0:00:00.000,0:00:02.700 (Applous) 0:00:06.400,0:00:11.000 Vigs is in 1981 ontdek; die virus -- 1983. 0:00:11.000,0:00:13.370 Hierdie Gapminder borrels wys 0:00:13.370,0:00:17.460 hoe die virus in 1983 [br]wêreldwyd versprei was, 0:00:17.460,0:00:19.670 of hoe ons benader dit was. 0:00:19.670,0:00:21.990 Wat ons hier wys is -- 0:00:21.990,0:00:28.660 op dié as dui ek die persentasie [br]besmette volwassenes aan. 0:00:28.660,0:00:33.510 En hier, inkomste in dollar per persoon. 0:00:33.510,0:00:37.000 En die grootte van die borrels hier 0:00:37.000,0:00:40.000 wys hoeveel besmet is in elke land, 0:00:40.000,0:00:42.300 en die kleur is die vasteland. 0:00:42.300,0:00:44.860 Julle kan sien die VSA het, in 1983, 0:00:44.860,0:00:47.300 ’n baie lae persentasie infeksies gehad, 0:00:47.300,0:00:51.130 maar a.g.v. die groot bevolking, [br]is dit steeds ’n wesenlike borrel. 0:00:51.130,0:00:54.000 Nogal heelwat mense was besmet in die VSA. 0:00:54.000,0:00:56.000 En, hier bo, sien julle Uganda. 0:00:56.000,0:00:59.000 Hulle't amper vyf persent gehad, 0:00:59.000,0:01:03.000 en nogal ’n groot borrel, [br]al was dit toe nog ’n klein land. 0:01:03.000,0:01:07.300 En hulle was waarskynlik [br]die mees besmette land ter wêreld. 0:01:07.300,0:01:09.000 Nou, wat het gebeur? 0:01:09.000,0:01:11.210 Nou dat julle die grafiek verstaan, 0:01:11.210,0:01:14.000 en nou, in die volgende 60 sekondes, 0:01:14.000,0:01:17.000 sal ons die MIV-epidemie [br]oor die wêreld afspeel. 0:01:17.000,0:01:21.000 Maar eers, het ek ’n nuwe uitvinding hier. 0:01:22.000,0:01:25.000 (Gelag) 0:01:27.000,0:01:31.920 Ek het die straal [br]van die laserwyser gesoliedifiseer. 0:01:31.920,0:01:34.000 (Gelag) 0:01:34.000,0:01:37.000 (Applous) 0:01:41.030,0:01:44.000 So, op julle merke, gereed, weg! 0:01:44.000,0:01:48.300 Eerste, het ons die vinnige styging [br]in Uganda en Zimbabwe. 0:01:48.300,0:01:50.340 Hulle't opgegaan soos dit. 0:01:50.340,0:01:54.000 In Asië, was Thailand [br]die eerste erg besmette land. 0:01:54.000,0:01:56.000 Hulle't een tot twee persent bereik. 0:01:56.000,0:01:58.000 Toe het Uganda begin terugdraai, 0:01:58.000,0:02:00.000 terwyl Zimbabwe uitgeskiet het, 0:02:00.000,0:02:04.630 en so paar jaar later het Suid-Afrika [br]’n vreeslike styging in MIV-frekwensie. 0:02:04.630,0:02:06.580 Kyk, Indië het baie besmet gehad, 0:02:06.580,0:02:08.610 maar met ’n lae vlak. 0:02:08.610,0:02:10.880 En omtrent dieselfde gebeur hier. 0:02:10.880,0:02:13.640 Sien, Uganda kom af, Zimbabwe kom af, 0:02:13.640,0:02:15.340 Rusland gaan tot by een persent. 0:02:15.340,0:02:18.000 In die laaste twee tot drie jaar, 0:02:18.000,0:02:23.310 het ons ’n bestendige toestand [br]in die wêreld se MIV-epidemie bereik. 0:02:23.310,0:02:25.000 Dit het 25 jaar geneem. 0:02:25.000,0:02:28.570 Maar, bestendigheid beteken nie [br]dat dinge beter word nie, 0:02:28.570,0:02:31.290 dit het net ophou erger word. 0:02:31.290,0:02:35.000 Die bestendige toestand is, min of meer, 0:02:35.000,0:02:39.370 een persent van die [br]volwasse wêreldbevolking wat MIV-besmet is. 0:02:39.370,0:02:42.000 Dit beteken 30 tot 40 miljoen mense, 0:02:42.000,0:02:44.200 die hele Kalifornië, elke persoon, 0:02:44.200,0:02:47.090 is min of meer wat ons het [br]in die wêreld vandag. 0:02:47.090,0:02:51.360 Laat ek Botswana [br]weer ’n keer vinnig deurspeel. 0:02:51.360,0:02:55.000 Botswana -- hoër-middelinkomste land [br]in suider-Afrika, 0:02:55.000,0:02:58.330 demokratiese regering, goeie ekonomie, 0:02:58.330,0:03:00.000 en dis wat daar gebeur het. 0:03:00.000,0:03:02.360 Hulle't laag begin, toe uitgeskiet, 0:03:02.360,0:03:05.000 hulle't daar bo gepiek in 2003, 0:03:05.000,0:03:06.490 en nou is hulle af. 0:03:06.490,0:03:08.850 Maar hulle val net stadig-stadig, 0:03:08.850,0:03:11.820 want in Botswana, [br]met ’n goeie ekonomie en regering, 0:03:11.820,0:03:14.390 kan hulle dit bybring [br]om mense te behandel. 0:03:14.390,0:03:17.620 En as besmette mense behandel word, [br]sterf hulle nie aan vigs nie. 0:03:17.620,0:03:20.000 Hierdie persentasies sal nie daal nie, 0:03:20.000,0:03:22.960 want mense kan oorleef vir 10 tot 20 jaar. 0:03:22.960,0:03:25.640 So daar's nou ’n probleem [br]met hierdie maatstawwe. 0:03:25.640,0:03:30.040 Maar die armer lande in Afrika, [br]die lae-inkomste lande hier onder, 0:03:30.040,0:03:35.310 daar val die infeksiekoers vinniger, 0:03:35.310,0:03:37.000 want mense sterf steeds. 0:03:37.000,0:03:40.780 Ten spyte van die vrygewige PEPFAR, 0:03:40.780,0:03:43.000 word almal nie deur behandeling bereik nie, 0:03:43.000,0:03:45.490 en van dié wat wel bereik word [br]in die arm lande, 0:03:45.490,0:03:49.150 ontvang slegs 60 persent [br]ná twee jaar steeds behandeling. 0:03:49.150,0:03:52.310 Lewenslange behandeling is nie realisties 0:03:52.310,0:03:54.230 vir almal in die armste lande nie. 0:03:54.230,0:03:57.680 Maar dis baie goed dat wat gedoen word, [br]wel gedoen word. 0:03:57.680,0:04:01.990 Maar die fokus is nou terug op voorkoming. 0:04:01.990,0:04:04.760 Slegs deur oordrag stop te sit 0:04:04.760,0:04:06.760 sal die wêreld dit kan baasraak. 0:04:06.760,0:04:09.000 Medisyne is te duur -- [br]met die entstof, 0:04:09.000,0:04:12.000 of wanneer ons dit kry, [br]dis iets meer effektief -- 0:04:12.000,0:04:14.000 maar die medisyne is baie duur vir armes. 0:04:14.000,0:04:16.510 Nie die medisyne self nie, [br]maar die behandeling 0:04:16.510,0:04:18.590 en die sorg wat daar rondom nodig is. 0:04:18.590,0:04:23.000 So, as ons na die patroon kyk, 0:04:23.000,0:04:25.360 kom een ding duidelik na vore: 0:04:25.360,0:04:27.000 julle sien die blou borrels 0:04:27.000,0:04:29.270 en mense sê MIV is baie hoog in Afrika. 0:04:29.270,0:04:33.360 Ek sou sê, MIV is baie ánders in Afrika. 0:04:33.360,0:04:36.800 ’n Mens sal die hoogste [br]MIV-koers ter wêreld 0:04:36.800,0:04:38.150 in Afrikalande kry, 0:04:38.150,0:04:40.740 en tog het Senegal, hier onder, 0:04:40.740,0:04:42.810 dieselfde koers as die VSA. 0:04:42.810,0:04:44.000 En julle sal Madagaskar kry, 0:04:44.000,0:04:46.000 en baie Afrikalande kry 0:04:46.000,0:04:49.000 wat omtrent so laag is [br]soos die res van die wêreld. 0:04:49.000,0:04:53.000 Dis hierdie vreeslike vereenvoudiging [br]dat daar een Afrika is, 0:04:53.000,0:04:55.670 en dat dinge op een manier werk in Afrika. 0:04:55.670,0:04:57.050 Ons moet ophou daarmee. 0:04:57.050,0:05:00.000 Dis nie respekvol nie, [br]en dis nie baie slim 0:05:00.000,0:05:02.000 om so te dink nie. 0:05:02.000,0:05:04.690 (Applous) 0:05:06.000,0:05:09.460 Ek was bevooreg om vir ’n ruk [br]in die VSA te woon en werk. 0:05:09.460,0:05:13.000 Ek het agtergekom dat Salt Lake City [br]en San Francisco baie verskillend is. 0:05:13.000,0:05:15.000 (Gelag) 0:05:15.650,0:05:18.320 En so is dit in Afrika -- [br]daar's baie verskille. 0:05:18.320,0:05:20.520 So, hoekom is dit so hoog? Is dit oorlog? 0:05:20.520,0:05:22.610 Nee, dis nie. Kyk hier. 0:05:22.610,0:05:26.130 Die oorloggeteisterde Kongo is hier onder -- [br]twee, drie, vier persent. 0:05:26.130,0:05:29.720 En hierdie is vreedsame Zambië, [br]naburige land -- 15 persent. 0:05:29.720,0:05:32.600 Daar's goeie studies van die vlugtelinge [br]uit die Kongo -- 0:05:32.600,0:05:34.490 twee, drie persent is besmet, 0:05:34.490,0:05:36.640 en vreedsame Zambië -- baie hoër. 0:05:36.640,0:05:38.610 Daar's nou studies wat duidelik aandui 0:05:38.610,0:05:41.540 dat die oorloë aaklig is, [br]dat verkragtings aaklig is, 0:05:41.540,0:05:44.890 maar dis nie die dryfkrag [br]vir die hoë vlakke in Afrika nie. 0:05:44.890,0:05:47.150 So, is dit armoede? 0:05:47.150,0:05:49.010 Wel, as ’n mens kyk op die makrovlak, 0:05:49.010,0:05:52.180 blyk dit meer geld, meer MIV. 0:05:52.180,0:05:53.640 Maar dis baie simplisties, 0:05:53.640,0:05:56.210 so kom ons gaan af en kyk na Tanzanië. 0:05:56.210,0:05:59.420 Ek deel Tanzanië in vyf inkomstegroepe op, 0:05:59.420,0:06:01.540 van die hoogste na die laagste inkomste, 0:06:01.540,0:06:03.000 en hier gaan ons. 0:06:03.000,0:06:06.320 Dié met die hoogste inkomste, [br]ek sou wel nie sê ryk nie, 0:06:06.320,0:06:08.000 hulle't hoër MIV. 0:06:08.000,0:06:11.000 Die verskil gaan van 11 persent af [br]tot by vier persent, 0:06:11.000,0:06:13.480 en dis selfs groter onder vroue. 0:06:13.480,0:06:17.000 Daar's baie dinge wat ons gedink het [br]wat nou, deur navorsing, 0:06:17.000,0:06:20.000 van Afrika-instansies en -navorsers 0:06:20.000,0:06:23.590 saam met internasionale navorsers, [br]wys dat dit nie die geval is nie. 0:06:23.590,0:06:25.580 Dis die verskil binne Tanzanië. 0:06:25.580,0:06:27.860 En, ek moet Kenia wys. 0:06:27.860,0:06:29.000 Kyk hier. 0:06:29.000,0:06:31.630 Ek het Kenia in provinsies opgedeel. 0:06:31.630,0:06:33.000 Hier gaan dit. 0:06:33.000,0:06:36.000 Kyk die verskil binne een Afrikaland -- 0:06:36.000,0:06:39.000 dit gaan van ’n baie lae tot by [br]’n baie hoë vlak, 0:06:39.000,0:06:42.430 en die meeste van die provinsies in Kenia [br]is betreklik beskeie. 0:06:43.230,0:06:45.240 So, wat is dit dan? 0:06:45.240,0:06:48.000 Hoekom sien ons sulke [br]uiters hoë vlakke in sommige lande? 0:06:48.000,0:06:51.970 Wel, dis meer algemeen [br]met meer as een seksmaat, 0:06:51.970,0:06:54.310 kondoomgebruik is minder algemeen, 0:06:54.310,0:06:57.000 en daar is ouderdom-disparate seks -- 0:06:57.000,0:07:00.000 dit is, ouer mans is geneig [br]om met jonger vroue seks te hê. 0:07:00.000,0:07:03.000 Ons sien ’n hoër koers [br]in jonger vroue as jonger mans 0:07:03.000,0:07:05.000 in baie van die [br]erg geaffekteerde lande. 0:07:05.000,0:07:07.000 Maar waar is hulle geleë? 0:07:07.000,0:07:08.810 Ek sit die borrels op ’n kaart. 0:07:09.180,0:07:13.000 Kyk, die hoogs geïnfekteerdes [br]is vier persent van die hele bevolking 0:07:13.000,0:07:16.690 en hulle hou 50 persent [br]van die MIV-geïnfekteerdes. 0:07:16.690,0:07:19.000 MIV bestaan regoor die wêreld. 0:07:19.000,0:07:21.000 Daar's borrels regoor die wêreld hier. 0:07:21.800,0:07:24.000 Brasilië het baie MIV-geïnfekteerdes. 0:07:24.000,0:07:27.000 Arabiese lande nie so veel nie, [br]maar Iran is nogal hoog. 0:07:27.000,0:07:31.000 Hulle het heroïnverslawing [br]en ook prostitusie in Iran. 0:07:31.000,0:07:33.000 Indië het baie want daar is baie. 0:07:33.000,0:07:34.620 Suid-oos Asië, en so aan. 0:07:34.620,0:07:37.000 Maar, daar is een deel van Afrika -- 0:07:37.000,0:07:39.560 en die moeilike ding is, terselftertyd, 0:07:39.560,0:07:43.000 om nie ’n eenvormige uitspraak [br]oor Afrika te maak nie, 0:07:43.000,0:07:47.630 om nie met simpel idees voorendag te kom [br]oor hoekom dit so is, aan die een kant. 0:07:47.630,0:07:50.620 Aan die ander kant, om te erken [br]dat dit ’n ernstige geval is, 0:07:50.620,0:07:54.270 want daar is nou wetenskaplike konsensus [br]oor hierdie patroon. 0:07:54.270,0:07:57.670 VNVIGS het, uiteindelik, [br]goeie data beskikbaar gestel, 0:07:57.670,0:08:01.290 oor die verspreiding van MIV. 0:08:01.290,0:08:04.150 Dit kan samelopendheid wees. 0:08:04.150,0:08:06.670 Dit kan sekere virustipes wees. 0:08:06.670,0:08:10.410 Dit kan wees dat daar ander dinge is 0:08:10.410,0:08:13.000 wat oordrag teen ’n hoër frekwensie [br]laat voorkom. 0:08:13.000,0:08:16.870 As jy immers heeltemal gesond is [br]en jy hê heteroseksuele seks, 0:08:16.870,0:08:21.760 is die infeksierisiko tydens een omgang [br]een in ’n 1000. 0:08:21.760,0:08:23.590 Moenie oorhaastig raak met 0:08:23.590,0:08:25.880 julle gedrag vanaand nie. 0:08:25.880,0:08:27.000 (Gelag) 0:08:27.000,0:08:30.000 Maar as jy in ’n ongunstige situasie is, 0:08:30.000,0:08:33.820 meer seksueeloordraaglike siektes, [br]kan dit een in ’n 100 wees. 0:08:33.820,0:08:37.130 Maar wat ons dink dit kan wees, [br]is samelopendheid. 0:08:37.130,0:08:38.000 En wat is dit? 0:08:38.000,0:08:40.630 In Swede het ons geen samelopendheid nie. 0:08:40.630,0:08:42.000 Ons het reeks-monogamie. 0:08:42.000,0:08:44.520 Vodka, Oujaarsaand -- [br]’n nuwe maat vir die lente. 0:08:44.520,0:08:46.770 Vodka, Midsomersaand -- [br]’n nuwe maat vir die herfs. 0:08:46.770,0:08:48.890 Vodka -- en so gaan dit aan, julle weet? 0:08:48.890,0:08:51.000 En jy versamel ’n groot aantal ekse. 0:08:51.000,0:08:54.130 En ons het ’n vreeslike [br]chlamidia-epidemie -- 0:08:54.130,0:08:57.000 ’n vreeslike chlamidia-epidemie [br]wat vir baie jare rondhang. 0:08:57.000,0:09:00.000 MIV bereik drie tot ses weke [br]na infeksie ’n piek 0:09:00.000,0:09:03.400 en dus, is om meer as een seksmaat [br]in een maand te hê 0:09:03.400,0:09:06.000 baie meer gevaarlik in MIV-oordrag [br]as met ander infeksies. 0:09:06.000,0:09:08.000 Waarskynlik, is dit ’n kombinasie hiervan. 0:09:08.000,0:09:11.000 En wat my so gelukkig maak [br]is dat ons nou in die rigting van 0:09:11.000,0:09:14.090 feite beweeg wanneer ons hierna kyk. 0:09:14.090,0:09:15.840 Julle kry dié grafiek, pasella. 0:09:15.840,0:09:18.820 Ons't VNVIGS data [br]op Gapminder.org opgelaai. 0:09:18.820,0:09:22.790 En ons hoop dat wanneer ons in die toekoms [br]op globale probleme reageer 0:09:22.790,0:09:25.000 ons nie net die hart sal hê nie, 0:09:25.000,0:09:28.150 nie net die geld sal hê nie, 0:09:28.150,0:09:30.370 maar dat ons ook die brein sal inspan. 0:09:30.370,0:09:32.000 Baie dankie. 0:09:32.000,0:09:35.140 (Applous)