[kinders wat lag] ♪ musiek ♪ ♪ stemmige musiek ♪ [veeltonige ramshoring] ♪ musiek ♪ [sagter vloeiende] ♪ musiek ♪ [manlike verteller] Dit het alles begin in 'n klein bovertrek, met nederige, vurige gebed. ♪ musiek ♪ Gedreig deur die owerhede en verban om te preek, die kerk het gebid en twee mans getuig met groot krag en genade. ♪ koor musiek ♪ En mense het orals gebid, in eendrag in bekering, met belyding en nederigheid. En die lewens van mense was verander. [plonsende klip] ♪ koor musiek ♪ ♪ koor musiek ♪ Twee mans het begin met 'n sendingsreis wat die wêreld soos wat hul dit geken het onderstebo sou draai. ♪ koor musiek ♪ En die boodskap het uitgegaan na die wêreld daar buite. ♪ koor musiek ♪ Korporatiewe gebed het 'n gevangene help ontsnap. ♪ koor musiek ♪ 'n Koning het versoek dat sy mense moet vas en bid en die vyand was verslaan. 'n Stryd gewonne sonder die behoefte om te veg. ♪ koor musiek ♪ Deur 'n betroubare bediende en 'n jong koningin se geloof en moed, was mense gered. Stories in die Bybel wys die krag van verenigde gebed.