0:00:00.000,0:00:05.000 (Applous) 0:00:06.000,0:00:11.000 Vigs is in 1981 ontdek; die virus -- 1983. 0:00:11.000,0:00:13.000 Hierdie Gapminder borrels wys 0:00:13.000,0:00:17.000 hoe die virus in 1983 [br]wêreldwyd versprei was, 0:00:17.000,0:00:19.000 of hoe ons benader dit was. 0:00:19.000,0:00:21.000 Wat ons hier wys is -- 0:00:21.000,0:00:28.000 op dié as dui ek die persentasie [br]besmette volwassenes aan. 0:00:28.000,0:00:33.000 En hier, inkomste in dollar per persoon. 0:00:33.000,0:00:37.000 En die grootte van die borrels hier 0:00:37.000,0:00:40.000 wys hoeveel besmet is in elke land, 0:00:40.000,0:00:42.000 en die kleur is die vasteland. 0:00:42.000,0:00:44.000 Julle kan sien die VSA het, in 1983, 0:00:44.000,0:00:47.000 ’n baie lae persentasie infeksies gehad, 0:00:47.000,0:00:51.000 maar a.g.v. die groot bevolking, [br]is dit steeds ’n wesenlike borrel. 0:00:51.000,0:00:54.000 Nogal heelwat mense was besmet in die VSA. 0:00:54.000,0:00:56.000 En, hier bo, sien julle Uganda. 0:00:56.000,0:00:59.000 Hulle't amper vyf persent gehad, 0:00:59.000,0:01:02.000 en nogal ’n groot borrel, [br]al was dit toe nog ’n klein land. 0:01:02.000,0:01:07.000 En hulle was waarskynlik [br]die mees besmette land ter wêreld. 0:01:07.000,0:01:09.000 Nou, wat het gebeur? 0:01:09.000,0:01:11.000 Nou dat julle die grafiek verstaan, 0:01:11.000,0:01:14.000 en nou, in die volgende 60 sekondes, 0:01:14.000,0:01:17.000 sal ons die MIV-epidemie [br]oor die wêreld afspeel. 0:01:17.000,0:01:20.000 Maar eers, het ek ’n nuwe uitvinding hier. 0:01:22.000,0:01:25.000 (Gelag) 0:01:27.000,0:01:31.000 Ek het die straal [br]van die laserwyser gesoliedifiseer. 0:01:31.000,0:01:34.000 (Gelag) 0:01:34.000,0:01:37.000 (Applous) 0:01:40.000,0:01:44.000 So, op julle merke, gereed, weg! 0:01:44.000,0:01:48.000 Eerste, het ons die vinnige styging [br]in Uganda en Zimbabwe. 0:01:48.000,0:01:50.000 Hulle het opgegaan soos dit. 0:01:50.000,0:01:54.000 In Asië, was Thailand [br]die eerste erg besmette land. 0:01:54.000,0:01:56.000 Hulle het een tot twee persent bereik. 0:01:56.000,0:01:58.000 Toe het Uganda begin terugdraai, 0:01:58.000,0:02:00.000 terwyl Zimbabwe uitgeskiet het, 0:02:00.000,0:02:04.000 en so paar jaar later het Suid-Afrika [br]’n vreeslike styging in MIV-frekwensie gehad. 0:02:04.000,0:02:06.000 Kyk, Indië het baie besmet gehad, 0:02:06.000,0:02:08.000 maar met ’n lae vlak. 0:02:08.000,0:02:10.000 En omtrent dieselfde gebeur hier. 0:02:10.000,0:02:13.000 Sien, Uganda kom af, Zimbabwe kom af, 0:02:13.000,0:02:15.000 Rusland het tot by een persent gegaan. 0:02:15.000,0:02:18.000 In die laaste twee tot drie jaar, 0:02:18.000,0:02:22.000 het ons ’n bestendige toestand [br]in die wêreld se MIV-epidemie bereik. 0:02:22.000,0:02:25.000 Dit het 25 jaar geneem. 0:02:25.000,0:02:28.000 Maar, bestendigheid beteken nie [br]dat dinge beter word nie, 0:02:28.000,0:02:31.000 dis net dat dit ophou erger word het. 0:02:31.000,0:02:35.000 Die bestendige toestand is, min of meer, 0:02:35.000,0:02:39.000 een persent van die volwasse wêreldbevolking [br]wat MIV-besmet is. 0:02:39.000,0:02:42.000 Dit beteken 30 tot 40 miljoen mense, 0:02:42.000,0:02:44.000 die hele Kalifornië, elke persoon, 0:02:44.000,0:02:46.000 is min of meer wat ons het [br]in die wêreld vandag. 0:02:46.000,0:02:51.000 Laat ek Botswana [br]weer ’n keer vinnig deurspeel. 0:02:51.000,0:02:55.000 Botswana -- hoër-middelinkomste land [br]in suider-Afrika, 0:02:55.000,0:02:58.000 demokratiese regering, goeie ekonomie, 0:02:58.000,0:03:00.000 en dis wat daar gebeur het. 0:03:00.000,0:03:02.000 Hulle't laag begin, toe uitgeskiet, 0:03:02.000,0:03:05.000 hulle't daar bo gepiek in 2003, 0:03:05.000,0:03:07.000 en nou is hulle af. 0:03:07.000,0:03:09.000 Maar hulle val net stadig-stadig, 0:03:09.000,0:03:11.000 want in Botswana, [br]met ’n goeie ekonomie en regering, 0:03:11.000,0:03:14.000 kan hulle dit bybring [br]om mense te behandel. 0:03:14.000,0:03:17.000 En as besmette mense behandel word, [br]sterf hulle nie aan vigs nie. 0:03:17.000,0:03:20.000 Hierdie persentasies sal nie daal nie, 0:03:20.000,0:03:22.000 want mense kan oorleef vir 10 tot 20 jaar. 0:03:22.000,0:03:25.000 So daar's nou ’n probleem [br]met hierdie maatstawwe. 0:03:25.000,0:03:29.000 Maar die armer lande in Afrika, [br]die lae-inkomste lande hier onder, 0:03:29.000,0:03:35.000 daar val die infeksiekoers vinniger, 0:03:35.000,0:03:37.000 want mense sterf steeds. 0:03:37.000,0:03:40.000 Ten spyte van die vrygewige PEPFAR, 0:03:40.000,0:03:43.000 word almal nie deur behandeling bereik nie, 0:03:43.000,0:03:45.000 en van dié wat deur behandeling [br]bereik word in die arm lande, 0:03:45.000,0:03:48.000 ontvang slegs 60 persent [br]ná twee jaar steeds behandeling. 0:03:48.000,0:03:52.000 Lewenslange behandeling is nie realisties 0:03:52.000,0:03:54.000 vir almal in die armste lande nie. 0:03:54.000,0:03:57.000 Maar dis baie goed dat wat gedoen word, [br]wel gedoen word. 0:03:57.000,0:04:01.000 Maar die fokus is nou terug op voorkoming. 0:04:01.000,0:04:04.000 Slegs deur oordrag stop te sit 0:04:04.000,0:04:07.000 sal die wêreld dit kan baasraak. 0:04:07.000,0:04:09.000 Medisyne is te duur -- [br]as ons die entstof gehad het, 0:04:09.000,0:04:12.000 of wanneer ons dit kry, [br]dis iets meer effektief -- 0:04:12.000,0:04:14.000 maar die medisyne is baie duur vir armes. 0:04:14.000,0:04:16.000 Nie die medisyne self nie, [br]maar die behandeling 0:04:16.000,0:04:18.000 en die sorg wat daar rondom nodig is. 0:04:20.000,0:04:23.000 So, as ons na die patroon kyk, 0:04:23.000,0:04:25.000 kom een ding duidelik na vore: 0:04:25.000,0:04:27.000 julle sien die blou borrels 0:04:27.000,0:04:29.000 en mense sê MIV is baie hoog in Afrika. 0:04:29.000,0:04:32.000 Ek sou sê, MIV is baie ánders in Afrika. 0:04:32.000,0:04:36.000 ’n Mens sal die hoogste [br]MIV-koers ter wêreld 0:04:36.000,0:04:38.000 in Afrikalande kry, 0:04:38.000,0:04:40.000 en tog het Senegal, hier onder, 0:04:40.000,0:04:42.000 dieselfde koers as die VSA. 0:04:42.000,0:04:44.000 En julle sal Madagaskar kry, 0:04:44.000,0:04:46.000 en baie Afrikalande kry 0:04:46.000,0:04:49.000 wat omtrent so laag is [br]soos die res van die wêreld. 0:04:49.000,0:04:53.000 Dis hierdie vreeslike vereenvoudiging [br]dat daar een Afrika is, 0:04:53.000,0:04:55.000 en dat dinge op een manier werk in Afrika. 0:04:55.000,0:04:57.000 Ons moet ophou daarmee. 0:04:57.000,0:05:00.000 Dis nie respekvol nie, [br]en dis nie baie slim 0:05:00.000,0:05:02.000 om so te dink nie. 0:05:02.000,0:05:06.000 (Applous) 0:05:06.000,0:05:09.000 Ek was bevooreg om vir ’n ruk [br]in die VSA te woon en werk. 0:05:09.000,0:05:13.000 Ek het agtergekom dat Salt Lake City [br]en San Francisco baie verskillend is. 0:05:13.000,0:05:15.000 (Gelag) 0:05:15.000,0:05:18.000 En so is dit in Afrika -- [br]daar's baie verskille. 0:05:18.000,0:05:20.000 So, hoekom is dit so hoog? Is dit oorlog? 0:05:20.000,0:05:22.000 Nee, dit is nie. Kyk hier. 0:05:22.000,0:05:25.000 Die oorloggeteisterde Kongo is hier onder -- [br]twee, drie, vier persent. 0:05:25.000,0:05:29.000 En hierdie is vreedsame Zambië, [br]naburige land -- 15 persent. 0:05:29.000,0:05:32.000 Daar's goeie studies van die vlugtelinge [br]wat uit die Kongo kom -- 0:05:32.000,0:05:34.000 twee, drie persent is besmet, 0:05:34.000,0:05:36.000 en vreedsame Zambië -- baie hoër. 0:05:36.000,0:05:38.000 Daar is nou studies wat duidelik aandui 0:05:38.000,0:05:41.000 dat die oorloë aaklig is, [br]dat verkragtings aaklig is, 0:05:41.000,0:05:44.000 maar dis nie die dryfkrag [br]vir die hoë vlakke in Afrika nie. 0:05:44.000,0:05:46.000 So, is dit armoede? 0:05:46.000,0:05:48.000 Wel, as ’n mens kyk op die makrovlak, 0:05:48.000,0:05:50.000 blyk dit meer geld, meer MIV. 0:05:50.000,0:05:53.000 Maar dis baie simplisties, 0:05:53.000,0:05:55.000 so kom ons gaan af en kyk na Tanzanië. 0:05:55.000,0:05:59.000 Ek deel Tanzanië in vyf inkomstegroepe op, 0:05:59.000,0:06:01.000 van die hoogste na die laagste inkomste, 0:06:01.000,0:06:03.000 en hier gaan ons. 0:06:03.000,0:06:06.000 Dié met die hoogste inkomste, [br]ek sou wel nie sê ryk nie, 0:06:06.000,0:06:08.000 hulle het hoër MIV. 0:06:08.000,0:06:11.000 Die verskil gaan van 11 persent af [br]tot by vier persent, 0:06:11.000,0:06:13.000 en dis selfs groter onder vroue. 0:06:13.000,0:06:17.000 Daar's baie dinge wat ons gedink het [br]wat nou, deur navorsing, 0:06:17.000,0:06:20.000 gedoen deur Afrika-instansies en -navorsers 0:06:20.000,0:06:23.000 saam met internasionale navorsers, [br]wys dat dit nie die geval is nie. 0:06:23.000,0:06:25.000 So, hierdie is die verskil binne Tanzanië. 0:06:25.000,0:06:27.000 En, ek moet Kenia wys. 0:06:27.000,0:06:29.000 Kyk hier na Kenia. 0:06:29.000,0:06:31.000 Ek het Kenia in provinsies opgedeel. 0:06:31.000,0:06:33.000 Hier gaan dit. 0:06:33.000,0:06:36.000 Kyk die verskil binne een Afrikaland -- 0:06:36.000,0:06:39.000 dit gaan van ’n baie lae tot by [br]’n baie hoë vlak, 0:06:39.000,0:06:42.000 en die meeste van die provinsies in Kenia [br]is betreklik beskeie. 0:06:42.000,0:06:44.000 So, wat is dit dan? 0:06:44.000,0:06:48.000 Hoekom sien ons hierdie [br]vreeslike hoë vlakke in sommige lande? 0:06:48.000,0:06:51.000 Wel, dis meer algemeen [br]met meer as een seksmaat, 0:06:51.000,0:06:54.000 kondoomgebruik is minder algemeen, 0:06:54.000,0:06:57.000 en daar is ouderdom-disparate seks -- 0:06:57.000,0:07:00.000 dit is, ouer mans is geneig [br]om met jonger vroue seks te hê. 0:07:00.000,0:07:03.000 Ons sien ’n hoër koers [br]in jonger vroue as jonger mans 0:07:03.000,0:07:05.000 in baie van hierdie [br]erg geaffekteerde lande. 0:07:05.000,0:07:07.000 Maar waar is hulle geleë? 0:07:07.000,0:07:09.000 Ek sal die borrels op ’n kaart sit. 0:07:09.000,0:07:13.000 Kyk, die hoogs geïnfekteerdes [br]is vier persent van die hele bevolking 0:07:13.000,0:07:16.000 en hulle hou 50 persent [br]van die MIV-geïnfekteerdes. 0:07:16.000,0:07:19.000 MIV bestaan regoor die wêreld. 0:07:19.000,0:07:21.000 Daar's borrels regoor die wêreld hier. 0:07:21.000,0:07:24.000 Brasilië het baie MIV-geïnfekteerdes. 0:07:24.000,0:07:27.000 Arabiese lande nie so veel nie, [br]maar Iran is nogal hoog. 0:07:27.000,0:07:31.000 Hulle het heroïnverslawing [br]en ook prostitusie in Iran. 0:07:31.000,0:07:33.000 Indië het baie want daar is baie. 0:07:33.000,0:07:35.000 Suid-oos Asië, en so aan. 0:07:35.000,0:07:37.000 Maar, daar is een deel van Afrika -- 0:07:37.000,0:07:39.000 en die moeilike ding is, terselftertyd, 0:07:39.000,0:07:43.000 om nie ’n eenvormige uitspraak [br]oor Afrika te maak nie, 0:07:43.000,0:07:47.000 om nie met simpel idees voorendag te kom [br]oor hoekom dit so is, aan die een kant. 0:07:47.000,0:07:50.000 En aan die ander kant, om te erken [br]dat dit ’n ernstige geval is, 0:07:50.000,0:07:54.000 want daar is nou wetenskaplike konsensus [br]oor hierdie patroon. 0:07:54.000,0:07:57.000 VNVIGS het, uiteindelik, [br]goeie data beskikbaar gestel, 0:07:57.000,0:08:00.000 oor die verspreiding van MIV. 0:08:00.000,0:08:03.000 Dit kan samelopendheid wees. 0:08:03.000,0:08:06.000 Dit kan sekere virustipes wees. 0:08:06.000,0:08:10.000 Dit kan wees dat daar ander dinge is 0:08:10.000,0:08:13.000 wat oordrag teen ’n hoër frekwensie [br]laat voorkom. 0:08:13.000,0:08:16.000 Dis immers so dat as ’n mens heeltemal gesond is [br]en jy hê heteroseksuele seks, 0:08:16.000,0:08:21.000 is die infeksierisiko tydens een omgang [br]een in ’n 1000. 0:08:21.000,0:08:23.000 Moenie haastige gevolgtrekkings maak nie, 0:08:23.000,0:08:25.000 gedra julleself vanaand en so aan. 0:08:25.000,0:08:27.000 (Gelag) 0:08:27.000,0:08:30.000 Maar as jy in ’n ongunstige situasie is, 0:08:30.000,0:08:33.000 meer seksueeloordraaglike siektes, [br]kan dit een in ’n 100 wees. 0:08:33.000,0:08:36.000 Maar wat ons dink dit kan wees, [br]is samelopendheid. 0:08:36.000,0:08:38.000 En wat is samelopendheid? 0:08:38.000,0:08:40.000 In Swede het ons geen samelopendheid nie. 0:08:40.000,0:08:42.000 Ons het reeks-monogamie. 0:08:42.000,0:08:44.000 Vodka, Oujaarsaand -- [br]’n nuwe maat vir die lente. 0:08:44.000,0:08:46.000 Vodka, Midsomersaand -- [br]’n nuwe maat vir die herfs. 0:08:46.000,0:08:48.000 Vodka -- en so gaan dit aan, julle weet? 0:08:48.000,0:08:51.000 En jy versamel ’n groot aantal ekse. 0:08:51.000,0:08:53.000 En ons het ’n vreeslike [br]chlamidia-epidemie -- 0:08:53.000,0:08:57.000 ’n vreeslike chlamidia-epidemie [br]wat vir baie jare rondhang. 0:08:57.000,0:09:00.000 MIV bereik drie tot ses weke [br]na infeksie ’n piek 0:09:00.000,0:09:03.000 en dus, is om meer as een seksmaat [br]in een maand te hê 0:09:03.000,0:09:06.000 baie meer gevaarlik in MIV-oordrag [br]as met ander infeksies. 0:09:06.000,0:09:08.000 Waarskynlik, is dit ’n kombinasie hiervan. 0:09:08.000,0:09:11.000 En wat my so gelukkig maak [br]is dat ons nou in die rigting van 0:09:11.000,0:09:13.000 feite beweeg wanneer ons hierna kyk. 0:09:13.000,0:09:15.000 En julle kry hierdie grafiek, pasella. 0:09:15.000,0:09:18.000 Ons het VNVIGS data [br]op Gapminder.org opgelaai. 0:09:18.000,0:09:22.000 En ons hoop dat wanneer ons in die toekoms [br]op globale probleme reageer 0:09:22.000,0:09:25.000 ons nie net die hart sal hê nie, 0:09:25.000,0:09:27.000 nie net die geld sal hê nie, 0:09:27.000,0:09:30.000 maar dat ons ook die brein sal inspan. 0:09:30.000,0:09:32.000 Baie dankie. 0:09:32.000,0:09:38.000 (Applous)