0:00:00.000,0:00:03.533 [kinders wat lag][br]♪ musiek ♪ 0:00:03.533,0:00:06.650 ♪ stemmige musiek ♪ 0:00:06.650,0:00:10.679 'n ANN Spesiale Verslag 0:00:10.679,0:00:14.599 ♪ musiek ♪ 0:00:14.599,0:00:18.406 Verenigde Gebed Werk[br] 0:00:18.406,0:00:22.866 ♪ musiek ♪ 0:00:22.866,0:00:29.700 ♪ sagte vloeiende musiek ♪ 0:00:31.696,0:00:35.063 [manlike spreker][br]Dit het alles begin in 'n klein bovertrek, 0:00:35.063,0:00:37.506 met nederige, vurige gebed. 0:00:37.506,0:00:39.596 ♪ musiek ♪ 0:00:39.596,0:00:41.641 Gedreig deur die owerhede 0:00:41.641,0:00:43.460 en verban om te preek, 0:00:43.460,0:00:46.671 het die kerk gebid en[br]twee mans het getuig 0:00:46.671,0:00:49.262 met groot krag en genade. 0:00:49.262,0:00:53.782 ♪ koor musiek ♪ 0:00:53.782,0:00:57.234 En mense het orals [br]gebid, in eendrag 0:00:57.234,0:01:00.460 in bekering, met [br]belyding en nederigheid. 0:01:00.460,0:01:02.900 En die lewens van mense was verander. 0:01:02.900,0:01:03.929 [plonsende klip][br] 0:01:03.929,0:01:06.599 ♪ koor musiek ♪ 0:01:06.599,0:01:10.246 Twee mans het begin[br]met 'n sendingsreis 0:01:10.246,0:01:14.204 wat die wêreld soos wat hul dit [br]geken het, onderstebo sou draai. 0:01:14.204,0:01:17.204 ♪ koor musiek ♪ 0:01:17.204,0:01:21.229 En die boodskap het uitgegaan [br]na die wêreld daar buite. 0:01:21.229,0:01:24.229 ♪ koor musiek ♪ 0:01:24.229,0:01:27.817 Korporatiewe gebed het 'n [br]gevangene help ontsnap. 0:01:27.817,0:01:31.377 ♪ koor musiek ♪ 0:01:31.377,0:01:35.470 'n Koning het versoek dat sy [br]mense moet vas en bid 0:01:35.470,0:01:37.462 en die vyand was verslaan. 0:01:37.462,0:01:40.498 'n Stryd gewonne sonder [br]die behoefte om te veg. 0:01:40.502,0:01:45.712 ♪ koor musiek ♪ 0:01:45.712,0:01:50.242 Deur 'n betroubare bediende en 'n[br]jong koningin se geloof en moed 0:01:50.242,0:01:53.154 was mense gered. 0:01:53.154,0:01:58.788 Stories in die Bybel wys die [br]krag van verenigde gebed. 0:01:58.788,0:02:00.452 Soos ek die boek Handelinge lees, 0:02:00.452,0:02:04.481 dit is eintlik 'n boek oor gelowiges[br]wat tesame kom om te bid, 0:02:04.481,0:02:07.021 en 'n God wat gebed beantwoord. 0:02:07.021,0:02:09.263 Persoonlike gebed is belangrik. 0:02:09.263,0:02:11.722 Geheime gebed is die lewe van die siel. 0:02:11.722,0:02:16.541 Maar ons weet dat daar nog nooit 'n [br]herlewing enigeplek op hierdie planeet 0:02:16.541,0:02:21.279 was wat nie voorafgegaan was deur [br]verenigde en aanhoudende gebed nie. 0:02:21.279,0:02:25.371 Ons Here het op een stadium gesê dat [br]waar twee of meer van julle saamstem 0:02:25.371,0:02:29.493 aangaande enigiets wat volgens [br]My wil is, dit gedoen sal word. 0:02:29.493,0:02:32.069 So daar is 'n sinergie wat gebeur 0:02:32.069,0:02:37.371 wanneer ons tesame kom en ons stemme[br]verenig om uit te roep na God. 0:02:37.371,0:02:39.575 Soos die gees van profesie ons vertel,[br] 0:02:39.575,0:02:44.107 gebed is die sleutel wat die hemel se[br]stoorkamer van skatte 0:02:44.107,0:02:45.297 en seëninge oopsluit. 0:02:45.297,0:02:47.799 Party van Ellen White se raad en stellings 0:02:47.799,0:02:49.997 oor verenigde gebed is ook kragtig. 0:02:49.997,0:02:54.094 Sy sê op een plek dat, toe sy geskryf[br]het aan die Farnsworths, 0:02:54.094,0:02:57.431 — sover ek kan onthou — sy sê[br]daar is meer krag in verenigde gebed 0:02:57.431,0:02:59.274 as wat daar selfs in private gebed is. 0:02:59.274,0:03:00.751 Dan sê sy, hoekom is dit so? 0:03:00.751,0:03:03.201 Dit is oor die eenheid van [br]hart van die gelowiges. 0:03:03.201,0:03:04.811 Dis asof God baie opgewonde raak 0:03:04.811,0:03:06.368 wanneer ons almal in eendrag is, 0:03:06.368,0:03:09.433 wanneer ons saamstaan, net soos [br]hulle in Handelinge gedoen het. 0:03:09.433,0:03:11.408 In 'n ander stelling sê sy, 0:03:11.408,0:03:14.114 die klank van vurige gebed laat [br]satan se hele leër bewe. 0:03:14.114,0:03:18.304 Jesus weet dat die gewoonte [br]om saam met ander te bid 0:03:18.304,0:03:23.071 help om van die self-gesentreerdheid [br]van ons gebede ontslae te raak 0:03:23.071,0:03:25.043 wanneer ons alleen bid. 0:03:25.043,0:03:28.615 So wanneer die Bybel daarvan praat[br]om aan te hou met ernstige gebed, 0:03:28.615,0:03:32.271 is dit nie net 'n individuele [br]aktiwiteit nie. 0:03:32.271,0:03:36.617 Dis 'n beroep op die kerk as 'n [br]gemeenskap om uit te roep na God. 0:03:36.617,0:03:38.771 Nie om God van plan te laat verander nie, 0:03:38.771,0:03:42.466 maar dat ons in lyn kom met God se wil 0:03:42.466,0:03:47.227 en eintlik dink ek Hy gebruik ons as 'n[br]deel van die antwoorde op daardie gebede. 0:03:47.227,0:03:49.931 Soos wat mens na die boek [br]van Handelinge kyk, 0:03:49.931,0:03:53.591 verenigde gebed het God se [br]mense saam gebring. 0:03:53.591,0:03:56.184 In Handelinge hoofstuk een vers 14 en 15, 0:03:56.184,0:03:58.787 die hele kerk het saam ontmoet en gebid. 0:03:58.787,0:04:01.394 Hulle het geweet dat die taak [br]voor hulle te groot was. 0:04:01.394,0:04:03.700 Hulle het geweet dat die [br]uitdaging te enorm was. 0:04:03.700,0:04:05.700 Hulle het geweet dat daar geen manier was 0:04:05.700,0:04:08.292 wat hulle die evangelie aan [br]die wêreld kon oordra nie. 0:04:08.292,0:04:11.431 Maar soos wat hulle gebid het, het[br]God iets wonderbaarlik gedoen. 0:04:11.431,0:04:14.274 Hy het Sy Heilige Gees uitgestort[br]op die dag van Pinkster 0:04:14.274,0:04:16.238 en 3,000 was gedoop. 0:04:16.238,0:04:19.435 Jy weet een van die...[br]wanneer jy die teks daar lees, 0:04:19.435,0:04:22.871 een van die dinge wat uitstaan vir my[br]is die eenvoudige Engelse frase — 0:04:22.871,0:04:25.506 hulle was in eendrag. 0:04:25.506,0:04:28.885 Pinkster was net 'n [br]uitsonderlike gebeurtenis. 0:04:28.885,0:04:35.302 Dit het gekom na die hoogtepunt van [br]Christus se bediening op hierdie aarde. 0:04:35.302,0:04:41.801 En dit het gelyk asof alles heeltemal [br]verpletter en vernietig was. 0:04:41.801,0:04:43.893 Toe Christus op daardie kruis gehang het 0:04:43.893,0:04:46.435 en toe natuurlik het die [br]opstanding plaas gevind. 0:04:46.435,0:04:48.092 En Hy het aan Sy dissipels verskyn 0:04:48.092,0:04:51.311 wat hulle 'n totale ander [br]perspektief gegee het 0:04:51.311,0:04:53.715 oor wat hulle bediening alles behels het. 0:04:53.715,0:04:56.572 Ons geseënde Here het [br]vir Sy dissipels gesê 0:04:56.572,0:05:00.738 om in Jerusalem te vertoef, [br]verenig in gebed. 0:05:00.738,0:05:03.742 En dit was een van die voorvereistes 0:05:03.742,0:05:06.381 om daardie geweldigde sterk wind te bring 0:05:06.381,0:05:09.633 en die teenwoordigheid van die [br]Heilige Gees op die dag van Pinkster. 0:05:09.633,0:05:10.993 [man praat Berber] 0:05:10.993,0:05:13.038 [manlike spreker][br]Dit was die tyd van Pasga 0:05:13.038,0:05:15.701 en ons was in 'n bovertrek in Jerusalem. 0:05:15.701,0:05:18.061 Ons het almal gebid in eendrag. 0:05:18.061,0:05:21.113 Ons het gebid vir bekering[br]en nederigheid, 0:05:21.113,0:05:23.644 en ons het ons sondes bely. 0:05:23.644,0:05:27.726 Ons het ook die Here se visie, [br]krag en die Heilige Gees gesoek. 0:05:27.726,0:05:30.236 Daar was 'n ongelooflike [br]gevoel van eenheid 0:05:30.236,0:05:32.272 soos wat ons ernstig saam gebid het. 0:05:32.272,0:05:35.842 [man bid in Berber] 0:05:35.842,0:05:38.462 [vrou praat in Berber] 0:05:38.462,0:05:41.812 [vroulike spreker] Skielik was daar [br]die klank van 'n gewelddadige wind 0:05:41.812,0:05:44.091 wat die hele kamer gevul[br]het waar ons gesit het. 0:05:44.091,0:05:46.721 [wind klanke] 0:05:46.721,0:05:48.760 Die tonge van vuur het neergedaal 0:05:48.760,0:05:52.394 en hierdie vuur het op mense gerus. 0:05:52.394,0:05:54.624 [man praat Berber] 0:05:54.624,0:05:58.214 [manlike spreker] Al die mense in die [br]kamer was gevul met die Heilige Gees. 0:05:58.214,0:06:00.730 Nou, onthou dat gedurende [br]die tyd van Pinkster 0:06:00.730,0:06:03.498 mense van baie lande af [br]gekom het om te kom aanbid 0:06:03.498,0:06:06.068 en nou skieilik kon hulle [br]die evangelie hoor, 0:06:06.068,0:06:07.752 elkeen in sy eie taal. 0:06:07.752,0:06:10.058 As 'n resultaat hiervan was 3,000 mense 0:06:10.058,0:06:12.664 bygevoeg tot die gelowiges in een dag. 0:06:12.673,0:06:16.854 ♪ sagte sprankelende musiek ♪ 0:06:16.854,0:06:18.474 [vrou praat Berber] 0:06:18.474,0:06:20.048 Die mense het hulself toegewy 0:06:20.048,0:06:22.774 aan die apostels se onderrig [br]en aan kameraadskap, 0:06:22.774,0:06:25.382 die breek van brood en aan gebed. 0:06:25.382,0:06:28.248 Elke dag sou hul saam ontmoet [br]het in die tempel binnehowe. 0:06:28.248,0:06:30.967 In hulle huise het hul brood [br]gebreek en saam geëet. 0:06:30.967,0:06:34.344 En die getal van daardie wat [br]gered was het daagliks gegroei. 0:06:34.344,0:06:36.574 ♪ musiek ♪ 0:06:36.574,0:06:38.355 En ons glo dat iets soos hierdie 0:06:38.355,0:06:41.402 ook gaan gebeur in die laaste dae. 0:06:41.402,0:06:43.728 Maar ek dink net as 'n kerk en as 'n volk 0:06:43.728,0:06:46.137 ons kom tesame in eendrag 0:06:46.137,0:06:48.227 en in vurige gebed, sal ons... 0:06:48.227,0:06:51.271 totdat ons dit doen sal ons [br]dit nie sien gebeur nie. 0:06:51.271,0:06:53.769 En eintlik, dit wat tydens [br]Pinkster gebeur het 0:06:53.769,0:06:57.874 gaan weer herhaal word deur die Here 0:06:57.874,0:06:59.630 in selfs 'n groter mate 0:06:59.630,0:07:02.362 soos wat die drie engele [br]se boodskappe voortgaan 0:07:02.362,0:07:06.028 soos wat die vierde engel in [br]Openbaring 18 verklaar het 0:07:06.028,0:07:10.242 en soos die finale luidskreet [br]aangekondig word reg oor die wêreld. 0:07:10.242,0:07:14.249 En dit gaan mense wees wat hulself [br]aan die Here onderwerp het, 0:07:14.249,0:07:15.713 hul sondes bely het, 0:07:15.713,0:07:20.111 en dan kan die Heilige Gees val en kan [br]ons in 'n kragtige manier gebruik. 0:07:20.111,0:07:23.300 Wel, ek dink aan die boek van Handelinge, [br]Handelinge hoofstuk ses 0:07:23.300,0:07:25.100 het dit gelyk soos 'n goeie probleem. 0:07:25.100,0:07:26.802 Die kerk het eksponensieel gegroei. 0:07:26.802,0:07:30.744 Maar in die midde daarvan is daar [br]die kos verspreidings uitdaging. 0:07:30.745,0:07:36.318 [mans baklei in Berber][br]♪ lewendige musiek ♪ 0:07:36.318,0:07:40.509 [manlike spreker] Die kerk het [br]praktiese uitdagings ondergaan. 0:07:40.509,0:07:44.131 Die Hellenistiese Jode het gekla [br]oor die Hebreeuse Jode 0:07:44.131,0:07:47.122 omdat die voormaliges se [br]weduwees oorgesien 0:07:47.122,0:07:49.245 was in die daaglikse [br]verspreiding van kos. 0:07:49.245,0:07:51.252 Die apostels het besluit dat hulle 0:07:51.252,0:07:54.509 moet fokus op die bediening [br]van gebed en die Woord. 0:07:54.509,0:07:57.254 En dus het hulle versoek dat sewe diakens 0:07:57.254,0:08:00.794 gekies word vir hierdie [br]ander praktiese take. 0:08:00.797,0:08:04.254 ♪ lewendige musiek ♪ 0:08:04.254,0:08:06.474 [man praat Berber] 0:08:06.474,0:08:09.500 [manlike spreker 1] Die apostels het ons [br]gevra om as 'n groep 0:08:09.500,0:08:12.335 sewe manne te kies wat [br]bekend was daarvoor 0:08:12.335,0:08:15.509 dat hulle vol van die Heilige Gees [br]was en wat wysheid het. 0:08:15.509,0:08:17.753 Die voorstel van die apostels 0:08:17.753,0:08:19.789 het ons hele groep behaag. 0:08:19.789,0:08:23.027 Dus het ons begin om [br]die sewe mans uit te kies. 0:08:23.027,0:08:24.985 Nadat die manne gekies was, 0:08:24.985,0:08:27.964 was hulle aan die apostels voorgestel. 0:08:27.964,0:08:32.397 Die apostels het hul hande op [br]hulle gelê en vir hulle gebid. 0:08:32.397,0:08:36.039 [manlike spreker 2] Met gebed as 'n [br]prioriteit, sal die kerk nooit faal nie. 0:08:36.039,0:08:39.662 Na dit het die aantal dissipels [br]vinnig vermeerder. 0:08:39.662,0:08:43.771 En 'n groot aantal priesters het [br]gehoorsaam geword aan die werk. 0:08:43.771,0:08:46.471 So ek dink ons vind 'n gevallestudie daar 0:08:46.471,0:08:49.266 wat sê dat wanneer ons [br]uitdagings in die gesig staar, 0:08:49.266,0:08:51.954 kom ons gebruik wysheid, [br]kom ons gebruik ons opleiding 0:08:51.954,0:08:55.281 maar laat ons ook erken dat ons[br]'n God het wat gebed beantwoord 0:08:55.281,0:08:56.817 en Wie vir ons wysheid sal gee. 0:08:56.817,0:08:59.300 Ek het hierdie oor en oor en oor gesien. 0:08:59.300,0:09:01.354 Kerke met groot probleme 0:09:01.354,0:09:04.794 het dit opgelos wanneer hul [br]tesame gekom het en gebid het. 0:09:04.794,0:09:06.308 ♪ bariton koor musiek ♪ 0:09:06.308,0:09:10.901 [Hoofpriester baklei met [br]Petrus en Johannes] 0:09:17.041,0:09:19.395 [manlike spreker] [br]Petrus en Johannes was ingeroep 0:09:19.395,0:09:22.025 deur die hoofpriesters en [br]ouderlinge oor hul prediking. 0:09:22.025,0:09:25.858 Hul het probeer om hul aksies te verdedig[br]maar die leiers was baie hard op hulle. 0:09:25.858,0:09:29.632 Hulle was opdrag gegee om nie te praat[br]of te onderrig in die naam van Jesus nie. 0:09:29.632,0:09:32.391 Na verdere dreigemente [br]is hulle laat gaan. 0:09:32.391,0:09:35.031 Petrus en Johannes het teruggegaan [br]na hul eie mense toe 0:09:35.031,0:09:38.751 en het verslag gegee oor alles wat die [br]hoofpriesters en ouderlinge gesê het. 0:09:38.751,0:09:41.381 ♪ bariton koor musiek ♪ 0:09:41.381,0:09:43.243 [man praat Berber] 0:09:43.243,0:09:48.200 Toe ons hierdie als hoor, het ons dadelik [br]ons stemme gelig in gebed tot God. 0:09:48.200,0:09:51.171 Die hele groep het vir [br]Petrus en Johannes gebid. 0:09:51.171,0:09:55.411 Ons het gebid tot God om dapperheid te [br]gee aan hierdie twee nederige dienaars. 0:09:55.411,0:10:00.041 Sulke intense gebed het ek [br]nie ervaar in 'n lang tyd nie. 0:10:00.041,0:10:03.867 Nadat ons gebid het, skielik [br]het die hele plek geskud. 0:10:03.867,0:10:05.911 [man praat Berber] 0:10:05.911,0:10:07.925 Mense was gevul met die Heilige Gees 0:10:07.925,0:10:09.611 en Petrus en Johannes het uitgegaan 0:10:09.611,0:10:11.859 en getuig met groot krag en genade. 0:10:11.859,0:10:13.499 Hulle het regdeur die land getuig 0:10:13.499,0:10:16.118 oor die opstanding van hulle Verlosser. 0:10:17.878,0:10:21.382 So ek dink Petrus en Johannes [br]het baie krag gevind, 0:10:21.382,0:10:23.197 beide van die wete dat hulle gebid het 0:10:23.197,0:10:25.230 maar ook van die krag wat vrygestel word 0:10:25.230,0:10:26.602 wanneer mense vir ons bid. 0:10:26.602,0:10:27.449 Daar is 'n vrede, 0:10:27.449,0:10:29.019 daar is 'n krag van God 0:10:29.019,0:10:33.691 wat in ons kom wanneer daardie gebed [br]beantwoord word deur baie gelowiges. 0:10:33.691,0:10:38.690 [vroulike spreker] Toe het Ester hierdie [br]antwoord na Mordegai toe gestuur: 0:10:38.690,0:10:43.106 “Gaan maak al die Jode [br]wat in Susan is, bymekaar 0:10:43.106,0:10:46.820 en bid en vas vir my. 0:10:46.820,0:10:51.335 Moet vir drie dae en drie [br]nagte niks eet of drink nie. 0:10:51.865,0:10:55.576 Ek en my bediendes [br]sal ook vas soos julle. 0:10:56.976,0:10:59.989 Daarna sal ek na die koning toe gaan, 0:10:59.989,0:11:03.118 al is dit teen die wet. 0:11:03.118,0:11:06.648 As ek moet omkom, kom ek om.” 0:11:06.648,0:11:29.922 ♪ stygende musiek ♪ 0:11:29.922,0:11:31.522 Ons kyk nou terug na Ester 0:11:31.522,0:11:33.837 en ons dink sy was 'n dapper meisie. 0:11:33.837,0:11:37.098 Jy weet, watter vrou van geloof. 0:11:37.098,0:11:39.827 Maar sy was waarskynlik net [br]so vreesbevange 0:11:39.827,0:11:41.800 as wat enigeen van ons sou kon wees. 0:11:41.800,0:11:44.401 Dit was 'n baie desperate situasie. 0:11:44.401,0:11:47.220 Jy ken die ou sê ding, "Daar [br]is nie so 'n ding soos 0:11:47.220,0:11:49.103 ateïste in jakkals gate nie." 0:11:49.103,0:11:52.827 En ek dink hierdie was 'n geval waar 0:11:52.827,0:11:55.681 hul geweet het dat sonder [br]bonatuurlike ingryping... 0:11:55.681,0:12:00.025 sonder bonatuurlike ingryping [br]sou alles verlore wees. 0:12:00.025,0:12:04.814 Maar sy was wys genoeg om [br]aan haar Oom Mordegai te sê, 0:12:04.814,0:12:07.738 "Ek sal vas en bid. 0:12:07.738,0:12:12.151 En ek sal dat my mense [br]hier in die paleis vas en bid. 0:12:12.151,0:12:15.014 Maar ek wil hê dat al God [br]se mense moet vas en bid." 0:12:15.014,0:12:17.591 Ek dink ons mis baie uit 0:12:17.591,0:12:19.303 op die loslating van God se krag 0:12:19.303,0:12:21.722 in hierdie wêreld deur nie te vas nie. 0:12:21.722,0:12:25.325 En dit hoef nie te beteken dat jy geheel [br]en al sonder kos moet gaan nie 0:12:25.325,0:12:28.350 maar een of ander vorm van iets opgee 0:12:28.350,0:12:30.421 wat ons baie geniet elke dag 0:12:30.421,0:12:32.418 en dit verenig tesame met gebed 0:12:32.418,0:12:35.066 en om saam met ander [br]te bid... dit doen iets, 0:12:35.066,0:12:36.914 beweeg in hierdie groot stryd. 0:12:36.914,0:12:39.685 Dit is baie maklik om met tye te vergeet 0:12:39.685,0:12:42.922 presies hoe baie ons afhanklik is van God. 0:12:42.922,0:12:45.729 En soos wat Dwight Nelson daarvan [br]hou om ons te herinner — 0:12:45.729,0:12:47.608 Bid desperate gebede! 0:12:47.608,0:12:49.465 En Ester was desperaat. 0:12:49.465,0:12:51.886 Bid dringende gebede! 0:12:51.886,0:12:54.116 En bid gebede van verwagting! 0:12:54.116,0:12:57.651 En ek dink haar gebede [br]het al drie ingesluit. 0:12:57.651,0:12:59.448 As jy na die boek van Handelinge kyk, 0:12:59.448,0:13:01.647 gebed was baie verenigend. 0:13:01.647,0:13:04.996 Vat byvoorbeeld vir Petrus en Kornelius. 0:13:04.996,0:13:09.595 Kornelius, 'n Heiden. [br]Petrus, 'n Jood. 0:13:09.595,0:13:14.149 En Jode en Heidene sou [br]glad nie bymekaar kom 0:13:14.149,0:13:16.715 in enige vorm van [br]intieme gesprekke nie 0:13:16.715,0:13:18.386 of kuier by mekaar se huise nie 0:13:18.386,0:13:19.256 of saam eet nie. 0:13:19.256,0:13:22.654 Hierdie was die Heilige Gees wat [br]besig was om mure af te breek. 0:13:22.654,0:13:27.824 'n Heiden van die Italiaanse [br]groep, Kornelius, het gebid. 0:13:27.824,0:13:30.789 Dit was geen ongeluk nie. Hy het gebid. 0:13:30.789,0:13:33.595 Petrus op die dak, biddend. 0:13:33.595,0:13:36.290 En hy het so lank gebid dat [br]hy aan die slaap geraak het. 0:13:36.290,0:13:38.940 Petrus het hierdie droom [br]van die laken wat afkom 0:13:38.940,0:13:41.223 met al hierdie verskillende [br]diere daarbinne. 0:13:41.223,0:13:43.464 En God sê, "Petrus, staan op en eet." 0:13:43.464,0:13:45.540 En Petrus sê, "Ek het nog nooit slange 0:13:45.540,0:13:48.808 en krokodille en knaagdiere geëet nie." 0:13:48.808,0:13:51.745 Die visioen was natuurlik nie oor[br]rein en onrein kosse nie. 0:13:51.745,0:13:55.148 Die visioen was oor [br]respek vir ander kulture. 0:13:55.148,0:13:56.800 Respek vir ander mense. 0:13:56.800,0:14:01.938 En God het visioen gestuur, [br]openbaringe, aan albei van hulle 0:14:01.938,0:14:04.562 wat mure afgebreek het 0:14:04.562,0:14:06.099 wat hulle geskei het. 0:14:06.099,0:14:08.553 En Petrus het verklaar dat [br]God hom gewys het dat 0:14:08.553,0:14:11.948 Hy geen aannemer van mense is nie. 0:14:11.948,0:14:15.160 Soos beide van hulle het [br]gebid, Jood en Heiden, 0:14:15.160,0:14:17.390 het hulle gebede opgestyg na die hemel 0:14:17.390,0:14:19.211 en het ontmoet by die troon van God. 0:14:19.211,0:14:26.428 ♪ klavier musiek ♪ 0:14:26.428,0:14:30.763 [manlike spreker 1] Dit was om en by middag [br]toe Petrus uitgegaan het op die dak om te bid. 0:14:30.763,0:14:32.805 Dit was hier waar Petrus 'n visioen 0:14:32.805,0:14:36.895 gehad het van 'n groot laken wat 'n [br]mengsel van onrein diere bevat het, 0:14:36.895,0:14:38.897 verteenwoordigend van God se bevestiging [br] 0:14:38.897,0:14:40.537 van die verskeidenheid mense 0:14:40.537,0:14:42.543 in die groeiende kerk. 0:14:42.543,0:14:44.887 ♪ fluit musiek ♪ 0:14:44.887,0:14:49.282 [manlike spreker 2] Ons het gehoor dat [br]Petrus by die huis van Simon, die leerlooier, 0:14:49.282,0:14:54.298 gebly het en ons was opdrag gegee deur [br]Kornelius, die hoofman, om hom te gaan soek. 0:14:54.298,0:14:55.609 ♪ klavier en fluit musiek ♪ 0:14:55.609,0:14:58.698 [manlike spreker 1] Terwyl Petrus nog [br]gedink het oor die visioen, 0:14:58.698,0:15:01.248 het die Heilige Gees vir hom [br]gesê om ondertoe te gaan 0:15:01.248,0:15:04.304 want daar was drie mans [br]wat hom gesoek het. 0:15:04.304,0:15:06.459 [man praat Berber] 0:15:06.459,0:15:08.903 Petrus het ondertoe gegaan [br]en vir die mans gesê dat 0:15:08.903,0:15:10.767 hy die een was na wie hulle opsoek is. 0:15:10.767,0:15:17.122 ♪ klavier en fluit musiek ♪ 0:15:17.122,0:15:19.158 [manlike spreker 2] Ons het toe vir Petrus [br] 0:15:19.158,0:15:21.222 vertel dat Kornelius, die hoofman, 0:15:21.222,0:15:22.916 deur 'n engel vertel is 0:15:22.916,0:15:24.571 dat Petrus hom sal kom 0:15:24.571,0:15:25.902 sien by sy huis. 0:15:25.902,0:15:27.492 So, onbekend aan Petrus, 0:15:27.492,0:15:30.801 het Kornelius alreeds sy [br]besoek aan Sesarea verwag. 0:15:30.801,0:15:32.957 [man praat Berber] 0:15:32.957,0:15:36.285 [manlike spreker 1][br]Wat hier gebeur het was nogals ongewoon. 0:15:36.285,0:15:39.035 Net die feit dat Petrus in [br]die huis ingegaan het — 0:15:39.035,0:15:41.216 onthou dat dit teen die wet was 0:15:41.216,0:15:43.070 vir 'n Jood om te assosieer met 0:15:43.070,0:15:44.810 of om 'n heiden te besoek. 0:15:44.810,0:15:46.718 ♪ sagte musiek ♪ 0:15:46.718,0:15:50.210 [manlike spreker 2] Kornelius het [br]vir Petrus vertel hoe, drie dae vroeër, 0:15:50.210,0:15:51.890 hy in sy huis gebid het 0:15:51.890,0:15:54.310 toe 'n engel aan hom verskyn het. 0:15:54.310,0:15:56.796 [man praat Berber] 0:15:56.796,0:15:58.990 [manlike verteller 1][br]Petrus het met Kornelius 0:15:58.990,0:16:02.211 sy nuwe begrip gedeel dat God[br]nie voortrek nie 0:16:02.211,0:16:04.244 en 'n God is van almal. 0:16:04.244,0:16:06.400 Hierdie was 'n werklike draaipunt. 0:16:06.400,0:16:08.240 Van hierdie oomblik af aan 0:16:08.240,0:16:11.691 was die evangelie ook aan [br]ander mense groepe gegee. 0:16:11.691,0:16:16.572 En dit het alles begin met [br]gebed en vas en 'n visioen. 0:16:16.572,0:16:19.018 Kulture was oorbrug. 0:16:19.018,0:16:21.318 Hindernisse was afgebreek. 0:16:21.318,0:16:23.311 Harte was verenig. 0:16:23.311,0:16:25.634 En hul het een geword in Jesus Christus. 0:16:25.634,0:16:27.752 En die evangelie was [br]oop vir die Heidene. 0:16:27.752,0:16:29.429 Wat doen verenigde gebed 0:16:29.429,0:16:31.219 om kulture af te breek? 0:16:31.219,0:16:34.161 Wanneer ons saam kniel — 0:16:34.161,0:16:36.998 verskillende kulture, [br]verskillende agtergronde, 0:16:36.998,0:16:39.346 verskillende sosiologiese agtergronde, 0:16:39.346,0:16:41.596 verskillende opvoedkundige agtergronde, 0:16:41.596,0:16:43.551 verskillende ras velkleure — 0:16:43.551,0:16:45.682 wanneer ons saam kniel 0:16:45.682,0:16:48.601 is ons harte verenig as [br]een in Jesus Christus. 0:16:48.601,0:16:50.393 Ek kyk in Handelinge hoofstuk 13, 0:16:50.393,0:16:52.161 waar die kerk in Antiogië 0:16:52.161,0:16:55.259 Paulus en Barnabas uitstuur. 0:16:55.259,0:16:57.685 En hulle lê hul hande op hul. 0:16:57.685,0:17:00.021 En hul bid vir die seëning [br]van die Heilige Gees. 0:17:00.021,0:17:03.831 Die oplegging van hande was die[br]tersydestelling, in Handelinge 13, 0:17:03.831,0:17:07.805 van Paulus en Barnabas vir [br]die evangelie en sending. 0:17:07.805,0:17:11.011 Hulle sou hul sendingreise begin. 0:17:11.011,0:17:15.121 Ek dink nie daar is iets [br]betowerend van die hande nie. 0:17:15.121,0:17:16.665 Ek dink dit is 'n simbool. 0:17:16.665,0:17:18.899 Soos wat water met doop is 0:17:18.899,0:17:22.112 of die ongesuurde brood [br]en die ongegiste druiwesap 0:17:22.112,0:17:23.938 in die nagmaal diens is. 0:17:23.938,0:17:25.949 Wanneer die kerk verenig word, 0:17:25.949,0:17:28.353 en hul hande op 'n individu plaas, 0:17:28.353,0:17:30.823 bid hulle vir daardie individu, 0:17:30.823,0:17:35.701 wat hul apart sit vir 'n spesifieke [br]taak van getuienes en bediening. 0:17:35.701,0:17:36.810 [man praat Berber] 0:17:36.810,0:17:40.247 [manlike spreker] Terwyl die profete [br]en onderrigewers van die vroeë kerk 0:17:40.247,0:17:41.353 gevas en gebid het, 0:17:41.353,0:17:43.610 het die Heilige Gees Paulus [br]en Barnabas geroep 0:17:43.610,0:17:46.220 om op hul eerste sendingsreis te gaan. 0:17:46.220,0:17:49.040 Die kerk het tesame gebid voordat [br]hulle hul uitgestuur het. 0:17:49.040,0:17:51.651 ♪ engelagtige musiek ♪ 0:17:51.651,0:17:54.940 [vroulike spreker] Hande was op [br]hulle gelê en ons het ernstig gebid. 0:17:54.940,0:17:57.491 As 'n verenigde kerk het [br]ons gebid vir hul veiligheid 0:17:57.491,0:17:58.852 en dat God vir hulle 0:17:58.852,0:18:01.295 die regte woorde sal gee [br]om te spreek aan menigtes. 0:18:01.295,0:18:03.805 Ons het gebid dat ons sendelinge [br]suksesvol sou wees 0:18:03.805,0:18:05.698 in die verspreiding van die evangelie. 0:18:05.698,0:18:07.427 ♪ musiek ♪ 0:18:07.427,0:18:10.122 Paulus en Barnabas het na [br]verskeie plekke toe gereis. 0:18:10.122,0:18:14.215 In Siprus het hulle die Woord van God[br]verkondig in die Joodse sinagoges. 0:18:14.215,0:18:16.635 In Pisidië Antiogië het [br]omtrent die hele stad 0:18:16.635,0:18:18.902 tesame gekom om die [br]Woord van die Here te hoor. 0:18:18.902,0:18:21.685 Toe die Heidene hul [br]boodskap hoor, het hul geglo. 0:18:21.685,0:18:25.135 Die Woord van die Here het [br]deur die hele gebied versprei 0:18:25.135,0:18:28.927 en die dissipels was gevul met [br]vreugde en die Heilige Gees. 0:18:28.927,0:18:31.186 ♪ engelagtige musiek ♪ 0:18:31.186,0:18:34.741 [manlike spreker] Paulus en Barnabas [br]het ouderlinge in elke kerk aangestel 0:18:34.741,0:18:37.621 en het gebid terwyl hulle vas [br]en hulle aanbeveel aan God. 0:18:37.621,0:18:39.880 Hulle het die kerk bymekaar gemaak 0:18:39.880,0:18:42.695 en verslag gegee aan alles wat [br]God deur hulle gedoen het 0:18:42.695,0:18:47.622 en hoe Hy 'n deur van geloof [br]oopgemaak het vir die Heidene. 0:18:47.622,0:18:49.217 As 'n biddende gemeenskap 0:18:49.217,0:18:52.602 wanneer ons ons hande [br]op die lê vir wie ons bid, 0:18:52.602,0:18:56.217 stel dit die Hand van God voor. 0:18:56.217,0:18:57.811 Knielende om daardie persoon, 0:18:57.811,0:19:00.028 stellende hulle opsy vir daardie taak 0:19:00.028,0:19:02.218 vra ons die Heilige Gees om te kom 0:19:02.218,0:19:04.261 om hulle te bemagtig, om hul te versterk 0:19:04.261,0:19:06.988 vir die taak wat God vir hulle [br]gegee het deur die kerk. 0:19:06.988,0:19:10.141 Ek onthou 'n storie waar Paulus... 0:19:10.141,0:19:12.095 hy het 'n pragtige vrou teëgekom. 0:19:12.095,0:19:15.065 Haar naam was Lidia. [br]En sy was besig om te bid. 0:19:15.065,0:19:18.171 En, ek weet nie, dit was dalk [br]langs 'n rivier vir al wat ek weet, 0:19:18.171,0:19:20.294 of dalk was dit langs 'n put. 0:19:20.294,0:19:23.563 Miskien was dit in die middel van 'n mark,[br]jy weet, in hulle tyd. 0:19:23.563,0:19:27.601 Waarookal dit was, God was in [br]staat om haar hart te bereik 0:19:27.601,0:19:30.322 en die Bybel vertel ons dat sy 0:19:30.322,0:19:33.288 die boodskap van die evangelie [br]aanvaar het en gedoop is. 0:19:33.288,0:19:36.510 [vroulike spreker] Ons was 'n groep [br]vrouens buite die stad se hekke 0:19:36.510,0:19:38.735 by die rivier waar daar [br]'n plek van gebed was. 0:19:38.735,0:19:40.957 Lidia, 'n handelaar van pers wolmateriaal, 0:19:40.957,0:19:43.214 van Tiatira was ook daar. 0:19:43.214,0:19:46.362 Twee mans het daar aangekom [br]en met ons begin praat 0:19:46.362,0:19:48.765 en het gevra of hul by ons [br]kan aansluit vir gebed. 0:19:48.765,0:19:51.414 Ons het later geleer dat hulle [br]Paulus en Silas was. 0:19:51.414,0:19:55.695 Die Here het Lidia se hart ontvanklik [br]gemaak vir Paulus se boodskap. 0:19:55.695,0:19:59.555 Sy en haar hele huisgesin was gedoop. 0:19:59.555,0:20:04.400 'n Ander dag was Paulus en Silas [br]oppad na 'n plek van gebed toe. 0:20:04.400,0:20:06.308 Hulle het 'n slavin teëgekom 0:20:06.308,0:20:08.958 in wie daar 'n gees was wat [br]die toekoms kon voorspel. 0:20:08.958,0:20:12.674 Sy het baie geld vir haar eienaars [br]verdien deur waarsêery. 0:20:12.674,0:20:15.316 Sy het ons gevolg en op ons geskree. 0:20:15.316,0:20:18.970 Dit was steurend dus het Paulus die [br]gees bevel gegee om uit haar te gaan. 0:20:18.970,0:20:23.065 Toe haar eienaars besef het dat hul haar nie [br]meer kan gebruik om geld mee te maak nie, 0:20:23.065,0:20:25.832 het hulle Paulus en Silas [br]na die owerhede toe gesleep 0:20:25.832,0:20:27.410 en hulle was in die tronk gegooi. 0:20:27.410,0:20:29.795 [manlike spreker] Rondom [br]middernag het hierdie[br] 0:20:29.795,0:20:32.485 twee baie positiewe gevangenes, 0:20:32.485,0:20:34.430 genaamd Paulus en Silas, gebid 0:20:34.430,0:20:37.874 en lofliedere tot God gesing. 0:20:37.874,0:20:40.485 Die res van ons het na hulle geluister. 0:20:40.485,0:20:43.085 Skielik was daar 'n geweldige aardbewing 0:20:43.085,0:20:45.061 en die tronk het geskud. 0:20:45.061,0:20:47.119 Al die tronk se deure het oopgevlieg [br] 0:20:47.119,0:20:49.401 en almal se kettings het losgekom. 0:20:49.401,0:20:52.328 Die tronkbewaarder het wakker [br]geword, al die deure oop gesien 0:20:52.328,0:20:54.600 en sy swaard uitgetrek [br]om homself dood te maak. 0:20:54.600,0:20:56.964 Hy het gedink al die [br]gevangenes het ontsnap. 0:20:56.964,0:20:59.629 Maar Paulus het hom verseker en geskree [br] 0:20:59.629,0:21:02.310 dat hy nie homself moet seermaak nie. 0:21:02.310,0:21:04.415 Die tronkbewaarder het vir lig gevra, 0:21:04.415,0:21:07.945 ingestorm en bewend voor [br]Paulus en Silas neergeval. 0:21:07.945,0:21:11.049 Die tronkbewaarder het[br]Jesus Christus aanvaar 0:21:11.049,0:21:14.759 en sy hele familie was gedoop. 0:21:14.759,0:21:16.859 So gebed kan enigeplek gebeur. 0:21:16.859,0:21:19.143 Vir "Hope Channel", jy weet, [br]bied ek 'n program aan, 0:21:19.143,0:21:21.992 ek is 'n medeaanbieder vir 'n [br]program genaamd "Let's Pray". 0:21:21.992,0:21:23.990 En so hier is ons in 'n televisie ateljee 0:21:23.990,0:21:25.784 met ligte en kameras en aksie 0:21:25.784,0:21:30.384 en tog verkeer ons nogsteeds [br]in wyse van gebed. 0:21:30.384,0:21:33.589 En ons het God gesien, 0:21:33.589,0:21:36.547 ons het wonderlike [br]antwoorde op gebed gesien, 0:21:36.547,0:21:37.825 vanaf die ateljee. 0:21:37.825,0:21:39.325 So dit kan enigeplek gebeur. 0:21:39.325,0:21:40.603 Een vriend van my het gesê 0:21:40.603,0:21:43.019 dat ons so spesifiek moet bid 0:21:43.019,0:21:45.833 dat ons sal weet wanneer God [br]ons gebede beantwoord het. 0:21:45.833,0:21:50.142 In Handelinge hoofstuk 12, [br]is Petrus in die tronk. 0:21:50.142,0:21:52.625 Hy is geskeduleer om dood gemaak te word. 0:21:52.625,0:21:56.095 Hy is vasgeketting tussen soldate. 0:21:56.095,0:21:58.945 Herodus het beveel dat hy sou dood gaan. 0:21:58.945,0:22:01.818 Terwyl Petrus in die tronk is, [br]die hele kerk 0:22:01.818,0:22:04.360 — ek hou daarvan —[br]die hele kerk bid 0:22:04.360,0:22:05.546 vir Petrus in die tronk. 0:22:05.546,0:22:08.754 Net voor dit, was Jakobus, jy weet, 0:22:08.754,0:22:10.594 tronk toe gevat, maar was doodgemaak. 0:22:10.594,0:22:13.733 En ek dink die mense het [br]baie bekommerd geraak 0:22:13.733,0:22:17.258 dat hulle nou vir Petrus kan verloor[br]toe hy tronk toe gesleep is. 0:22:17.258,0:22:19.852 En dit het veroorsaak dat hulle [br]bekommerd geraak het, 0:22:19.852,0:22:21.532 so hulle het almal tesame gekom [br] 0:22:21.532,0:22:23.312 en ernstig die hele nag lank gebid. 0:22:23.312,0:22:27.029 [Manlike Spreker] Koning Herodus het [br]sommiges wat aan die kerk behoort het 0:22:27.029,0:22:29.419 laat arresteer en het beplan [br]om hulle te vervolg. 0:22:29.419,0:22:31.949 Toe Herodus Jakobus laat [br]dood maak het met 'n swaard 0:22:31.949,0:22:34.180 en gesien het hoe die Jode [br]byval vind hiermee, 0:22:34.180,0:22:35.677 het hy Petrus ook laat vang. 0:22:35.677,0:22:37.284 [vrou praat Berber] 0:22:37.284,0:22:39.628 Petrus was bewaak deur vier troepe 0:22:39.628,0:22:41.587 van vier soldate elk. 0:22:41.587,0:22:43.922 Ons was baie besorgd oor sy veiligheid. 0:22:43.922,0:22:46.357 En die kerk het ernstig vir hom gebid. 0:22:46.357,0:22:49.170 [man praat Berber] 0:22:49.170,0:22:51.909 Die nag voordat Herodus hom sou verhoor, 0:22:51.909,0:22:54.096 het Petrus tussen twee soldate geslaap, 0:22:54.096,0:22:57.864 gebind deur kettings, en wagte [br]wat wag hou by die ingang. 0:22:57.864,0:22:59.890 Skielik het 'n engel van die Here verskyn 0:22:59.890,0:23:02.184 en lig het in sy sel geskyn. 0:23:02.184,0:23:04.982 Die engel het aan Petrus se sy gevat[br]om hom wakker te maak, 0:23:04.982,0:23:07.181 en die boeie het van sy gewrigte afgeval. 0:23:07.181,0:23:10.681 Soos hy opdrag gegee was, het Petrus [br]die engel uit die tronk uit gevolg, 0:23:10.681,0:23:13.282 verby al die wagte, na die stad se hek toe. [br] 0:23:13.282,0:23:14.832 [man praat Berber] 0:23:14.832,0:23:17.354 [vrou praat Berber] 0:23:17.354,0:23:19.124 Baie mense het saam gebid 0:23:19.124,0:23:21.814 in die huis van Maria, [br]die Ma van Johannes. 0:23:21.814,0:23:24.954 As 'n dienaar in die huis, [br]het ek 'n geklop aan die deur gehoor. 0:23:24.954,0:23:30.624 ♪ musiek ♪ 0:23:30.624,0:23:33.165 Versigtig het ek gegaan [br]om die deur oop te maak 0:23:33.165,0:23:36.145 en tot my verbasing het [br]Petrus daar gestaan. 0:23:36.145,0:23:39.748 Ons het nounet ernstig vir hom [br]gebid wat in die tronk was. 0:23:39.748,0:23:41.825 [man praat Berber] 0:23:41.825,0:23:44.564 Weereens het verenigde gebed gewerk 0:23:44.564,0:23:49.041 en die Woord van God het aangehou[br]om te versprei en te floreer. 0:23:49.041,0:23:51.865 Niemand wat daardie nag by die biduur was 0:23:51.865,0:23:54.640 sou ooit vergeet dat hulle 'n God het 0:23:54.640,0:23:57.053 wat gebed beantwoord, na daardie nag nie. 0:23:57.053,0:24:00.484 Orals waarnatoe daardie mense gegaan het,[br]vir die res van hulle lewens, 0:24:00.484,0:24:04.431 het hulle daardie storie vertel (wat deel [br]is van die rede dat ons dit vandag ken); 0:24:04.431,0:24:06.724 hulle het daardie storie [br]met groot krag vertel 0:24:06.724,0:24:09.754 omdat dit uiters oortuigend was vir hulle, 0:24:09.754,0:24:12.218 van nie net God se gewilligheid [br]om te help nie 0:24:12.218,0:24:16.094 maar God se vermoë om dit te doen [br]op 'n pragtige en verbasende skaal. 0:24:16.094,0:24:19.488 Hier het ons drie baie groot nasies, 0:24:19.488,0:24:23.278 samelopend op sy klein [br]aantreklike koninkryk van Juda. 0:24:23.278,0:24:26.184 En vanuit 'n menslike [br]standpunt, dit was uitgewis. 0:24:26.184,0:24:28.652 Josafat sê 'n paar baie eerlike dinge 0:24:28.652,0:24:30.319 oor diegene wat bid. 0:24:30.319,0:24:32.652 "Ons weet nie wat om te doen nie.[br]Ons is swak. 0:24:32.652,0:24:35.976 Ons is hulpeloos teenoor hierdie [br]groot getal wat teen ons gekom het." 0:24:35.976,0:24:39.353 Maar hy sê 'n paar baie waar [br]dinge oor wie God is ook, 0:24:39.353,0:24:42.990 "God, U is in staat. U is gewillig. 0:24:42.990,0:24:45.772 U is magtig en ons is gereed." 0:24:45.772,0:24:49.629 Al hierdie het God se mense [br]voorberei vir Sy verlossing. 0:24:49.629,0:24:52.249 Maar ek dink wanneer ons [br]onsself nederig maak in gebed 0:24:52.249,0:24:53.830 gee ons God toestemming 0:24:53.830,0:24:56.966 om deur te breek in [br]'n bonatuurlike wyse. 0:24:56.966,0:24:59.981 En ons word selfs vertel in die [br]boek "Christ's Object Lessons",[br] 0:24:59.981,0:25:01.564 dat ons ons gebede moet voorstel 0:25:01.564,0:25:06.395 met 'n vasberadenheid wat [br]nie ontken sal word nie. 0:25:06.395,0:25:08.979 Wat 'n belofte! 0:25:08.979,0:25:20.619 ♪ onheilspellende musiek ♪ 0:25:20.619,0:25:22.839 [mense fluister iets onhoorbaar] 0:25:22.839,0:25:24.741 [man praat in Berber] 0:25:24.741,0:25:27.699 [manlike spreker 1] Baie mense [br]het gekom en vir Josafat vertel 0:25:27.699,0:25:31.109 dat 'n groot weermag oppad was [br]om oorlog te maak teen hom. 0:25:31.109,0:25:33.673 Verskrik deur hierdie [br]nuus het Josafat 0:25:33.673,0:25:36.839 'n vas vir die hele Juda aangekondig. 0:25:36.839,0:25:39.724 Mense het vanaf elke dorp in Juda gekom 0:25:39.724,0:25:42.388 om te vas en saam te bid. 0:25:42.388,0:25:44.426 Ons was deel van 'n groot groep 0:25:44.426,0:25:48.782 en Josafat het ernstig vir [br]God gevra vir hulp. 0:25:48.782,0:25:51.384 Toe het 'n man genaamd Jagasiël opgestaan 0:25:51.384,0:25:55.051 en gesê dat Josafat nie [br]bekommerd moet wees nie — 0:25:55.051,0:25:57.611 dat dit nie sy stryd was [br]nie maar God se stryd. 0:25:57.611,0:26:05.149 ♪ dringende musiek ♪ 0:26:05.149,0:26:06.566 [man praat Berber] 0:26:06.566,0:26:08.894 [manlike spreker 2] [br]Dit was vroeg in die oggend 0:26:08.894,0:26:11.377 toe ons oppad was na [br]die woestyn van Tekoa toe. 0:26:11.377,0:26:14.772 Ons was baie bekommerd om hierdie [br]groot weermag teëgemoet te kom 0:26:14.772,0:26:17.092 maar ons was gesê om geloof te hê. 0:26:17.092,0:26:18.676 Ons het ook gebid. 0:26:18.676,0:26:21.911 ♪ spanningsvolle musiek ♪ 0:26:21.911,0:26:24.431 Toe ons verkennings peloton [br]oor die heuwel kom, 0:26:24.431,0:26:26.745 het ons net orals dooie liggame gesien. 0:26:26.745,0:26:28.242 ♪ spanningsvolle musiek ♪ 0:26:28.242,0:26:31.097 Die vyand het blykbaar op mekaar gedraai. 0:26:31.097,0:26:34.267 Josafat se gebede het vir [br]hulle oorwinning gebring 0:26:34.267,0:26:36.561 sonder om eers te veg. 0:26:36.561,0:26:40.061 Wanneer jy na gebed kyk,[br]in die boek van Handelinge in die Bybel, 0:26:40.061,0:26:42.761 kom 'n duidelike patroon te voorskyn. 0:26:42.761,0:26:44.815 Daardie patroon is dat die dissipels, 0:26:44.815,0:26:48.181 soos wat hulle begin om te deel [br]wat God in hul harte geplaas het, 0:26:48.181,0:26:51.672 hulle vervolg word, partykeer [br]selfs doodgemaak word. 0:26:51.672,0:26:54.674 Soos wat die vervolging begin 0:26:54.674,0:26:57.768 maak hulle selfs die gelowiges bymekaar, 0:26:57.768,0:27:01.635 hulle bid en die Heilige [br]Gees word uitgestort. 0:27:01.635,0:27:04.538 Dus veroorsaak dit dat die Woord van God 0:27:04.538,0:27:06.635 selfs meer kragtig versprei word. 0:27:06.635,0:27:09.591 Dus groei die kerk van God. 0:27:09.591,0:27:11.425 Verenige gebed is van uiterste belang 0:27:11.425,0:27:15.219 vir die kerk omdat dit die sleutel is 0:27:15.219,0:27:21.362 tot nasionale herlewing en tot die [br]genesing van nasionale uitdagings. 0:27:21.362,0:27:24.010 Gebed, veral verenigde gebed, 0:27:24.010,0:27:25.721 is nie oor mag nie, 0:27:25.721,0:27:28.987 dis nie oor om die hand van [br]God te draai met meer mense 0:27:28.987,0:27:31.341 wat dieselfde frase oor en oor bid nie. 0:27:31.341,0:27:33.830 Dit is oor God se mense tesame 0:27:33.830,0:27:35.740 wat in lyn kom met Sy wil. 0:27:35.740,0:27:38.551 Wanneer ons bid, dink ek [br]dit verander ons harte. 0:27:38.551,0:27:41.972 En wanneer ons tesame [br]in gebed kan verenig 0:27:41.972,0:27:45.025 is daar 'n eenheid wat ervaar word. 0:27:45.025,0:27:48.097 En dan wanneer ons vra, watookal ons vra, 0:27:48.097,0:27:51.903 in die kragtige naam van [br]Jesus, gebeur dinge. 0:27:51.903,0:27:54.971 Hoekom is verenigde gebed belangrik? 0:27:54.971,0:27:57.208 Omdat dit ons harte oopmaak 0:27:57.208,0:28:00.244 vir die krag van die lewende God 0:28:00.244,0:28:02.481 om ons getuienis te vergesel. 0:28:02.481,0:28:05.858 Dit bring jou na die voet [br]van die kruis, tesame. 0:28:05.858,0:28:09.082 Verenigde gebed laat God se krag los 0:28:09.082,0:28:09.864 in die heelal. 0:28:09.864,0:28:12.250 Ek glo in die groot stryd, 0:28:12.250,0:28:14.399 Hy is wat ons nodig het, [br]nie die gebed nie. 0:28:14.399,0:28:17.661 In die stryd tussen goed en kwaad, 0:28:17.661,0:28:21.181 God onteer nie ons [br]vryheid van keuse nie. 0:28:21.181,0:28:27.579 Maar soos wat ons bid maak [br]God nuwe paaie van werking oop. 0:28:27.579,0:28:31.393 Werk God nie alreeds vir daardie [br]seun of dogter nog voordat ons bid nie? 0:28:31.393,0:28:34.063 Werk Hy nie vir die gemeenskap [br]nog voordat ons bid nie? 0:28:34.063,0:28:36.776 Hy is. [br]Maar Hy is beperk deur hulle keuses. 0:28:36.776,0:28:39.709 Maar soos wat ons bid, net [br]soos in die boek van Handelinge 0:28:39.709,0:28:44.551 soos wat die kerk gebid het, eer [br]God die keuse van die een wat bid 0:28:44.551,0:28:48.681 en wonderwerke gebeur [br]soos wat ons tesame bid. 0:28:48.681,0:28:52.035 Wanneer ons dinge regkry op die vertikale 0:28:52.035,0:28:55.671 sal hulle regkom op die horisontale. 0:28:55.671,0:28:56.561 ♪ musiek ♪