1 00:00:00,000 --> 00:00:03,533 [kinders wat lag] ♪ musiek ♪ 2 00:00:03,533 --> 00:00:06,650 ♪ stemmige musiek ♪ 3 00:00:06,650 --> 00:00:10,679 'n ANN Spesiale Verslag 4 00:00:10,679 --> 00:00:14,599 ♪ musiek ♪ 5 00:00:14,599 --> 00:00:18,406 Verenigde Gebed Werk 6 00:00:18,406 --> 00:00:22,866 ♪ musiek ♪ 7 00:00:22,866 --> 00:00:31,696 [sagter vloeiende] ♪ musiek ♪ 8 00:00:31,696 --> 00:00:35,063 [manlike verteller] Dit het alles begin in 'n klein bovertrek, 9 00:00:35,063 --> 00:00:37,506 met nederige, vurige gebed. 10 00:00:37,506 --> 00:00:39,596 ♪ musiek ♪ 11 00:00:39,596 --> 00:00:41,641 Gedreig deur die owerhede 12 00:00:41,641 --> 00:00:43,460 en verban om te preek, 13 00:00:43,460 --> 00:00:46,671 het die kerk gebid en twee mans het getuig 14 00:00:46,671 --> 00:00:49,262 met groot krag en genade. 15 00:00:49,262 --> 00:00:53,782 ♪ koor musiek ♪ 16 00:00:53,782 --> 00:00:57,234 En mense het orals gebid, in eendrag 17 00:00:57,234 --> 00:01:00,460 in bekering, met belyding en nederigheid. 18 00:01:00,460 --> 00:01:02,510 En die lewens van mense was verander. 19 00:01:02,510 --> 00:01:03,929 [plonsende klip] 20 00:01:03,929 --> 00:01:06,599 ♪ koor musiek ♪ 21 00:01:06,599 --> 00:01:10,246 Twee mans het begin met 'n sendingsreis 22 00:01:10,246 --> 00:01:14,204 wat die wêreld soos wat hul dit geken het, onderstebo sou draai. 23 00:01:14,204 --> 00:01:17,204 ♪ koor musiek ♪ 24 00:01:17,204 --> 00:01:21,229 En die boodskap het uitgegaan na die wêreld daar buite. 25 00:01:21,229 --> 00:01:24,229 ♪ koor musiek ♪ 26 00:01:24,229 --> 00:01:27,817 Korporatiewe gebed het 'n gevangene help ontsnap. 27 00:01:27,817 --> 00:01:31,377 ♪ koor musiek ♪ 28 00:01:31,377 --> 00:01:35,470 'n Koning het versoek dat sy mense moet vas en bid 29 00:01:35,470 --> 00:01:37,462 en die vyand was verslaan. 30 00:01:37,462 --> 00:01:40,498 'n Stryd gewonne sonder die behoefte om te veg. 31 00:01:40,502 --> 00:01:45,712 ♪ koor musiek ♪ 32 00:01:45,712 --> 00:01:50,242 Deur 'n betroubare bediende en 'n jong koningin se geloof en moed 33 00:01:50,242 --> 00:01:53,154 was mense gered. 34 00:01:53,154 --> 00:01:58,788 Stories in die Bybel wys die krag van verenigde gebed. 35 00:01:58,788 --> 00:02:00,452 Soos ek die boek Handelinge lees, 36 00:02:00,452 --> 00:02:04,481 dit is eintlik 'n boek oor gelowiges wat tesame kom om te bid, 37 00:02:04,481 --> 00:02:07,021 en 'n God wat gebed beantwoord. 38 00:02:07,021 --> 00:02:09,263 Persoonlike gebed is belangrik. 39 00:02:09,263 --> 00:02:11,722 Geheime gebed is die lewe van die siel. 40 00:02:11,722 --> 00:02:16,541 Maar ons weet dat daar nog nooit 'n herlewing enigeplek op hierdie planeet 41 00:02:16,541 --> 00:02:21,279 was wat nie voorafgegaan was deur verenigde en aanhoudende gebed nie. 42 00:02:21,279 --> 00:02:25,371 Ons Here het op een stadium gesê dat waar twee of meer van julle saamstem 43 00:02:25,371 --> 00:02:29,493 aangaande enigiets wat volgens My wil is, dit gedoen sal word. 44 00:02:29,493 --> 00:02:32,069 So daar is 'n sinergie wat gebeur 45 00:02:32,069 --> 00:02:37,371 wanneer ons tesame kom en ons stemme verenig om uit te roep na God. 46 00:02:37,371 --> 00:02:39,575 Soos die gees van profesie ons vertel, 47 00:02:39,575 --> 00:02:44,107 gebed is die sleutel wat die hemel se stoorkamer van skatte 48 00:02:44,107 --> 00:02:45,297 en seëninge oopsluit. 49 00:02:45,297 --> 00:02:47,799 Party van Ellen White se raad en stellings 50 00:02:47,799 --> 00:02:49,997 oor verenigde gebed is ook kragtig. 51 00:02:49,997 --> 00:02:53,214 Sy sê op een plek dat, toe sy geskryf 52 00:02:53,214 --> 00:02:55,261 het aan die Farnsworths, — sover ek kan onthou — sy sê 53 00:02:55,261 --> 00:02:57,746 daar is meer krag in verenigde gebed 54 00:02:57,746 --> 00:02:59,274 as wat daar selfs in private gebed is. 55 00:02:59,274 --> 00:03:00,601 Dan sê sy, hoekom is dit so? 56 00:03:00,601 --> 00:03:03,201 Dit is oor die eenheid van hart van die gelowiges. 57 00:03:03,201 --> 00:03:04,811 Dis asof God baie opgewonde raak 58 00:03:04,811 --> 00:03:06,368 wanneer ons almal in eendrag is, 59 00:03:06,368 --> 00:03:08,983 wanneer ons saamstaan, net soos hulle in Handelinge gedoen het. 60 00:03:08,983 --> 00:03:11,408 In 'n ander stelling sê sy, 61 00:03:11,408 --> 00:03:14,114 die klank van vurige gebed laat satan se hele leër bewe. 62 00:03:14,114 --> 00:03:18,304 Jesus weet dat die gewoonte om saam met ander te bid 63 00:03:18,304 --> 00:03:23,071 help om van die self-gesentreerdheid van ons gebede ontslae te raak 64 00:03:23,071 --> 00:03:25,043 wanneer ons alleen bid. 65 00:03:25,043 --> 00:03:28,615 So wanneer die Bybel daarvan praat om aan te hou met ernstige gebed, 66 00:03:28,615 --> 00:03:32,271 is dit nie net 'n individuele aktiwiteit nie. 67 00:03:32,271 --> 00:03:36,617 Dis 'n beroep op die kerk as 'n gemeenskap om uit te roep na God. 68 00:03:36,617 --> 00:03:38,771 Nie om God van plan te laat verander nie, 69 00:03:38,771 --> 00:03:42,466 maar dat ons in lyn kom met God se wil 70 00:03:42,466 --> 00:03:47,227 en eintlik dink ek Hy gebruik ons as 'n deel van die antwoorde op daardie gebede. 71 00:03:47,227 --> 00:03:49,931 Soos wat mens na die boek van Handelinge kyk, 72 00:03:49,931 --> 00:03:53,591 verenigde gebed het God se mense saam gebring. 73 00:03:53,591 --> 00:03:56,184 In Handelinge hoofstuk een vers 14 en 15, 74 00:03:56,184 --> 00:03:59,067 die hele kerk het saam ontmoet en gebid. 75 00:03:59,067 --> 00:04:01,724 Hulle het geweet dat die taak voor hulle te groot was. 76 00:04:01,724 --> 00:04:03,800 Hulle het geweet dat die uitdaging te enorm was. 77 00:04:03,800 --> 00:04:06,772 Hulle het geweet dat daar geen manier was wat hulle die evangelie aan die wêreld kon oordra nie. 78 00:04:06,772 --> 00:04:10,631 Maar soos wat hulle gebid het, het God iets wonderbaarlik gedoen. 79 00:04:10,631 --> 00:04:13,384 Hy het Sy Heilige Gees uitgestort op die dag van Pinkster 80 00:04:13,384 --> 00:04:16,238 en 3,000 was gedoop. 81 00:04:16,238 --> 00:04:19,435 Jy weet een van die... wanneer jy die teks daar lees, 82 00:04:19,435 --> 00:04:22,711 een van die dinge wat uitstaan vir my is die eenvoudige Engelse frase — 83 00:04:22,711 --> 00:04:25,506 hulle was in eendrag. 84 00:04:25,506 --> 00:04:28,885 Pinkster was net 'n uitsonderlike gebeurtenis. 85 00:04:28,885 --> 00:04:35,302 Dit het gekom na die hoogtepunt van Christus se bediening op hierdie aarde. 86 00:04:35,302 --> 00:04:41,801 En dit het gelyk asof alles heeltemal verpletter en vernietig was. 87 00:04:41,801 --> 00:04:43,893 Toe Christus op daardie kruis gehang het 88 00:04:43,893 --> 00:04:46,435 en toe natuurlik het die opstanding plaas gevind. 89 00:04:46,435 --> 00:04:48,092 En Hy het aan Sy dissipels verskyn 90 00:04:48,092 --> 00:04:51,311 wat hulle 'n totale ander perspektief gegee het 91 00:04:51,311 --> 00:04:53,715 oor wat hulle bediening alles behels het. 92 00:04:53,715 --> 00:04:56,572 Ons geseënde Here het vir Sy dissipels gesê 93 00:04:56,572 --> 00:05:00,738 om in Jerusalem te vertoef, verenig in gebed. 94 00:05:00,738 --> 00:05:03,742 En dit was een van die voorvereistes 95 00:05:03,742 --> 00:05:06,381 om daardie geweldigde sterk wind te bring 96 00:05:06,381 --> 00:05:09,383 en die teenwoordigheid van die Heilige Gees op die dag van Pinkster. 97 00:05:09,383 --> 00:05:10,993 [man praat berber] 98 00:05:10,993 --> 00:05:12,898 [manlike verteller] Dit was die tyd van Pasga 99 00:05:12,898 --> 00:05:15,701 en ons was in 'n bovertrek in Jerusalem. 100 00:05:15,701 --> 00:05:18,061 Ons het almal gebid in eendrag. 101 00:05:18,061 --> 00:05:21,113 Ons het gebid vir bekering en nederigheid, 102 00:05:21,113 --> 00:05:23,644 en ons het ons sondes bely. 103 00:05:23,644 --> 00:05:27,726 Ons het ook die Here se visie, krag en die Heilige Gees gesoek. 104 00:05:27,726 --> 00:05:30,236 Daar was 'n ongelooflike gevoel van eenheid 105 00:05:30,236 --> 00:05:32,272 soos wat ons ernstig saam gebid het. 106 00:05:32,272 --> 00:05:35,842 [man bid in Berber] 107 00:05:35,842 --> 00:05:38,842 [vrou praat in Berber] 108 00:05:38,842 --> 00:05:41,812 [vroulike spreker] Skielik was daar die klank van 'n gewelddadige wind 109 00:05:41,812 --> 00:05:43,721 wat die hele kamer gevul het waar ons gesit het. 110 00:05:43,721 --> 00:05:46,721 [wind klanke] 111 00:05:46,721 --> 00:05:48,760 Die tonge van vuur het neergedaal 112 00:05:48,760 --> 00:05:52,394 en hierdie vuur het op mense gerus. 113 00:05:52,394 --> 00:05:54,724 [man praat Berber] 114 00:05:54,724 --> 00:05:58,214 [manlike verteller] Al die mense in die kamer was gevul met die Heilige Gees. 115 00:05:58,214 --> 00:06:00,730 Nou, onthou dat gedurende die tyd van Pinkster 116 00:06:00,730 --> 00:06:03,498 mense van baie lande af gekom het om te kom aanbid 117 00:06:03,498 --> 00:06:06,068 en nou skieilik kon hulle die evangelie hoor, 118 00:06:06,068 --> 00:06:07,752 elkeen in sy eie taal. 119 00:06:07,752 --> 00:06:10,058 As 'n resultaat hiervan was 3,000 mense 120 00:06:10,058 --> 00:06:12,664 bygevoeg tot die gelowiges in een dag. 121 00:06:12,673 --> 00:06:16,854 ♪ sagte sprankelende musiek ♪ 122 00:06:16,854 --> 00:06:18,474 [vrou praat Berber] 123 00:06:18,474 --> 00:06:20,048 [vroulike spreker] Die mense het hulself toegewy 124 00:06:20,048 --> 00:06:22,774 aan die apostels se onderrig en aan kameraadskap, 125 00:06:22,774 --> 00:06:25,382 die breek van brood en aan gebed. 126 00:06:25,382 --> 00:06:28,248 Elke dag sou hul saam ontmoet het in die tempel binnehowe. 127 00:06:28,248 --> 00:06:30,967 In hulle huise het hul brood gebreek en saam geëet. 128 00:06:30,967 --> 00:06:34,344 En die getal van daardie wat gered was het daagliks gegroei. 129 00:06:34,344 --> 00:06:36,574 ♪ musiek ♪ 130 00:06:36,574 --> 00:06:38,355 En ons glo dat iets soos hierdie 131 00:06:38,355 --> 00:06:41,402 ook gaan gebeur in die laaste dae. 132 00:06:41,402 --> 00:06:43,728 Maar ek dink net as 'n kerk en as 'n volk 133 00:06:43,728 --> 00:06:46,137 ons kom tesame in eendrag 134 00:06:46,137 --> 00:06:48,227 en in vurige gebed, sal ons... 135 00:06:48,227 --> 00:06:51,271 totdat ons dit doen sal ons dit nie sien gebeur nie. 136 00:06:51,271 --> 00:06:53,769 En eintlik, dit wat tydens Pinkster gebeur het 137 00:06:53,769 --> 00:06:57,874 gaan weer herhaal word deur die Here 138 00:06:57,874 --> 00:06:59,630 in selfs 'n groter mate 139 00:06:59,630 --> 00:07:02,362 soos wat die drie engele se boodskappe voortgaan 140 00:07:02,362 --> 00:07:06,028 soos wat die vierde engel in Openbaring 18 verklaar het 141 00:07:06,028 --> 00:07:10,242 en soos die finale luidskreet aangekondig word reg oor die wêreld. 142 00:07:10,242 --> 00:07:14,249 En dit gaan mense wees wat hulself aan die Here onderwerp het, 143 00:07:14,249 --> 00:07:15,713 hul sondes bely het, 144 00:07:15,713 --> 00:07:18,411 en dan kan die Heilige Gees val 145 00:07:18,411 --> 00:07:20,142 en kan ons in 'n kragtige manier gebruik. 146 00:07:20,142 --> 00:07:22,560 Wel, ek dink aan die boek van Handelinge, Handelinge hoofstuk ses 147 00:07:22,560 --> 00:07:24,350 het dit gelyk soos 'n goeie probleem. 148 00:07:24,350 --> 00:07:26,802 Die kerk het eksponensieel gegroei. 149 00:07:26,802 --> 00:07:30,744 Maar in die midde daarvan is daar die kos verspreidings uitdaging. 150 00:07:30,745 --> 00:07:36,318 [mans baklei in Berber] ♪ lewendige musiek ♪ 151 00:07:36,318 --> 00:07:40,509 [manlike spreker] Die kerk het praktiese uitdagings ondergaan. 152 00:07:40,509 --> 00:07:44,131 Die Hellenistiese Jode het gekla oor die Hebreeuse Jode 153 00:07:44,131 --> 00:07:47,122 omdat die voormaliges se weduwees oorgesien 154 00:07:47,122 --> 00:07:49,245 was in die daaglikse verspreiding van kos. 155 00:07:49,245 --> 00:07:51,252 Die apostels het besluit dat hulle 156 00:07:51,252 --> 00:07:54,509 moet fokus op die bediening van gebed en die Woord. 157 00:07:54,509 --> 00:07:57,254 En dus het hulle versoek dat sewe diakens 158 00:07:57,254 --> 00:08:00,794 gekies word vir hierdie ander praktiese take. 159 00:08:00,797 --> 00:08:04,254 ♪ lewendige musiek ♪ 160 00:08:04,254 --> 00:08:06,474 [man praat Berber] 161 00:08:06,474 --> 00:08:09,500 [manlike verteller 1] Die apostels het ons gevra om as 'n groep 162 00:08:09,500 --> 00:08:12,335 sewe manne te kies wat bekend was daarvoor 163 00:08:12,335 --> 00:08:15,509 dat hulle vol van die Heilige Gees was en wat wysheid het. 164 00:08:15,509 --> 00:08:17,753 Die voorstel van die apostels 165 00:08:17,753 --> 00:08:19,789 het ons hele groep behaag. 166 00:08:19,789 --> 00:08:23,027 Dus het ons begin om die sewe mans uit te kies. 167 00:08:23,027 --> 00:08:24,985 Nadat die manne gekies was, 168 00:08:24,985 --> 00:08:27,964 was hulle aan die apostels voorgestel. 169 00:08:27,964 --> 00:08:32,037 Die apostels het hul hande op hulle gelê en vir hulle gebid. 170 00:08:32,037 --> 00:08:35,639 [manlike verteller 2] Met gebed as 'n prioriteit, sal die kerk nooit faal nie. 171 00:08:35,639 --> 00:08:39,662 Na dit het die aantal dissipels vinnig vermeerder. 172 00:08:39,662 --> 00:08:43,771 En 'n groot aantal priesters het gehoorsaam geword aan die werk. 173 00:08:43,771 --> 00:08:46,471 So ek dink ons vind 'n gevallestudie daar 174 00:08:46,471 --> 00:08:49,266 wat sê dat wanneer ons uitdagings in die gesig staar, 175 00:08:49,266 --> 00:08:51,954 kom ons gebruik wysheid, kom ons gebruik ons opleiding 176 00:08:51,954 --> 00:08:53,871 maar laat ons ook erken dat ons 177 00:08:53,871 --> 00:08:56,817 'n God het wat gebed beantwoord en Wie vir ons wysheid sal gee. 178 00:08:56,817 --> 00:08:59,300 Ek het hierdie oor en oor en oor gesien. 179 00:08:59,300 --> 00:09:01,354 Kerke met groot probleme 180 00:09:01,354 --> 00:09:04,794 het dit opgelos wanneer hul tesame gekom het en gebid het. 181 00:09:04,794 --> 00:09:06,308 ♪ bariton koor musiek ♪ 182 00:09:06,308 --> 00:09:10,901 [Hoofpriester baklei met Petrus en Johannes] 183 00:09:17,431 --> 00:09:19,475 [manlike verteller] Petrus en Johannes was ingeroep 184 00:09:19,475 --> 00:09:21,835 deur die hoofpriesters en ouderlinge oor hul prediking. 185 00:09:21,835 --> 00:09:23,361 Hul het probeer om hul aksies te verdedig 186 00:09:23,361 --> 00:09:25,508 maar die leiers was baie hard op hulle. 187 00:09:25,508 --> 00:09:27,572 Hulle was opdrag gegee om nie te praat 188 00:09:27,572 --> 00:09:29,312 of te onderrig in die naam van Jesus nie. 189 00:09:29,312 --> 00:09:32,421 Na verdere dreigemente is hulle laat gaan. 190 00:09:32,421 --> 00:09:35,031 Petrus en Johannes het teruggegaan na hul eie mense toe 191 00:09:35,031 --> 00:09:37,801 en het verslag gegee oor alles wat die hoofpriesters en ouderlinge gesê het. 192 00:09:37,801 --> 00:09:41,381 ♪ bariton koor musiek ♪ 193 00:09:41,381 --> 00:09:43,243 [man praat Berber] 194 00:09:43,243 --> 00:09:48,200 [manlike verteller 1] Toe ons hierdie als hoor, het ons dadelik ons stemme gelig in gebed tot God. 195 00:09:48,200 --> 00:09:51,171 Die hele groep het vir Petrus en Johannes gebid. 196 00:09:51,171 --> 00:09:55,411 Ons het gebid tot God om dapperheid te gee aan hierdie twee nederige dienaars. 197 00:09:55,411 --> 00:10:00,041 Sulke intense gebed het ek nie ervaar in 'n lang tyd nie. 198 00:10:00,041 --> 00:10:03,867 Nadat ons gebid het, skielik het die hele plek geskud. 199 00:10:03,867 --> 00:10:05,911 [man praat Berber] 200 00:10:05,911 --> 00:10:07,925 [manlike verteller 2] Mense was gevul met die Heilige Gees 201 00:10:07,925 --> 00:10:09,351 en Petrus en Johannes het uitgegaan 202 00:10:09,351 --> 00:10:11,859 en getuig met groot krag en genade. 203 00:10:11,859 --> 00:10:13,499 Hulle het regdeur die land getuig 204 00:10:13,499 --> 00:10:16,118 oor die opstanding van hulle Verlosser. 205 00:10:17,878 --> 00:10:21,382 So ek dink Petrus en Johannes het baie krag gevind, 206 00:10:21,382 --> 00:10:23,197 beide van die wete dat hulle gebid het 207 00:10:23,197 --> 00:10:25,230 maar ook van die krag wat vrygestel word 208 00:10:25,230 --> 00:10:26,602 wanneer mense vir ons bid. 209 00:10:26,602 --> 00:10:27,449 Daar is 'n vrede, 210 00:10:27,449 --> 00:10:29,019 daar is 'n krag van God 211 00:10:29,019 --> 00:10:33,691 wat in ons kom wanneer daardie gebed beantwoord word deur baie gelowiges. 212 00:10:33,691 --> 00:10:38,690 [vroulike verteller] Toe het Ester hierdie antwoord na Mordegai toe gestuur: 213 00:10:38,690 --> 00:10:42,626 “Gaan maak al die Jode wat in Susan is, bymekaar 214 00:10:42,626 --> 00:10:47,670 en bid en vas vir my. 215 00:10:47,670 --> 00:10:50,935 Moet niks eet of drink nie vir drie dae en drie nagte. 216 00:11:00,506 --> 00:11:03,396 Ek en my bediendes sal ook vas soos julle. 217 00:11:03,396 --> 00:11:07,499 Daarna sal ek na die koning toe gaan, 218 00:11:07,499 --> 00:11:28,048 al is dit teen die wet. 219 00:11:28,048 --> 00:11:30,088 As ek moet omkom, kom ek om.” 220 00:11:30,088 --> 00:11:31,732 ♪ stygende musiek ♪ 221 00:11:31,732 --> 00:11:34,101 ♪ musiek ♪ 222 00:11:34,101 --> 00:11:37,212 Ons kyk nou terug na Ester 223 00:11:37,212 --> 00:11:39,777 en ons dink sy was 'n dapper meisie. 224 00:11:39,777 --> 00:11:41,888 Jy weet, watter vrou van geloof. 225 00:11:41,888 --> 00:11:45,167 Maar sy was waarskynlik net so vreesbevange 226 00:11:45,167 --> 00:11:47,030 as wat enigeen van ons sou kon wees. 227 00:11:47,030 --> 00:11:48,951 Dit was 'n baie desperate situasie. 228 00:11:48,951 --> 00:11:52,760 Jy ken die ou sê ding, "Daar is nie so 'n ding soos 229 00:11:52,760 --> 00:11:56,063 ateïste in jakkals gate nie." 230 00:11:56,063 --> 00:11:59,857 En ek dink hierdie was 'n geval waar 231 00:11:59,857 --> 00:12:05,021 hul sonder bonatuurlike ingryping geweet het... 232 00:12:05,021 --> 00:12:07,725 sonder bonatuurlike ingryping sou alles verlore wees. 233 00:12:07,725 --> 00:12:12,154 Maar sy was wys genoeg om aan haar Oom Mordegai te sê, 234 00:12:12,154 --> 00:12:15,338 "Ek sal vas en bid. 235 00:12:15,338 --> 00:12:17,451 En ek sal dat my mense hier in die paleis vas en bid. 236 00:12:17,451 --> 00:12:19,254 Maar ek wil hê dat al God se mense moet vas en bid." 237 00:12:19,254 --> 00:12:22,091 Ek dink ons mis baie uit 238 00:12:22,091 --> 00:12:25,253 op die loslating van God se krag 239 00:12:25,253 --> 00:12:28,012 in hierdie wêreld deur nie te vas nie. 240 00:12:28,012 --> 00:12:29,745 En dit hoef nie te beteken dat jy geheel en al sonder kos moet gaan nie 241 00:12:29,745 --> 00:12:31,750 maar een of ander vorm van iets opgee 242 00:12:31,750 --> 00:12:34,761 wat ons baie geniet elke dag 243 00:12:34,761 --> 00:12:36,758 en dit verenig tesame met gebed 244 00:12:36,758 --> 00:12:40,116 en bid saam met ander... dit doen iets, 245 00:12:40,116 --> 00:12:42,994 beweeg in hierdie groot stryd. 246 00:12:42,994 --> 00:12:45,545 Dit is baie maklik om met tye te vergeet 247 00:12:45,545 --> 00:12:47,612 presies hoe baie ons afhanklik is van God. 248 00:12:47,612 --> 00:12:49,269 En soos wat Dwight Nelson daarvan hou om ons te herinner — 249 00:12:49,269 --> 00:12:51,658 Bid desperate gebede! 250 00:12:51,658 --> 00:12:54,315 En Ester was desperaat. 251 00:12:54,315 --> 00:12:57,706 Bid dringende gebede! 252 00:12:57,706 --> 00:12:59,496 En bid gebede van verwagting! 253 00:12:59,496 --> 00:13:01,751 En ek dink haar gebede het al drie ingesluit. 254 00:13:01,751 --> 00:13:04,838 As jy na die boek van Handelinge kyk, 255 00:13:04,838 --> 00:13:09,707 gebed was baie verenigend. 256 00:13:09,707 --> 00:13:14,196 Vat byvoorbeeld vir Petrus en Kornelius. 257 00:13:14,196 --> 00:13:16,505 Kornelius, 'n Heiden. Petrus, 'n Jood. 258 00:13:16,505 --> 00:13:18,499 En Jode en Heidene sou glad nie bymekaar kom 259 00:13:18,499 --> 00:13:19,425 in enige vorm van intieme gesprekke nie 260 00:13:19,425 --> 00:13:22,766 of bymerkaar se huise kuier nie 261 00:13:22,766 --> 00:13:28,006 of saam eet nie. 262 00:13:28,006 --> 00:13:30,894 Hierdie was die Heilige Gees wat besig was om mure af te breek. 263 00:13:30,894 --> 00:13:33,904 'n Heiden van die Italiaanse groep, Kornelius, het gebid. 264 00:13:33,904 --> 00:13:36,079 Dit was geen ongeluk nie. Hy het gebid. 265 00:13:36,079 --> 00:13:38,885 Petrus op die dak, biddend. 266 00:13:38,885 --> 00:13:41,370 En hy het so lank gebid dat hy aan die slaap geraak het. 267 00:13:41,370 --> 00:13:43,390 Petrus het hierdie droom van die laken wat afkom 268 00:13:43,390 --> 00:13:45,413 met al hierdie verskillende diere daarbinne. 269 00:13:45,413 --> 00:13:48,484 En God sê, "Petrus, staan op en eet." 270 00:13:48,484 --> 00:13:50,390 En Petrus sê, "Ek het nog nooit slange 271 00:13:50,390 --> 00:13:51,578 en krokodille en knaagdiere geëet nie." 272 00:13:51,578 --> 00:13:55,105 Die visioen was natuurlik nie oor 273 00:13:55,105 --> 00:13:56,564 rein en onrein kosse nie. 274 00:13:56,564 --> 00:14:02,068 Die visioen was oor respek vir ander kulture. 275 00:14:02,068 --> 00:14:04,390 Respek vir ander mense. 276 00:14:04,390 --> 00:14:06,058 En God het visioen gestuur, openbaringe, aan albei van hulle 277 00:14:06,058 --> 00:14:08,682 wat mure afgebreek het 278 00:14:08,682 --> 00:14:12,179 wat hulle geskei het. 279 00:14:12,179 --> 00:14:15,493 En Petrus het verklaar dat God hom gewys het dat 280 00:14:15,493 --> 00:14:17,248 Hy geen aannemer van mense is nie. 281 00:14:17,248 --> 00:14:19,120 En beide van hulle het gebid, Jood en Heiden, 282 00:14:19,120 --> 00:14:27,220 hulle gebede het opgestyg na die hemel 283 00:14:27,220 --> 00:14:30,511 en het ontmoet by die troon van God. 284 00:14:30,511 --> 00:14:32,758 ♪ klavier musiek ♪ 285 00:14:32,758 --> 00:14:36,633 [manlike verteller 1] Dit was om en by middag toe Petrus uitgegaan het op die dak om te bid. 286 00:14:36,633 --> 00:14:38,515 Dit was hier waar Petrus 'n visioen 287 00:14:38,515 --> 00:14:40,015 gehad het van 'n groot laken wat 'n mengsel van onrein diere bevat het, 288 00:14:40,015 --> 00:14:41,757 verteenwoordigend van God se bevestiging 289 00:14:41,757 --> 00:14:45,227 van die verskeidenheid mense 290 00:14:45,227 --> 00:14:47,413 in die groeiende kerk. 291 00:14:47,413 --> 00:14:49,757 ♪ fluit musiek ♪ 292 00:14:49,757 --> 00:14:53,752 [manlike verteller 2] Ons het gehoor dat Petrus by die 293 00:14:53,752 --> 00:14:55,502 huis van Simon, die leerlooier, 294 00:14:55,502 --> 00:14:58,008 gebly het en ons was opdrag gegee deur Kornelius, die hoofman, om hom te gaan soek. 295 00:14:58,008 --> 00:15:00,879 ♪ klavier en fluit musiek ♪ 296 00:15:00,879 --> 00:15:04,608 [manlike spreker 1] Terwyl Petrus nog gedink het oor die visioen, 297 00:15:04,608 --> 00:15:06,248 het die Heilige Gees vir hom gesê om ondertoe te gaan 298 00:15:06,248 --> 00:15:08,254 want daar was drie mans wat hom gesoek het. 299 00:15:08,254 --> 00:15:12,079 [man praat Berber] 300 00:15:12,079 --> 00:15:17,173 Petrus het ondertoe gegaan en vir die mans gesê dat 301 00:15:17,173 --> 00:15:18,787 hy die een was na wie hulle opsoek is. 302 00:15:18,787 --> 00:15:21,042 ♪ klavier en fluit musiek ♪ 303 00:15:21,042 --> 00:15:22,758 [manlike spreker 2] Ons het toe vir Petrus 304 00:15:22,758 --> 00:15:23,892 vertel dat Kornelius, die hoofman, 305 00:15:23,892 --> 00:15:25,416 deur 'n engel vertel is 306 00:15:25,416 --> 00:15:27,411 dat Petrus hom sal kom 307 00:15:27,411 --> 00:15:30,832 sien by sy huis. 308 00:15:30,832 --> 00:15:33,492 So, onbekend aan Petrus, 309 00:15:33,492 --> 00:15:36,261 het Kornelius alreeds sy besoek aan Sesarea verwag. 310 00:15:36,261 --> 00:15:38,997 [man praat Berber] 311 00:15:38,997 --> 00:15:41,165 Wat hier gebeur het was nogals ongewoon. 312 00:15:41,165 --> 00:15:43,015 Net die feit dat Petrus in die huis ingegaan het — 313 00:15:43,015 --> 00:15:44,736 onthou dat dit teen die wet was 314 00:15:44,736 --> 00:15:47,370 vir 'n Jood om te assosieer met 315 00:15:47,370 --> 00:15:50,009 of om 'n heiden te besoek. 316 00:15:50,009 --> 00:15:51,788 ♪ musiek ♪ 317 00:15:51,788 --> 00:15:54,250 [manlike verteller 2] Kornelius het vir Petrus vertel hoe, drie dae vroeër, 318 00:15:54,250 --> 00:15:57,000 hy in sy huis gebid het 319 00:15:57,000 --> 00:15:58,630 toe 'n engel aan hom verskyn het. 320 00:15:58,630 --> 00:16:00,686 [man praat berber] 321 00:16:00,686 --> 00:16:02,520 Petrus het met Kornelius 322 00:16:02,520 --> 00:16:04,491 sy nuwe begrip gedeel dat God 323 00:16:04,491 --> 00:16:06,628 nie voortrek nie 324 00:16:06,628 --> 00:16:07,994 en 'n God is van almal. 325 00:16:07,994 --> 00:16:11,630 Hierdie was 'n werklike draaipunt. 326 00:16:11,630 --> 00:16:16,600 Van hierdie oomblik af aan 327 00:16:16,600 --> 00:16:19,131 was die evangelie ook aan ander mense groepe gegee. 328 00:16:19,131 --> 00:16:21,312 En dit het alles begin met gebed en vas, en 'n vision. 329 00:16:21,312 --> 00:16:23,078 Kulture was oorbrug. 330 00:16:23,078 --> 00:16:25,828 Hindernisse was afgebreek. 331 00:16:25,828 --> 00:16:27,821 Harte was verenig. 332 00:16:27,821 --> 00:16:28,974 En hul het een geword in Jesus Christus. 333 00:16:28,974 --> 00:16:31,092 En die evangelie was beskikbaar aan die Heidene. 334 00:16:31,092 --> 00:16:34,189 Wat doen verenigde gebed 335 00:16:34,189 --> 00:16:36,899 om kulture af te breek? 336 00:16:36,909 --> 00:16:39,241 Wanneer ons saam kniel — 337 00:16:39,241 --> 00:16:41,918 verskillende kulture, verskillende agtergronde, 338 00:16:41,918 --> 00:16:43,476 verskillende sosiologiese agtergronde, 339 00:16:43,476 --> 00:16:45,506 verskillende opvoedkundige agtergronde, 340 00:16:45,506 --> 00:16:48,621 verskillende ras velkleure — 341 00:16:48,621 --> 00:16:50,492 wanneer ons saam kniel 342 00:16:50,492 --> 00:16:52,511 is ons harte verenig as een in Jesus Christus. 343 00:16:52,511 --> 00:16:55,613 Ek kyk in Handelinge hoofstuk 13, 344 00:16:55,613 --> 00:16:57,511 waar die kerk in Antiogië 345 00:16:57,511 --> 00:17:00,259 Paulus en Barnabas uitstuur. 346 00:17:00,259 --> 00:17:04,015 En hulle lê hul hande op hul. 347 00:17:04,015 --> 00:17:07,661 En hul bid vir die seëning van die Heilige Gees. 348 00:17:07,661 --> 00:17:11,051 Die oplegging van hande was die tersydestelling, in Handelinge 13, 349 00:17:11,051 --> 00:17:15,025 van Paulus en Barnabas vir die evangelie en sending. 350 00:17:15,025 --> 00:17:16,401 Hulle sou hul sendingreis begin. 351 00:17:16,401 --> 00:17:18,911 Ek dink nie daar is iets betowerend van die hande nie. 352 00:17:18,911 --> 00:17:21,885 Ek dink dit is 'n simbool. 353 00:17:21,885 --> 00:17:23,619 Soos wat water met doop is 354 00:17:23,619 --> 00:17:26,382 of die ongesuurde brood en die ongegiste druiwesap 355 00:17:26,382 --> 00:17:28,498 in die nagmaal diens is. 356 00:17:28,498 --> 00:17:30,759 Wanneer die kerk verenig word, 357 00:17:30,759 --> 00:17:35,503 en hul hande op individue plaas, 358 00:17:35,503 --> 00:17:37,013 bid hulle vir daardie individu, 359 00:17:37,013 --> 00:17:39,491 wat hul apart sit vir 'n spesifieke taak van getuienes en bediening. 360 00:17:39,491 --> 00:17:41,130 [man praat Berber] 361 00:17:41,130 --> 00:17:43,237 Terwyl die profete en onderrigewers van die vroeë kerk 362 00:17:43,237 --> 00:17:45,963 gevas en gebid het, 363 00:17:45,963 --> 00:17:48,760 het die Heilige Gees Paulus en Barnabas geroep 364 00:17:48,760 --> 00:17:50,360 om op hul eerste sendingsreis te gaan. 365 00:17:50,360 --> 00:17:51,500 Die kerk het tesame gebid voordat hulle hul uitgestuur het. 366 00:17:51,500 --> 00:17:53,931 ♪ engelagtige musiek ♪ 367 00:17:53,931 --> 00:17:56,821 [vrou praat Berber] 368 00:17:56,821 --> 00:17:58,260 Hande was op hulle gelê en ons het ernstig gebid. 369 00:17:58,260 --> 00:18:00,911 As 'n verenigde kerk het ons gebid vir hul veiligheid 370 00:18:00,911 --> 00:18:03,302 en dat God vir hulle 371 00:18:03,302 --> 00:18:04,865 die regte woorde sal gee om te spreek aan menigtes. 372 00:18:04,865 --> 00:18:07,255 Ons het gebid dat ons sendelinge suksesvol sou wees 373 00:18:07,255 --> 00:18:10,078 in die verspreiding van die evangelie. 374 00:18:10,078 --> 00:18:12,307 ♪ stygende musiek ♪ 375 00:18:12,307 --> 00:18:14,232 Paulus en Barnabas het na verskeie plekke toe gereis. 376 00:18:14,232 --> 00:18:16,865 In Siprus het hulle die Woord van God verkondig 377 00:18:16,865 --> 00:18:18,765 in die Joodse sinagoges . 378 00:18:18,765 --> 00:18:21,655 In Pisidië Antiogië het omtrent die hele stad 379 00:18:21,655 --> 00:18:24,852 tesame gekom om die Woord van die Here te hoor. 380 00:18:24,852 --> 00:18:28,875 Toe die Heidene hul boodskap hoor, het hul geglo. 381 00:18:28,875 --> 00:18:31,725 Die Woord van die Here het deur die hele gebied versprei 382 00:18:31,725 --> 00:18:34,507 en die dissipels was gevul met vreugde en die Heilige Gees. 383 00:18:34,507 --> 00:18:38,146 ♪ engelagtige musiek ♪ 384 00:18:38,146 --> 00:18:39,821 Paulus en Barnabas het ouderlinge in elke kerk aangestel 385 00:18:39,821 --> 00:18:42,531 en het gebid terwyl hulle vas en hulle aanbeveel aan God. 386 00:18:42,531 --> 00:18:46,030 Hulle het die kerk bymekaar gemaak 387 00:18:47,750 --> 00:18:49,265 en verslag gegee aan alles wat God deur hulle gedoen het 388 00:18:49,265 --> 00:18:52,762 en hoe Hy 'n deur van geloof oopgemaak het vir die Heidene. 389 00:18:52,762 --> 00:18:56,097 As 'n biddende gemeenskap 390 00:18:56,097 --> 00:18:57,882 wanneer ons ons hande op die lê vir wie ons bid, 391 00:18:57,882 --> 00:19:00,107 stel dit die Hand van God voor. 392 00:19:00,107 --> 00:19:02,081 Knielende om daardie persoon, 393 00:19:02,081 --> 00:19:04,208 is hulle opsy gestel vir die taak en het ons 394 00:19:04,208 --> 00:19:06,858 die Heilige Gees gevra om te kom 395 00:19:06,858 --> 00:19:10,421 om hulle te bemagtig, om hul te versterk 396 00:19:10,421 --> 00:19:12,108 vir die taak wat God vir hulle gegee het deur die kerk. 397 00:19:12,108 --> 00:19:14,831 Ek onthou 'n storie waar Paulus... 398 00:19:14,831 --> 00:19:18,395 hy het 'n pragtige vrou teëgekom. 399 00:19:18,395 --> 00:19:20,245 Haar naam was Lidia. En sy was besig om te bid. 400 00:19:20,245 --> 00:19:22,251 En, ek weet nie, dit was dalk langs 'n rivier vir al wat ek weet, 401 00:19:22,251 --> 00:19:25,744 of dalk was dit langs 'n put. 402 00:19:25,744 --> 00:19:28,053 Miskien was dit in die middel van 'n mark, 403 00:19:28,053 --> 00:19:30,561 jy weet, in hulle tyd. 404 00:19:30,561 --> 00:19:33,251 Waarookal dit was, God was in staat om haar hart te bereik 405 00:19:33,251 --> 00:19:36,452 en die Bybel vertel ons dat sy 406 00:19:36,452 --> 00:19:38,518 die boodskap van die evangelie aanvaar het en gedoop is. 407 00:19:38,518 --> 00:19:40,790 [Vroulike Spreker] Ons was 'n groep vrouens buite die stad se hekke 408 00:19:40,790 --> 00:19:43,035 by die rivier waar daar 'n plek van gebed was. 409 00:19:43,035 --> 00:19:46,157 Lidia, 'n handelaar van pers wolmateriaal, 410 00:19:46,157 --> 00:19:48,354 van Tiatira was ook daar. 411 00:19:48,354 --> 00:19:51,192 Twee mans het daar aangekom en met ons begin praat 412 00:19:51,192 --> 00:19:55,515 en het gevra of hul by ons kan aansluit vir gebed. 413 00:19:55,515 --> 00:19:59,494 Ons het later geleer dat hulle Paulus en Silas was. 414 00:19:59,494 --> 00:20:03,745 Die Here het Lidia se hart ontvanklik gemaak vir Paulus se boodskap. 415 00:20:03,745 --> 00:20:06,245 Sy en haar hele huisgesin was gedoop. 416 00:20:06,245 --> 00:20:08,620 'n Ander dag was Paulus en Silas oppad na 'n plek van gebed toe. 417 00:20:08,620 --> 00:20:12,498 Hulle het 'n slavin teëgekom 418 00:20:12,498 --> 00:20:15,478 in wie daar 'n gees was wat die toekoms kon voorspel. 419 00:20:15,478 --> 00:20:19,254 Sy het baie geld vir haar eienaars verdien deur waarsêery. 420 00:20:19,254 --> 00:20:22,756 Sy het ons gevolg en op ons geskree. 421 00:20:22,756 --> 00:20:25,750 Dit was steurend dus het Paulus die gees bevel gegee om uit haar te gaan. 422 00:20:25,750 --> 00:20:27,355 Toe haar eienaars besef dat hul haar nie meer kan gebruik om geld mee te maak nie, 423 00:20:27,355 --> 00:20:32,762 het hulle Paulus en Silas na die owerhede toe gesleep 424 00:20:32,762 --> 00:20:35,500 en hulle was in die tronk gegooi. 425 00:20:35,500 --> 00:20:38,015 [Manlike Spreker] Rondom middernag het hierdie twee baie positiewe gevangenes, 426 00:20:38,015 --> 00:20:40,500 genaamd Paulus en Silas, gebid 427 00:20:40,500 --> 00:20:42,884 en lofliedere tot God gesing. 428 00:20:42,884 --> 00:20:44,645 Die res van ons het na hulle geluister. 429 00:20:44,645 --> 00:20:46,895 Skielik was daar 'n geweldige aardbewing 430 00:20:46,895 --> 00:20:49,761 en die tronk het geskud. 431 00:20:49,761 --> 00:20:52,259 Al die tronk se deure het oopgevlieg 432 00:20:52,259 --> 00:20:54,511 en almal se kettings het los gekom. 433 00:20:54,511 --> 00:20:57,048 Die tronkbewaarder het wakker geword, al die deure oop gesien 434 00:20:57,048 --> 00:20:59,610 en sy swaard uitgetrek om homself dood te maak. 435 00:20:59,610 --> 00:21:02,154 Hy het gedink al die gevangenes het ontsnap. 436 00:21:02,154 --> 00:21:07,509 Maar Paulus het hom verseker en geskree 437 00:21:07,509 --> 00:21:10,750 dat hy nie homself moet seermaak nie. 438 00:21:10,750 --> 00:21:14,875 Die tronkbewaarder het vir lig gevra, ingestorm en bewend voor Paulus en Silas neergeval. 439 00:21:14,875 --> 00:21:16,839 Die bewaarder het Jesus Christus aanvaar 440 00:21:16,839 --> 00:21:19,249 en sy hele familie was gedoop. 441 00:21:19,249 --> 00:21:21,349 So gebed kan enigeplek gebeur. 442 00:21:21,349 --> 00:21:23,963 Vir "Hope Channel", jy weet, bied ek 'n program aan, 443 00:21:23,963 --> 00:21:26,262 ek is 'n medeaanbieder vir 'n program genaamd "Let's Pray". 444 00:21:26,262 --> 00:21:30,010 En so hier is ons in 'n televisie ateljee 445 00:21:30,010 --> 00:21:32,944 met ligte en kameras en aksie 446 00:21:32,944 --> 00:21:36,214 en tog verkeer ons nogsteeds in wyse van gebed. 447 00:21:36,214 --> 00:21:39,019 En ons het God gesien, 448 00:21:39,019 --> 00:21:40,497 ons het wonderlike antwoorde op gebed gesien, 449 00:21:40,497 --> 00:21:42,985 vanaf die ateljee. So dit kan enigeplek gebeur. 450 00:21:42,985 --> 00:21:45,973 Een vriend van my het gesê 451 00:21:45,973 --> 00:21:50,249 dat ons so spesifiek moet bid 452 00:21:50,249 --> 00:21:52,643 dat ons sal weet wanneer God ons gebede beantwoord het. 453 00:21:52,643 --> 00:21:56,042 In Handelinge hoofstuk 12, is Petrus in die tronk. 454 00:21:56,042 --> 00:21:59,245 Hy is geskeduleer om dood gemaak te word. 455 00:21:59,245 --> 00:22:01,995 Hy is vasgeketting tussen soldate. 456 00:22:01,995 --> 00:22:04,475 Herodus het beveel dat hy sou dood gaan. 457 00:22:04,475 --> 00:22:05,768 Terwyl Petrus in die tronk is, die hele kerk 458 00:22:05,768 --> 00:22:08,700 — ek hou daarvan — die hele kerk bid 459 00:22:08,700 --> 00:22:10,766 vir Petrus in die tronk. 460 00:22:10,766 --> 00:22:13,254 Net voor dit, was Jakobus, jy weet, 461 00:22:13,254 --> 00:22:14,824 tronk toe gevat, maar was doodgemaak. 462 00:22:14,824 --> 00:22:17,193 En ek dink die mense het baie bekommerd geraak 463 00:22:17,193 --> 00:22:19,728 dat hulle nou vir Petrus kan verloor 464 00:22:19,728 --> 00:22:23,165 toe hy tronk toe gesleep is. 465 00:22:23,165 --> 00:22:26,342 En dit het veroorsaak dat hulle bekommerd geraak het, 466 00:22:26,342 --> 00:22:28,522 so hulle het almal tesame gekom en werklik die hele nag lank gebid. 467 00:22:28,522 --> 00:22:30,839 [Manlike Spreker] Koning Herodus het sommiges wat aan die kerk behoort het laat arresteer 468 00:22:30,839 --> 00:22:33,289 en het beplan om hulle te vervolg. 469 00:22:33,289 --> 00:22:35,449 Toe Herodus Jakobus laat dood maak het met 'n swaard, 470 00:22:35,449 --> 00:22:37,090 en gesien het hoe die Jode byval vind hiermee, 471 00:22:37,090 --> 00:22:39,377 het hy Petrus ook laat vang. 472 00:22:39,377 --> 00:22:41,334 [vrou praat Berber] 473 00:22:41,334 --> 00:22:44,268 Petrus was bewaak deur vier troepe 474 00:22:44,268 --> 00:22:46,417 van vier soldate elk. 475 00:22:46,417 --> 00:22:49,262 Ons was baie besorgd oor sy veiligheid. 476 00:22:49,262 --> 00:22:51,857 En die kerk het ernstig vir hom gebid. 477 00:22:51,857 --> 00:22:53,990 [man praat Berber] 478 00:22:53,990 --> 00:22:57,889 Die nag voordat Herodus hom sou verhoor, 479 00:22:57,889 --> 00:22:59,996 het Petrus tussen twee soldate geslaap, 480 00:22:59,996 --> 00:23:02,254 gebind deur kettings, en wagte wat wag hou by die ingang. 481 00:23:02,254 --> 00:23:04,740 Skielik het 'n engel van die Here verskyn 482 00:23:04,740 --> 00:23:07,254 en lig het in sy sel geskyn. 483 00:23:07,254 --> 00:23:10,742 Die engel het aan Petrus se sy gevat om hom wakker te maak, 484 00:23:10,742 --> 00:23:14,771 en die boeie het van sy gewrigte afgeval. 485 00:23:14,771 --> 00:23:17,251 Soos hy opdrag gegee was, het Petrus die engel uit die tronk uit gevolg, 486 00:23:17,251 --> 00:23:19,252 verby al die wagte, na die stad se hek toe. 487 00:23:19,252 --> 00:23:21,734 [vrou praat Berber] 488 00:23:21,734 --> 00:23:25,544 Baie mense het saam gebid 489 00:23:25,544 --> 00:23:30,844 in die huis van Maria, die Ma van Johannes. 490 00:23:30,844 --> 00:23:33,114 As 'n dienaar in die huis, het ek 'n geklop aan die deur gehoor. 491 00:23:33,114 --> 00:23:36,254 ♪ snaar musiek ♪ 492 00:23:36,254 --> 00:23:39,765 Versigtig het ek gegaan om die deur oop te maak 493 00:23:39,765 --> 00:23:42,025 en tot my verbasing het Petrus daar gestaan. 494 00:23:42,025 --> 00:23:44,758 Ons het nounet ernstig vir hom gebid wat in die tronk was. 495 00:23:44,758 --> 00:23:49,515 [man praat Berber] 496 00:23:49,515 --> 00:23:51,954 Weereens, het verenigde gebed gewerk 497 00:23:51,954 --> 00:23:55,021 en die Woord van God het aangehou om te versprei en te floreer. 498 00:23:55,021 --> 00:23:57,105 Niemand wat daardie nag by die biduur was 499 00:23:57,105 --> 00:23:58,660 sou ooit vergeet dat hulle 'n God het 500 00:23:58,660 --> 00:24:01,653 wat gebed beantwoord nie, na daardie nag. 501 00:24:01,653 --> 00:24:03,914 Orals waarnatoe daardie mense gegaan het, 502 00:24:03,914 --> 00:24:06,511 vir die res van hulle lewens, het hulle daardie storie vertel 503 00:24:06,511 --> 00:24:09,595 wat deel is van die rede dat ons dit vandag ken. 504 00:24:09,595 --> 00:24:12,274 Hulle het daardie storie met groot krag vertel 505 00:24:12,274 --> 00:24:15,884 omdat dit uiters oortuigend was vir hulle, 506 00:24:15,884 --> 00:24:19,568 van nie net God se gewilligheid om te help nie 507 00:24:19,568 --> 00:24:23,314 maar God se vermoë om dit te doen op 'n pragtige en verbasende skaal. 508 00:24:23,314 --> 00:24:26,011 Hier het ons drie baie groot nasies, 509 00:24:26,011 --> 00:24:28,518 samelopend op sy klein aantreklike koninkryk van Juda 510 00:24:28,518 --> 00:24:30,446 en vanuit 'n menslike standpunt, dit was uitgewis. 511 00:24:30,446 --> 00:24:31,764 Josafat sê 'n paar baie eerlike dinge 512 00:24:31,764 --> 00:24:32,751 oor diegene wat bid. 513 00:24:32,751 --> 00:24:35,704 "Ons weet nie wat om te doen nie. 514 00:24:35,704 --> 00:24:39,667 Ons is swak. 515 00:24:39,667 --> 00:24:43,008 Ons is hulpeloos teenoor hierdie groot getal wat teen ons gekom het." 516 00:24:43,008 --> 00:24:46,055 Maar hy sê 'n paar baie waar dinge oor wie God is ook, 517 00:24:46,055 --> 00:24:49,692 "God, U is in staat. U is gewillig. 518 00:24:49,692 --> 00:24:51,984 U is magtig en ons is gereed." 519 00:24:51,984 --> 00:24:54,131 Al hierdie het God se mense voorberei vir Sy verlossing. 520 00:24:54,131 --> 00:24:56,901 Maar ek dink wanneer ons onsself nederig maak in gebed 521 00:24:56,901 --> 00:24:59,742 gee ons God toestemming 522 00:24:59,742 --> 00:25:01,778 om deur te breek in 'n bonatuurlike wyse. 523 00:25:01,778 --> 00:25:05,583 En ons word selfs vertel in die boek "Christ's Object Lessons", 524 00:25:06,343 --> 00:25:08,196 dat ons ons gebede moet voorstel 525 00:25:08,196 --> 00:25:24,797 met 'n vasberadenheid wat nie ontken sal word nie. 526 00:25:24,797 --> 00:25:27,241 Wat 'n belofte! 527 00:25:27,241 --> 00:25:31,101 ♪ onheilspellende musiek ♪ 528 00:25:31,101 --> 00:25:34,869 Baie mense het gekom en vir Josafat vertel 529 00:25:34,869 --> 00:25:37,099 dat 'n groot weermag oppad was om oorlog te maak teen hom. 530 00:25:37,099 --> 00:25:39,853 Verskrik deur hierdie nuus het Josafat 531 00:25:39,853 --> 00:25:42,379 'n vas vir die hele Juda aangekondig. 532 00:25:42,379 --> 00:25:44,584 Mense het vanaf elke dorp in Juda gekom 533 00:25:44,584 --> 00:25:48,868 om te vas en saam te bid. 534 00:25:48,868 --> 00:25:51,506 Ons was deel van 'n groot groep 535 00:25:51,506 --> 00:25:55,032 en Josafat het ernstig vir God gevra vir hulp. 536 00:25:55,032 --> 00:25:58,004 Toe het 'n man genaamd Jagasiël opgestaan 537 00:25:58,004 --> 00:26:05,251 en gesê dat Josafat nie bekommerd moet wees nie — 538 00:26:05,251 --> 00:26:07,191 dat dit nie sy stryd was nie maar God se stryd. 539 00:26:07,191 --> 00:26:08,659 ♪ dringende musiek ♪ 540 00:26:08,659 --> 00:26:11,376 [man praat Berber] 541 00:26:11,376 --> 00:26:14,934 Dit was vroeg in die oggend 542 00:26:14,934 --> 00:26:17,417 toe ons oppad was na die woestyn van Tekoa toe. 543 00:26:17,417 --> 00:26:19,502 Ons was baie bekommerd om hierdie groot weermag teëgemoet te kom 544 00:26:19,502 --> 00:26:21,872 maar ons was gesê om geloof te hê. 545 00:26:21,872 --> 00:26:24,266 Ons het ook gebid. 546 00:26:24,266 --> 00:26:26,561 ♪ spanningsvolle musiek ♪ 547 00:26:26,561 --> 00:26:28,621 Toe ons verkennings peloton oor die heuwel kom, 548 00:26:28,621 --> 00:26:31,175 het ons net orals dooie liggame gesien. 549 00:26:31,175 --> 00:26:34,182 ♪ spanningsvolle musiek ♪ 550 00:26:34,182 --> 00:26:36,627 Die vyand het blykbaar op mekaar gedraai. 551 00:26:36,627 --> 00:26:38,377 Josafat se gebede het vir hulle oorwinning gebring 552 00:26:38,377 --> 00:26:40,111 sonder om eers te veg. 553 00:26:40,111 --> 00:26:41,891 Wanneer jy na gebed kyk, 554 00:26:41,891 --> 00:26:44,506 in die boek van Handelinge in die Bybel, 555 00:26:44,506 --> 00:26:48,361 kom 'n duidelike patroon te voorskyn. 556 00:26:48,361 --> 00:26:52,435 Daardie patroon is dat die dissipels, 557 00:26:52,435 --> 00:26:54,981 soos wat hulle begin om te deel wat God in hul harte geplaas het, 558 00:26:54,981 --> 00:26:57,592 hulle vervolg word, partykeer selfs doodgemaak word. 559 00:26:57,592 --> 00:27:01,774 Soos wat die vervolging begin 560 00:27:01,774 --> 00:27:03,688 maak hulle selfs die gelowiges bymekaar. 561 00:27:03,688 --> 00:27:06,515 Hulle bid en die Heilige Gees word uitgestort. 562 00:27:06,515 --> 00:27:09,418 Dus veroorsaak dit dat die Woord van God 563 00:27:09,418 --> 00:27:11,515 selfs meer kragtig versprei word. 564 00:27:11,515 --> 00:27:15,191 Dus groei die kerk van God. 565 00:27:15,191 --> 00:27:21,505 Verenige gebed is van uiterste belang 566 00:27:21,505 --> 00:27:24,009 vir die kerk omdat dit die sleutel is 567 00:27:24,009 --> 00:27:25,552 tot nasionale herlewing en tot die genesing van nasionale uitdagings. 568 00:27:25,552 --> 00:27:28,020 Gebed, veral verenigde gebed, 569 00:27:28,020 --> 00:27:31,301 is nie oor mag nie, 570 00:27:31,301 --> 00:27:33,887 draai die hand van God met meer mense 571 00:27:33,887 --> 00:27:35,931 bid dieselfde frase oor en oor. 572 00:27:35,931 --> 00:27:38,780 Dit is oor God se mense tesame 573 00:27:38,780 --> 00:27:42,080 wat in lyn kom met Sy wil. 574 00:27:42,080 --> 00:27:45,191 Wanneer ons bid, dink ek dit verander ons harte. 575 00:27:45,191 --> 00:27:48,432 En wanneer ons tesame in gebed kan verenig 576 00:27:48,432 --> 00:27:51,885 is daar 'n eenheid wat ervaar word. 577 00:27:51,885 --> 00:27:54,957 En dan wanneer ons vra, watookal ons vra, 578 00:27:54,957 --> 00:27:57,313 in die kragtige naam van Jesus, gebeur dinge. 579 00:27:57,313 --> 00:28:00,351 Hoekom is verenigde gebed belangrik? 580 00:28:00,351 --> 00:28:02,488 Omdat dit ons harte oopmaak 581 00:28:02,488 --> 00:28:05,874 vir die krag van die lewende God 582 00:28:05,874 --> 00:28:08,981 om ons getuienis te vergesel. 583 00:28:08,981 --> 00:28:10,338 Dit bring jou na die voet van die kruis, tesame. 584 00:28:10,338 --> 00:28:12,222 Verenigde gebed laat God se krag los 585 00:28:12,222 --> 00:28:14,244 in die heelal. 586 00:28:14,244 --> 00:28:17,760 Ek glo in die groot stryd, 587 00:28:17,760 --> 00:28:20,899 Hy is wat ons nodig het, nie die gebed nie. 588 00:28:20,899 --> 00:28:28,001 In die stryd tussen goed en kwaad, 589 00:28:28,001 --> 00:28:31,251 God onteer nie ons vryheid van keuse nie. 590 00:28:31,251 --> 00:28:33,889 Maar soos wat ons bid maak God nuwe paaie van werk oop. 591 00:28:33,889 --> 00:28:36,393 Werk God nie alreeds vir daardie seun of dogter nog voordat ons bid nie? 592 00:28:36,393 --> 00:28:39,513 Werk Hy nie vir die gemeenskap nog voordat ons bid nie? 593 00:28:39,513 --> 00:28:44,446 Hy is. Maar Hy is beperk deur hulle keuses. 594 00:28:44,446 --> 00:28:48,549 Maar soos wat ons bid, net soos in die boek van Handelinge 595 00:28:48,549 --> 00:28:52,521 soos wat die kerk gebid het, eer God die keuse van die een wat bid. 596 00:28:52,521 --> 00:28:55,961 En wonderwerke gebeur soos wat ons tesame bid. 597 00:28:55,961 --> 00:29:12,245 Wanneer ons dinge regkry op die vertikale 598 00:29:12,245 --> 00:29:28,671 sal hulle regkom op die horisontale. 599 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 ♪ koord musiek ♪ 600 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 ♪ simfoniese musiek ♪