1 00:00:00,000 --> 00:00:03,256 [kinders wat lag] ♪ musiek ♪ 2 00:00:03,256 --> 00:00:14,506 ♪ stemmige musiek ♪ 3 00:00:14,506 --> 00:00:22,866 [veeltonige ramshoring] ♪ musiek ♪ 4 00:00:22,866 --> 00:00:31,696 [sagter vloeiende] ♪ musiek ♪ 5 00:00:31,696 --> 00:00:35,063 [manlike verteller] Dit het alles begin in 'n klein bovertrek, 6 00:00:35,063 --> 00:00:37,506 met nederige, vurige gebed. 7 00:00:37,506 --> 00:00:39,596 ♪ musiek ♪ 8 00:00:39,596 --> 00:00:41,641 Gedreig deur die owerhede 9 00:00:41,641 --> 00:00:43,460 en verban om te preek, 10 00:00:43,460 --> 00:00:46,671 het die kerk gebid en twee mans het getuig 11 00:00:46,671 --> 00:00:49,262 met groot krag en genade. 12 00:00:49,262 --> 00:00:53,782 ♪ koor musiek ♪ 13 00:00:53,782 --> 00:00:57,234 En mense het orals gebid, in eendrag 14 00:00:57,234 --> 00:01:00,480 in bekering, met belyding en nederigheid. 15 00:01:00,480 --> 00:01:02,510 En die lewens van mense was verander. 16 00:01:02,510 --> 00:01:03,929 [plonsende klip] ♪ koor musiek ♪ 17 00:01:03,929 --> 00:01:06,599 ♪ koor musiek ♪ 18 00:01:06,599 --> 00:01:10,246 Twee mans het begin met 'n sendingsreis 19 00:01:10,246 --> 00:01:14,204 wat die wêreld soos wat hul dit geken het, onderstebo sou draai. 20 00:01:14,204 --> 00:01:17,204 ♪ koor musiek ♪ 21 00:01:17,204 --> 00:01:21,229 En die boodskap het uitgegaan na die wêreld daar buite. 22 00:01:21,229 --> 00:01:24,229 ♪ koor musiek ♪ 23 00:01:24,229 --> 00:01:27,817 Korporatiewe gebed het 'n gevangene help ontsnap. 24 00:01:27,817 --> 00:01:31,377 ♪ koor musiek ♪ 25 00:01:31,377 --> 00:01:35,470 'n Koning het versoek dat sy mense moet vas en bid 26 00:01:35,470 --> 00:01:37,462 en die vyand was verslaan. 27 00:01:37,462 --> 00:01:40,498 'n Stryd gewonne sonder die behoefte om te veg. 28 00:01:40,502 --> 00:01:45,712 ♪ koor musiek ♪ 29 00:01:45,712 --> 00:01:50,242 Deur 'n betroubare bediende en 'n jong koningin se geloof en moed, 30 00:01:50,242 --> 00:01:53,154 was mense gered. 31 00:01:53,154 --> 00:01:58,418 Stories in die Bybel wys die krag van verenigde gebed. 32 00:01:58,778 --> 00:02:00,452 Soos ek die boek Handelinge lees, 33 00:02:00,452 --> 00:02:04,481 dit is eintlik 'n boek oor gelowiges wat tesame kom om te bid, 34 00:02:04,481 --> 00:02:07,021 en 'n God wat gebed beantwoord. 35 00:02:07,021 --> 00:02:09,263 Persoonlike gebed is belangrik. 36 00:02:09,263 --> 00:02:11,722 Geheime gebed is die lewe van die siel. 37 00:02:11,722 --> 00:02:16,541 Maar ons weet dat daar nog nooit 'n herlewing enigeplek op hierdie planeet 38 00:02:16,541 --> 00:02:21,279 was wat nie voorafgegaan was deur verenigde en aanhoudende gebed nie. 39 00:02:21,279 --> 00:02:25,371 Ons Here het op een stadium gesê dat waar twee of meer van julle saamstem 40 00:02:25,371 --> 00:02:29,493 aangaande enigiets wat volgens My wil is, dit gedoen sal word. 41 00:02:29,493 --> 00:02:32,069 So daar is 'n sinergie wat gebeur 42 00:02:32,069 --> 00:02:37,371 wanneer ons tesame kom en ons stemme verenig om uit te roep na God. 43 00:02:37,371 --> 00:02:39,575 Soos die gees van profesie ons vertel, 44 00:02:39,575 --> 00:02:45,327 gebed is die sleutel wat die hemel se stoorkamer van skatte 45 00:02:45,327 --> 00:02:46,327 en seëninge oopsluit. 46 00:02:46,327 --> 00:02:47,799 Party van Ellen White se raad en stellings 47 00:02:47,799 --> 00:02:50,357 oor verenigde gebed is ook kragtig. 48 00:02:50,357 --> 00:02:52,694 Sy sê op een plek dat, toe sy geskryf 49 00:02:52,694 --> 00:02:55,261 het aan die Farnsworths, — sover ek kan onthou — sy sê 50 00:02:55,261 --> 00:02:57,746 daar is meer krag in verenigde gebed 51 00:02:57,746 --> 00:02:59,044 as wat daar selfs in private gebed is. 52 00:02:59,044 --> 00:03:00,601 Dan sê sy, hoekom is dit so? 53 00:03:00,601 --> 00:03:03,201 Dit is oor die eenheid van hart van die gelowiges. 54 00:03:03,201 --> 00:03:04,811 Dis asof God baie opgewonde raak 55 00:03:04,811 --> 00:03:06,368 wanneer ons almal in eendrag is, 56 00:03:06,368 --> 00:03:08,983 wanneer ons saamstaan, net soos hulle in Handelinge gedoen het. 57 00:03:08,983 --> 00:03:11,408 In 'n ander stelling sê sy, 58 00:03:11,408 --> 00:03:14,114 die klank van vurige gebed laat satan se hele leër bewe. 59 00:03:14,114 --> 00:03:18,304 Jesus weet dat die gewoonte om saam met ander te bid 60 00:03:18,304 --> 00:03:23,071 help om van die self-gesentreerdheid van ons gebede ontslae te raak 61 00:03:23,071 --> 00:03:25,043 wanneer ons alleen bid. 62 00:03:25,043 --> 00:03:28,615 So wanneer die Bybel daarvan praat om aan te hou met ernstige gebed, 63 00:03:28,615 --> 00:03:32,271 is dit nie net 'n individuele aktiwiteit nie. 64 00:03:32,271 --> 00:03:36,617 Dis 'n beroep op die kerk as 'n gemeenskap om uit te roep na God. 65 00:03:36,617 --> 00:03:38,771 Nie om God van plan te laat verander nie, 66 00:03:38,771 --> 00:03:42,466 maar dat ons in lyn kom met God se wil 67 00:03:42,466 --> 00:03:47,227 en eintlik dink ek Hy gebruik ons as 'n deel van die antwoorde op daardie gebede. 68 00:03:47,227 --> 00:03:49,931 Soos wat mens na die boek van Handelinge kyk, 69 00:03:49,931 --> 00:03:53,591 verenigde gebed het God se mense saam gebring. 70 00:03:53,591 --> 00:03:56,184 In Handelinge hoofstuk 1 vers 14 en 15, 71 00:03:56,184 --> 00:03:59,067 die hele kerk het saam ontmoet en gebid. 72 00:03:59,067 --> 00:04:01,724 Hulle het geweet dat die taak voor hulle te groot was. 73 00:04:01,724 --> 00:04:03,530 Hulle het geweet dat die uitdaging te enorm was. 74 00:04:03,530 --> 00:04:06,592 Hulle het geweet dat daar geen manier was wat hulle die evangelie aan die wêreld kon oordra nie. 75 00:04:06,592 --> 00:04:10,631 Maar soos wat hulle gebid het, het God iets wonderbaarlik gedoen. 76 00:04:10,631 --> 00:04:13,384 Hy het Sy Heilige Gees uitgestort op die dag van Pinkster 77 00:04:13,384 --> 00:04:16,238 en 3,000 was gedoop. 78 00:04:16,238 --> 00:04:19,435 Jy weet een van die... wanneer jy die teks daar lees, 79 00:04:19,435 --> 00:04:22,711 een van die dinge wat uitstaan vir my is die eenvoudige Engelse frase — 80 00:04:22,711 --> 00:04:25,506 hulle was in eendrag. 81 00:04:25,506 --> 00:04:28,885 Pinkster was net 'n uitsonderlike gebeurtenis. 82 00:04:28,885 --> 00:04:35,302 Dit het gekom na die hoogtepunt van Christus se bediening op hierdie aarde. 83 00:04:35,302 --> 00:04:41,801 En dit het gelyk asof alles heeltemal verpletter en vernietig was. 84 00:04:41,801 --> 00:04:43,893 Toe Christus op daardie kruis gehang het 85 00:04:43,893 --> 00:04:46,435 en toe natuurlik het die opstanding plaas gevind. 86 00:04:46,435 --> 00:04:48,092 En Hy het aan Sy dissipels verskyn 87 00:04:48,092 --> 00:04:51,311 wat hulle 'n totale ander perspektief gegee het 88 00:04:51,311 --> 00:04:53,715 oor wat hulle bediening alles behels het. 89 00:04:53,715 --> 00:04:56,572 Ons geseënde Here het vir Sy dissipels gesê 90 00:04:56,572 --> 00:05:00,738 om in Jerusalem te vertoef verenig in gebed. 91 00:05:00,738 --> 00:05:03,742 En dit was een van die voorvereistes 92 00:05:03,742 --> 00:05:06,381 om daardie geweldigde sterk wind te bring 93 00:05:06,381 --> 00:05:09,383 en die teenwoordigheid van die Heilige Gees op die dag van Pinkster. 94 00:05:09,383 --> 00:05:10,993 [man praat berber] 95 00:05:10,993 --> 00:05:12,898 Dit was die tyd van Pasga 96 00:05:12,898 --> 00:05:15,701 en ons was in 'n bovertrek in Jerusalem. 97 00:05:15,701 --> 00:05:18,061 Ons het almal gebid in eendrag. 98 00:05:18,061 --> 00:05:21,113 Ons het gebid vir bekering en nederigheid, 99 00:05:21,113 --> 00:05:23,644 en ons het ons sondes bely. 100 00:05:23,644 --> 00:05:27,726 Ons het ook die Here se visie, krag en die Heilige Gees gesoek. 101 00:05:27,726 --> 00:05:30,236 Daar was 'n ongelooflike gevoel van eenheid 102 00:05:30,236 --> 00:05:31,902 soos wat ons ernstig saam gebid het. 103 00:05:31,904 --> 00:05:35,842 [man bid in Berber] 104 00:05:35,842 --> 00:05:38,842 [vrou praat in Berber] 105 00:05:38,842 --> 00:05:41,812 [vroulike spreker] Skielik was daar die klank van 'n gewelddadige wind 106 00:05:41,812 --> 00:05:43,721 wat die hele kamer gevul het waar ons gesit het. 107 00:05:43,721 --> 00:05:46,721 [wind klanke] 108 00:05:46,721 --> 00:05:48,760 Die tonge van vuur het neergedaal 109 00:05:48,760 --> 00:05:51,264 en hierdie vuur het op mense gerus. 110 00:05:52,624 --> 00:05:54,724 [man praat Berber] 111 00:05:54,724 --> 00:05:58,214 [manlike verteller] Al die mense in die kamer was gevul met die Heilige Gees. 112 00:05:58,214 --> 00:06:00,730 Nou, onthou dat gedurende die tyd van Pinkster 113 00:06:00,730 --> 00:06:03,498 mense van baie lande af gekom het om te kom aanbid 114 00:06:03,498 --> 00:06:06,068 en nou skieilik kon hulle die evangelie hoor, 115 00:06:06,068 --> 00:06:07,752 elkeen in sy eie taal. 116 00:06:07,752 --> 00:06:10,058 As 'n resultaat hiervan was 3,000 mense 117 00:06:10,058 --> 00:06:12,664 bygevoeg tot die gelowiges in een dag. 118 00:06:12,673 --> 00:06:16,854 ♪ sagte sprankelende musiek ♪ 119 00:06:16,854 --> 00:06:18,474 [vrou praat Berber] 120 00:06:18,474 --> 00:06:20,048 [vroulike spreker] Die mense het hulself toegewy 121 00:06:20,048 --> 00:06:22,774 aan die apostels se onderrig en aan kameraadskap, 122 00:06:22,774 --> 00:06:25,382 die breek van brood en aan gebed. 123 00:06:25,382 --> 00:06:28,248 Elke dag sou hul saam ontmoet het in die tempel binnehowe. 124 00:06:28,248 --> 00:06:30,967 In hulle huise het hul brood gebreek en saam geëet. 125 00:06:30,967 --> 00:06:33,574 En die getal van daardie wat gered was het daagliks gegroei. 126 00:06:33,574 --> 00:06:36,574 ♪ musiek ♪ 127 00:06:36,574 --> 00:06:38,355 En ons glo dat iets soos hierdie 128 00:06:38,355 --> 00:06:41,402 ook gaan gebeur in die laaste dae. 129 00:06:41,402 --> 00:06:43,728 Maar ek dink net as 'n kerk en as 'n volk 130 00:06:43,728 --> 00:06:46,137 ons kom tesame in eendrag 131 00:06:46,137 --> 00:06:48,227 en in vurige gebed, sal ons... 132 00:06:48,227 --> 00:06:51,271 totdat ons dit doen sal ons dit nie sien gebeur nie. 133 00:06:51,271 --> 00:06:53,769 En eintlik, dit wat tydens Pinkster gebeur het 134 00:06:53,769 --> 00:06:57,874 gaan weer herhaal word deur die Here 135 00:06:57,874 --> 00:06:59,630 in selfs 'n groter mate 136 00:06:59,630 --> 00:07:02,362 soos wat die drie engele se boodskappe voortgaan 137 00:07:02,362 --> 00:07:06,028 soos wat die vierde engel in Openbaring 18 verklaar het 138 00:07:06,028 --> 00:07:10,242 en soos die finale luidskreet aangekondig word reg oor die wêreld. 139 00:07:10,242 --> 00:07:14,249 En dit gaan mense wees wat hulself aan die Here onderwerp het, 140 00:07:14,249 --> 00:07:15,713 hul sondes bely het, 141 00:07:15,713 --> 00:07:18,411 en dan kan die Heilige Gees val 142 00:07:18,411 --> 00:07:20,142 en kan ons in 'n kragtige manier gebruik. 143 00:07:20,142 --> 00:07:22,560 Wel, ek dink in die boek van Handelinge, Handelinge hoofstuk ses 144 00:07:22,560 --> 00:07:24,350 het dit gelyk soos 'n goeie probleem. 145 00:07:24,350 --> 00:07:26,802 Die kerk het eksponensieel gegroei. 146 00:07:26,802 --> 00:07:30,744 Maar in die midde daarvan is daar die kos verspreidings uitdaging. 147 00:07:30,745 --> 00:07:35,758 [mans baklei in Berber] ♪ lewendige musiek ♪ 148 00:07:36,968 --> 00:07:40,509 [manlike spreker] Die kerk het praktiese uitdagings ondergaan. 149 00:07:40,509 --> 00:07:44,131 Die Hellenistiese Jode het gekla oor die Hebreeuse Jode 150 00:07:44,131 --> 00:07:47,122 omdat die voormaliges se weduwees oorgesien 151 00:07:47,122 --> 00:07:49,245 was in die daaglikse verspreiding van kos. 152 00:07:49,245 --> 00:07:51,252 Die apostels het besluit dat hulle 153 00:07:51,252 --> 00:07:54,509 moet fokus op die bediening van gebed en die Woord. 154 00:07:54,509 --> 00:07:57,254 En dus het hulle versoek dat sewe diakens 155 00:07:57,254 --> 00:08:00,794 gekies word vir hierdie ander praktiese take. 156 00:08:00,797 --> 00:08:04,254 ♪ lewendige musiek ♪ 157 00:08:04,254 --> 00:08:06,474 [man praat Berber] 158 00:08:06,474 --> 00:08:09,500 [Manlike Verteller] Die apostels het ons gevra om as 'n groep 159 00:08:09,500 --> 00:08:12,335 sewe manne te kies wat bekend was daarvoor 160 00:08:12,335 --> 00:08:15,509 dat hulle vol van die Heilige Gees was en wat wysheid het. 161 00:08:15,509 --> 00:08:17,753 Die voorstel van die apostels 162 00:08:17,753 --> 00:08:19,789 het ons hele groep behaag. 163 00:08:19,789 --> 00:08:23,027 Dus het ons begin om die sewe mans uit te kies. 164 00:08:23,027 --> 00:08:24,985 Nadat die manne gekies was, 165 00:08:24,985 --> 00:08:27,964 was hulle aan die apostels voorgestel. 166 00:08:27,964 --> 00:08:32,037 Die apostels het hul hande op hulle gelê en vir hulle gebid. 167 00:08:35,892 --> 00:08:39,494 - Met gebed as 'n prioriteit, sal die kerk nooit faal nie. 168 00:08:39,494 --> 00:08:43,517 Na dit het die aantal dissipels vinnig vermeerder. 169 00:08:43,517 --> 00:08:46,036 En 'n groot aantal priesters het gehoorsaam geword aan die werk. 170 00:08:46,036 --> 00:08:48,676 So ek dink ons vind 'n gevallestudie daar 171 00:08:48,676 --> 00:08:51,931 wat sê dat wanneer ons uitdagings in die gesig staar, 172 00:08:53,932 --> 00:08:56,770 kom ons gebruik wysheid, kom ons gebruik ons opleiding 173 00:08:56,770 --> 00:08:59,117 maar laat ons ook erken dat ons 174 00:08:59,117 --> 00:09:01,243 'n God het wat gebed beantwoord en Wie vir ons wysheid sal gee. 175 00:09:01,243 --> 00:09:04,626 Ek het hierdie oor en oor en oor gesien. 176 00:09:04,626 --> 00:09:06,510 Kerke met groot probleme 177 00:09:06,510 --> 00:09:12,430 het dit opgelos wanneer hul tesame gekom het en gebid het. 178 00:09:12,430 --> 00:09:17,464 ♪ bariton koor musiek ♪ 179 00:09:17,485 --> 00:09:19,258 [Hoofpriester baklei met Petrus en Johannes] 180 00:09:19,258 --> 00:09:21,371 [Hoofpriester baklei met Petrus en Johannes] 181 00:09:21,371 --> 00:09:23,415 [manlike verteller] Petrus en Johannes was ingeroep 182 00:09:23,415 --> 00:09:25,775 deur die hoofpriesters en ouderlinge oor hul prediking. 183 00:09:25,775 --> 00:09:27,301 Hul het probeer om hul aksies te verdedig 184 00:09:27,301 --> 00:09:29,448 maar die leiers was baie hard op hulle. 185 00:09:29,448 --> 00:09:32,902 Hulle was oprag gegee om nie te praat 186 00:09:32,902 --> 00:09:34,942 of te onderrig in die naam van Jesus nie. 187 00:09:34,942 --> 00:09:38,071 Na verdere dreigemente is hulle laat gaan. 188 00:09:38,071 --> 00:09:41,011 Petrus en Johannes het teruggegaan na hul eie mense toe 189 00:09:41,011 --> 00:09:43,451 en het berig gegee oor alles wat die hoofpriesters en ouderlinge gesê het. 190 00:09:43,451 --> 00:09:47,421 ♪ bariton koor musiek ♪ 191 00:09:47,421 --> 00:09:51,253 [man praat Berber] 192 00:09:51,253 --> 00:09:55,770 193 00:09:55,770 --> 00:10:00,421 194 00:10:00,421 --> 00:10:04,011 195 00:10:04,011 --> 00:10:05,831 196 00:10:05,831 --> 00:10:07,937 197 00:10:07,937 --> 00:10:09,261 198 00:10:09,261 --> 00:10:12,155 199 00:10:12,155 --> 00:10:13,491 200 00:10:13,491 --> 00:10:15,229 201 00:10:15,229 --> 00:10:18,229 202 00:10:18,229 --> 00:10:20,888 203 00:10:20,888 --> 00:10:23,191 204 00:10:23,191 --> 00:10:25,105 205 00:10:25,105 --> 00:10:26,340 206 00:10:26,340 --> 00:10:27,223 207 00:10:27,223 --> 00:10:28,765 208 00:10:28,765 --> 00:10:32,672 209 00:10:32,672 --> 00:10:34,122 210 00:10:34,122 --> 00:10:39,074 211 00:10:39,074 --> 00:10:43,262 212 00:10:43,262 --> 00:10:46,761 213 00:10:46,761 --> 00:10:52,197 214 00:10:52,197 --> 00:10:57,241 215 00:10:57,241 --> 00:11:00,506 216 00:11:00,506 --> 00:11:03,396 217 00:11:03,396 --> 00:11:07,499 218 00:11:07,499 --> 00:11:28,048 219 00:11:28,048 --> 00:11:30,088 220 00:11:30,088 --> 00:11:31,732 221 00:11:31,732 --> 00:11:34,101 222 00:11:34,101 --> 00:11:37,212 223 00:11:37,212 --> 00:11:39,777 224 00:11:39,777 --> 00:11:41,888 225 00:11:41,888 --> 00:11:45,167 226 00:11:45,167 --> 00:11:47,030 227 00:11:47,030 --> 00:11:48,951 228 00:11:48,951 --> 00:11:52,760 229 00:11:52,760 --> 00:11:56,063 230 00:11:56,063 --> 00:11:59,857 231 00:11:59,857 --> 00:12:05,021 232 00:12:05,021 --> 00:12:07,725 233 00:12:07,725 --> 00:12:12,154 234 00:12:12,154 --> 00:12:15,338 235 00:12:15,338 --> 00:12:17,451 236 00:12:17,451 --> 00:12:19,254 237 00:12:19,254 --> 00:12:22,091 238 00:12:22,091 --> 00:12:25,253 239 00:12:25,253 --> 00:12:28,012 240 00:12:28,012 --> 00:12:29,745 241 00:12:29,745 --> 00:12:31,750 242 00:12:31,750 --> 00:12:34,761 243 00:12:34,761 --> 00:12:36,758 244 00:12:36,758 --> 00:12:40,116 245 00:12:40,116 --> 00:12:42,994 246 00:12:42,994 --> 00:12:45,545 247 00:12:45,545 --> 00:12:47,612 248 00:12:47,612 --> 00:12:49,269 249 00:12:49,269 --> 00:12:51,658 250 00:12:51,658 --> 00:12:54,315 251 00:12:54,315 --> 00:12:57,706 252 00:12:57,706 --> 00:12:59,496 253 00:12:59,496 --> 00:13:01,751 254 00:13:01,751 --> 00:13:04,838 255 00:13:04,838 --> 00:13:09,707 256 00:13:09,707 --> 00:13:14,196 257 00:13:14,196 --> 00:13:16,505 258 00:13:16,505 --> 00:13:18,499 259 00:13:18,499 --> 00:13:19,425 260 00:13:19,425 --> 00:13:22,766 261 00:13:22,766 --> 00:13:28,006 262 00:13:28,006 --> 00:13:30,894 263 00:13:30,894 --> 00:13:33,904 264 00:13:33,904 --> 00:13:36,079 265 00:13:36,079 --> 00:13:38,885 266 00:13:38,885 --> 00:13:41,370 267 00:13:41,370 --> 00:13:43,390 268 00:13:43,390 --> 00:13:45,413 269 00:13:45,413 --> 00:13:48,484 270 00:13:48,484 --> 00:13:50,390 271 00:13:50,390 --> 00:13:51,578 272 00:13:51,578 --> 00:13:55,105 273 00:13:55,105 --> 00:13:56,564 274 00:13:56,564 --> 00:14:02,068 275 00:14:02,068 --> 00:14:04,390 276 00:14:04,390 --> 00:14:06,058 277 00:14:06,058 --> 00:14:08,682 278 00:14:08,682 --> 00:14:12,179 279 00:14:12,179 --> 00:14:15,493 280 00:14:15,493 --> 00:14:17,248 281 00:14:17,248 --> 00:14:19,120 282 00:14:19,120 --> 00:14:27,220 283 00:14:27,220 --> 00:14:30,511 284 00:14:30,511 --> 00:14:32,758 285 00:14:32,758 --> 00:14:36,633 286 00:14:36,633 --> 00:14:38,515 287 00:14:38,515 --> 00:14:40,015 288 00:14:40,015 --> 00:14:41,757 289 00:14:41,757 --> 00:14:45,227 290 00:14:45,227 --> 00:14:47,413 291 00:14:47,413 --> 00:14:49,757 292 00:14:49,757 --> 00:14:53,752 293 00:14:53,752 --> 00:14:55,502 294 00:14:55,502 --> 00:14:58,008 295 00:14:58,008 --> 00:15:00,879 296 00:15:00,879 --> 00:15:04,608 297 00:15:04,608 --> 00:15:06,248 298 00:15:06,248 --> 00:15:08,254 299 00:15:08,254 --> 00:15:12,079 300 00:15:12,079 --> 00:15:17,173 301 00:15:17,173 --> 00:15:18,787 302 00:15:18,787 --> 00:15:21,042 303 00:15:21,042 --> 00:15:22,758 304 00:15:22,758 --> 00:15:23,892 305 00:15:23,892 --> 00:15:25,416 306 00:15:25,416 --> 00:15:27,411 307 00:15:27,411 --> 00:15:30,832 308 00:15:30,832 --> 00:15:33,492 309 00:15:33,492 --> 00:15:36,261 310 00:15:36,261 --> 00:15:38,997 311 00:15:38,997 --> 00:15:41,165 312 00:15:41,165 --> 00:15:43,015 313 00:15:43,015 --> 00:15:44,736 314 00:15:44,736 --> 00:15:47,370 315 00:15:47,370 --> 00:15:50,009 316 00:15:50,009 --> 00:15:51,788 317 00:15:51,788 --> 00:15:54,250 318 00:15:54,250 --> 00:15:57,000 319 00:15:57,000 --> 00:15:58,630 320 00:15:58,630 --> 00:16:00,686 321 00:16:00,686 --> 00:16:02,520 322 00:16:02,520 --> 00:16:04,491 323 00:16:04,491 --> 00:16:06,628 324 00:16:06,628 --> 00:16:07,994 325 00:16:07,994 --> 00:16:11,630 326 00:16:11,630 --> 00:16:16,600 327 00:16:16,600 --> 00:16:19,131 328 00:16:19,131 --> 00:16:21,312 329 00:16:21,312 --> 00:16:23,078 330 00:16:23,078 --> 00:16:25,828 331 00:16:25,828 --> 00:16:27,821 332 00:16:27,821 --> 00:16:28,974 333 00:16:28,974 --> 00:16:31,092 334 00:16:31,092 --> 00:16:34,189 335 00:16:34,189 --> 00:16:36,899 336 00:16:36,909 --> 00:16:39,241 337 00:16:39,241 --> 00:16:41,918 338 00:16:41,918 --> 00:16:43,476 339 00:16:43,476 --> 00:16:45,506 340 00:16:45,506 --> 00:16:48,621 341 00:16:48,621 --> 00:16:50,492 342 00:16:50,492 --> 00:16:52,511 343 00:16:52,511 --> 00:16:55,613 344 00:16:55,613 --> 00:16:57,511 345 00:16:57,511 --> 00:17:00,259 346 00:17:00,259 --> 00:17:04,015 347 00:17:04,015 --> 00:17:07,661 348 00:17:07,661 --> 00:17:11,051 349 00:17:11,051 --> 00:17:15,025 350 00:17:15,025 --> 00:17:16,401 351 00:17:16,401 --> 00:17:18,911 352 00:17:18,911 --> 00:17:21,885 353 00:17:21,885 --> 00:17:23,619 354 00:17:23,619 --> 00:17:26,382 355 00:17:26,382 --> 00:17:28,498 356 00:17:28,498 --> 00:17:30,759 357 00:17:30,759 --> 00:17:35,503 358 00:17:35,503 --> 00:17:37,013 359 00:17:37,013 --> 00:17:39,491 360 00:17:39,491 --> 00:17:41,130 361 00:17:41,130 --> 00:17:43,237 362 00:17:43,237 --> 00:17:45,963 363 00:17:45,963 --> 00:17:48,760 364 00:17:48,760 --> 00:17:50,360 365 00:17:50,360 --> 00:17:51,500 366 00:17:51,500 --> 00:17:53,931 367 00:17:53,931 --> 00:17:56,821 368 00:17:56,821 --> 00:17:58,260 369 00:17:58,260 --> 00:18:00,911 370 00:18:00,911 --> 00:18:03,302 371 00:18:03,302 --> 00:18:04,865 372 00:18:04,865 --> 00:18:07,255 373 00:18:07,255 --> 00:18:10,078 374 00:18:10,078 --> 00:18:12,307 375 00:18:12,307 --> 00:18:14,232 376 00:18:14,232 --> 00:18:16,865 377 00:18:16,865 --> 00:18:18,765 378 00:18:18,765 --> 00:18:21,655 379 00:18:21,655 --> 00:18:24,852 380 00:18:24,852 --> 00:18:28,875 381 00:18:28,875 --> 00:18:31,725 382 00:18:31,725 --> 00:18:34,507 383 00:18:34,507 --> 00:18:38,146 384 00:18:38,146 --> 00:18:39,821 385 00:18:39,821 --> 00:18:42,531 386 00:18:42,531 --> 00:18:46,030 387 00:18:47,750 --> 00:18:49,265 388 00:18:49,265 --> 00:18:52,762 389 00:18:52,762 --> 00:18:56,097 390 00:18:56,097 --> 00:18:57,882 391 00:18:57,882 --> 00:19:00,107 392 00:19:00,107 --> 00:19:02,081 393 00:19:02,081 --> 00:19:04,208 394 00:19:04,208 --> 00:19:06,858 395 00:19:06,858 --> 00:19:10,421 396 00:19:10,421 --> 00:19:12,108 397 00:19:12,108 --> 00:19:14,831 398 00:19:14,831 --> 00:19:18,395 399 00:19:18,395 --> 00:19:20,245 400 00:19:20,245 --> 00:19:22,251 401 00:19:22,251 --> 00:19:25,744 402 00:19:25,744 --> 00:19:28,053 403 00:19:28,053 --> 00:19:30,561 404 00:19:30,561 --> 00:19:33,251 405 00:19:33,251 --> 00:19:36,452 406 00:19:36,452 --> 00:19:38,518 407 00:19:38,518 --> 00:19:40,790 408 00:19:40,790 --> 00:19:43,035 409 00:19:43,035 --> 00:19:46,157 410 00:19:46,157 --> 00:19:48,354 411 00:19:48,354 --> 00:19:51,192 412 00:19:51,192 --> 00:19:55,515 413 00:19:55,515 --> 00:19:59,494 414 00:19:59,494 --> 00:20:03,745 415 00:20:03,745 --> 00:20:06,245 416 00:20:06,245 --> 00:20:08,620 417 00:20:08,620 --> 00:20:12,498 418 00:20:12,498 --> 00:20:15,478 419 00:20:15,478 --> 00:20:19,254 420 00:20:19,254 --> 00:20:22,756 421 00:20:22,756 --> 00:20:25,750 422 00:20:25,750 --> 00:20:27,355 423 00:20:27,355 --> 00:20:32,762 424 00:20:32,762 --> 00:20:35,500 425 00:20:35,500 --> 00:20:38,015 426 00:20:38,015 --> 00:20:40,500 427 00:20:40,500 --> 00:20:42,884 428 00:20:42,884 --> 00:20:44,645 429 00:20:44,645 --> 00:20:46,895 430 00:20:46,895 --> 00:20:49,761 431 00:20:49,761 --> 00:20:52,259 432 00:20:52,259 --> 00:20:54,511 433 00:20:54,511 --> 00:20:57,048 434 00:20:57,048 --> 00:20:59,610 435 00:20:59,610 --> 00:21:02,154 436 00:21:02,154 --> 00:21:07,509 437 00:21:07,509 --> 00:21:10,750 438 00:21:10,750 --> 00:21:14,875 439 00:21:14,875 --> 00:21:16,839 440 00:21:16,839 --> 00:21:19,249 441 00:21:19,249 --> 00:21:21,349 442 00:21:21,349 --> 00:21:23,963 443 00:21:23,963 --> 00:21:26,262 444 00:21:26,262 --> 00:21:30,010 445 00:21:30,010 --> 00:21:32,944 446 00:21:32,944 --> 00:21:36,214 447 00:21:36,214 --> 00:21:39,019 448 00:21:39,019 --> 00:21:40,497 449 00:21:40,497 --> 00:21:42,985 450 00:21:42,985 --> 00:21:45,973 451 00:21:45,973 --> 00:21:50,249 452 00:21:50,249 --> 00:21:52,643 453 00:21:52,643 --> 00:21:56,042 454 00:21:56,042 --> 00:21:59,245 455 00:21:59,245 --> 00:22:01,995 456 00:22:01,995 --> 00:22:04,475 457 00:22:04,475 --> 00:22:05,768 458 00:22:05,768 --> 00:22:08,700 459 00:22:08,700 --> 00:22:10,766 460 00:22:10,766 --> 00:22:13,254 461 00:22:13,254 --> 00:22:14,824 462 00:22:14,824 --> 00:22:17,193 463 00:22:17,193 --> 00:22:19,728 464 00:22:19,728 --> 00:22:23,165 465 00:22:23,165 --> 00:22:26,342 466 00:22:26,342 --> 00:22:28,522 467 00:22:28,522 --> 00:22:30,839 468 00:22:30,839 --> 00:22:33,289 469 00:22:33,289 --> 00:22:35,449 470 00:22:35,449 --> 00:22:37,090 471 00:22:37,090 --> 00:22:39,377 472 00:22:39,377 --> 00:22:41,334 473 00:22:41,334 --> 00:22:44,268 474 00:22:44,268 --> 00:22:46,417 475 00:22:46,417 --> 00:22:49,262 476 00:22:49,262 --> 00:22:51,857 477 00:22:51,857 --> 00:22:53,990 478 00:22:53,990 --> 00:22:57,889 479 00:22:57,889 --> 00:22:59,996 480 00:22:59,996 --> 00:23:02,254 481 00:23:02,254 --> 00:23:04,740 482 00:23:04,740 --> 00:23:07,254 483 00:23:07,254 --> 00:23:10,742 484 00:23:10,742 --> 00:23:14,771 485 00:23:14,771 --> 00:23:17,251 486 00:23:17,251 --> 00:23:19,252 487 00:23:19,252 --> 00:23:21,734 488 00:23:21,734 --> 00:23:25,544 489 00:23:25,544 --> 00:23:30,844 490 00:23:30,844 --> 00:23:33,114 491 00:23:33,114 --> 00:23:36,254 492 00:23:36,254 --> 00:23:39,765 493 00:23:39,765 --> 00:23:42,025 494 00:23:42,025 --> 00:23:44,758 495 00:23:44,758 --> 00:23:49,515 496 00:23:49,515 --> 00:23:51,954 497 00:23:51,954 --> 00:23:55,021 498 00:23:55,021 --> 00:23:57,105 499 00:23:57,105 --> 00:23:58,660 500 00:23:58,660 --> 00:24:01,653 501 00:24:01,653 --> 00:24:03,914 502 00:24:03,914 --> 00:24:06,511 503 00:24:06,511 --> 00:24:09,595 504 00:24:09,595 --> 00:24:12,274 505 00:24:12,274 --> 00:24:15,884 506 00:24:15,884 --> 00:24:19,568 507 00:24:19,568 --> 00:24:23,314 508 00:24:23,314 --> 00:24:26,011 509 00:24:26,011 --> 00:24:28,518 510 00:24:28,518 --> 00:24:30,446 511 00:24:30,446 --> 00:24:31,764 512 00:24:31,764 --> 00:24:32,751 513 00:24:32,751 --> 00:24:35,704 514 00:24:35,704 --> 00:24:39,667 515 00:24:39,667 --> 00:24:43,008 516 00:24:43,008 --> 00:24:46,055 517 00:24:46,055 --> 00:24:49,692 518 00:24:49,692 --> 00:24:51,984 519 00:24:51,984 --> 00:24:54,131 520 00:24:54,131 --> 00:24:56,901 521 00:24:56,901 --> 00:24:59,742 522 00:24:59,742 --> 00:25:01,778 523 00:25:01,778 --> 00:25:05,583 524 00:25:06,343 --> 00:25:08,196 525 00:25:08,196 --> 00:25:24,797 526 00:25:24,797 --> 00:25:27,241 527 00:25:27,241 --> 00:25:31,101 528 00:25:31,101 --> 00:25:34,869 529 00:25:34,869 --> 00:25:37,099 530 00:25:37,099 --> 00:25:39,853 531 00:25:39,853 --> 00:25:42,379 532 00:25:42,379 --> 00:25:44,584 533 00:25:44,584 --> 00:25:48,868 534 00:25:48,868 --> 00:25:51,506 535 00:25:51,506 --> 00:25:55,032 536 00:25:55,032 --> 00:25:58,004 537 00:25:58,004 --> 00:26:05,251 538 00:26:05,251 --> 00:26:07,191 539 00:26:07,191 --> 00:26:08,659 540 00:26:08,659 --> 00:26:11,376 541 00:26:11,376 --> 00:26:14,934 542 00:26:14,934 --> 00:26:17,417 543 00:26:17,417 --> 00:26:19,502 544 00:26:19,502 --> 00:26:21,872 545 00:26:21,872 --> 00:26:24,266 546 00:26:24,266 --> 00:26:26,561 547 00:26:26,561 --> 00:26:28,621 548 00:26:28,621 --> 00:26:31,175 549 00:26:31,175 --> 00:26:34,182 550 00:26:34,182 --> 00:26:36,627 551 00:26:36,627 --> 00:26:38,377 552 00:26:38,377 --> 00:26:40,111 553 00:26:40,111 --> 00:26:41,891 554 00:26:41,891 --> 00:26:44,506 555 00:26:44,506 --> 00:26:48,361 556 00:26:48,361 --> 00:26:52,435 557 00:26:52,435 --> 00:26:54,981 558 00:26:54,981 --> 00:26:57,592 559 00:26:57,592 --> 00:27:01,774 560 00:27:01,774 --> 00:27:03,688 561 00:27:03,688 --> 00:27:06,515 562 00:27:06,515 --> 00:27:09,418 563 00:27:09,418 --> 00:27:11,515 564 00:27:11,515 --> 00:27:15,191 565 00:27:15,191 --> 00:27:21,505 566 00:27:21,505 --> 00:27:24,009 567 00:27:24,009 --> 00:27:25,552 568 00:27:25,552 --> 00:27:28,020 569 00:27:28,020 --> 00:27:31,301 570 00:27:31,301 --> 00:27:33,887 571 00:27:33,887 --> 00:27:35,931 572 00:27:35,931 --> 00:27:38,780 573 00:27:38,780 --> 00:27:42,080 574 00:27:42,080 --> 00:27:45,191 575 00:27:45,191 --> 00:27:48,432 576 00:27:48,432 --> 00:27:51,885 577 00:27:51,885 --> 00:27:54,957 578 00:27:54,957 --> 00:27:57,313 579 00:27:57,313 --> 00:28:00,351 580 00:28:00,351 --> 00:28:02,488 581 00:28:02,488 --> 00:28:05,874 582 00:28:05,874 --> 00:28:08,981 583 00:28:08,981 --> 00:28:10,338 584 00:28:10,338 --> 00:28:12,222 585 00:28:12,222 --> 00:28:14,244 586 00:28:14,244 --> 00:28:17,760 587 00:28:17,760 --> 00:28:20,899 588 00:28:20,899 --> 00:28:28,001 589 00:28:28,001 --> 00:28:31,251 590 00:28:31,251 --> 00:28:33,889 591 00:28:33,889 --> 00:28:36,393 592 00:28:36,393 --> 00:28:39,513 593 00:28:39,513 --> 00:28:44,446 594 00:28:44,446 --> 00:28:48,549 595 00:28:48,549 --> 00:28:52,521 596 00:28:52,521 --> 00:28:55,961 597 00:28:55,961 --> 00:29:12,245 598 00:29:12,245 --> 00:29:28,671