek, Dialogue: 0,0:05:55.81,0:06:00.82,Default,,0000,0000,0000,,op die onderste vloer en in Aspen,\Nen almal wat hierna kyk, Dialogue: 0,0:06:00.82,0:06:05.58,Default,,0000,0000,0000,,geleer het om klassieke musiek\Nlief te hê en te verstaan nie. Dialogue: 0,0:06:05.58,0:06:07.55,Default,,0000,0000,0000,,So dis wat ons gaan doen. Dialogue: 0,0:06:07.55,0:06:12.00,Default,,0000,0000,0000,,Julle sien dat ek nie\Ndie geringste twyfel het Dialogue: 0,0:06:12.00,0:06:15.00,Default,,0000,0000,0000,,dat dit gaan werk as julle\Nna my gesig kyk nie, reg? Dialogue: 0,0:06:15.00,0:06:20.61,Default,,0000,0000,0000,,Dis een van die eienskappe van\N’n leier: hy het geen twyfel Dialogue: 0,0:06:20.61,0:06:23.24,Default,,0000,0000,0000,,aan die mense wat hy lei se vermoë Dialogue: 0,0:06:23.24,0:06:26.06,Default,,0000,0000,0000,,om dit te bereik waaroor hy droom nie. Dialogue: 0,0:06:26.06,0:06:29.07,Default,,0000,0000,0000,,Dink net, as Martin Luther King\Ngesê het: "Ek het ’n droom. Dialogue: 0,0:06:29.07,0:06:31.85,Default,,0000,0000,0000,,Maar ek's nie seker\Nof hulle kans sien nie." Dialogue: 0,0:06:31.85,0:06:33.00,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:06:34.00,0:06:36.31,Default,,0000,0000,0000,,Goed. Ek gaan ’n stuk van Chopin gebruik. Dialogue: 0,0:06:36.31,0:06:39.27,Default,,0000,0000,0000,,Dis ’n pragtige prelude van Chopin. Dialogue: 0,0:06:39.27,0:06:42.00,Default,,0000,0000,0000,,Van julle sal dit ken. Dialogue: 0,0:06:42.00,0:07:11.24,Default,,0000,0000,0000,,(Musiek) Dialogue: 0,0:07:11.24,0:07:13.53,Default,,0000,0000,0000,,Weet julle wat dink ek het\Nwaarskynlik nou gebeur? Dialogue: 0,0:07:13.53,0:07:16.51,Default,,0000,0000,0000,,Toe ek begin het, het julle gedink:\N"Hoe pragtig klink dit." Dialogue: 0,0:07:17.51,0:07:29.34,Default,,0000,0000,0000,,(Musiek) Dialogue: 0,0:07:29.34,0:07:31.55,Default,,0000,0000,0000,,"Ek dink nie ons moet volgende jaar\Nvir die somervakansie Dialogue: 0,0:07:31.55,0:07:34.08,Default,,0000,0000,0000,,na dieselfde plek toe gaan nie." Dialogue: 0,0:07:34.08,0:07:35.81,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:07:35.81,0:07:37.40,Default,,0000,0000,0000,,Dis snaaks, ne? Dialogue: 0,0:07:37.40,0:07:42.02,Default,,0000,0000,0000,,Dis snaaks hoe sulke dinge \Nin ons gedagtes insluip. Dialogue: 0,0:07:42.02,0:07:45.59,Default,,0000,0000,0000,,(Applous) Dialogue: 0,0:07:45.59,0:07:47.95,Default,,0000,0000,0000,,Natuurlik, as die stuk lank is\Nen jy het ’n lang dag gehad, Dialogue: 0,0:07:47.95,0:07:49.76,Default,,0000,0000,0000,,mag jy selfs insluimer. Dialogue: 0,0:07:49.76,0:07:51.90,Default,,0000,0000,0000,,Dan pomp jou metgesel jou in die ribbes Dialogue: 0,0:07:51.90,0:07:54.98,Default,,0000,0000,0000,,en sê: "Word wakker! Dis kultuur!"\NEn dan voel jy nog slegter. Dialogue: 0,0:07:54.98,0:07:56.12,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:07:56.12,0:07:58.84,Default,,0000,0000,0000,,Maar het dit al ooit by jou opgekom\Ndat die rede waarom jy vaak word Dialogue: 0,0:07:58.84,0:08:01.96,Default,,0000,0000,0000,,met klassieke musiek nie\Njou skuld is nie, maar ons s'n? Dialogue: 0,0:08:01.96,0:08:03.51,Default,,0000,0000,0000,,Het enigiemand gedink,\Nterwyl ek gespeel het: Dialogue: 0,0:08:03.51,0:08:05.98,Default,,0000,0000,0000,,"Waarom gebruik hy soveel klemtone?" Dialogue: 0,0:08:05.98,0:08:09.00,Default,,0000,0000,0000,,As ek dit met my kop gedoen het,\Nsou julle beslis so gedink het. Dialogue: 0,0:08:09.00,0:08:15.32,Default,,0000,0000,0000,,(Musiek) Dialogue: 0,0:08:15.32,0:08:18.79,Default,,0000,0000,0000,,En vir die res van julle lewens\Nsal julle altyd bewus wees Dialogue: 0,0:08:18.79,0:08:23.22,Default,,0000,0000,0000,,van die klemtone wanneer\Njulle na klassieke musiek luister. Dialogue: 0,0:08:23.22,0:08:25.48,Default,,0000,0000,0000,,Kom ons kyk dus wat regtig hier aangaan. Dialogue: 0,0:08:25.48,0:08:27.98,Default,,0000,0000,0000,,Ons het ’n B. Dis ’n B. Dialogue: 0,0:08:27.98,0:08:29.85,Default,,0000,0000,0000,,Die volgende noot is ’n C. Dialogue: 0,0:08:29.85,0:08:32.53,Default,,0000,0000,0000,,En die C se taak is om\Ndie B treurig te maak. Dialogue: 0,0:08:32.53,0:08:34.06,Default,,0000,0000,0000,,En dit werk, of hoe? Dialogue: 0,0:08:34.06,0:08:35.60,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:08:35.60,0:08:36.85,Default,,0000,0000,0000,,Komponiste weet dit. Dialogue: 0,0:08:36.85,0:08:39.14,Default,,0000,0000,0000,,As hulle treurige musiek wil hê,\Nspeel hulle net hierdie twee note. Dialogue: 0,0:08:39.14,0:08:43.32,Default,,0000,0000,0000,,(Musiek) Dialogue: 0,0:08:43.32,0:08:46.35,Default,,0000,0000,0000,,Maar basies is dit net ’n B,\Nmet vier treuriges. Dialogue: 0,0:08:46.35,0:08:47.38,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:08:48.00,0:08:51.04,Default,,0000,0000,0000,,Nou gaan dit af na A. Dialogue: 0,0:08:51.04,0:08:52.55,Default,,0000,0000,0000,,Nou na G. Dialogue: 0,0:08:52.55,0:08:53.78,Default,,0000,0000,0000,,En dan na F. Dialogue: 0,0:08:53.78,0:08:56.30,Default,,0000,0000,0000,,So ons het B, A, G, F. Dialogue: 0,0:08:56.30,0:08:58.20,Default,,0000,0000,0000,,En as ons B, A, G, F het, Dialogue: 0,0:08:58.20,0:09:00.12,Default,,0000,0000,0000,,wat verwag ons volgende? Dialogue: 0,0:09:00.12,0:09:03.48,Default,,0000,0000,0000,,(Musiek) Dialogue: 0,0:09:03.48,0:09:04.75,Default,,0000,0000,0000,,O, dit was seker toeval. Dialogue: 0,0:09:04.75,0:09:06.47,Default,,0000,0000,0000,,Kom ons probeer weer. Dialogue: 0,0:09:06.47,0:09:08.99,Default,,0000,0000,0000,,(Musiek) Dialogue: 0,0:09:08.99,0:09:10.11,Default,,0000,0000,0000,,(Gehoor sing) Dialogue: 0,0:09:10.11,0:09:12.05,Default,,0000,0000,0000,,O, die TED-koor. Dialogue: 0,0:09:12.05,0:09:14.05,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:09:14.05,0:09:17.21,Default,,0000,0000,0000,,En julle let op dat niemand\Ntoondoof is nie, ne? Dialogue: 0,0:09:17.21,0:09:17.97,Default,,0000,0000,0000,,Niemand nie. Dialogue: 0,0:09:17.97,0:09:20.26,Default,,0000,0000,0000,,Julle weet, elke dorpie in Bangladesh Dialogue: 0,0:09:20.26,0:09:25.04,Default,,0000,0000,0000,,en elke gehuggie in Sjina -- almal weet: Dialogue: 0,0:09:25.04,0:09:27.54,Default,,0000,0000,0000,,da, da, da, da -- da. Dialogue: 0,0:09:27.54,0:09:29.48,Default,,0000,0000,0000,,Almal weet om ’n E daar te verwag. Dialogue: 0,0:09:29.48,0:09:32.00,Default,,0000,0000,0000,,Chopin wou nie daar by\Ndie E uitgekom het nie, Dialogue: 0,0:09:32.00,0:09:33.96,Default,,0000,0000,0000,,want wat sou gebeur het? Dialogue: 0,0:09:33.96,0:09:35.89,Default,,0000,0000,0000,,Dit sou verby wees, soos Hamlet.\NOnthou julle? Dialogue: 0,0:09:35.89,0:09:37.08,Default,,0000,0000,0000,,Eerste bedryf, derde toneel: Dialogue: 0,0:09:37.08,0:09:39.02,Default,,0000,0000,0000,,hy vind uit dat sy oom\Nsy pa doodgemaak het. Dialogue: 0,0:09:39.02,0:09:41.43,Default,,0000,0000,0000,,Julle onthou hy hou aan om sy oom te nader\Nen hom amper dood te maak. Dialogue: 0,0:09:41.43,0:09:44.34,Default,,0000,0000,0000,,Dan draai hy om en hy nader hom weer\Nen maak hom amper dood. Dialogue: 0,0:09:44.34,0:09:46.53,Default,,0000,0000,0000,,En die kritici daar in die agterste ry, Dialogue: 0,0:09:46.53,0:09:51.16,Default,,0000,0000,0000,,hulle moet ’n opinie hê,\Nso hulle sê: "Hamlet sloer." Dialogue: 0,0:09:51.16,0:09:53.72,Default,,0000,0000,0000,,Of hulle sê: "Hamlet het\N’n Oedipus-kompleks." Dialogue: 0,0:09:53.72,0:09:56.12,Default,,0000,0000,0000,,Nee, anders sou die opvoering\Nverby gewees het. Dis simpel. Dialogue: 0,0:09:56.12,0:09:57.03,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:09:57.03,0:09:59.34,Default,,0000,0000,0000,,Dis waarom Shakespeare\Nal daai goed in Hamlet gesit het -- Dialogue: 0,0:09:59.34,0:10:01.57,Default,,0000,0000,0000,,Ophelia wat van haar kop af raak,\Ndie storie binne die storie, Dialogue: 0,0:10:01.57,0:10:03.24,Default,,0000,0000,0000,,en Yorick se kopbeen, en die grafgrawers. Dialogue: 0,0:10:03.24,0:10:05.40,Default,,0000,0000,0000,,Dis om uit te stel -- Dialogue: 0,0:10:05.40,0:10:07.21,Default,,0000,0000,0000,,tot die vyfde bedryf,\Ndan kan hy hom doodmaak. Dialogue: 0,0:10:07.21,0:10:09.09,Default,,0000,0000,0000,,Dieselfde geld vir Chopin. Dialogue: 0,0:10:09.09,0:10:11.68,Default,,0000,0000,0000,,Hy wil net-net E bereik, Dialogue: 0,0:10:11.68,0:10:14.65,Default,,0000,0000,0000,,en hy sê: "Oeps, ek moet liewer\Nterug gaan en dit weer doen." Dialogue: 0,0:10:14.65,0:10:16.27,Default,,0000,0000,0000,,Dan doen hy dit weer. Dialogue: 0,0:10:16.71,0:10:18.00,Default,,0000,0000,0000,,Nou raak hy opgewonde. Dialogue: 0,0:10:18.00,0:10:20.00,Default,,0000,0000,0000,,(Musiek) Dialogue: 0,0:10:20.00,0:10:22.02,Default,,0000,0000,0000,,Dis opgewondenheid,\Nmoenie bekommer nie. Dialogue: 0,0:10:22.02,0:10:26.09,Default,,0000,0000,0000,,Nou kom hy by F-kruis uit\Nen uiteindelik gaan hy af tot by E, Dialogue: 0,0:10:26.09,0:10:27.57,Default,,0000,0000,0000,,maar dis in die verkeerde sleutel -- Dialogue: 0,0:10:27.57,0:10:30.91,Default,,0000,0000,0000,,want die sleutel waarna\Nhy soek is dié een Dialogue: 0,0:10:30.91,0:10:32.54,Default,,0000,0000,0000,,en in plaas daarvan doen hy ... Dialogue: 0,0:10:32.54,0:10:35.20,Default,,0000,0000,0000,,Nou, ons noem dit misleidende intonasie, Dialogue: 0,0:10:35.20,0:10:36.36,Default,,0000,0000,0000,,want dit mislei ons. Dialogue: 0,0:10:36.36,0:10:38.89,Default,,0000,0000,0000,,Ek sê altyd vir my studente: "As julle\Nmet misleidende intonasie te doen het Dialogue: 0,0:10:38.89,0:10:41.84,Default,,0000,0000,0000,,lig julle wenkbroue, dan sal almal weet." Dialogue: 0,0:10:41.84,0:10:43.00,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:10:43.00,0:10:46.00,Default,,0000,0000,0000,,(Applous) Dialogue: 0,0:10:46.84,0:10:47.59,Default,,0000,0000,0000,,Reg. Dialogue: 0,0:10:48.56,0:10:50.29,Default,,0000,0000,0000,,Hy kom dus by E uit, maar\Ndis in die verkeerde sleutel. Dialogue: 0,0:10:50.29,0:10:51.89,Default,,0000,0000,0000,,Nou probeer hy weer E. Dialogue: 0,0:10:51.89,0:10:53.22,Default,,0000,0000,0000,,Daai sleutel werk nie. Dialogue: 0,0:10:53.22,0:10:55.56,Default,,0000,0000,0000,,Nou probeer hy weer die E.\NDaai sleutel werk nie. Dialogue: 0,0:10:55.56,0:10:58.09,Default,,0000,0000,0000,,Nou probeer hy weer E,\Nen dit werk nie. Dialogue: 0,0:10:58.09,0:10:59.91,Default,,0000,0000,0000,,En dan, uiteindelik ... Dialogue: 0,0:11:02.49,0:11:06.16,Default,,0000,0000,0000,,Daar is ’n man in die\Nvoorste ry wat so "Hmf" sug. Dialogue: 0,0:11:06.16,0:11:06.84,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:11:06.84,0:11:08.79,Default,,0000,0000,0000,,Dis dieselfde ding wat hy doen\Nwanneer hy na ’n lang dag Dialogue: 0,0:11:08.79,0:11:12.20,Default,,0000,0000,0000,,by die huis kom, sy motor afskakel en sê: Dialogue: 0,0:11:12.20,0:11:13.00,Default,,0000,0000,0000,,"A, ek is tuis." Dialogue: 0,0:11:13.00,0:11:15.57,Default,,0000,0000,0000,,Want ons weet almal wanneer ons tuis voel. Dialogue: 0,0:11:15.57,0:11:18.85,Default,,0000,0000,0000,,Dis dus 'n stuk wat van\Nweggaan af weer tuiskom. Dialogue: 0,0:11:18.85,0:11:21.59,Default,,0000,0000,0000,,Ek gaan dit regdeur speel\Nen julle gaan volg. Dialogue: 0,0:11:21.59,0:11:23.64,Default,,0000,0000,0000,,B, C, B, C, B, C, B -- Dialogue: 0,0:11:23.64,0:11:25.33,Default,,0000,0000,0000,,af na A, af na G, af na F. Dialogue: 0,0:11:25.33,0:11:28.03,Default,,0000,0000,0000,,Amper tot by E, maar dan\Nsou die opvoering verby wees. Dialogue: 0,0:11:28.03,0:11:29.95,Default,,0000,0000,0000,,Terug op B toe,\Nraak baie opgewonde. Dialogue: 0,0:11:29.95,0:11:31.20,Default,,0000,0000,0000,,Na F-kruis toe. E toe. Dialogue: 0,0:11:31.20,0:11:33.07,Default,,0000,0000,0000,,Dis die verkeerde akkoord.\NDis die verkeerde akkoord. Dialogue: 0,0:11:33.07,0:11:35.98,Default,,0000,0000,0000,,En uiteindelik na E, en dis tuis. Dialogue: 0,0:11:35.98,0:11:39.60,Default,,0000,0000,0000,,En wat julle gaan sien, is een-boud-spel. Dialogue: 0,0:11:39.60,0:11:41.26,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:11:41.26,0:11:44.44,Default,,0000,0000,0000,,Want vir my, om die B en die E te verbind, Dialogue: 0,0:11:44.44,0:11:50.23,Default,,0000,0000,0000,,moet ek ophou dink aan elke\Nenkele noot op hierdie roete Dialogue: 0,0:11:50.23,0:11:55.57,Default,,0000,0000,0000,,en begin dink aan die\Nlang, lang lyn van B tot E. Dialogue: 0,0:11:55.57,0:12:00.09,Default,,0000,0000,0000,,Julle weet, ons was pas in Suid-Afrika,\Nen jy kan nie Suid-Afrika toe gaan Dialogue: 0,0:12:00.09,0:12:03.38,Default,,0000,0000,0000,,sonder om aan Mandela wat 27 jaar lank\Nin die tronk was te dink nie. Dialogue: 0,0:12:03.38,0:12:05.73,Default,,0000,0000,0000,,Waaraan het hy gedink? Middagete? Dialogue: 0,0:12:05.73,0:12:09.12,Default,,0000,0000,0000,,Nee, hy't gedink aan\Ndie visie vir Suid-Afrika Dialogue: 0,0:12:09.12,0:12:10.83,Default,,0000,0000,0000,,en 'n visie vir die mensdom. Dialogue: 0,0:12:10.83,0:12:13.63,Default,,0000,0000,0000,,Dit gaan oor visie.\NDit gaan oor die lang lyn. Dialogue: 0,0:12:13.63,0:12:16.20,Default,,0000,0000,0000,,Soos die voël wat oor die veld vlieg Dialogue: 0,0:12:16.20,0:12:19.85,Default,,0000,0000,0000,,en geen aandag gee aan\Ndie heinings daar onder nie, ne? Dialogue: 0,0:12:19.85,0:12:23.08,Default,,0000,0000,0000,,Nou gaan julle die lyn\Nal die pad volg, van B tot E. Dialogue: 0,0:12:23.08,0:12:26.66,Default,,0000,0000,0000,,Ek't een finale versoek\Nvoor ek die stuk regdeur speel. Dialogue: 0,0:12:26.66,0:12:30.60,Default,,0000,0000,0000,,Sal jy dink aan iemand wat jy baie liefhet, Dialogue: 0,0:12:30.60,0:12:32.65,Default,,0000,0000,0000,,wat nie meer daar is nie? Dialogue: 0,0:12:32.65,0:12:34.93,Default,,0000,0000,0000,,’n Geliefde ouma, ’n beminde -- Dialogue: 0,0:12:34.93,0:12:39.24,Default,,0000,0000,0000,,iemand in jou lewe wat\Njy met jou hele hart liefhet, Dialogue: 0,0:12:39.24,0:12:42.47,Default,,0000,0000,0000,,maar die persoon is nie meer by jou nie. Dialogue: 0,0:12:42.47,0:12:44.53,Default,,0000,0000,0000,,Dink aan daai persoon Dialogue: 0,0:12:44.53,0:12:47.00,Default,,0000,0000,0000,,en volg terselftertyd Dialogue: 0,0:12:47.00,0:12:49.97,Default,,0000,0000,0000,,die lyn al die pad van B na E, Dialogue: 0,0:12:49.97,0:12:54.74,Default,,0000,0000,0000,,en jy sal alles hoor wat\NChopin te sê gehad het. Dialogue: 0,0:12:58.83,0:14:47.67,Default,,0000,0000,0000,,(Musiek) Dialogue: 0,0:14:48.30,0:14:54.44,Default,,0000,0000,0000,,(Applous) Dialogue: 0,0:14:56.99,0:14:58.76,Default,,0000,0000,0000,,Julle wonder dalk nou -- Dialogue: 0,0:14:58.76,0:15:05.56,Default,,0000,0000,0000,,(Applous) Dialogue: 0,0:15:05.56,0:15:07.50,Default,,0000,0000,0000,,Julle wonder dalk hoekom ek saam klap. Dialogue: 0,0:15:07.50,0:15:09.04,Default,,0000,0000,0000,,Wel, ek't dit by ’n skool in Boston gedoen Dialogue: 0,0:15:09.04,0:15:12.35,Default,,0000,0000,0000,,met omtrent 70 graad sewes -- 12-jariges. Dialogue: 0,0:15:12.35,0:15:14.52,Default,,0000,0000,0000,,Ek't presies dieselfde met hulle gedoen, Dialogue: 0,0:15:14.52,0:15:16.27,Default,,0000,0000,0000,,en die hele ding aan hulle verduidelik. Dialogue: 0,0:15:16.27,0:15:18.04,Default,,0000,0000,0000,,En aan die einde het hulle\Nsoos besetenes geklap. Dialogue: 0,0:15:18.04,0:15:20.07,Default,,0000,0000,0000,,Ek't geklap. Hulle't geklap. Dialogue: 0,0:15:20.07,0:15:21.97,Default,,0000,0000,0000,,Tot ek gevra het: "Waarom klap ek?" Dialogue: 0,0:15:21.97,0:15:24.73,Default,,0000,0000,0000,,En een van die kleintjies sê:\N"Want ons het geluister." Dialogue: 0,0:15:24.73,0:15:27.00,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:15:28.00,0:15:31.25,Default,,0000,0000,0000,,Dink daaraan. 1600 mense, besige mense, Dialogue: 0,0:15:31.25,0:15:33.48,Default,,0000,0000,0000,,wat by allerhande dinge betrokke is. Dialogue: 0,0:15:33.48,0:15:37.18,Default,,0000,0000,0000,,aan't luister, verstaan en geraak word Dialogue: 0,0:15:37.18,0:15:39.59,Default,,0000,0000,0000,,deur ’n stuk van Chopin. Dialogue: 0,0:15:39.59,0:15:40.99,Default,,0000,0000,0000,,Dit is merkwaardig. Dialogue: 0,0:15:40.99,0:15:43.74,Default,,0000,0000,0000,,Is ek seker dat elkeen dit gevolg Dialogue: 0,0:15:43.74,0:15:45.10,Default,,0000,0000,0000,,en verstaan het en daardeur geraak is? Dialogue: 0,0:15:45.10,0:15:46.28,Default,,0000,0000,0000,,Natuurlik kan ek nie seker wees nie. Dialogue: 0,0:15:46.28,0:15:48.69,Default,,0000,0000,0000,,Maar kom ek vertel julle wat\Nmet my in Ierland gebeur het, Dialogue: 0,0:15:48.69,0:15:50.85,Default,,0000,0000,0000,,tydens hulle moeilikhede, 10 jaar gelede. Dialogue: 0,0:15:50.85,0:15:54.21,Default,,0000,0000,0000,,Ek't met 'n klompie Katolieke en\NProtestantse kinders gewerk Dialogue: 0,0:15:54.21,0:15:56.03,Default,,0000,0000,0000,,oor konflikoplossing. Dialogue: 0,0:15:56.03,0:15:57.72,Default,,0000,0000,0000,,Toe doen ek dit met hulle -- Dialogue: 0,0:15:57.72,0:16:01.25,Default,,0000,0000,0000,,’n gewaagde ding, want\Nhulle was straatkinders. Dialogue: 0,0:16:01.25,0:16:03.76,Default,,0000,0000,0000,,En een van hulle kom die\Nvolgende oggend na my toe Dialogue: 0,0:16:03.76,0:16:04.64,Default,,0000,0000,0000,,en hy sê: Dialogue: 0,0:16:04.64,0:16:07.52,Default,,0000,0000,0000,,"Jy weet, ek het nog nooit na\Nklassieke musiek geluister nie, Dialogue: 0,0:16:07.52,0:16:10.07,Default,,0000,0000,0000,,maar toe jy daai "shopping" stuk speel ..." Dialogue: 0,0:16:10.07,0:16:11.79,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:16:11.79,0:16:15.94,Default,,0000,0000,0000,,Hy sê: "My broer is laas jaar geskiet\Nen ek't nie oor hom gehuil nie. Dialogue: 0,0:16:15.94,0:16:17.83,Default,,0000,0000,0000,,Maar gisteraand toe jy daai stuk speel, Dialogue: 0,0:16:17.83,0:16:20.77,Default,,0000,0000,0000,,was hy die een waaraan ek gedink het. Dialogue: 0,0:16:20.77,0:16:22.77,Default,,0000,0000,0000,,En ek't gevoel hoe trane\Noor my gesig stroom. Dialogue: 0,0:16:22.77,0:16:25.87,Default,,0000,0000,0000,,En dit het regtig goed gevoel\Nom oor my broer te huil." Dialogue: 0,0:16:25.87,0:16:28.21,Default,,0000,0000,0000,,Op daardie oomblik het ek besluit Dialogue: 0,0:16:28.21,0:16:33.11,Default,,0000,0000,0000,,dat klassieke musiek aan almal behoort. Dialogue: 0,0:16:33.11,0:16:34.60,Default,,0000,0000,0000,,Almal. Dialogue: 0,0:16:35.14,0:16:37.72,Default,,0000,0000,0000,,Nou, hoe sou julle loop -- Dialogue: 0,0:16:37.72,0:16:41.93,Default,,0000,0000,0000,,my professie, die musiekprofessie\Nsien dit nie so nie. Dialogue: 0,0:16:41.93,0:16:45.22,Default,,0000,0000,0000,,Hulle sê 3% van die bevolking\Nhou van klassieke musiek. Dialogue: 0,0:16:45.22,0:16:48.61,Default,,0000,0000,0000,,As ons dit maar net kon opstoot na 4%\Nsou ons probleme opgelos wees. Dialogue: 0,0:16:48.61,0:16:50.10,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:16:50.10,0:16:52.60,Default,,0000,0000,0000,,Hoe sou jy loop? Hoe sou jy praat? Dialogue: 0,0:16:52.60,0:16:56.01,Default,,0000,0000,0000,,Hoe sou jy wees as jy gedink het 3%\Nvan die bevolking hou van klassieke musiek? Dialogue: 0,0:16:56.01,0:16:57.94,Default,,0000,0000,0000,,As ons dit maar net kon opstoot na 4%. Dialogue: 0,0:16:57.94,0:17:00.00,Default,,0000,0000,0000,,Hoe sou jy loop of praat? Dialogue: 0,0:17:00.00,0:17:02.97,Default,,0000,0000,0000,,Hoe sou jy wees as jy gedink het\Nalmal is lief is vir klassieke musiek -- Dialogue: 0,0:17:02.97,0:17:05.69,Default,,0000,0000,0000,,hulle't dit nog net nie ontdek nie. Dialogue: 0,0:17:05.69,0:17:08.52,Default,,0000,0000,0000,,Sien, dis totaal verskillende wêrelde. Dialogue: 0,0:17:08.52,0:17:10.81,Default,,0000,0000,0000,,Ek't ’n wonderlike ervaring gehad -- Dialogue: 0,0:17:10.81,0:17:12.28,Default,,0000,0000,0000,,ek was 45 jaar oud. Dialogue: 0,0:17:12.28,0:17:14.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek't toe reeds 20 jaar lank dirigeer, Dialogue: 0,0:17:14.00,0:17:16.94,Default,,0000,0000,0000,,en skielik het ek iets besef. Dialogue: 0,0:17:16.94,0:17:20.60,Default,,0000,0000,0000,,Die dirigent van ’n orkes\Nmaak nie ’n geluid nie. Dialogue: 0,0:17:20.60,0:17:23.68,Default,,0000,0000,0000,,My foto verskyn voor op die CD -- Dialogue: 0,0:17:23.68,0:17:25.98,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:17:25.98,0:17:28.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar die dirigent maak nie ’n geluid nie. Dialogue: 0,0:17:28.00,0:17:29.77,Default,,0000,0000,0000,,Vir hom om mag te hê, Dialogue: 0,0:17:29.77,0:17:33.65,Default,,0000,0000,0000,,is hy afhanklik van sy vermoë\Nom ander mense te bemagtig. Dialogue: 0,0:17:33.65,0:17:35.47,Default,,0000,0000,0000,,En dit het alles vir my verander. Dialogue: 0,0:17:35.47,0:17:37.29,Default,,0000,0000,0000,,Dit was ’n totale lewensomkeer. Dialogue: 0,0:17:37.29,0:17:38.92,Default,,0000,0000,0000,,Mense in my orkes het gesê: Dialogue: 0,0:17:38.92,0:17:41.03,Default,,0000,0000,0000,,"Ben, wat het gebeur?."\NDis wat gebeur het: Dialogue: 0,0:17:41.03,0:17:46.86,Default,,0000,0000,0000,,Ek't besef dat my taak is\Nom moontlikheid in andere te wek. Dialogue: 0,0:17:46.86,0:17:48.73,Default,,0000,0000,0000,,En natuurlik wou ek weet\Nof ek besig was om dit te doen. Dialogue: 0,0:17:48.73,0:17:50.41,Default,,0000,0000,0000,,En weet julle hoe mens dit bepaal? Dialogue: 0,0:17:50.41,0:17:51.83,Default,,0000,0000,0000,,Jy kyk na hulle oë. Dialogue: 0,0:17:51.83,0:17:55.35,Default,,0000,0000,0000,,As hulle oë blink,\Ndan weet jy dat jy daarin slaag. Dialogue: 0,0:17:56.00,0:17:58.60,Default,,0000,0000,0000,,Jy kan ’n dorpie van lig voorsien\Nmet hierdie man se oë. Dialogue: 0,0:17:58.60,0:17:59.36,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:17:59.36,0:18:02.51,Default,,0000,0000,0000,,Reg. As die oë dus blink,\Nweet jy dat jy slaag. Dialogue: 0,0:18:02.51,0:18:05.39,Default,,0000,0000,0000,,As die oë nie blink nie,\Nmoet jy ’n vraag vra. Dialogue: 0,0:18:05.39,0:18:06.67,Default,,0000,0000,0000,,En die vraag is: Dialogue: 0,0:18:06.67,0:18:09.41,Default,,0000,0000,0000,,Wie is ek besig om te wees, Dialogue: 0,0:18:09.41,0:18:11.94,Default,,0000,0000,0000,,dat my spelers se oë nie blink nie? Dialogue: 0,0:18:11.94,0:18:13.61,Default,,0000,0000,0000,,Ons kan dit met ons kinders ook doen. Dialogue: 0,0:18:13.61,0:18:16.52,Default,,0000,0000,0000,,Wie is ek besig om te wees, Dialogue: 0,0:18:16.52,0:18:19.00,Default,,0000,0000,0000,,dat my kinders se oë nie blink nie? Dialogue: 0,0:18:19.00,0:18:21.55,Default,,0000,0000,0000,,Dis 'n totaal ander wêreld. Dialogue: 0,0:18:21.55,0:18:26.82,Default,,0000,0000,0000,,Nou, ons moet amper hierdie magiese,\Nop-die-berg week beëindig, Dialogue: 0,0:18:26.82,0:18:29.17,Default,,0000,0000,0000,,en ons gaan terug na die wêreld. Dialogue: 0,0:18:29.17,0:18:32.64,Default,,0000,0000,0000,,En ek sê dis gepas dat ons die vraag vra: Dialogue: 0,0:18:32.64,0:18:37.44,Default,,0000,0000,0000,,Wie is ons besig om te wees wanneer\Nons teruggaan na die wêreld toe? Dialogue: 0,0:18:37.44,0:18:40.22,Default,,0000,0000,0000,,En weet julle,\Nek't ’n definisie van sukses. Dialogue: 0,0:18:40.22,0:18:41.36,Default,,0000,0000,0000,,Dis baie eenvoudig. Dialogue: 0,0:18:41.36,0:18:43.33,Default,,0000,0000,0000,,Dit gaan nie oor rykdom of roem of mag nie. Dialogue: 0,0:18:43.33,0:18:46.27,Default,,0000,0000,0000,,Dit gaan oor hoeveel\Nblink oë ek om my het. Dialogue: 0,0:18:46.27,0:18:49.00,Default,,0000,0000,0000,,En nou het ek een laaste gedagte, Dialogue: 0,0:18:49.00,0:18:53.20,Default,,0000,0000,0000,,en dis dat dit regtig\N’n verskil maak wat ons sê -- Dialogue: 0,0:18:53.20,0:18:55.65,Default,,0000,0000,0000,,die woorde wat uit ons mond kom. Dialogue: 0,0:18:55.65,0:18:58.51,Default,,0000,0000,0000,,Ek't dit geleer van ’n vrou\Nwat Auschwitz oorleef het, Dialogue: 0,0:18:58.51,0:19:00.12,Default,,0000,0000,0000,,een van die min oorlewendes. Dialogue: 0,0:19:00.12,0:19:03.05,Default,,0000,0000,0000,,Sy is Auschwitz toe op 15. Dialogue: 0,0:19:04.19,0:19:05.59,Default,,0000,0000,0000,,En ... Dialogue: 0,0:19:07.12,0:19:09.22,Default,,0000,0000,0000,,haar broer was agt, Dialogue: 0,0:19:09.22,0:19:12.16,Default,,0000,0000,0000,,en hulle ouers was verlore. Dialogue: 0,0:19:12.16,0:19:16.24,Default,,0000,0000,0000,,En sy't vir my gesê: Dialogue: 0,0:19:16.24,0:19:19.00,Default,,0000,0000,0000,,"Ons was in die trein op pad Auschwitz toe Dialogue: 0,0:19:19.00,0:19:22.24,Default,,0000,0000,0000,,en ek't afgekyk en gesien dat\Nmy boetie se skoene weg was. Dialogue: 0,0:19:22.24,0:19:25.43,Default,,0000,0000,0000,,Toe sê ek: "Waarom is jy so simpel,\Nkan jy nie jou goed bymekaar hou nie, Dialogue: 0,0:19:25.43,0:19:26.67,Default,,0000,0000,0000,,om hemelsnaam?" Dialogue: 0,0:19:26.67,0:19:30.71,Default,,0000,0000,0000,,Op die manier wat ’n ouer suster \Ndalk met haar jonger broer sal praat. Dialogue: 0,0:19:31.60,0:19:33.68,Default,,0000,0000,0000,,Ongelukkig was dit die laaste ding\Nwat sy ooit vir hom gesê het, Dialogue: 0,0:19:33.68,0:19:35.37,Default,,0000,0000,0000,,want sy't hom nooit weer gesien nie. Dialogue: 0,0:19:35.37,0:19:37.39,Default,,0000,0000,0000,,Hy't nie oorleef nie. Dialogue: 0,0:19:37.39,0:19:40.37,Default,,0000,0000,0000,,Toe sy uit Auschwitz kom,\Nhet sy 'n eed geneem. Dialogue: 0,0:19:40.37,0:19:41.68,Default,,0000,0000,0000,,Sy't my vertel. Dialogue: 0,0:19:41.68,0:19:45.16,Default,,0000,0000,0000,,Sy't gesê: "Ek't uit Auschwitz die lewe ingeloop Dialogue: 0,0:19:45.16,0:19:46.92,Default,,0000,0000,0000,,en ek't myself iets belowe. Dialogue: 0,0:19:46.92,0:19:48.00,Default,,0000,0000,0000,,Die belofte was: Dialogue: 0,0:19:48.00,0:19:54.80,Default,,0000,0000,0000,,"Ek sal nooit iets sê wat nie aanvaarbaar sal\Nwees as die laaste ding wat ek ooit sê nie." Dialogue: 0,0:19:54.80,0:19:56.71,Default,,0000,0000,0000,,Kan ons dit doen? Nee. Dialogue: 0,0:19:56.71,0:20:00.24,Default,,0000,0000,0000,,Ons sal misluk en ander ook. Dialogue: 0,0:20:00.24,0:20:03.81,Default,,0000,0000,0000,,Maar dis ’n ideaal om na te streef. Dialogue: 0,0:20:03.81,0:20:05.22,Default,,0000,0000,0000,,Dankie. Dialogue: 0,0:20:05.22,0:20:10.00,Default,,0000,0000,0000,,(Applous) Dialogue: 0,0:20:11.87,0:20:13.21,Default,,0000,0000,0000,,Blink oë! Dialogue: 0,0:20:14.41,0:20:15.93,Default,,0000,0000,0000,,Blink oë! Dialogue: 0,0:20:17.23,0:20:20.62,Default,,0000,0000,0000,,(Applous) Dialogue: 0,0:20:22.21,0:20:24.53,Default,,0000,0000,0000,,Dankie, dankie. Dialogue: 0,0:20:24.53,0:20:25.60,Default,,0000,0000,0000,,(Applous)