1 00:00:00,000 --> 00:00:04,000 Hoe vorm die nuus hoe ons die wêreld sien? 2 00:00:04,000 --> 00:00:10,000 Só lyk die wêreld gebaseer op landmassa. 3 00:00:10,000 --> 00:00:16,000 En hier's hoe nuus vorm wat Amerikaners sien. 4 00:00:17,000 --> 00:00:31,000 Dié kaart -- (Applous) -- wys hoeveel sekondes 5 00:00:31,000 --> 00:00:36,000 die Amerikaanse netwerk- en kabelnuus aan nuusstories toegewy het, 6 00:00:36,000 --> 00:00:41,000 volgens land, in Februarie 2007 -- net een jaar gelede. 7 00:00:41,000 --> 00:00:47,000 Noord-Korea het in dieselfde maand ingestem om hulle kernfasiliteite af te breek. 8 00:00:47,000 --> 00:00:51,000 Daar was enorme vloede in Indonesië. 9 00:00:51,000 --> 00:00:59,000 En in Parys publiseer die IPCC 'n verslag wat ons impak op aardverwarming bevestig. 10 00:00:59,000 --> 00:01:04,000 Die VSA geniet 79 persent van die nuusdekking. 11 00:01:04,000 --> 00:01:09,000 En wanneer ons die VSA uithaal, en na die oorblywende 21 persent kyk, 12 00:01:09,000 --> 00:01:16,000 sien ons baie Irak -- die groot groen ding -- en min andersins. 13 00:01:16,000 --> 00:01:24,000 Dekking van Rusland, China en Indië saam maak slegs een persent uit. 14 00:01:24,000 --> 00:01:30,000 Toe ons al die nuus stories ontleed en slegs een storie verwyder het, 15 00:01:30,000 --> 00:01:32,000 het die wêreld so gelyk. 16 00:01:32,000 --> 00:01:38,000 Wat was die storie? Die afsterwe van Anna Nicole Smith. 17 00:01:39,000 --> 00:01:42,000 Dié storie oorskadu elke land behalwe Irak, 18 00:01:42,000 --> 00:01:47,000 en het 10 keer meer dekking as die IPCC-verslag ontvang. 19 00:01:48,000 --> 00:01:50,000 En die siklus gaan voort; 20 00:01:50,000 --> 00:01:53,000 soos ons almal weet is Britney groot nuus. 21 00:01:53,000 --> 00:01:56,000 So hoekom hoor ons nie meer oor die wêreld nie? 22 00:01:56,000 --> 00:02:02,000 Een rede: die nuusnetwerke het die hoeveelheid oorsese buro's halveer. 23 00:02:02,000 --> 00:02:11,000 Behalwe vir een-persoon ABC mini-buro's in Nairobi, Nieu-Delhi en Mumbai, 24 00:02:11,000 --> 00:02:19,000 is daar geen ander nuusnetwerkburo's in die hele Afrika, Indië of Suid-Amerika nie 25 00:02:19,000 --> 00:02:24,000 -- plekke met meer as twee miljard mense. 26 00:02:25,000 --> 00:02:30,000 Die realiteit is dat dit goedkoper is om Britney te dek. 27 00:02:30,000 --> 00:02:33,000 Die tekort aan globale dekking is nog meer onrusbarend 28 00:02:33,000 --> 00:02:35,000 as ons kyk waarheen mense gaan vir nuus. 29 00:02:36,000 --> 00:02:40,000 Plaaslike TV-nuus is groot, 30 00:02:40,000 --> 00:02:44,000 en slegs 12 persent van hulle dekking word aan internasionale nuus gewy. 31 00:02:45,000 --> 00:02:47,000 En wat van die web? 32 00:02:47,000 --> 00:02:51,000 Die gewildste nuustuistes vaar nie veel beter nie. 33 00:02:51,000 --> 00:02:56,000 Laas jaar het Pew en die Colombia J-School 14 000 stories ontleed 34 00:02:56,000 --> 00:02:59,000 wat op Google News se voorblad verskyn het. 35 00:02:59,000 --> 00:03:03,000 En hulle het dieselfde 24 nuus gebeure gedek. 36 00:03:03,000 --> 00:03:08,000 Net so het 'n studie van e-inhoud gewys dat baie globale nuus van Amerikaanse nuusverskaffers 37 00:03:08,000 --> 00:03:12,000 hergesirkuleerde stories van die AP nuusagentskappe en Reuters is, 38 00:03:12,000 --> 00:03:16,000 sonder dat die nuus in konteks geplaas word vir mense om hulle verband daarmee te verstaan. 39 00:03:16,000 --> 00:03:21,000 As ons alles saamvoeg kan dit verduidelik waarom universiteitverlaters 40 00:03:21,000 --> 00:03:23,000 sowel as minder opgeleide Amerikaners 41 00:03:23,000 --> 00:03:26,000 minder weet oor die wêreld as hulle eweknieë van 20 jaar gelede. 42 00:03:26,000 --> 00:03:32,000 As jy dink dis omdat ons nie belangstel nie, 43 00:03:32,000 --> 00:03:34,000 sal jy verkeerd wees. 44 00:03:34,000 --> 00:03:41,000 Amerikaners wat sê dat hulle wêreldnuus meeste van die tyd volg 45 00:03:41,000 --> 00:03:43,000 het die laaste paar jaar gegroei tot meer as 50 persent. 46 00:03:43,000 --> 00:03:51,000 Die werklike vraag: Is hierdie die verwronge wêreldbeeld 47 00:03:51,000 --> 00:03:54,000 wat ons wil hê vir Amerikaners in ons toenemend verbinde wêreld? 48 00:03:54,000 --> 00:03:57,000 Ek weet ons kan beter doen. 49 00:03:57,000 --> 00:04:00,000 Kan ons bekostig om te misluk? Dankie.