[kinders wat lag] ♪ musiek ♪ ♪ stemmige musiek ♪ [veeltonige ramshoring] ♪ musiek ♪ [sagter vloeiende] ♪ musiek ♪ [manlike verteller] Dit het alles begin in 'n klein bovertrek, met nederige, vurige gebed. ♪ musiek ♪ Gedreig deur die owerhede en verban om te preek, die kerk het gebid en twee mans getuig met groot krag en genade. ♪ koor musiek ♪ En mense het orals gebid, in eendrag in bekering, met belyding en nederigheid. En die lewens van mense was verander. [plonsende klip ♪ koor musiek ♪ ♪ koor musiek ♪ Twee mans het begin met 'n sendingsreis wat die wêreld soos wat hul dit geken het onderstebo sou draai. ♪ koor musiek ♪ En die boodskap het uitgegaan na die wêreld daar buite. ♪ koor musiek ♪ Korporatiewe gebed het 'n gevangene help ontsnap. ♪ koor musiek ♪ 'n Koning het versoek dat sy mense moet vas en bid en die vyand was verslaan. 'n Stryd gewonne sonder die behoefte om te veg. ♪ koor musiek ♪ Deur 'n betroubare bediende en 'n jong koningin se geloof en moed, was mense gered. Stories in die Bybel wys die krag van verenigde gebed. Soos ek die boek Handelinge lees, dit is voorwaar 'n boek oor gelowiges wat tesame kom om te bid, en 'n God wat gebed beantwoord. Persoonlike gebed is belangrik. Geheime gebed is die lewe van die siel. Maar ons weet dat daar nooit 'n herlewing enigeplek op die planeet was wat nie voorafgegaan