[kinders wat lag] ♪ musiek ♪ ♪ stemmige musiek ♪ [veeltonige ramshoring] ♪ musiek ♪ [sagter vloeiende] ♪ musiek ♪ [manlike verteller] Dit het alles begin in 'n klein bovertrek, met nederige, vurige gebed. ♪ musiek ♪ Gedreig deur die owerhede en verban om te preek, die kerk het gebid en twee mans getuig met groot krag en genade. ♪ koor musiek ♪ En mense het orals gebid, in eendrag in bekering, met belyding en nederigheid. En die lewens van mense was verander. [plonsende klip] ♪ koor musiek ♪ ♪ koor musiek ♪ Twee mans het begin met 'n sendingsreis wat die wêreld soos wat hul dit geken het onderstebo sou draai. ♪ koor musiek ♪ En die boodskap het uitgegaan na die wêreld daar buite. ♪ koor musiek ♪ Korporatiewe gebed het 'n gevangene help ontsnap. ♪ koor musiek ♪ 'n Koning het versoek dat sy mense moet vas en bid en die vyand was verslaan. 'n Stryd gewonne sonder die behoefte om te veg. ♪ koor musiek ♪ Deur 'n betroubare bediende en 'n jong koningin se geloof en moed, was mense gered. Stories in die Bybel wys die krag van verenigde gebed. Soos ek die boek Handelinge lees, dit is voorwaar 'n boek oor gelowiges wat tesame kom om te bid, en 'n God wat gebed beantwoord. Persoonlike gebed is belangrik. Geheime gebed is die lewe van die siel. Maar ons weet dat daar nooit 'n herlewing enigeplek op die planeet was wat nie voorafgegaan was deur verenigde en aanhoudende gebed nie. Ons Here het op een stadium gesê dat waar twee of meer van julle saamstem aangaande enigiets wat volgens My wil is, dit gedoen sal word. So daar is 'n sinergie wat gebeur wanneer ons tesame kom en ons stemme verenig om uit te roep na God. Soos die gees van profesie ons vertel, gebed is die sleutel wat die hemel se stoorkamer van skatte en seëninge oopsluit. Party van Ellen White se raad en stellings oor verenigde gebed is ook kragtig. Sy sê op een plek dat, toe sy geskryf het aan die Farnsworths, - sover ek kan onthou - sy sê daar is meer krag in verenigde gebed as wat daar selfs in private gebed is. Dan sê sy, "hoekom is dit so? Dit is oor die eenheid van hart van die gelwoiges. Dis asof God baie opgewonde raak wanneer ons almal in eendrag is, wanneer ons saamstaan, net soos hulle in Handelinge gedoen het. In 'n ander stelling sê sy, die klank van vurige gebed laat satan se hele leër bewe. Jesus weet dat die gewoonte om saam met ander te bid help om van die self-gesentreerdheid van ons gebede ontslae te raak wanneer ons alleen bid. So wanneer die Bybel daarvan praat om aan te hou met ernstige gebed, is dit nie net 'n individuele aktiwiteit nie. Dis 'n beroep op die kerk as 'n gemeenskap om uit te roep na God. Nie om God van plan te laat verander nie, maar dat ons in lyn kom met God se wil en eintlik dink ek Hy gebruik ons as 'n deel van die antwoorde op daardie gebede. Soos wat mens na die boek van Handelinge kyk, verenigde gebed het God se mense saam gebring. In Handelinge hoofstuk 1 en vers 14 en 15, die hele kerk het saam ontmoet en gebid. Hulle het geweet dat die taak voor hulle te groot was. Hulle het geweet dat die uitdaging te enorm was. Hulle het geweet dat daar geen manier was wat hulle die evangelie aan die wêreld kon oordra nie. Maar soos wat hulle gebid het, het God iets wonderbaarlik gedoen. Hy het Sy Heilige Gees uitgestort op die dag van Pinkster en 3000 was gedoop. Jy weet een van die... wanneer jy die teks daar lees, een van die dinge wat uitstaan vir my is die eenvoudige Engelse frase — hulle was in eendrag. Pinkster was net 'n uitsonderlike gebeurtenis. Dit het gekom na die hoogtepunt van Christus se bediening op hierdie aarde. En dit het gelyk asof alles heeltemal verpletter en vernietig was. Toe Christus op daardie kruis gehang het en toe natuurlik het die opstanding plaas gevind. En Hy het aan Sy dissipels verskyn wat hulle 'n totale ander perspektief gegee het oor wat hulle bediening alles behels het. Ons geseënde Here het vir Sy dissipels gesê om in Jerusalem te vertoef in verenigde gebed. En dit was een van die voorvereistes om daardie geweldigde sterk wind te bring en die teenwoordigheid van die Heilige Gees op die dag van Pinkster.