Hello almal. Ek's Joanne Faryon.
Welkom by hierdie Envision spesiale dokumentêr
Lewe In 'n Gevangenis
Omtrent een in vyf van alle gevangenesse in California dien lewenslangte tronkstraf uit.
Tesame, kan hul potensiaal belastingbetalers $140 biljoen kos in hierdie staat
oor die loop van hul vonnisse.
Lewenslange gevangenesse raak al hoe duurder omrede hulle verouder in tronke and kry selde parool.
Dit som alles op tot die rekord gesondheids kostes vir gevangenesse.
Vanaand, verken ons die kostes van Kalifornië se streng op misdaad wetgewing.