0:00:00.000,0:00:03.256 [kinders wat lag][br]♪ musiek ♪ 0:00:03.256,0:00:14.506 ♪ stemmige musiek ♪ 0:00:14.506,0:00:22.866 [veeltonige ramshoring][br]♪ musiek ♪ 0:00:22.866,0:00:31.696 [sagter vloeiende] [br]♪ musiek ♪ 0:00:31.696,0:00:35.063 [manlike verteller][br]Dit het alles begin in 'n klein bovertrek, 0:00:35.063,0:00:37.506 met nederige, vurige gebed. 0:00:37.506,0:00:39.596 ♪ musiek ♪ 0:00:39.596,0:00:41.641 Gedreig deur die owerhede 0:00:41.641,0:00:43.460 en verban om te preek, 0:00:43.460,0:00:46.671 het die kerk gebid en[br]twee mans het getuig 0:00:46.671,0:00:49.262 met groot krag en genade. 0:00:49.262,0:00:53.782 ♪ koor musiek ♪ 0:00:53.782,0:00:57.234 En mense het orals [br]gebid, in eendrag 0:00:57.234,0:01:00.480 in bekering, met belyding [br]en nederigheid. 0:01:00.480,0:01:02.510 En die lewens van mense was verander. 0:01:02.510,0:01:03.929 [plonsende klip][br]♪ koor musiek ♪ 0:01:03.929,0:01:06.599 ♪ koor musiek ♪ 0:01:06.599,0:01:10.246 Twee mans het begin[br]met 'n sendingsreis 0:01:10.246,0:01:14.204 wat die wêreld soos wat hul dit [br]geken het, onderstebo sou draai. 0:01:14.204,0:01:17.204 ♪ koor musiek ♪ 0:01:17.204,0:01:21.229 En die boodskap het uitgegaan [br]na die wêreld daar buite. 0:01:21.229,0:01:24.229 ♪ koor musiek ♪ 0:01:24.229,0:01:27.817 Korporatiewe gebed het 'n [br]gevangene help ontsnap. 0:01:27.817,0:01:31.377 ♪ koor musiek ♪ 0:01:31.377,0:01:35.470 'n Koning het versoek dat sy [br]mense moet vas en bid 0:01:35.470,0:01:37.462 en die vyand was verslaan. 0:01:37.462,0:01:40.498 'n Stryd gewonne sonder [br]die behoefte om te veg. 0:01:40.502,0:01:45.712 ♪ koor musiek ♪ 0:01:45.712,0:01:50.242 Deur 'n betroubare bediende en 'n[br]jong koningin se geloof en moed, 0:01:50.242,0:01:53.154 was mense gered. 0:01:53.154,0:01:58.418 Stories in die Bybel wys die [br]krag van verenigde gebed. 0:01:58.778,0:02:00.452 Soos ek die boek Handelinge lees, 0:02:00.452,0:02:04.481 dit is eintlik 'n boek oor gelowiges[br]wat tesame kom om te bid, 0:02:04.481,0:02:07.021 en 'n God wat gebed beantwoord. 0:02:07.021,0:02:09.263 Persoonlike gebed is belangrik. 0:02:09.263,0:02:11.722 Geheime gebed is die lewe van die siel. 0:02:11.722,0:02:16.541 Maar ons weet dat daar nog nooit 'n [br]herlewing enigeplek op hierdie planeet 0:02:16.541,0:02:21.279 was wat nie voorafgegaan was deur [br]verenigde en aanhoudende gebed nie. 0:02:21.279,0:02:25.371 Ons Here het op een stadium gesê dat [br]waar twee of meer van julle saamstem 0:02:25.371,0:02:29.493 aangaande enigiets wat volgens [br]My wil is, dit gedoen sal word. 0:02:29.493,0:02:32.069 So daar is 'n sinergie wat gebeur 0:02:32.069,0:02:37.371 wanneer ons tesame kom en ons stemme[br]verenig om uit te roep na God. 0:02:37.371,0:02:39.575 Soos die gees van profesie ons vertel,[br] 0:02:39.575,0:02:45.327 gebed is die sleutel wat die hemel se[br]stoorkamer van skatte 0:02:45.327,0:02:46.327 en seëninge oopsluit. 0:02:46.327,0:02:47.799 Party van Ellen White se raad en stellings 0:02:47.799,0:02:50.357 oor verenigde gebed is ook kragtig. 0:02:50.357,0:02:52.694 Sy sê op een plek dat, toe sy geskryf 0:02:52.694,0:02:55.261 het aan die Farnsworths, [br]— sover ek kan onthou — sy sê 0:02:55.261,0:02:57.746 daar is meer krag in verenigde gebed 0:02:57.746,0:02:59.044 as wat daar selfs in private gebed is. 0:02:59.044,0:03:00.601 Dan sê sy, hoekom is dit so? 0:03:00.601,0:03:03.201 Dit is oor die eenheid van [br]hart van die gelowiges. 0:03:03.201,0:03:04.811 Dis asof God baie opgewonde raak 0:03:04.811,0:03:06.368 wanneer ons almal in eendrag is, 0:03:06.368,0:03:08.983 wanneer ons saamstaan, net soos [br]hulle in Handelinge gedoen het. 0:03:08.983,0:03:11.408 In 'n ander stelling sê sy, 0:03:11.408,0:03:14.114 die klank van vurige gebed laat [br]satan se hele leër bewe. 0:03:14.114,0:03:18.304 Jesus weet dat die gewoonte [br]om saam met ander te bid 0:03:18.304,0:03:23.071 help om van die self-gesentreerdheid [br]van ons gebede ontslae te raak 0:03:23.071,0:03:25.043 wanneer ons alleen bid. 0:03:25.043,0:03:28.615 So wanneer die Bybel daarvan praat[br]om aan te hou met ernstige gebed, 0:03:28.615,0:03:32.271 is dit nie net 'n individuele [br]aktiwiteit nie. 0:03:32.271,0:03:36.617 Dis 'n beroep op die kerk as 'n [br]gemeenskap om uit te roep na God. 0:03:36.617,0:03:38.771 Nie om God van plan te laat verander nie, 0:03:38.771,0:03:42.466 maar dat ons in lyn kom met God se wil 0:03:42.466,0:03:47.227 en eintlik dink ek Hy gebruik ons as 'n[br]deel van die antwoorde op daardie gebede. 0:03:47.227,0:03:49.931 Soos wat mens na die boek [br]van Handelinge kyk, 0:03:49.931,0:03:53.591 verenigde gebed het God se [br]mense saam gebring. 0:03:53.591,0:03:56.184 In Handelinge hoofstuk 1 vers 14 en 15, 0:03:56.184,0:03:59.067 die hele kerk het saam ontmoet en gebid. 0:03:59.067,0:04:01.724 Hulle het geweet dat die taak [br]voor hulle te groot was. 0:04:01.724,0:04:03.530 Hulle het geweet dat die [br]uitdaging te enorm was. 0:04:03.530,0:04:06.592 Hulle het geweet dat daar geen manier was wat [br]hulle die evangelie aan die wêreld kon oordra nie. 0:04:06.592,0:04:10.631 Maar soos wat hulle gebid het, het[br]God iets wonderbaarlik gedoen. 0:04:10.631,0:04:13.384 Hy het Sy Heilige Gees uitgestort[br]op die dag van Pinkster 0:04:13.384,0:04:16.238 en 3,000 was gedoop. 0:04:16.238,0:04:19.435 Jy weet een van die...[br]wanneer jy die teks daar lees, 0:04:19.435,0:04:22.711 een van die dinge wat uitstaan vir my[br]is die eenvoudige Engelse frase — 0:04:22.711,0:04:25.506 hulle was in eendrag. 0:04:25.506,0:04:28.885 Pinkster was net 'n [br]uitsonderlike gebeurtenis. 0:04:28.885,0:04:35.302 Dit het gekom na die hoogtepunt van [br]Christus se bediening op hierdie aarde. 0:04:35.302,0:04:41.801 En dit het gelyk asof alles heeltemal [br]verpletter en vernietig was. 0:04:41.801,0:04:43.893 Toe Christus op daardie kruis gehang het 0:04:43.893,0:04:46.435 en toe natuurlik het die [br]opstanding plaas gevind. 0:04:46.435,0:04:48.092 En Hy het aan Sy dissipels verskyn 0:04:48.092,0:04:51.311 wat hulle 'n totale ander [br]perspektief gegee het 0:04:51.311,0:04:53.715 oor wat hulle bediening alles behels het. 0:04:53.715,0:04:56.572 Ons geseënde Here het [br]vir Sy dissipels gesê 0:04:56.572,0:05:00.738 om in Jerusalem te vertoef [br]verenig in gebed. 0:05:00.738,0:05:03.742 En dit was een van die voorvereistes 0:05:03.742,0:05:06.381 om daardie geweldigde sterk wind te bring 0:05:06.381,0:05:09.383 en die teenwoordigheid van die [br]Heilige Gees op die dag van Pinkster. 0:05:09.383,0:05:10.993 [man praat berber] 0:05:10.993,0:05:12.898 Dit was die tyd van Pasga 0:05:12.898,0:05:15.701 en ons was in 'n bovertrek in Jerusalem. 0:05:15.701,0:05:18.061 Ons het almal gebid in eendrag. 0:05:18.061,0:05:21.113 Ons het gebid vir bekering[br]en nederigheid, 0:05:21.113,0:05:23.644 en ons het ons sondes bely. 0:05:23.644,0:05:27.726 Ons het ook die Here se visie, [br]krag en die Heilige Gees gesoek. 0:05:27.726,0:05:30.236 Daar was 'n ongelooflike [br]gevoel van eenheid 0:05:30.236,0:05:31.902 soos wat ons ernstig saam gebid het. 0:05:31.904,0:05:35.842 [man bid in Berber] 0:05:35.842,0:05:38.842 [vrou praat in Berber] 0:05:38.842,0:05:41.812 [vroulike spreker] Skielik was daar [br]die klank van 'n gewelddadige wind 0:05:41.812,0:05:43.721 wat die hele kamer gevul[br]het waar ons gesit het. 0:05:43.721,0:05:46.721 [wind klanke] 0:05:46.721,0:05:48.760 Die tonge van vuur het neergedaal 0:05:48.760,0:05:51.264 en hierdie vuur het op mense gerus. 0:05:52.624,0:05:54.724 [man praat Berber] 0:05:54.724,0:05:58.214 [manlike verteller] Al die mense in die [br]kamer was gevul met die Heilige Gees. 0:05:58.214,0:06:00.730 Nou, onthou dat gedurende [br]die tyd van Pinkster 0:06:00.730,0:06:03.498 mense van baie lande af [br]gekom het om te kom aanbid 0:06:03.498,0:06:06.068 en nou skieilik kon hulle [br]die evangelie hoor, 0:06:06.068,0:06:07.752 elkeen in sy eie taal. 0:06:07.752,0:06:10.058 As 'n resultaat hiervan was 3,000 mense 0:06:10.058,0:06:12.664 bygevoeg tot die gelowiges in een dag. 0:06:12.673,0:06:16.854 ♪ sagte sprankelende musiek ♪ 0:06:16.854,0:06:18.474 [vrou praat Berber] 0:06:18.474,0:06:20.048 [vroulike spreker] Die mense [br]het hulself toegewy 0:06:20.048,0:06:22.774 aan die apostels se onderrig [br]en aan kameraadskap, 0:06:22.774,0:06:25.382 die breek van brood en aan gebed. 0:06:25.382,0:06:28.248 Elke dag sou hul saam ontmoet [br]het in die tempel binnehowe. 0:06:28.248,0:06:30.967 In hulle huise het hul brood [br]gebreek en saam geëet. 0:06:30.967,0:06:33.574 En die getal van daardie wat [br]gered was het daagliks gegroei. 0:06:33.574,0:06:36.574 ♪ musiek ♪ 0:06:36.574,0:06:38.355 En ons glo dat iets soos hierdie 0:06:38.355,0:06:41.402 ook gaan gebeur in die laaste dae. 0:06:41.402,0:06:43.728 Maar ek dink net as 'n kerk en as 'n volk 0:06:43.728,0:06:46.137 ons kom tesame in eendrag 0:06:46.137,0:06:48.227 en in vurige gebed, sal ons... 0:06:48.227,0:06:51.271 totdat ons dit doen sal ons [br]dit nie sien gebeur nie. 0:06:51.271,0:06:53.769 En eintlik, dit wat tydens [br]Pinkster gebeur het 0:06:53.769,0:06:57.874 gaan weer herhaal word deur die Here 0:06:57.874,0:06:59.630 in selfs 'n groter mate 0:06:59.630,0:07:02.362 soos wat die drie engele [br]se boodskappe voortgaan 0:07:02.362,0:07:06.028 soos wat die vierde engel in [br]Openbaring 18 verklaar het 0:07:06.028,0:07:10.242 en soos die finale luidskreet [br]aangekondig word reg oor die wêreld. 0:07:10.242,0:07:14.249 En dit gaan mense wees wat hulself [br]aan die Here onderwerp het, 0:07:14.249,0:07:15.713 hul sondes bely het, 0:07:15.713,0:07:18.411 en dan kan die Heilige Gees val 0:07:18.411,0:07:20.142 en kan ons in 'n kragtige [br]manier gebruik. 0:07:20.142,0:07:22.560 Wel, ek dink in die boek van Handelinge, [br]Handelinge hoofstuk ses 0:07:22.560,0:07:24.350 het dit gelyk soos 'n goeie probleem. 0:07:24.350,0:07:26.802 Die kerk het eksponensieel gegroei. 0:07:26.802,0:07:30.744 Maar in die midde daarvan is daar [br]die kos verspreidings uitdaging. 0:07:30.745,0:07:35.758 [mans baklei in Berber][br]♪ lewendige musiek ♪ 0:07:36.968,0:07:40.509 [manlike spreker] Die kerk het [br]praktiese uitdagings ondergaan. 0:07:40.509,0:07:44.131 Die Hellenistiese Jode het gekla [br]oor die Hebreeuse Jode 0:07:44.131,0:07:47.122 omdat die voormaliges se [br]weduwees oorgesien 0:07:47.122,0:07:49.245 was in die daaglikse [br]verspreiding van kos. 0:07:49.245,0:07:51.252 Die apostels het besluit dat hulle 0:07:51.252,0:07:54.509 moet fokus op die bediening [br]van gebed en die Woord. 0:07:54.509,0:07:57.254 En dus het hulle versoek dat sewe diakens 0:07:57.254,0:08:00.794 gekies word vir hierdie [br]ander praktiese take. 0:08:00.797,0:08:04.254 ♪ lewendige musiek ♪ 0:08:04.254,0:08:06.474 [man praat Berber] 0:08:06.474,0:08:09.500 [Manlike Verteller] Die apostels het ons [br]gevra om as 'n groep 0:08:09.500,0:08:12.335 sewe manne te kies wat [br]bekend was daarvoor 0:08:12.335,0:08:15.509 dat hulle vol van die Heilige Gees [br]was en wat wysheid het. 0:08:15.509,0:08:17.753 Die voorstel van die apostels 0:08:17.753,0:08:19.789 het ons hele groep behaag. 0:08:19.789,0:08:23.027 Dus het ons begin om [br]die sewe mans uit te kies. 0:08:23.027,0:08:24.985 Nadat die manne gekies was, 0:08:24.985,0:08:27.964 was hulle aan die apostels voorgestel. 0:08:27.964,0:08:32.037 Die apostels het hul hande op [br]hulle gelê en vir hulle gebid. 0:08:35.892,0:08:39.494 - Met gebed as 'n prioriteit, [br]sal die kerk nooit faal nie. 0:08:39.494,0:08:43.517 Na dit het die aantal dissipels [br]vinnig vermeerder. 0:08:43.517,0:08:46.036 En 'n groot aantal priesters het [br]gehoorsaam geword aan die werk. 0:08:46.036,0:08:48.676 So ek dink ons vind 'n gevallestudie daar 0:08:48.676,0:08:51.931 wat sê dat wanneer ons [br]uitdagings in die gesig staar, 0:08:53.932,0:08:56.770 kom ons gebruik wysheid, [br]kom ons gebruik ons opleiding 0:08:56.770,0:08:59.117 maar laat ons ook erken dat ons 0:08:59.117,0:09:01.243 'n God het wat gebed beantwoord [br]en Wie vir ons wysheid sal gee. 0:09:01.243,0:09:04.626 Ek het hierdie oor en oor en oor gesien. 0:09:04.626,0:09:06.510 Kerke met groot probleme 0:09:06.510,0:09:12.430 het dit opgelos wanneer hul [br]tesame gekom het en gebid het. 0:09:12.430,0:09:17.464 ♪ bariton koor musiek ♪ 0:09:17.485,0:09:19.258 [Hoofpriester baklei met Petrus en Johannes] 0:09:19.258,0:09:21.371 [Hoofpriester baklei met Petrus en Johannes] 0:09:21.371,0:09:23.415 [manlike verteller] [br]Petrus en Johannes was ingeroep 0:09:23.415,0:09:25.775 deur die hoofpriesters en [br]ouderlinge oor hul prediking. 0:09:25.775,0:09:27.301 Hul het probeer om [br]hul aksies te verdedig 0:09:27.301,0:09:29.448 maar die leiers was baie hard op hulle. 0:09:29.448,0:09:32.902 Hulle was oprag gegee om nie te praat 0:09:32.902,0:09:34.942 of te onderrig in die naam van Jesus nie. 0:09:34.942,0:09:38.071 Na verdere dreigemente [br]is hulle laat gaan. 0:09:38.071,0:09:41.011 Petrus en Johannes het teruggegaan [br]na hul eie mense toe 0:09:41.011,0:09:43.451 en het berig gegee oor alles wat die [br]hoofpriesters en ouderlinge gesê het. 0:09:43.451,0:09:47.421 ♪ bariton koor musiek ♪ 0:09:47.421,0:09:51.253 [man praat Berber] 0:09:51.253,0:09:55.770 Toe ons hierdie als hoor, het ons dadelik [br]ons stemme gelig in gebed tot God. 0:09:55.770,0:10:00.421 Die hele groep het vir [br]Petrus en Johannes gebid. 0:10:00.421,0:10:04.011 Ons het gebid tot God om dapperheid te [br]gee aan hierdie twee nederige dienaars. 0:10:04.011,0:10:05.831 Sulke intense gebed het ek [br]nie ervaar in 'n lang tyd nie. 0:10:05.831,0:10:07.937 Nadat ons gebid het, skielik [br]het die hele plek geskud. 0:10:07.937,0:10:09.261 [man praat Berber] 0:10:09.261,0:10:12.155 Mense was gevul met die Heilige Gees 0:10:12.155,0:10:13.491 en Petrus en Johannes het uitgegaan 0:10:13.491,0:10:15.229 en getuig met groot krag en genade. 0:10:15.229,0:10:18.229 Hulle het regdeur die land getuig 0:10:18.229,0:10:20.888 oor die opstanding van hulle Verlosser. 0:10:20.888,0:10:23.191 ♪ koor musiek ♪ 0:10:23.191,0:10:25.105 So ek dink Petrus en Johannes [br]het baie krag gevind, 0:10:25.105,0:10:26.340 beide van die wete dat hulle gebid het 0:10:26.340,0:10:27.223 maar ook van die krag wat vrygestel word 0:10:27.223,0:10:28.765 wanneer mense vir ons bid. 0:10:28.765,0:10:32.672 Daar is 'n vrede, 0:10:32.672,0:10:34.122 daar is 'n krag van God 0:10:34.122,0:10:39.074 wat in ons kom wanneer daardie gebed [br]beantwoord word deur baie gelowiges. 0:10:39.074,0:10:43.262 ♪ dramatiese musiek ♪ 0:10:43.262,0:10:46.761 [vroulike verteller] Toe het Ester hierdie [br]antwoord na Mordegai toe gestuur: 0:10:46.761,0:10:52.197 “Gaan maak al die Jode [br]wat in Susan is, bymekaar 0:10:52.197,0:10:57.241 en vas ter wille van my. 0:10:57.241,0:11:00.506 Moet niks eet of drink nie [br]vir drie dae en drie nagte. 0:11:00.506,0:11:03.396 Ek en my bediendes [br]sal ook vas soos julle. 0:11:03.396,0:11:07.499 Daarna sal ek na die koning toe gaan, 0:11:07.499,0:11:28.048 al is dit teen die wet. 0:11:28.048,0:11:30.088 As ek moet omkom, kom ek om.” 0:11:30.088,0:11:31.732 ♪ stygende musiek ♪ 0:11:31.732,0:11:34.101 ♪ musiek ♪ 0:11:34.101,0:11:37.212 Ons kyk nou terug na Ester 0:11:37.212,0:11:39.777 en ons dink sy was 'n dapper meisie. 0:11:39.777,0:11:41.888 Jy weet, watter vrou van geloof. 0:11:41.888,0:11:45.167 Maar sy was waarskynlik net so vreesbevange 0:11:45.167,0:11:47.030 as wat enigeen van ons sou kon wees. 0:11:47.030,0:11:48.951 Dit was 'n baie desperate situasie. 0:11:48.951,0:11:52.760 Jy ken die ou sê ding, "Daar [br]is nie so 'n ding soos 0:11:52.760,0:11:56.063 ateïste in jakkals gate nie." 0:11:56.063,0:11:59.857 En ek dink hierdie was 'n geval waar 0:11:59.857,0:12:05.021 hul sonder bonatuurlike [br]ingryping geweet het... 0:12:05.021,0:12:07.725 sonder bonatuurlike ingryping [br]sou alles verlore wees. 0:12:07.725,0:12:12.154 Maar sy was wys genoeg om [br]aan haar Oom Mordegai te sê, 0:12:12.154,0:12:15.338 "Ek sal vas en bid. 0:12:15.338,0:12:17.451 En ek sal dat my mense [br]hier in die paleis vas en bid. 0:12:17.451,0:12:19.254 Maar ek wil hê dat al God [br]se mense moet vas en bid." 0:12:19.254,0:12:22.091 0:12:22.091,0:12:25.253 0:12:25.253,0:12:28.012 0:12:28.012,0:12:29.745 0:12:29.745,0:12:31.750 0:12:31.750,0:12:34.761 0:12:34.761,0:12:36.758 0:12:36.758,0:12:40.116 0:12:40.116,0:12:42.994 0:12:42.994,0:12:45.545 0:12:45.545,0:12:47.612 0:12:47.612,0:12:49.269 0:12:49.269,0:12:51.658 0:12:51.658,0:12:54.315 0:12:54.315,0:12:57.706 0:12:57.706,0:12:59.496 0:12:59.496,0:13:01.751 0:13:01.751,0:13:04.838 0:13:04.838,0:13:09.707 0:13:09.707,0:13:14.196 0:13:14.196,0:13:16.505 0:13:16.505,0:13:18.499 0:13:18.499,0:13:19.425 0:13:19.425,0:13:22.766 0:13:22.766,0:13:28.006 0:13:28.006,0:13:30.894 0:13:30.894,0:13:33.904 0:13:33.904,0:13:36.079 0:13:36.079,0:13:38.885 0:13:38.885,0:13:41.370 0:13:41.370,0:13:43.390 0:13:43.390,0:13:45.413 0:13:45.413,0:13:48.484 0:13:48.484,0:13:50.390 0:13:50.390,0:13:51.578 0:13:51.578,0:13:55.105 0:13:55.105,0:13:56.564 0:13:56.564,0:14:02.068 0:14:02.068,0:14:04.390 0:14:04.390,0:14:06.058 0:14:06.058,0:14:08.682 0:14:08.682,0:14:12.179 0:14:12.179,0:14:15.493 0:14:15.493,0:14:17.248 0:14:17.248,0:14:19.120 0:14:19.120,0:14:27.220 0:14:27.220,0:14:30.511 0:14:30.511,0:14:32.758 0:14:32.758,0:14:36.633 0:14:36.633,0:14:38.515 0:14:38.515,0:14:40.015 0:14:40.015,0:14:41.757 0:14:41.757,0:14:45.227 0:14:45.227,0:14:47.413 0:14:47.413,0:14:49.757 0:14:49.757,0:14:53.752 0:14:53.752,0:14:55.502 0:14:55.502,0:14:58.008 0:14:58.008,0:15:00.879 0:15:00.879,0:15:04.608 0:15:04.608,0:15:06.248 0:15:06.248,0:15:08.254 0:15:08.254,0:15:12.079 0:15:12.079,0:15:17.173 0:15:17.173,0:15:18.787 0:15:18.787,0:15:21.042 0:15:21.042,0:15:22.758 0:15:22.758,0:15:23.892 0:15:23.892,0:15:25.416 0:15:25.416,0:15:27.411 0:15:27.411,0:15:30.832 0:15:30.832,0:15:33.492 0:15:33.492,0:15:36.261 0:15:36.261,0:15:38.997 0:15:38.997,0:15:41.165 0:15:41.165,0:15:43.015 0:15:43.015,0:15:44.736 0:15:44.736,0:15:47.370 0:15:47.370,0:15:50.009 0:15:50.009,0:15:51.788 0:15:51.788,0:15:54.250 0:15:54.250,0:15:57.000 0:15:57.000,0:15:58.630 0:15:58.630,0:16:00.686 0:16:00.686,0:16:02.520 0:16:02.520,0:16:04.491 0:16:04.491,0:16:06.628 0:16:06.628,0:16:07.994 0:16:07.994,0:16:11.630 0:16:11.630,0:16:16.600 0:16:16.600,0:16:19.131 0:16:19.131,0:16:21.312 0:16:21.312,0:16:23.078 0:16:23.078,0:16:25.828 0:16:25.828,0:16:27.821 0:16:27.821,0:16:28.974 0:16:28.974,0:16:31.092 0:16:31.092,0:16:34.189 0:16:34.189,0:16:36.899 0:16:36.909,0:16:39.241 0:16:39.241,0:16:41.918 0:16:41.918,0:16:43.476 0:16:43.476,0:16:45.506 0:16:45.506,0:16:48.621 0:16:48.621,0:16:50.492 0:16:50.492,0:16:52.511 0:16:52.511,0:16:55.613 0:16:55.613,0:16:57.511 0:16:57.511,0:17:00.259 0:17:00.259,0:17:04.015 0:17:04.015,0:17:07.661 0:17:07.661,0:17:11.051 0:17:11.051,0:17:15.025 0:17:15.025,0:17:16.401 0:17:16.401,0:17:18.911 0:17:18.911,0:17:21.885 0:17:21.885,0:17:23.619 0:17:23.619,0:17:26.382 0:17:26.382,0:17:28.498 0:17:28.498,0:17:30.759 0:17:30.759,0:17:35.503 0:17:35.503,0:17:37.013 0:17:37.013,0:17:39.491 0:17:39.491,0:17:41.130 0:17:41.130,0:17:43.237 0:17:43.237,0:17:45.963 0:17:45.963,0:17:48.760 0:17:48.760,0:17:50.360 0:17:50.360,0:17:51.500 0:17:51.500,0:17:53.931 0:17:53.931,0:17:56.821 0:17:56.821,0:17:58.260 0:17:58.260,0:18:00.911 0:18:00.911,0:18:03.302 0:18:03.302,0:18:04.865 0:18:04.865,0:18:07.255 0:18:07.255,0:18:10.078 0:18:10.078,0:18:12.307 0:18:12.307,0:18:14.232 0:18:14.232,0:18:16.865 0:18:16.865,0:18:18.765 0:18:18.765,0:18:21.655 0:18:21.655,0:18:24.852 0:18:24.852,0:18:28.875 0:18:28.875,0:18:31.725 0:18:31.725,0:18:34.507 0:18:34.507,0:18:38.146 0:18:38.146,0:18:39.821 0:18:39.821,0:18:42.531 0:18:42.531,0:18:46.030 0:18:47.750,0:18:49.265 0:18:49.265,0:18:52.762 0:18:52.762,0:18:56.097 0:18:56.097,0:18:57.882 0:18:57.882,0:19:00.107 0:19:00.107,0:19:02.081 0:19:02.081,0:19:04.208 0:19:04.208,0:19:06.858 0:19:06.858,0:19:10.421 0:19:10.421,0:19:12.108 0:19:12.108,0:19:14.831 0:19:14.831,0:19:18.395 0:19:18.395,0:19:20.245 0:19:20.245,0:19:22.251 0:19:22.251,0:19:25.744 0:19:25.744,0:19:28.053 0:19:28.053,0:19:30.561 0:19:30.561,0:19:33.251 0:19:33.251,0:19:36.452 0:19:36.452,0:19:38.518 0:19:38.518,0:19:40.790 0:19:40.790,0:19:43.035 0:19:43.035,0:19:46.157 0:19:46.157,0:19:48.354 0:19:48.354,0:19:51.192 0:19:51.192,0:19:55.515 0:19:55.515,0:19:59.494 0:19:59.494,0:20:03.745 0:20:03.745,0:20:06.245 0:20:06.245,0:20:08.620 0:20:08.620,0:20:12.498 0:20:12.498,0:20:15.478 0:20:15.478,0:20:19.254 0:20:19.254,0:20:22.756 0:20:22.756,0:20:25.750 0:20:25.750,0:20:27.355 0:20:27.355,0:20:32.762 0:20:32.762,0:20:35.500 0:20:35.500,0:20:38.015 0:20:38.015,0:20:40.500 0:20:40.500,0:20:42.884 0:20:42.884,0:20:44.645 0:20:44.645,0:20:46.895 0:20:46.895,0:20:49.761 0:20:49.761,0:20:52.259 0:20:52.259,0:20:54.511 0:20:54.511,0:20:57.048 0:20:57.048,0:20:59.610 0:20:59.610,0:21:02.154 0:21:02.154,0:21:07.509 0:21:07.509,0:21:10.750 0:21:10.750,0:21:14.875 0:21:14.875,0:21:16.839 0:21:16.839,0:21:19.249 0:21:19.249,0:21:21.349 0:21:21.349,0:21:23.963 0:21:23.963,0:21:26.262 0:21:26.262,0:21:30.010 0:21:30.010,0:21:32.944 0:21:32.944,0:21:36.214 0:21:36.214,0:21:39.019 0:21:39.019,0:21:40.497 0:21:40.497,0:21:42.985 0:21:42.985,0:21:45.973 0:21:45.973,0:21:50.249 0:21:50.249,0:21:52.643 0:21:52.643,0:21:56.042 0:21:56.042,0:21:59.245 0:21:59.245,0:22:01.995 0:22:01.995,0:22:04.475 0:22:04.475,0:22:05.768 0:22:05.768,0:22:08.700 0:22:08.700,0:22:10.766 0:22:10.766,0:22:13.254 0:22:13.254,0:22:14.824 0:22:14.824,0:22:17.193 0:22:17.193,0:22:19.728 0:22:19.728,0:22:23.165 0:22:23.165,0:22:26.342 0:22:26.342,0:22:28.522 0:22:28.522,0:22:30.839 0:22:30.839,0:22:33.289 0:22:33.289,0:22:35.449 0:22:35.449,0:22:37.090 0:22:37.090,0:22:39.377 0:22:39.377,0:22:41.334 0:22:41.334,0:22:44.268 0:22:44.268,0:22:46.417 0:22:46.417,0:22:49.262 0:22:49.262,0:22:51.857 0:22:51.857,0:22:53.990 0:22:53.990,0:22:57.889 0:22:57.889,0:22:59.996 0:22:59.996,0:23:02.254 0:23:02.254,0:23:04.740 0:23:04.740,0:23:07.254 0:23:07.254,0:23:10.742 0:23:10.742,0:23:14.771 0:23:14.771,0:23:17.251 0:23:17.251,0:23:19.252 0:23:19.252,0:23:21.734 0:23:21.734,0:23:25.544 0:23:25.544,0:23:30.844 0:23:30.844,0:23:33.114 0:23:33.114,0:23:36.254 0:23:36.254,0:23:39.765 0:23:39.765,0:23:42.025 0:23:42.025,0:23:44.758 0:23:44.758,0:23:49.515 0:23:49.515,0:23:51.954 0:23:51.954,0:23:55.021 0:23:55.021,0:23:57.105 0:23:57.105,0:23:58.660 0:23:58.660,0:24:01.653 0:24:01.653,0:24:03.914 0:24:03.914,0:24:06.511 0:24:06.511,0:24:09.595 0:24:09.595,0:24:12.274 0:24:12.274,0:24:15.884 0:24:15.884,0:24:19.568 0:24:19.568,0:24:23.314 0:24:23.314,0:24:26.011 0:24:26.011,0:24:28.518 0:24:28.518,0:24:30.446 0:24:30.446,0:24:31.764 0:24:31.764,0:24:32.751 0:24:32.751,0:24:35.704 0:24:35.704,0:24:39.667 0:24:39.667,0:24:43.008 0:24:43.008,0:24:46.055 0:24:46.055,0:24:49.692 0:24:49.692,0:24:51.984 0:24:51.984,0:24:54.131 0:24:54.131,0:24:56.901 0:24:56.901,0:24:59.742 0:24:59.742,0:25:01.778 0:25:01.778,0:25:05.583 0:25:06.343,0:25:08.196 0:25:08.196,0:25:24.797 0:25:24.797,0:25:27.241 0:25:27.241,0:25:31.101 0:25:31.101,0:25:34.869 0:25:34.869,0:25:37.099 0:25:37.099,0:25:39.853 0:25:39.853,0:25:42.379 0:25:42.379,0:25:44.584 0:25:44.584,0:25:48.868 0:25:48.868,0:25:51.506 0:25:51.506,0:25:55.032 0:25:55.032,0:25:58.004 0:25:58.004,0:26:05.251 0:26:05.251,0:26:07.191 0:26:07.191,0:26:08.659 0:26:08.659,0:26:11.376 0:26:11.376,0:26:14.934 0:26:14.934,0:26:17.417 0:26:17.417,0:26:19.502 0:26:19.502,0:26:21.872 0:26:21.872,0:26:24.266 0:26:24.266,0:26:26.561 0:26:26.561,0:26:28.621 0:26:28.621,0:26:31.175 0:26:31.175,0:26:34.182 0:26:34.182,0:26:36.627 0:26:36.627,0:26:38.377 0:26:38.377,0:26:40.111 0:26:40.111,0:26:41.891 0:26:41.891,0:26:44.506 0:26:44.506,0:26:48.361 0:26:48.361,0:26:52.435 0:26:52.435,0:26:54.981 0:26:54.981,0:26:57.592 0:26:57.592,0:27:01.774 0:27:01.774,0:27:03.688 0:27:03.688,0:27:06.515 0:27:06.515,0:27:09.418 0:27:09.418,0:27:11.515 0:27:11.515,0:27:15.191 0:27:15.191,0:27:21.505 0:27:21.505,0:27:24.009 0:27:24.009,0:27:25.552 0:27:25.552,0:27:28.020 0:27:28.020,0:27:31.301 0:27:31.301,0:27:33.887 0:27:33.887,0:27:35.931 0:27:35.931,0:27:38.780 0:27:38.780,0:27:42.080 0:27:42.080,0:27:45.191 0:27:45.191,0:27:48.432 0:27:48.432,0:27:51.885 0:27:51.885,0:27:54.957 0:27:54.957,0:27:57.313 0:27:57.313,0:28:00.351 0:28:00.351,0:28:02.488 0:28:02.488,0:28:05.874 0:28:05.874,0:28:08.981 0:28:08.981,0:28:10.338 0:28:10.338,0:28:12.222 0:28:12.222,0:28:14.244 0:28:14.244,0:28:17.760 0:28:17.760,0:28:20.899 0:28:20.899,0:28:28.001 0:28:28.001,0:28:31.251 0:28:31.251,0:28:33.889 0:28:33.889,0:28:36.393 0:28:36.393,0:28:39.513 0:28:39.513,0:28:44.446 0:28:44.446,0:28:48.549 0:28:48.549,0:28:52.521 0:28:52.521,0:28:55.961 0:28:55.961,0:29:12.245 0:29:12.245,0:29:28.671