[Script Info] Title: [Events] Format: Layer, Start, End, Style, Name, MarginL, MarginR, MarginV, Effect, Text Dialogue: 0,0:00:01.17,0:00:05.38,Default,,0000,0000,0000,,Hoe vorm die nuus hoe ons die wêreld sien? Dialogue: 0,0:00:05.92,0:00:10.89,Default,,0000,0000,0000,,Só lyk die wêreld gebaseer op landmassa. Dialogue: 0,0:00:12.75,0:00:17.02,Default,,0000,0000,0000,,En hier's hoe nuus vorm \Nwat Amerikaners sien. Dialogue: 0,0:00:19.68,0:00:31.98,Default,,0000,0000,0000,,Dié kaart -- (Applous) -- \Nwys hoeveel sekondes Dialogue: 0,0:00:31.98,0:00:37.11,Default,,0000,0000,0000,,die Amerikaanse netwerk- en kabelnuus \Naan nuusstories toegewy het, Dialogue: 0,0:00:37.11,0:00:42.06,Default,,0000,0000,0000,,volgens land, in Februarie 2007 -- \Nnet een jaar gelede. Dialogue: 0,0:00:43.05,0:00:48.64,Default,,0000,0000,0000,,Noord-Korea het in dieselfde maand \Ningestem om hulle kernfasiliteite af te breek. Dialogue: 0,0:00:48.64,0:00:52.11,Default,,0000,0000,0000,,Daar was enorme vloede in Indonesië. Dialogue: 0,0:00:52.11,0:00:59.36,Default,,0000,0000,0000,,En in Parys publiseer die IPCC 'n verslag \Nwat ons impak op aardverwarming bevestig. Dialogue: 0,0:01:00.21,0:01:04.94,Default,,0000,0000,0000,,Die VSA geniet 79 persent \Nvan die nuusdekking. Dialogue: 0,0:01:04.94,0:01:10.28,Default,,0000,0000,0000,,En wanneer ons die VSA uithaal, \Nen na die oorblywende 21 persent kyk, Dialogue: 0,0:01:10.28,0:01:16.66,Default,,0000,0000,0000,,sien ons baie Irak -- die groot groen ding -- \Nen min andersins. Dialogue: 0,0:01:16.66,0:01:24.66,Default,,0000,0000,0000,,Dekking van Rusland, China en Indië saam \Nmaak slegs een persent uit. Dialogue: 0,0:01:25.04,0:01:31.47,Default,,0000,0000,0000,,Toe ons al die nuus stories ontleed \Nen slegs een storie verwyder het, Dialogue: 0,0:01:31.47,0:01:33.56,Default,,0000,0000,0000,,het die wêreld so gelyk. Dialogue: 0,0:01:33.56,0:01:38.45,Default,,0000,0000,0000,,Wat was die storie? \NDie afsterwe van Anna Nicole Smith. Dialogue: 0,0:01:40.12,0:01:43.30,Default,,0000,0000,0000,,Dié storie oorskadu elke land behalwe Irak, Dialogue: 0,0:01:43.30,0:01:47.53,Default,,0000,0000,0000,,en het 10 keer meer dekking \Nas die IPCC-verslag ontvang. Dialogue: 0,0:01:48.38,0:01:50.00,Default,,0000,0000,0000,,En die siklus gaan voort; Dialogue: 0,0:01:50.00,0:01:54.13,Default,,0000,0000,0000,,soos ons almal weet is Britney groot nuus. Dialogue: 0,0:01:54.13,0:01:57.13,Default,,0000,0000,0000,,So hoekom hoor ons nie meer \Noor die wêreld nie? Dialogue: 0,0:01:57.13,0:02:03.61,Default,,0000,0000,0000,,Een rede: Die nuusnetwerke het \Ndie hoeveelheid oorsese buro's halveer. Dialogue: 0,0:02:04.30,0:02:12.19,Default,,0000,0000,0000,,Behalwe vir een-persoon ABC mini-buro's \Nin Nairobi, Nieu-Delhi en Mumbai, Dialogue: 0,0:02:12.19,0:02:19.96,Default,,0000,0000,0000,,is daar geen ander nuusnetwerkburo's \Nin die hele Afrika, Indië of Suid-Amerika nie Dialogue: 0,0:02:19.96,0:02:24.00,Default,,0000,0000,0000,,-- plekke met meer as twee miljard mense. Dialogue: 0,0:02:26.19,0:02:31.08,Default,,0000,0000,0000,,Die realiteit is dat \Ndit goedkoper is om Britney te dek. Dialogue: 0,0:02:31.08,0:02:33.83,Default,,0000,0000,0000,,Die tekort aan globale dekking \Nis nog meer onrusbarend Dialogue: 0,0:02:33.83,0:02:36.49,Default,,0000,0000,0000,,as ons kyk waarheen mense gaan vir nuus. Dialogue: 0,0:02:37.53,0:02:40.63,Default,,0000,0000,0000,,Plaaslike TV-nuus is groot, Dialogue: 0,0:02:40.63,0:02:45.72,Default,,0000,0000,0000,,en slegs 12 persent van hulle dekking \Nword aan internasionale nuus gewy. Dialogue: 0,0:02:46.63,0:02:48.75,Default,,0000,0000,0000,,En wat van die web? Dialogue: 0,0:02:48.75,0:02:51.95,Default,,0000,0000,0000,,Die gewildste nuustuistes \Nvaar nie veel beter nie. Dialogue: 0,0:02:51.95,0:02:56.76,Default,,0000,0000,0000,,Laas jaar het Pew en die Colombia J-School \N14 000 stories ontleed Dialogue: 0,0:02:56.76,0:02:59.22,Default,,0000,0000,0000,,wat op Google News se voorblad verskyn het. Dialogue: 0,0:02:59.22,0:03:03.70,Default,,0000,0000,0000,,En hulle het almal \Ndieselfde 24 nuusgebeure gedek. Dialogue: 0,0:03:03.70,0:03:08.80,Default,,0000,0000,0000,,Net so het 'n studie van e-inhoud gewys \Ndat baie globale nuus van Amerikaanse nuusverskaffers Dialogue: 0,0:03:08.80,0:03:12.46,Default,,0000,0000,0000,,hergesirkuleerde stories van \Ndie AP nuusagentskappe en Reuters is, Dialogue: 0,0:03:12.46,0:03:17.15,Default,,0000,0000,0000,,sonder dat die nuus in konteks geplaas word \Nvir mense om hulle verband daarmee te verstaan. Dialogue: 0,0:03:17.15,0:03:21.16,Default,,0000,0000,0000,,As ons alles saamvoeg kan dit verduidelik \Nwaarom universiteitverlaters Dialogue: 0,0:03:21.16,0:03:23.60,Default,,0000,0000,0000,,sowel as minder opgeleide Amerikaners Dialogue: 0,0:03:23.60,0:03:27.51,Default,,0000,0000,0000,,minder weet oor die wêreld \Nas hulle eweknieë van 20 jaar gelede. Dialogue: 0,0:03:27.51,0:03:32.00,Default,,0000,0000,0000,,As jy dink dis omdat ons nie belangstel nie, Dialogue: 0,0:03:32.00,0:03:34.69,Default,,0000,0000,0000,,sou jy verkeerd wees. Dialogue: 0,0:03:34.69,0:03:39.87,Default,,0000,0000,0000,,Amerikaners wat sê dat hulle wêreldnuus \Nmeeste van die tyd volg Dialogue: 0,0:03:39.87,0:03:43.00,Default,,0000,0000,0000,,het die laaste paar jaar gegroei \Ntot meer as 50 persent. Dialogue: 0,0:03:44.47,0:03:49.64,Default,,0000,0000,0000,,Die werklike vraag: \NIs hierdie verwronge wêreldbeeld Dialogue: 0,0:03:49.64,0:03:54.66,Default,,0000,0000,0000,,wat ons wil hê vir Amerikaners\Nin ons toenemend verbinde wêreld? Dialogue: 0,0:03:55.99,0:03:57.74,Default,,0000,0000,0000,,Ek weet ons kan beter doen. Dialogue: 0,0:03:57.74,0:04:00.72,Default,,0000,0000,0000,,Kan ons die alternatief bekostig? Dankie. Dialogue: 0,0:04:01.41,0:04:03.81,Default,,0000,0000,0000,,(Applous)