Wanneer jy pornografie kyk,
jy verneder 'n persoon wat na die beeld van God gemaak is -
iemand se dogter, iemand se seun -
jy verneder 'n persoon tot 'n voorwerp vir jou persoonlike plesier,
vir jou vlugtige genot.
En wat jy as vermaak sien, is eintlik verstrengeling.
Want enige poging om wellus te bevredig, versterk dit net.