1 00:00:00,000 --> 00:00:03,533 [kinders wat lag] ♪ musiek ♪ 2 00:00:03,533 --> 00:00:06,650 ♪ stemmige musiek ♪ 3 00:00:06,650 --> 00:00:10,679 'n ANN Spesiale Verslag 4 00:00:10,679 --> 00:00:14,599 ♪ musiek ♪ 5 00:00:14,599 --> 00:00:18,406 Verenigde Gebed Werk 6 00:00:18,406 --> 00:00:22,866 ♪ musiek ♪ 7 00:00:22,866 --> 00:00:31,696 [sagter vloeiende] ♪ musiek ♪ 8 00:00:31,696 --> 00:00:35,063 [manlike spreker] Dit het alles begin in 'n klein bovertrek, 9 00:00:35,063 --> 00:00:37,506 met nederige, vurige gebed. 10 00:00:37,506 --> 00:00:39,596 ♪ musiek ♪ 11 00:00:39,596 --> 00:00:41,641 Gedreig deur die owerhede 12 00:00:41,641 --> 00:00:43,460 en verban om te preek, 13 00:00:43,460 --> 00:00:46,671 het die kerk gebid en twee mans het getuig 14 00:00:46,671 --> 00:00:49,262 met groot krag en genade. 15 00:00:49,262 --> 00:00:53,782 ♪ koor musiek ♪ 16 00:00:53,782 --> 00:00:57,234 En mense het orals gebid, in eendrag 17 00:00:57,234 --> 00:01:00,460 in bekering, met belyding en nederigheid. 18 00:01:00,460 --> 00:01:02,510 En die lewens van mense was verander. 19 00:01:02,510 --> 00:01:03,929 [plonsende klip] 20 00:01:03,929 --> 00:01:06,599 ♪ koor musiek ♪ 21 00:01:06,599 --> 00:01:10,246 Twee mans het begin met 'n sendingsreis 22 00:01:10,246 --> 00:01:14,204 wat die wêreld soos wat hul dit geken het, onderstebo sou draai. 23 00:01:14,204 --> 00:01:17,204 ♪ koor musiek ♪ 24 00:01:17,204 --> 00:01:21,229 En die boodskap het uitgegaan na die wêreld daar buite. 25 00:01:21,229 --> 00:01:24,229 ♪ koor musiek ♪ 26 00:01:24,229 --> 00:01:27,817 Korporatiewe gebed het 'n gevangene help ontsnap. 27 00:01:27,817 --> 00:01:31,377 ♪ koor musiek ♪ 28 00:01:31,377 --> 00:01:35,470 'n Koning het versoek dat sy mense moet vas en bid 29 00:01:35,470 --> 00:01:37,462 en die vyand was verslaan. 30 00:01:37,462 --> 00:01:40,498 'n Stryd gewonne sonder die behoefte om te veg. 31 00:01:40,502 --> 00:01:45,712 ♪ koor musiek ♪ 32 00:01:45,712 --> 00:01:50,242 Deur 'n betroubare bediende en 'n jong koningin se geloof en moed 33 00:01:50,242 --> 00:01:53,154 was mense gered. 34 00:01:53,154 --> 00:01:58,788 Stories in die Bybel wys die krag van verenigde gebed. 35 00:01:58,788 --> 00:02:00,452 Soos ek die boek Handelinge lees, 36 00:02:00,452 --> 00:02:04,481 dit is eintlik 'n boek oor gelowiges wat tesame kom om te bid, 37 00:02:04,481 --> 00:02:07,021 en 'n God wat gebed beantwoord. 38 00:02:07,021 --> 00:02:09,263 Persoonlike gebed is belangrik. 39 00:02:09,263 --> 00:02:11,722 Geheime gebed is die lewe van die siel. 40 00:02:11,722 --> 00:02:16,541 Maar ons weet dat daar nog nooit 'n herlewing enigeplek op hierdie planeet 41 00:02:16,541 --> 00:02:21,279 was wat nie voorafgegaan was deur verenigde en aanhoudende gebed nie. 42 00:02:21,279 --> 00:02:25,371 Ons Here het op een stadium gesê dat waar twee of meer van julle saamstem 43 00:02:25,371 --> 00:02:29,493 aangaande enigiets wat volgens My wil is, dit gedoen sal word. 44 00:02:29,493 --> 00:02:32,069 So daar is 'n sinergie wat gebeur 45 00:02:32,069 --> 00:02:37,371 wanneer ons tesame kom en ons stemme verenig om uit te roep na God. 46 00:02:37,371 --> 00:02:39,575 Soos die gees van profesie ons vertel, 47 00:02:39,575 --> 00:02:44,107 gebed is die sleutel wat die hemel se stoorkamer van skatte 48 00:02:44,107 --> 00:02:45,297 en seëninge oopsluit. 49 00:02:45,297 --> 00:02:47,799 Party van Ellen White se raad en stellings 50 00:02:47,799 --> 00:02:49,997 oor verenigde gebed is ook kragtig. 51 00:02:49,997 --> 00:02:53,214 Sy sê op een plek dat, toe sy geskryf 52 00:02:53,214 --> 00:02:55,261 het aan die Farnsworths, — sover ek kan onthou — sy sê 53 00:02:55,261 --> 00:02:57,746 daar is meer krag in verenigde gebed 54 00:02:57,746 --> 00:02:59,274 as wat daar selfs in private gebed is. 55 00:02:59,274 --> 00:03:00,601 Dan sê sy, hoekom is dit so? 56 00:03:00,601 --> 00:03:03,201 Dit is oor die eenheid van hart van die gelowiges. 57 00:03:03,201 --> 00:03:04,811 Dis asof God baie opgewonde raak 58 00:03:04,811 --> 00:03:06,368 wanneer ons almal in eendrag is, 59 00:03:06,368 --> 00:03:08,983 wanneer ons saamstaan, net soos hulle in Handelinge gedoen het. 60 00:03:08,983 --> 00:03:11,408 In 'n ander stelling sê sy, 61 00:03:11,408 --> 00:03:14,114 die klank van vurige gebed laat satan se hele leër bewe. 62 00:03:14,114 --> 00:03:18,304 Jesus weet dat die gewoonte om saam met ander te bid 63 00:03:18,304 --> 00:03:23,071 help om van die self-gesentreerdheid van ons gebede ontslae te raak 64 00:03:23,071 --> 00:03:25,043 wanneer ons alleen bid. 65 00:03:25,043 --> 00:03:28,615 So wanneer die Bybel daarvan praat om aan te hou met ernstige gebed, 66 00:03:28,615 --> 00:03:32,271 is dit nie net 'n individuele aktiwiteit nie. 67 00:03:32,271 --> 00:03:36,617 Dis 'n beroep op die kerk as 'n gemeenskap om uit te roep na God. 68 00:03:36,617 --> 00:03:38,771 Nie om God van plan te laat verander nie, 69 00:03:38,771 --> 00:03:42,466 maar dat ons in lyn kom met God se wil 70 00:03:42,466 --> 00:03:47,227 en eintlik dink ek Hy gebruik ons as 'n deel van die antwoorde op daardie gebede. 71 00:03:47,227 --> 00:03:49,931 Soos wat mens na die boek van Handelinge kyk, 72 00:03:49,931 --> 00:03:53,591 verenigde gebed het God se mense saam gebring. 73 00:03:53,591 --> 00:03:56,184 In Handelinge hoofstuk een vers 14 en 15, 74 00:03:56,184 --> 00:03:59,067 die hele kerk het saam ontmoet en gebid. 75 00:03:59,067 --> 00:04:01,724 Hulle het geweet dat die taak voor hulle te groot was. 76 00:04:01,724 --> 00:04:03,800 Hulle het geweet dat die uitdaging te enorm was. 77 00:04:03,800 --> 00:04:06,772 Hulle het geweet dat daar geen manier was wat hulle die evangelie aan die wêreld kon oordra nie. 78 00:04:06,772 --> 00:04:10,631 Maar soos wat hulle gebid het, het God iets wonderbaarlik gedoen. 79 00:04:10,631 --> 00:04:13,384 Hy het Sy Heilige Gees uitgestort op die dag van Pinkster 80 00:04:13,384 --> 00:04:16,238 en 3,000 was gedoop. 81 00:04:16,238 --> 00:04:19,435 Jy weet een van die... wanneer jy die teks daar lees, 82 00:04:19,435 --> 00:04:22,711 een van die dinge wat uitstaan vir my is die eenvoudige Engelse frase — 83 00:04:22,711 --> 00:04:25,506 hulle was in eendrag. 84 00:04:25,506 --> 00:04:28,885 Pinkster was net 'n uitsonderlike gebeurtenis. 85 00:04:28,885 --> 00:04:35,302 Dit het gekom na die hoogtepunt van Christus se bediening op hierdie aarde. 86 00:04:35,302 --> 00:04:41,801 En dit het gelyk asof alles heeltemal verpletter en vernietig was. 87 00:04:41,801 --> 00:04:43,893 Toe Christus op daardie kruis gehang het 88 00:04:43,893 --> 00:04:46,435 en toe natuurlik het die opstanding plaas gevind. 89 00:04:46,435 --> 00:04:48,092 En Hy het aan Sy dissipels verskyn 90 00:04:48,092 --> 00:04:51,311 wat hulle 'n totale ander perspektief gegee het 91 00:04:51,311 --> 00:04:53,715 oor wat hulle bediening alles behels het. 92 00:04:53,715 --> 00:04:56,572 Ons geseënde Here het vir Sy dissipels gesê 93 00:04:56,572 --> 00:05:00,738 om in Jerusalem te vertoef, verenig in gebed. 94 00:05:00,738 --> 00:05:03,742 En dit was een van die voorvereistes 95 00:05:03,742 --> 00:05:06,381 om daardie geweldigde sterk wind te bring 96 00:05:06,381 --> 00:05:09,383 en die teenwoordigheid van die Heilige Gees op die dag van Pinkster. 97 00:05:09,383 --> 00:05:10,993 [man praat berber] 98 00:05:10,993 --> 00:05:12,898 [manlike spreker] Dit was die tyd van Pasga 99 00:05:12,898 --> 00:05:15,701 en ons was in 'n bovertrek in Jerusalem. 100 00:05:15,701 --> 00:05:18,061 Ons het almal gebid in eendrag. 101 00:05:18,061 --> 00:05:21,113 Ons het gebid vir bekering en nederigheid, 102 00:05:21,113 --> 00:05:23,644 en ons het ons sondes bely. 103 00:05:23,644 --> 00:05:27,726 Ons het ook die Here se visie, krag en die Heilige Gees gesoek. 104 00:05:27,726 --> 00:05:30,236 Daar was 'n ongelooflike gevoel van eenheid 105 00:05:30,236 --> 00:05:32,272 soos wat ons ernstig saam gebid het. 106 00:05:32,272 --> 00:05:35,842 [man bid in Berber] 107 00:05:35,842 --> 00:05:38,842 [vrou praat in Berber] 108 00:05:38,842 --> 00:05:41,812 [vroulike spreker] Skielik was daar die klank van 'n gewelddadige wind 109 00:05:41,812 --> 00:05:43,721 wat die hele kamer gevul het waar ons gesit het. 110 00:05:43,721 --> 00:05:46,721 [wind klanke] 111 00:05:46,721 --> 00:05:48,760 Die tonge van vuur het neergedaal 112 00:05:48,760 --> 00:05:52,394 en hierdie vuur het op mense gerus. 113 00:05:52,394 --> 00:05:54,724 [man praat Berber] 114 00:05:54,724 --> 00:05:58,214 [manlike spreker] Al die mense in die kamer was gevul met die Heilige Gees. 115 00:05:58,214 --> 00:06:00,730 Nou, onthou dat gedurende die tyd van Pinkster 116 00:06:00,730 --> 00:06:03,498 mense van baie lande af gekom het om te kom aanbid 117 00:06:03,498 --> 00:06:06,068 en nou skieilik kon hulle die evangelie hoor, 118 00:06:06,068 --> 00:06:07,752 elkeen in sy eie taal. 119 00:06:07,752 --> 00:06:10,058 As 'n resultaat hiervan was 3,000 mense 120 00:06:10,058 --> 00:06:12,664 bygevoeg tot die gelowiges in een dag. 121 00:06:12,673 --> 00:06:16,854 ♪ sagte sprankelende musiek ♪ 122 00:06:16,854 --> 00:06:18,474 [vrou praat Berber] 123 00:06:18,474 --> 00:06:20,048 [vroulike spreker] Die mense het hulself toegewy 124 00:06:20,048 --> 00:06:22,774 aan die apostels se onderrig en aan kameraadskap, 125 00:06:22,774 --> 00:06:25,382 die breek van brood en aan gebed. 126 00:06:25,382 --> 00:06:28,248 Elke dag sou hul saam ontmoet het in die tempel binnehowe. 127 00:06:28,248 --> 00:06:30,967 In hulle huise het hul brood gebreek en saam geëet. 128 00:06:30,967 --> 00:06:34,344 En die getal van daardie wat gered was het daagliks gegroei. 129 00:06:34,344 --> 00:06:36,574 ♪ musiek ♪ 130 00:06:36,574 --> 00:06:38,355 En ons glo dat iets soos hierdie 131 00:06:38,355 --> 00:06:41,402 ook gaan gebeur in die laaste dae. 132 00:06:41,402 --> 00:06:43,728 Maar ek dink net as 'n kerk en as 'n volk 133 00:06:43,728 --> 00:06:46,137 ons kom tesame in eendrag 134 00:06:46,137 --> 00:06:48,227 en in vurige gebed, sal ons... 135 00:06:48,227 --> 00:06:51,271 totdat ons dit doen sal ons dit nie sien gebeur nie. 136 00:06:51,271 --> 00:06:53,769 En eintlik, dit wat tydens Pinkster gebeur het 137 00:06:53,769 --> 00:06:57,874 gaan weer herhaal word deur die Here 138 00:06:57,874 --> 00:06:59,630 in selfs 'n groter mate 139 00:06:59,630 --> 00:07:02,362 soos wat die drie engele se boodskappe voortgaan 140 00:07:02,362 --> 00:07:06,028 soos wat die vierde engel in Openbaring 18 verklaar het 141 00:07:06,028 --> 00:07:10,242 en soos die finale luidskreet aangekondig word reg oor die wêreld. 142 00:07:10,242 --> 00:07:14,249 En dit gaan mense wees wat hulself aan die Here onderwerp het, 143 00:07:14,249 --> 00:07:15,713 hul sondes bely het, 144 00:07:15,713 --> 00:07:18,411 en dan kan die Heilige Gees val 145 00:07:18,411 --> 00:07:20,142 en kan ons in 'n kragtige manier gebruik. 146 00:07:20,142 --> 00:07:22,560 Wel, ek dink aan die boek van Handelinge, Handelinge hoofstuk ses 147 00:07:22,560 --> 00:07:24,350 het dit gelyk soos 'n goeie probleem. 148 00:07:24,350 --> 00:07:26,802 Die kerk het eksponensieel gegroei. 149 00:07:26,802 --> 00:07:30,744 Maar in die midde daarvan is daar die kos verspreidings uitdaging. 150 00:07:30,745 --> 00:07:36,318 [mans baklei in Berber] ♪ lewendige musiek ♪ 151 00:07:36,318 --> 00:07:40,509 [manlike spreker] Die kerk het praktiese uitdagings ondergaan. 152 00:07:40,509 --> 00:07:44,131 Die Hellenistiese Jode het gekla oor die Hebreeuse Jode 153 00:07:44,131 --> 00:07:47,122 omdat die voormaliges se weduwees oorgesien 154 00:07:47,122 --> 00:07:49,245 was in die daaglikse verspreiding van kos. 155 00:07:49,245 --> 00:07:51,252 Die apostels het besluit dat hulle 156 00:07:51,252 --> 00:07:54,509 moet fokus op die bediening van gebed en die Woord. 157 00:07:54,509 --> 00:07:57,254 En dus het hulle versoek dat sewe diakens 158 00:07:57,254 --> 00:08:00,794 gekies word vir hierdie ander praktiese take. 159 00:08:00,797 --> 00:08:04,254 ♪ lewendige musiek ♪ 160 00:08:04,254 --> 00:08:06,474 [man praat Berber] 161 00:08:06,474 --> 00:08:09,500 [manlike spreker 1] Die apostels het ons gevra om as 'n groep 162 00:08:09,500 --> 00:08:12,335 sewe manne te kies wat bekend was daarvoor 163 00:08:12,335 --> 00:08:15,509 dat hulle vol van die Heilige Gees was en wat wysheid het. 164 00:08:15,509 --> 00:08:17,753 Die voorstel van die apostels 165 00:08:17,753 --> 00:08:19,789 het ons hele groep behaag. 166 00:08:19,789 --> 00:08:23,027 Dus het ons begin om die sewe mans uit te kies. 167 00:08:23,027 --> 00:08:24,985 Nadat die manne gekies was, 168 00:08:24,985 --> 00:08:27,964 was hulle aan die apostels voorgestel. 169 00:08:27,964 --> 00:08:32,037 Die apostels het hul hande op hulle gelê en vir hulle gebid. 170 00:08:32,037 --> 00:08:35,639 [manlike spreker 2] Met gebed as 'n prioriteit, sal die kerk nooit faal nie. 171 00:08:35,639 --> 00:08:39,662 Na dit het die aantal dissipels vinnig vermeerder. 172 00:08:39,662 --> 00:08:43,771 En 'n groot aantal priesters het gehoorsaam geword aan die werk. 173 00:08:43,771 --> 00:08:46,471 So ek dink ons vind 'n gevallestudie daar 174 00:08:46,471 --> 00:08:49,266 wat sê dat wanneer ons uitdagings in die gesig staar, 175 00:08:49,266 --> 00:08:51,954 kom ons gebruik wysheid, kom ons gebruik ons opleiding 176 00:08:51,954 --> 00:08:53,871 maar laat ons ook erken dat ons 177 00:08:53,871 --> 00:08:56,817 'n God het wat gebed beantwoord en Wie vir ons wysheid sal gee. 178 00:08:56,817 --> 00:08:59,300 Ek het hierdie oor en oor en oor gesien. 179 00:08:59,300 --> 00:09:01,354 Kerke met groot probleme 180 00:09:01,354 --> 00:09:04,794 het dit opgelos wanneer hul tesame gekom het en gebid het. 181 00:09:04,794 --> 00:09:06,308 ♪ bariton koor musiek ♪ 182 00:09:06,308 --> 00:09:10,901 [Hoofpriester baklei met Petrus en Johannes] 183 00:09:17,431 --> 00:09:19,475 [manlike spreker] Petrus en Johannes was ingeroep 184 00:09:19,475 --> 00:09:21,835 deur die hoofpriesters en ouderlinge oor hul prediking. 185 00:09:21,835 --> 00:09:23,361 Hul het probeer om hul aksies te verdedig 186 00:09:23,361 --> 00:09:25,508 maar die leiers was baie hard op hulle. 187 00:09:25,508 --> 00:09:27,572 Hulle was opdrag gegee om nie te praat 188 00:09:27,572 --> 00:09:29,312 of te onderrig in die naam van Jesus nie. 189 00:09:29,312 --> 00:09:32,421 Na verdere dreigemente is hulle laat gaan. 190 00:09:32,421 --> 00:09:35,031 Petrus en Johannes het teruggegaan na hul eie mense toe 191 00:09:35,031 --> 00:09:37,801 en het verslag gegee oor alles wat die hoofpriesters en ouderlinge gesê het. 192 00:09:37,801 --> 00:09:41,381 ♪ bariton koor musiek ♪ 193 00:09:41,381 --> 00:09:43,243 [man praat Berber] 194 00:09:43,243 --> 00:09:48,200 [manlike spreker 1] Toe ons hierdie als hoor, het ons dadelik ons stemme gelig in gebed tot God. 195 00:09:48,200 --> 00:09:51,171 Die hele groep het vir Petrus en Johannes gebid. 196 00:09:51,171 --> 00:09:55,411 Ons het gebid tot God om dapperheid te gee aan hierdie twee nederige dienaars. 197 00:09:55,411 --> 00:10:00,041 Sulke intense gebed het ek nie ervaar in 'n lang tyd nie. 198 00:10:00,041 --> 00:10:03,867 Nadat ons gebid het, skielik het die hele plek geskud. 199 00:10:03,867 --> 00:10:05,911 [man praat Berber] 200 00:10:05,911 --> 00:10:07,925 [manlike spreker 2] Mense was gevul met die Heilige Gees 201 00:10:07,925 --> 00:10:09,351 en Petrus en Johannes het uitgegaan 202 00:10:09,351 --> 00:10:11,859 en getuig met groot krag en genade. 203 00:10:11,859 --> 00:10:13,499 Hulle het regdeur die land getuig 204 00:10:13,499 --> 00:10:16,118 oor die opstanding van hulle Verlosser. 205 00:10:17,878 --> 00:10:21,382 So ek dink Petrus en Johannes het baie krag gevind, 206 00:10:21,382 --> 00:10:23,197 beide van die wete dat hulle gebid het 207 00:10:23,197 --> 00:10:25,230 maar ook van die krag wat vrygestel word 208 00:10:25,230 --> 00:10:26,602 wanneer mense vir ons bid. 209 00:10:26,602 --> 00:10:27,449 Daar is 'n vrede, 210 00:10:27,449 --> 00:10:29,019 daar is 'n krag van God 211 00:10:29,019 --> 00:10:33,691 wat in ons kom wanneer daardie gebed beantwoord word deur baie gelowiges. 212 00:10:33,691 --> 00:10:38,690 [vroulike spreker] Toe het Ester hierdie antwoord na Mordegai toe gestuur: 213 00:10:38,690 --> 00:10:43,106 “Gaan maak al die Jode wat in Susan is, bymekaar 214 00:10:43,106 --> 00:10:46,820 en bid en vas vir my. 215 00:10:46,820 --> 00:10:51,335 Moet vir drie dae en drie nagte niks eet of drink nie. 216 00:10:51,865 --> 00:10:55,576 Ek en my bediendes sal ook vas soos julle. 217 00:10:56,976 --> 00:10:59,989 Daarna sal ek na die koning toe gaan, 218 00:10:59,989 --> 00:11:03,118 al is dit teen die wet. 219 00:11:03,118 --> 00:11:06,648 As ek moet omkom, kom ek om.” 220 00:11:06,648 --> 00:11:29,922 ♪ stygende musiek ♪ 221 00:11:29,922 --> 00:11:31,522 Ons kyk nou terug na Ester 222 00:11:31,522 --> 00:11:33,837 en ons dink sy was 'n dapper meisie. 223 00:11:33,837 --> 00:11:37,098 Jy weet, watter vrou van geloof. 224 00:11:37,098 --> 00:11:39,827 Maar sy was waarskynlik net so vreesbevange 225 00:11:39,827 --> 00:11:41,800 as wat enigeen van ons sou kon wees. 226 00:11:41,800 --> 00:11:44,401 Dit was 'n baie desperate situasie. 227 00:11:44,401 --> 00:11:47,220 Jy ken die ou sê ding, "Daar is nie so 'n ding soos 228 00:11:47,220 --> 00:11:49,103 ateïste in jakkals gate nie." 229 00:11:49,103 --> 00:11:52,827 En ek dink hierdie was 'n geval waar 230 00:11:52,827 --> 00:11:55,681 hul geweet het dat sonder bonatuurlike ingryping... 231 00:11:55,681 --> 00:12:00,025 sonder bonatuurlike ingryping sou alles verlore wees. 232 00:12:00,025 --> 00:12:04,814 Maar sy was wys genoeg om aan haar Oom Mordegai te sê, 233 00:12:04,814 --> 00:12:07,738 "Ek sal vas en bid. 234 00:12:07,738 --> 00:12:12,151 En ek sal dat my mense hier in die paleis vas en bid. 235 00:12:12,151 --> 00:12:15,014 Maar ek wil hê dat al God se mense moet vas en bid." 236 00:12:15,014 --> 00:12:17,591 Ek dink ons mis baie uit 237 00:12:17,591 --> 00:12:19,303 op die loslating van God se krag 238 00:12:19,303 --> 00:12:21,722 in hierdie wêreld deur nie te vas nie. 239 00:12:21,722 --> 00:12:25,325 En dit hoef nie te beteken dat jy geheel en al sonder kos moet gaan nie 240 00:12:25,325 --> 00:12:28,350 maar een of ander vorm van iets opgee 241 00:12:28,350 --> 00:12:30,421 wat ons baie geniet elke dag 242 00:12:30,421 --> 00:12:32,418 en dit verenig tesame met gebed 243 00:12:32,418 --> 00:12:35,066 en om saam met ander te bid... dit doen iets, 244 00:12:35,066 --> 00:12:36,914 beweeg in hierdie groot stryd. 245 00:12:36,914 --> 00:12:39,685 Dit is baie maklik om met tye te vergeet 246 00:12:39,685 --> 00:12:42,922 presies hoe baie ons afhanklik is van God. 247 00:12:42,922 --> 00:12:45,729 En soos wat Dwight Nelson daarvan hou om ons te herinner — 248 00:12:45,729 --> 00:12:47,608 Bid desperate gebede! 249 00:12:47,608 --> 00:12:49,465 En Ester was desperaat. 250 00:12:49,465 --> 00:12:51,886 Bid dringende gebede! 251 00:12:51,886 --> 00:12:54,116 En bid gebede van verwagting! 252 00:12:54,116 --> 00:12:57,651 En ek dink haar gebede het al drie ingesluit. 253 00:12:57,651 --> 00:12:59,448 As jy na die boek van Handelinge kyk, 254 00:12:59,448 --> 00:13:01,647 gebed was baie verenigend. 255 00:13:01,647 --> 00:13:04,996 Vat byvoorbeeld vir Petrus en Kornelius. 256 00:13:04,996 --> 00:13:09,595 Kornelius, 'n Heiden. Petrus, 'n Jood. 257 00:13:09,595 --> 00:13:14,149 En Jode en Heidene sou glad nie bymekaar kom 258 00:13:14,149 --> 00:13:16,715 in enige vorm van intieme gesprekke nie 259 00:13:16,715 --> 00:13:18,386 of kuier by mekaar se huise nie 260 00:13:18,386 --> 00:13:19,256 of saam eet nie. 261 00:13:19,256 --> 00:13:22,654 Hierdie was die Heilige Gees wat besig was om mure af te breek. 262 00:13:22,654 --> 00:13:27,824 'n Heiden van die Italiaanse groep, Kornelius, het gebid. 263 00:13:27,824 --> 00:13:30,789 Dit was geen ongeluk nie. Hy het gebid. 264 00:13:30,789 --> 00:13:33,595 Petrus op die dak, biddend. 265 00:13:33,595 --> 00:13:36,080 En hy het so lank gebid dat hy aan die slaap geraak het. 266 00:13:36,080 --> 00:13:38,940 Petrus het hierdie droom van die laken wat afkom 267 00:13:38,940 --> 00:13:41,163 met al hierdie verskillende diere daarbinne. 268 00:13:41,163 --> 00:13:43,464 En God sê, "Petrus, staan op en eet." 269 00:13:43,464 --> 00:13:45,540 En Petrus sê, "Ek het nog nooit slange 270 00:13:45,540 --> 00:13:48,808 en krokodille en knaagdiere geëet nie." 271 00:13:48,808 --> 00:13:50,555 Die visioen was natuurlik nie oor 272 00:13:50,555 --> 00:13:51,694 rein en onrein kosse nie. 273 00:13:51,694 --> 00:13:55,148 Die visioen was oor respek vir ander kulture. 274 00:13:55,148 --> 00:13:56,800 Respek vir ander mense. 275 00:13:56,800 --> 00:14:01,938 En God het visioen gestuur, openbaringe, aan albei van hulle 276 00:14:01,938 --> 00:14:04,562 wat mure afgebreek het 277 00:14:04,562 --> 00:14:06,099 wat hulle geskei het. 278 00:14:06,099 --> 00:14:08,553 En Petrus het verklaar dat God hom gewys het dat 279 00:14:08,553 --> 00:14:11,948 Hy geen aannemer van mense is nie. 280 00:14:11,948 --> 00:14:15,160 Soos beide van hulle het gebid, Jood en Heiden, 281 00:14:15,160 --> 00:14:17,390 het hulle gebede opgestyg na die hemel 282 00:14:17,390 --> 00:14:19,211 en het ontmoet by die troon van God. 283 00:14:19,211 --> 00:14:27,028 ♪ klavier musiek ♪ 284 00:14:27,028 --> 00:14:30,603 [manlike spreker 1] Dit was om en by middag toe Petrus uitgegaan het op die dak om te bid. 285 00:14:30,603 --> 00:14:32,805 Dit was hier waar Petrus 'n visioen 286 00:14:32,805 --> 00:14:36,895 gehad het van 'n groot laken wat 'n mengsel van onrein diere bevat het, 287 00:14:36,895 --> 00:14:38,897 verteenwoordigend van God se bevestiging 288 00:14:38,897 --> 00:14:40,537 van die verskeidenheid mense 289 00:14:40,537 --> 00:14:42,543 in die groeiende kerk. 290 00:14:42,543 --> 00:14:44,887 ♪ fluit musiek ♪ 291 00:14:44,887 --> 00:14:47,452 [manlike spreker 2] Ons het gehoor dat Petrus by die 292 00:14:47,452 --> 00:14:49,772 huis van Simon, die leerlooier, 293 00:14:49,772 --> 00:14:54,298 gebly het en ons was opdrag gegee deur Kornelius, die hoofman, om hom te gaan soek. 294 00:14:54,298 --> 00:14:56,039 ♪ klavier en fluit musiek ♪ 295 00:14:56,039 --> 00:14:58,198 [manlike spreker 1] Terwyl Petrus nog gedink het oor die visioen, 296 00:14:58,198 --> 00:15:00,818 het die Heilige Gees vir hom gesê om ondertoe te gaan 297 00:15:00,818 --> 00:15:04,304 want daar was drie mans wat hom gesoek het. 298 00:15:04,304 --> 00:15:06,459 [man praat Berber] 299 00:15:06,459 --> 00:15:08,903 Petrus het ondertoe gegaan en vir die mans gesê dat 300 00:15:08,903 --> 00:15:10,517 hy die een was na wie hulle opsoek is. 301 00:15:10,517 --> 00:15:17,692 ♪ klavier en fluit musiek ♪ 302 00:15:17,692 --> 00:15:19,158 [manlike spreker 2] Ons het toe vir Petrus 303 00:15:19,158 --> 00:15:21,222 vertel dat Kornelius, die hoofman, 304 00:15:21,222 --> 00:15:22,916 deur 'n engel vertel is 305 00:15:22,916 --> 00:15:24,571 dat Petrus hom sal kom 306 00:15:24,571 --> 00:15:25,902 sien by sy huis. 307 00:15:25,902 --> 00:15:27,492 So, onbekend aan Petrus, 308 00:15:27,492 --> 00:15:30,801 het Kornelius alreeds sy besoek aan Sesarea verwag. 309 00:15:30,801 --> 00:15:32,957 [man praat Berber] 310 00:15:32,957 --> 00:15:36,285 [manlike spreker 1] Wat hier gebeur het was nogals ongewoon. 311 00:15:36,285 --> 00:15:39,035 Net die feit dat Petrus in die huis ingegaan het — 312 00:15:39,035 --> 00:15:41,216 onthou dat dit teen die wet was 313 00:15:41,216 --> 00:15:43,070 vir 'n Jood om te assosieer met 314 00:15:43,070 --> 00:15:44,810 of om 'n heiden te besoek. 315 00:15:44,810 --> 00:15:47,038 ♪ sagte musiek ♪ 316 00:15:47,038 --> 00:15:50,210 [manlike spreker 2] Kornelius het vir Petrus vertel hoe, drie dae vroeër, 317 00:15:50,210 --> 00:15:51,890 hy in sy huis gebid het 318 00:15:51,890 --> 00:15:54,310 toe 'n engel aan hom verskyn het. 319 00:15:54,310 --> 00:15:57,216 [man praat berber] 320 00:15:57,216 --> 00:15:58,890 [manlike verteller 1] Petrus het met Kornelius 321 00:15:58,890 --> 00:16:01,111 sy nuwe begrip gedeel dat God 322 00:16:01,111 --> 00:16:02,198 nie voortrek nie 323 00:16:02,198 --> 00:16:04,244 en 'n God is van almal. 324 00:16:04,244 --> 00:16:06,400 Hierdie was 'n werklike draaipunt. 325 00:16:06,400 --> 00:16:08,240 Van hierdie oomblik af aan 326 00:16:08,240 --> 00:16:11,691 was die evangelie ook aan ander mense groepe gegee. 327 00:16:11,691 --> 00:16:16,572 En dit het alles begin met gebed en vas en 'n visioen. 328 00:16:16,572 --> 00:16:19,018 Kulture was oorbrug. 329 00:16:19,018 --> 00:16:21,318 Hindernisse was afgebreek. 330 00:16:21,318 --> 00:16:23,311 Harte was verenig. 331 00:16:23,311 --> 00:16:25,634 En hul het een geword in Jesus Christus. 332 00:16:25,634 --> 00:16:27,752 En die evangelie was oop vir die Heidene. 333 00:16:27,752 --> 00:16:29,429 Wat doen verenigde gebed 334 00:16:29,429 --> 00:16:31,219 om kulture af te breek? 335 00:16:31,219 --> 00:16:34,161 Wanneer ons saam kniel — 336 00:16:34,161 --> 00:16:36,998 verskillende kulture, verskillende agtergronde, 337 00:16:36,998 --> 00:16:39,346 verskillende sosiologiese agtergronde, 338 00:16:39,346 --> 00:16:41,596 verskillende opvoedkundige agtergronde, 339 00:16:41,596 --> 00:16:43,551 verskillende ras velkleure — 340 00:16:43,551 --> 00:16:45,682 wanneer ons saam kniel 341 00:16:45,682 --> 00:16:48,601 is ons harte verenig as een in Jesus Christus. 342 00:16:48,601 --> 00:16:50,393 Ek kyk in Handelinge hoofstuk 13, 343 00:16:50,393 --> 00:16:52,161 waar die kerk in Antiogië 344 00:16:52,161 --> 00:16:55,259 Paulus en Barnabas uitstuur. 345 00:16:55,259 --> 00:16:57,685 En hulle lê hul hande op hul. 346 00:16:57,685 --> 00:16:59,891 En hul bid vir die seëning van die Heilige Gees. 347 00:16:59,891 --> 00:17:03,831 Die oplegging van hande was die tersydestelling, in Handelinge 13, 348 00:17:03,831 --> 00:17:07,805 van Paulus en Barnabas vir die evangelie en sending. 349 00:17:07,805 --> 00:17:11,011 Hulle sou hul sendingreise begin. 350 00:17:11,011 --> 00:17:15,121 Ek dink nie daar is iets betowerend van die hande nie. 351 00:17:15,121 --> 00:17:16,665 Ek dink dit is 'n simbool. 352 00:17:16,665 --> 00:17:18,899 Soos wat water met doop is 353 00:17:18,899 --> 00:17:22,112 of die ongesuurde brood en die ongegiste druiwesap 354 00:17:22,112 --> 00:17:23,938 in die nagmaal diens is. 355 00:17:23,938 --> 00:17:25,949 Wanneer die kerk verenig word, 356 00:17:25,949 --> 00:17:28,353 en hul hande op 'n individu plaas, 357 00:17:28,353 --> 00:17:30,823 bid hulle vir daardie individu, 358 00:17:30,823 --> 00:17:35,701 wat hul apart sit vir 'n spesifieke taak van getuienes en bediening. 359 00:17:35,701 --> 00:17:37,020 [man praat Berber] 360 00:17:37,020 --> 00:17:39,737 [manlike spreker] Terwyl die profete en onderrigewers van die vroeë kerk 361 00:17:39,737 --> 00:17:41,183 gevas en gebid het, 362 00:17:41,183 --> 00:17:42,990 het die Heilige Gees Paulus en Barnabas geroep 363 00:17:42,990 --> 00:17:46,220 om op hul eerste sendingsreis te gaan. 364 00:17:46,220 --> 00:17:49,040 Die kerk het tesame gebid voordat hulle hul uitgestuur het. 365 00:17:49,040 --> 00:17:51,931 ♪ engelagtige musiek ♪ 366 00:17:51,931 --> 00:17:54,430 [vroulike spreker] Hande was op hulle gelê en ons het ernstig gebid. 367 00:17:54,430 --> 00:17:56,831 As 'n verenigde kerk het ons gebid vir hul veiligheid 368 00:17:56,831 --> 00:17:58,852 en dat God vir hulle 369 00:17:58,852 --> 00:18:00,915 die regte woorde sal gee om te spreek aan menigtes. 370 00:18:00,915 --> 00:18:03,685 Ons het gebid dat ons sendelinge suksesvol sou wees 371 00:18:03,685 --> 00:18:05,378 in die verspreiding van die evangelie. 372 00:18:05,378 --> 00:18:07,427 ♪ musiek ♪ 373 00:18:07,427 --> 00:18:10,122 Paulus en Barnabas het na verskeie plekke toe gereis. 374 00:18:10,122 --> 00:18:12,155 In Siprus het hulle die Woord van God verkondig 375 00:18:12,155 --> 00:18:14,185 in die Joodse sinagoges. 376 00:18:14,185 --> 00:18:16,745 In Pisidië Antiogië het omtrent die hele stad 377 00:18:16,745 --> 00:18:18,702 tesame gekom om die Woord van die Here te hoor. 378 00:18:18,702 --> 00:18:21,685 Toe die Heidene hul boodskap hoor, het hul geglo. 379 00:18:21,685 --> 00:18:25,135 Die Woord van die Here het deur die hele gebied versprei 380 00:18:25,135 --> 00:18:28,927 en die dissipels was gevul met vreugde en die Heilige Gees. 381 00:18:28,927 --> 00:18:31,666 ♪ engelagtige musiek ♪ 382 00:18:31,666 --> 00:18:34,521 [manlike spreker] Paulus en Barnabas het ouderlinge in elke kerk aangestel 383 00:18:34,521 --> 00:18:37,621 en het gebid terwyl hulle vas en hulle aanbeveel aan God. 384 00:18:37,621 --> 00:18:39,880 Hulle het die kerk bymekaar gemaak 385 00:18:39,880 --> 00:18:42,695 en verslag gegee aan alles wat God deur hulle gedoen het 386 00:18:42,695 --> 00:18:47,622 en hoe Hy 'n deur van geloof oopgemaak het vir die Heidene. 387 00:18:47,622 --> 00:18:49,217 As 'n biddende gemeenskap 388 00:18:49,217 --> 00:18:52,602 wanneer ons ons hande op die lê vir wie ons bid, 389 00:18:52,602 --> 00:18:56,217 stel dit die Hand van God voor. 390 00:18:56,217 --> 00:18:57,811 Knielende om daardie persoon, 391 00:18:57,811 --> 00:19:00,028 stellende hulle opsy vir daardie taak 392 00:19:00,028 --> 00:19:02,218 vra ons die Heilige Gees om te kom 393 00:19:02,218 --> 00:19:04,261 om hulle te bemagtig, om hul te versterk 394 00:19:04,261 --> 00:19:06,988 vir die taak wat God vir hulle gegee het deur die kerk. 395 00:19:06,988 --> 00:19:10,141 Ek onthou 'n storie waar Paulus... 396 00:19:10,141 --> 00:19:12,095 hy het 'n pragtige vrou teëgekom. 397 00:19:12,095 --> 00:19:15,065 Haar naam was Lidia. En sy was besig om te bid. 398 00:19:15,065 --> 00:19:18,171 En, ek weet nie, dit was dalk langs 'n rivier vir al wat ek weet, 399 00:19:18,171 --> 00:19:20,294 of dalk was dit langs 'n put. 400 00:19:20,294 --> 00:19:22,233 Miskien was dit in die middel van 'n mark, 401 00:19:22,233 --> 00:19:23,561 jy weet, in hulle tyd. 402 00:19:23,561 --> 00:19:27,601 Waarookal dit was, God was in staat om haar hart te bereik 403 00:19:27,601 --> 00:19:30,322 en die Bybel vertel ons dat sy 404 00:19:30,322 --> 00:19:33,288 die boodskap van die evangelie aanvaar het en gedoop is. 405 00:19:33,288 --> 00:19:36,570 [vroulike spreker] Ons was 'n groep vrouens buite die stad se hekke 406 00:19:36,570 --> 00:19:38,505 by die rivier waar daar 'n plek van gebed was. 407 00:19:38,505 --> 00:19:40,957 Lidia, 'n handelaar van pers wolmateriaal, 408 00:19:40,957 --> 00:19:43,214 van Tiatira was ook daar. 409 00:19:43,214 --> 00:19:46,362 Twee mans het daar aangekom en met ons begin praat 410 00:19:46,362 --> 00:19:48,335 en het gevra of hul by ons kan aansluit vir gebed. 411 00:19:48,335 --> 00:19:51,414 Ons het later geleer dat hulle Paulus en Silas was. 412 00:19:51,414 --> 00:19:55,695 Die Here het Lidia se hart ontvanklik gemaak vir Paulus se boodskap. 413 00:19:55,695 --> 00:19:59,555 Sy en haar hele huisgesin was gedoop. 414 00:19:59,555 --> 00:20:04,400 'n Ander dag was Paulus en Silas oppad na 'n plek van gebed toe. 415 00:20:04,400 --> 00:20:06,308 Hulle het 'n slavin teëgekom 416 00:20:06,308 --> 00:20:08,958 in wie daar 'n gees was wat die toekoms kon voorspel. 417 00:20:08,958 --> 00:20:12,674 Sy het baie geld vir haar eienaars verdien deur waarsêery. 418 00:20:12,674 --> 00:20:15,316 Sy het ons gevolg en op ons geskree. 419 00:20:15,316 --> 00:20:18,970 Dit was steurend dus het Paulus die gees bevel gegee om uit haar te gaan. 420 00:20:18,970 --> 00:20:21,145 Toe haar eienaars besef het dat hul haar 421 00:20:21,145 --> 00:20:22,895 nie meer kan gebruik om geld mee te maak nie, 422 00:20:22,895 --> 00:20:25,832 het hulle Paulus en Silas na die owerhede toe gesleep 423 00:20:25,832 --> 00:20:27,410 en hulle was in die tronk gegooi. 424 00:20:27,410 --> 00:20:29,795 [manlike spreker] Rondom middernag het hierdie 425 00:20:29,795 --> 00:20:32,485 twee baie positiewe gevangenes, 426 00:20:32,485 --> 00:20:34,430 genaamd Paulus en Silas, gebid 427 00:20:34,430 --> 00:20:37,874 en lofliedere tot God gesing. 428 00:20:37,874 --> 00:20:40,485 Die res van ons het na hulle geluister. 429 00:20:40,485 --> 00:20:43,085 Skielik was daar 'n geweldige aardbewing 430 00:20:43,085 --> 00:20:45,061 en die tronk het geskud. 431 00:20:45,061 --> 00:20:47,119 Al die tronk se deure het oopgevlieg 432 00:20:47,119 --> 00:20:49,431 en almal se kettings het losgekom. 433 00:20:49,431 --> 00:20:52,158 Die tronkbewaarder het wakker geword, al die deure oop gesien 434 00:20:52,158 --> 00:20:54,300 en sy swaard uitgetrek om homself dood te maak. 435 00:20:54,300 --> 00:20:56,964 Hy het gedink al die gevangenes het ontsnap. 436 00:20:56,964 --> 00:20:59,629 Maar Paulus het hom verseker en geskree 437 00:20:59,629 --> 00:21:02,310 dat hy nie homself moet seermaak nie. 438 00:21:02,310 --> 00:21:07,315 Die tronkbewaarder het vir lig gevra, ingestorm en bewend voor Paulus en Silas neergeval. 439 00:21:07,315 --> 00:21:11,049 Die tronkbewaarder het Jesus Christus aanvaar 440 00:21:11,049 --> 00:21:14,759 en sy hele familie was gedoop. 441 00:21:14,759 --> 00:21:16,859 So gebed kan enigeplek gebeur. 442 00:21:16,859 --> 00:21:19,473 Vir "Hope Channel", jy weet, bied ek 'n program aan, 443 00:21:19,473 --> 00:21:21,622 ek is 'n medeaanbieder vir 'n program genaamd "Let's Pray". 444 00:21:21,622 --> 00:21:23,900 En so hier is ons in 'n televisie ateljee 445 00:21:23,900 --> 00:21:25,784 met ligte en kameras en aksie 446 00:21:25,784 --> 00:21:30,384 en tog verkeer ons nogsteeds in wyse van gebed. 447 00:21:30,384 --> 00:21:33,589 En ons het God gesien, 448 00:21:33,589 --> 00:21:36,547 ons het wonderlike antwoorde op gebed gesien, 449 00:21:36,547 --> 00:21:37,825 vanaf die ateljee. 450 00:21:37,825 --> 00:21:39,325 So dit kan enigeplek gebeur. 451 00:21:39,325 --> 00:21:40,603 Een vriend van my het gesê 452 00:21:40,603 --> 00:21:43,019 dat ons so spesifiek moet bid 453 00:21:43,019 --> 00:21:45,833 dat ons sal weet wanneer God ons gebede beantwoord het. 454 00:21:45,833 --> 00:21:50,142 In Handelinge hoofstuk 12, is Petrus in die tronk. 455 00:21:50,142 --> 00:21:52,625 Hy is geskeduleer om dood gemaak te word. 456 00:21:52,625 --> 00:21:56,095 Hy is vasgeketting tussen soldate. 457 00:21:56,095 --> 00:21:58,945 Herodus het beveel dat hy sou dood gaan. 458 00:21:58,945 --> 00:22:01,538 Terwyl Petrus in die tronk is, die hele kerk 459 00:22:01,538 --> 00:22:04,440 — ek hou daarvan — die hele kerk bid 460 00:22:04,440 --> 00:22:05,546 vir Petrus in die tronk. 461 00:22:05,546 --> 00:22:08,754 Net voor dit, was Jakobus, jy weet, 462 00:22:08,754 --> 00:22:10,594 tronk toe gevat, maar was doodgemaak. 463 00:22:10,594 --> 00:22:13,733 En ek dink die mense het baie bekommerd geraak 464 00:22:13,733 --> 00:22:15,258 dat hulle nou vir Petrus kan verloor 465 00:22:15,258 --> 00:22:17,255 toe hy tronk toe gesleep is. 466 00:22:17,255 --> 00:22:19,852 En dit het veroorsaak dat hulle bekommerd geraak het, 467 00:22:19,852 --> 00:22:21,532 so hulle het almal tesame gekom 468 00:22:21,532 --> 00:22:23,572 en ernstig die hele nag lank gebid. 469 00:22:23,572 --> 00:22:25,079 [Manlike Spreker] Koning Herodus het sommiges 470 00:22:25,079 --> 00:22:26,579 wat aan die kerk behoort het laat arresteer 471 00:22:26,579 --> 00:22:28,509 en het beplan om hulle te vervolg. 472 00:22:28,509 --> 00:22:30,709 Toe Herodus Jakobus laat dood maak het met 'n swaard 473 00:22:30,709 --> 00:22:32,990 en gesien het hoe die Jode byval vind hiermee, 474 00:22:32,990 --> 00:22:35,677 het hy Petrus ook laat vang. 475 00:22:35,677 --> 00:22:37,284 [vrou praat Berber] 476 00:22:37,284 --> 00:22:39,628 Petrus was bewaak deur vier troepe 477 00:22:39,628 --> 00:22:41,587 van vier soldate elk. 478 00:22:41,587 --> 00:22:43,922 Ons was baie besorgd oor sy veiligheid. 479 00:22:43,922 --> 00:22:46,357 En die kerk het ernstig vir hom gebid. 480 00:22:46,357 --> 00:22:49,170 [man praat Berber] 481 00:22:49,170 --> 00:22:51,909 Die nag voordat Herodus hom sou verhoor, 482 00:22:51,909 --> 00:22:54,096 het Petrus tussen twee soldate geslaap, 483 00:22:54,096 --> 00:22:57,864 gebind deur kettings, en wagte wat wag hou by die ingang. 484 00:22:57,864 --> 00:22:59,890 Skielik het 'n engel van die Here verskyn 485 00:22:59,890 --> 00:23:02,184 en lig het in sy sel geskyn. 486 00:23:02,184 --> 00:23:04,742 Die engel het aan Petrus se sy gevat om hom wakker te maak, 487 00:23:04,742 --> 00:23:07,181 en die boeie het van sy gewrigte afgeval. 488 00:23:07,181 --> 00:23:10,031 Soos hy opdrag gegee was, het Petrus die engel uit die tronk uit gevolg, 489 00:23:10,031 --> 00:23:13,042 verby al die wagte, na die stad se hek toe. 490 00:23:13,042 --> 00:23:14,832 [man praat Berber] 491 00:23:14,832 --> 00:23:17,354 [vrou praat Berber] 492 00:23:17,354 --> 00:23:19,124 Baie mense het saam gebid 493 00:23:19,124 --> 00:23:21,814 in die huis van Maria, die Ma van Johannes. 494 00:23:21,814 --> 00:23:24,954 As 'n dienaar in die huis, het ek 'n geklop aan die deur gehoor. 495 00:23:24,954 --> 00:23:30,624 ♪ musiek ♪ 496 00:23:30,624 --> 00:23:33,165 Versigtig het ek gegaan om die deur oop te maak 497 00:23:33,165 --> 00:23:36,145 en tot my verbasing het Petrus daar gestaan. 498 00:23:36,145 --> 00:23:39,748 Ons het nounet ernstig vir hom gebid wat in die tronk was. 499 00:23:39,748 --> 00:23:41,825 [man praat Berber] 500 00:23:41,825 --> 00:23:44,564 Weereens het verenigde gebed gewerk 501 00:23:44,564 --> 00:23:49,041 en die Woord van God het aangehou om te versprei en te floreer. 502 00:23:49,041 --> 00:23:51,865 Niemand wat daardie nag by die biduur was 503 00:23:51,865 --> 00:23:54,640 sou ooit vergeet dat hulle 'n God het 504 00:23:54,640 --> 00:23:57,053 wat gebed beantwoord, na daardie nag nie. 505 00:23:57,053 --> 00:23:58,874 Orals waarnatoe daardie mense gegaan het, 506 00:23:58,874 --> 00:24:01,461 vir die res van hulle lewens, het hulle daardie storie vertel 507 00:24:01,461 --> 00:24:04,155 wat deel is van die rede dat ons dit vandag ken. 508 00:24:04,155 --> 00:24:06,504 Hulle het daardie storie met groot krag vertel 509 00:24:06,504 --> 00:24:09,754 omdat dit uiters oortuigend was vir hulle, 510 00:24:09,754 --> 00:24:12,218 van nie net God se gewilligheid om te help nie 511 00:24:12,218 --> 00:24:16,094 maar God se vermoë om dit te doen op 'n pragtige en verbasende skaal. 512 00:24:16,094 --> 00:24:19,488 Hier het ons drie baie groot nasies, 513 00:24:19,488 --> 00:24:23,278 samelopend op sy klein aantreklike koninkryk van Juda. 514 00:24:23,278 --> 00:24:26,184 En vanuit 'n menslike standpunt, dit was uitgewis. 515 00:24:26,184 --> 00:24:28,652 Josafat sê 'n paar baie eerlike dinge 516 00:24:28,652 --> 00:24:30,319 oor diegene wat bid. 517 00:24:30,319 --> 00:24:31,762 "Ons weet nie wat om te doen nie. 518 00:24:31,762 --> 00:24:32,625 Ons is swak. 519 00:24:32,625 --> 00:24:35,736 Ons is hulpeloos teenoor hierdie groot getal wat teen ons gekom het." 520 00:24:35,736 --> 00:24:39,353 Maar hy sê 'n paar baie waar dinge oor wie God is ook, 521 00:24:39,353 --> 00:24:42,990 "God, U is in staat. U is gewillig. 522 00:24:42,990 --> 00:24:45,772 U is magtig en ons is gereed." 523 00:24:45,772 --> 00:24:49,629 Al hierdie het God se mense voorberei vir Sy verlossing. 524 00:24:49,629 --> 00:24:51,949 Maar ek dink wanneer ons onsself nederig maak in gebed 525 00:24:51,949 --> 00:24:53,830 gee ons God toestemming 526 00:24:53,830 --> 00:24:56,966 om deur te breek in 'n bonatuurlike wyse. 527 00:24:56,966 --> 00:24:59,671 En ons word selfs vertel in die boek "Christ's Object Lessons", 528 00:24:59,671 --> 00:25:01,564 dat ons ons gebede moet voorstel 529 00:25:01,564 --> 00:25:06,395 met 'n vasberadenheid wat nie ontken sal word nie. 530 00:25:06,395 --> 00:25:08,979 Wat 'n belofte! 531 00:25:08,979 --> 00:25:20,619 ♪ onheilspellende musiek ♪ 532 00:25:20,619 --> 00:25:22,839 [mense fluister iets onhoorbaar] 533 00:25:22,839 --> 00:25:24,741 [man praat in Berber] 534 00:25:24,741 --> 00:25:27,119 [manlike spreker 1] Baie mense het gekom en vir Josafat vertel 535 00:25:27,119 --> 00:25:31,109 dat 'n groot weermag oppad was om oorlog te maak teen hom. 536 00:25:31,109 --> 00:25:33,673 Verskrik deur hierdie nuus het Josafat 537 00:25:33,673 --> 00:25:36,839 'n vas vir die hele Juda aangekondig. 538 00:25:36,839 --> 00:25:39,724 Mense het vanaf elke dorp in Juda gekom 539 00:25:39,724 --> 00:25:42,388 om te vas en saam te bid. 540 00:25:42,388 --> 00:25:44,426 Ons was deel van 'n groot groep 541 00:25:44,426 --> 00:25:48,782 en Josafat het ernstig vir God gevra vir hulp. 542 00:25:48,782 --> 00:25:51,384 Toe het 'n man genaamd Jagasiël opgestaan 543 00:25:51,384 --> 00:25:55,051 en gesê dat Josafat nie bekommerd moet wees nie — 544 00:25:55,051 --> 00:25:57,611 dat dit nie sy stryd was nie maar God se stryd. 545 00:25:57,611 --> 00:26:05,149 ♪ dringende musiek ♪ 546 00:26:05,149 --> 00:26:07,366 [man praat Berber] 547 00:26:07,366 --> 00:26:08,684 [manlike spreker 2] Dit was vroeg in die oggend 548 00:26:08,684 --> 00:26:11,377 toe ons oppad was na die woestyn van Tekoa toe. 549 00:26:11,377 --> 00:26:14,772 Ons was baie bekommerd om hierdie groot weermag teëgemoet te kom 550 00:26:14,772 --> 00:26:17,092 maar ons was gesê om geloof te hê. 551 00:26:17,092 --> 00:26:18,676 Ons het ook gebid. 552 00:26:18,676 --> 00:26:21,911 ♪ spanningsvolle musiek ♪ 553 00:26:21,911 --> 00:26:24,431 Toe ons verkennings peloton oor die heuwel kom, 554 00:26:24,431 --> 00:26:26,745 het ons net orals dooie liggame gesien. 555 00:26:26,745 --> 00:26:28,242 ♪ spanningsvolle musiek ♪ 556 00:26:28,242 --> 00:26:31,097 Die vyand het blykbaar op mekaar gedraai. 557 00:26:31,097 --> 00:26:34,267 Josafat se gebede het vir hulle oorwinning gebring 558 00:26:34,267 --> 00:26:36,561 sonder om eers te veg. 559 00:26:36,561 --> 00:26:38,371 Wanneer jy na gebed kyk, 560 00:26:38,371 --> 00:26:40,176 in die boek van Handelinge in die Bybel, 561 00:26:40,176 --> 00:26:41,931 kom 'n duidelike patroon te voorskyn. 562 00:26:42,711 --> 00:26:44,815 Daardie patroon is dat die dissipels, 563 00:26:44,815 --> 00:26:48,181 soos wat hulle begin om te deel wat God in hul harte geplaas het, 564 00:26:48,181 --> 00:26:51,672 hulle vervolg word, partykeer selfs doodgemaak word. 565 00:26:51,672 --> 00:26:54,674 Soos wat die vervolging begin 566 00:26:54,674 --> 00:26:57,768 maak hulle selfs die gelowiges bymekaar, 567 00:26:57,768 --> 00:27:01,635 hulle bid en die Heilige Gees word uitgestort. 568 00:27:01,635 --> 00:27:04,538 Dus veroorsaak dit dat die Woord van God 569 00:27:04,538 --> 00:27:06,635 selfs meer kragtig versprei word. 570 00:27:06,635 --> 00:27:09,591 Dus groei die kerk van God. 571 00:27:09,591 --> 00:27:11,425 Verenige gebed is van uiterste belang 572 00:27:11,425 --> 00:27:15,219 vir die kerk omdat dit die sleutel is 573 00:27:15,219 --> 00:27:21,362 tot nasionale herlewing en tot die genesing van nasionale uitdagings. 574 00:27:21,362 --> 00:27:24,010 Gebed, veral verenigde gebed, 575 00:27:24,010 --> 00:27:25,721 is nie oor mag nie, 576 00:27:25,721 --> 00:27:28,987 dis nie oor om die hand van God te draai met meer mense 577 00:27:28,987 --> 00:27:31,341 wat dieselfde frase oor en oor bid nie. 578 00:27:31,341 --> 00:27:33,830 Dit is oor God se mense tesame 579 00:27:33,830 --> 00:27:35,740 wat in lyn kom met Sy wil. 580 00:27:35,740 --> 00:27:38,551 Wanneer ons bid, dink ek dit verander ons harte. 581 00:27:38,551 --> 00:27:41,972 En wanneer ons tesame in gebed kan verenig 582 00:27:41,972 --> 00:27:45,025 is daar 'n eenheid wat ervaar word. 583 00:27:45,025 --> 00:27:48,097 En dan wanneer ons vra, watookal ons vra, 584 00:27:48,097 --> 00:27:51,903 in die kragtige naam van Jesus, gebeur dinge. 585 00:27:51,903 --> 00:27:54,971 Hoekom is verenigde gebed belangrik? 586 00:27:54,971 --> 00:27:57,208 Omdat dit ons harte oopmaak 587 00:27:57,208 --> 00:28:00,244 vir die krag van die lewende God 588 00:28:00,244 --> 00:28:02,481 om ons getuienis te vergesel. 589 00:28:02,481 --> 00:28:05,858 Dit bring jou na die voet van die kruis, tesame. 590 00:28:05,858 --> 00:28:09,082 Verenigde gebed laat God se krag los 591 00:28:09,082 --> 00:28:09,864 in die heelal. 592 00:28:09,864 --> 00:28:12,250 Ek glo in die groot stryd, 593 00:28:12,250 --> 00:28:14,259 Hy is wat ons nodig het, nie die gebed nie. 594 00:28:14,259 --> 00:28:17,661 In die stryd tussen goed en kwaad, 595 00:28:17,661 --> 00:28:21,181 God onteer nie ons vryheid van keuse nie. 596 00:28:21,181 --> 00:28:27,579 Maar soos wat ons bid maak God nuwe paaie van werking oop. 597 00:28:27,579 --> 00:28:31,393 Werk God nie alreeds vir daardie seun of dogter nog voordat ons bid nie? 598 00:28:31,393 --> 00:28:34,063 Werk Hy nie vir die gemeenskap nog voordat ons bid nie? 599 00:28:34,063 --> 00:28:36,776 Hy is. Maar Hy is beperk deur hulle keuses. 600 00:28:36,776 --> 00:28:39,709 Maar soos wat ons bid, net soos in die boek van Handelinge 601 00:28:39,709 --> 00:28:44,551 soos wat die kerk gebid het, eer God die keuse van die een wat bid 602 00:28:44,551 --> 00:28:48,681 en wonderwerke gebeur soos wat ons tesame bid. 603 00:28:48,681 --> 00:28:52,035 Wanneer ons dinge regkry op die vertikale 604 00:28:52,035 --> 00:28:55,671 sal hulle regkom op die horisontale. 605 00:28:55,671 --> 00:28:56,561 ♪ musiek ♪