0:00:00.000,0:00:04.000 Hoe vorm die nuus die manier waarop ons die wêreld sien? 0:00:04.000,0:00:10.000 Hier's hoe die wêreld lyk - gebaseer op landmassa. 0:00:10.000,0:00:16.000 En hier's hoe nuus vorm wat Amerikaners sien. 0:00:17.000,0:00:31.000 Hierdie kaart - (Applous) - wys die hoeveelheid sekondes 0:00:31.000,0:00:36.000 wat die Amerikaanse netwerk- en kabelnuus organisasies aan nuusstories toegewy het, 0:00:36.000,0:00:41.000 volgens lande, gedurende Februarie 2007 - slegs een jaar terug. 0:00:41.000,0:00:47.000 Hierdie was dieselfde maand wat Noord-Korea ingestem het om hulle kernfasiliteite af te breek. 0:00:47.000,0:00:51.000 Daar was groot vloede in Indonesia. 0:00:51.000,0:00:59.000 En in Parys publiseer die IPCC 'n verslag wat ons invloed op aardsverwarming bevestig. 0:00:59.000,0:01:04.000 Die Vereenigde State geniet 79 persent van die nuus dekking. 0:01:04.000,0:01:09.000 En wanneer ons die VSA uithaal, en na die oorblywende 21 persent kyk, 0:01:09.000,0:01:16.000 sien ons baie Iraq - die groot groen ding hier - en andersins min. 0:01:16.000,0:01:24.000 Die gekombineerde dekking van Rusland, China en Indië, byvoorbeeld, maak slegs een persent uit. 0:01:24.000,0:01:30.000 Wanneer ons al die nuus stories ontleed en slegs een storie verwyder, 0:01:30.000,0:01:32.000 is dit hoe die wêreld gelyk het. 0:01:32.000,0:01:38.000 Wat is hierdie storie? Die afsterwe van Anna Nicole Smith. 0:01:39.000,0:01:42.000 Hierdie storie oorskadu elke land behalwe Iraq, 0:01:42.000,0:01:47.000 en het 10 keer meer dekking ontvang as die IPCC verslag. 0:01:48.000,0:01:50.000 En hierdie siklus gaan voort; 0:01:50.000,0:01:53.000 soos ons almal weet kry Britney deesdae wye dekking. 0:01:53.000,0:01:56.000 So hoekom hoor ons nie meer van die wêreld nie? 0:01:56.000,0:02:02.000 Een rede: die nuusnetwerke het die hoeveelheid oorsese buro's met die helfte verminder. 0:02:02.000,0:02:11.000 Behalwe vir een-persoon ABC mini-buro's in Nairobi, New Delhi en Mumbai, 0:02:11.000,0:02:19.000 is daar geen ander nuusnetwerk buro's in die hele Afrika, Indië of Suid-Amerika nie 0:02:19.000,0:02:24.000 - plekke met meer as twee miljard mense. 0:02:25.000,0:02:30.000 Die realiteit: dis goedkoper om Britney te dek. 0:02:30.000,0:02:33.000 Hierdie tekort aan internasionale dekkings is nog meer skokkend 0:02:33.000,0:02:35.000 as ons kyk waarheen mense gaan vir nuus. 0:02:36.000,0:02:40.000 Plaaslike TV nuus is groot, 0:02:40.000,0:02:44.000 en slegs 12 persent van dekking word aan internasionale nuus toegewy. 0:02:45.000,0:02:47.000 En wat van die web? 0:02:47.000,0:02:51.000 Die mees gewilde nuus tuistes doen nie veel beter nie. 0:02:51.000,0:02:56.000 Laas jaar het Pew en die Colombia J-School 14,000 stories ontleed 0:02:56.000,0:02:59.000 wat op Google News se voorblad verskyn het. 0:02:59.000,0:03:03.000 Eh hulle het dieselfde 24 nuus gebeure gedek. 0:03:03.000,0:03:08.000 Soortgelyk het 'n studie van elektroniese inhoud gewys dat meeste internasionale nuus van VSA nuus verskaffers 0:03:08.000,0:03:12.000 hergesirkuleerde stories van die AP nuus agentskap en Reuters is, 0:03:12.000,0:03:16.000 en plaas nie nuus in konteks sodat mense hulle konneksie daarmee kan verstaan nie. 0:03:16.000,0:03:21.000 As ons alles saamvoeg kan dit verduidelik waarom universiteitverlaters 0:03:21.000,0:03:23.000 sowel as minder opgeleide Amerikaners 0:03:23.000,0:03:26.000 minder weet van die wêreld as hulle eweknieë het 20 jaar gelede. 0:03:26.000,0:03:32.000 As jy dink dis omdat ons nie belangstel nie, 0:03:32.000,0:03:34.000 sal jy verkeerd wees. 0:03:34.000,0:03:41.000 Amerikaners wat sê dat hulle wêreldnuus meeste van die tyd nou volg 0:03:41.000,0:03:43.000 het die laaste paar jaar gegroei tot meer as 50 persent. 0:03:43.000,0:03:51.000 Die werklike vraag is: is hierdie die verwronge wêreldbeeld wat ons wil hê vir Amerikaners 0:03:51.000,0:03:54.000 in ons toenemende verbinde wêreld? 0:03:54.000,0:03:57.000 Ek weet ons kan beter doen. 0:03:57.000,0:04:00.000 Het ons 'n ander keuse? Dankie.