[Script Info] Title: [Events] Format: Layer, Start, End, Style, Name, MarginL, MarginR, MarginV, Effect, Text Dialogue: 0,0:00:03.49,0:00:05.55,Default,,0000,0000,0000,,[K. Sargsyan]\NEk't TEDTalks begin vertaal Dialogue: 0,0:00:05.55,0:00:09.75,Default,,0000,0000,0000,,na ek William Kamkwamba s'n\Noor hoe om jou drome te vervul gesien het. Dialogue: 0,0:00:09.75,0:00:11.44,Default,,0000,0000,0000,,En ek't my seun daarvan vertel. Dialogue: 0,0:00:11.44,0:00:14.70,Default,,0000,0000,0000,,Hy wou my nie glo nie.\NHy't gesê: "Hy't nie skool voltooi nie." Dialogue: 0,0:00:14.70,0:00:16.56,Default,,0000,0000,0000,,"Sonder Engels. \NHoe sou hy dit doen?" Dialogue: 0,0:00:16.56,0:00:18.42,Default,,0000,0000,0000,,Toe sê ek: "Ek sal dit vertaal." Dialogue: 0,0:00:18.42,0:00:21.54,Default,,0000,0000,0000,,"Ek wil hê hy moet elke woord lees." Dialogue: 0,0:00:22.13,0:00:25.03,Default,,0000,0000,0000,,[W. Davis] Taal is nie net \N’n lys woorde Dialogue: 0,0:00:25.03,0:00:26.85,Default,,0000,0000,0000,,of ’n stel grammatiese reëls nie. Dialogue: 0,0:00:26.85,0:00:29.61,Default,,0000,0000,0000,,’n Taal is ’n flikkering \Nvan die menslike gees. Dialogue: 0,0:00:29.61,0:00:32.21,Default,,0000,0000,0000,,Dis ’n middel waardeur \Ndie siel van elke kultuur Dialogue: 0,0:00:32.21,0:00:33.59,Default,,0000,0000,0000,,die materiële wêreld betree. Dialogue: 0,0:00:33.76,0:00:37.75,Default,,0000,0000,0000,,Alles wat ons by TED doen,\Nword deur dieselfde missie gedryf: Dialogue: 0,0:00:37.75,0:00:38.94,Default,,0000,0000,0000,,versprei idees. Dialogue: 0,0:00:39.18,0:00:41.83,Default,,0000,0000,0000,,En as dit jou doel is word jy,\Nop ’n punt, Dialogue: 0,0:00:41.83,0:00:44.37,Default,,0000,0000,0000,,daarmee gekonfronteer\Ndat jy net in Engels praat. Dialogue: 0,0:00:44.60,0:00:47.77,Default,,0000,0000,0000,,Die ware wese van wat ons doen\Ngaan oor verbondenheid. Dialogue: 0,0:00:47.89,0:00:49.40,Default,,0000,0000,0000,,Daar's talle mense Dialogue: 0,0:00:49.40,0:00:52.23,Default,,0000,0000,0000,,wat kan deel in die skepping\Nvan ’n beter toekoms vir almal. Dialogue: 0,0:00:52.23,0:00:54.98,Default,,0000,0000,0000,,Dit sou gek wees om hulle uit te laat. Dialogue: 0,0:00:54.98,0:00:56.82,Default,,0000,0000,0000,,[K. Aparta] Ek't vir hulle geskryf\Ndat die TEDTalks Dialogue: 0,0:00:56.82,0:00:58.77,Default,,0000,0000,0000,,ondertitels vir dowes behoort te hê Dialogue: 0,0:00:58.77,0:01:01.57,Default,,0000,0000,0000,,asook vertalings\Nvir mense van ander lande. Dialogue: 0,0:01:01.63,0:01:03.40,Default,,0000,0000,0000,,Daar moet daai een persoon wees, Dialogue: 0,0:01:03.40,0:01:05.98,Default,,0000,0000,0000,,wat so vuur en vlam is oor ’n TEDTalk, Dialogue: 0,0:01:05.98,0:01:09.40,Default,,0000,0000,0000,,wat wil hê die ondertitels \Nmoet bestaan in hulle taal. Dialogue: 0,0:01:09.40,0:01:12.09,Default,,0000,0000,0000,,Ek't aanvanklik vir my suster vertaal. Dialogue: 0,0:01:12.09,0:01:13.62,Default,,0000,0000,0000,,Sy woon by my ouers Dialogue: 0,0:01:13.62,0:01:16.87,Default,,0000,0000,0000,,in ’n baie klein dorpie,\Nwaar ek vandaan kom, in Kazakstan. Dialogue: 0,0:01:16.87,0:01:20.63,Default,,0000,0000,0000,,En sy't nie veel geleentheid\Nom die wêreld te verken nie. Dialogue: 0,0:01:20.63,0:01:23.89,Default,,0000,0000,0000,,Later het ek besef \Ndis nie net my familie nie. Dialogue: 0,0:01:23.89,0:01:27.67,Default,,0000,0000,0000,,Almal wat Oesbeeks praat \Nsou kon baat daarby. Dialogue: 0,0:01:27.67,0:01:32.67,Default,,0000,0000,0000,,[M. Pagel] Net soos vlerke die lugruim \Nvir voëls oopmaak om te benut, Dialogue: 0,0:01:32.67,0:01:36.44,Default,,0000,0000,0000,,maak taal vir mense \Ndie ruimte van samewerking oop. Dialogue: 0,0:01:36.48,0:01:39.01,Default,,0000,0000,0000,,Al ons sprekers\Nis voorlopers in hulle velde Dialogue: 0,0:01:39.01,0:01:41.21,Default,,0000,0000,0000,,en dus voorlopers in taal -- Dialogue: 0,0:01:41.21,0:01:44.74,Default,,0000,0000,0000,,so baie gebruik terme \Nwat jy nie in ’n woordeboek kan vind nie. Dialogue: 0,0:01:44.74,0:01:48.41,Default,,0000,0000,0000,,Dit vat eintlik heelwat navorsing\Nom ’n TEDTalk akkuraat te vertaal. Dialogue: 0,0:01:48.47,0:01:51.32,Default,,0000,0000,0000,,Afhangend van die tegniese graad \Nen moeilike woorde, Dialogue: 0,0:01:51.32,0:01:52.67,Default,,0000,0000,0000,,kan dit tot 10 ure vat. Dialogue: 0,0:01:52.67,0:01:55.92,Default,,0000,0000,0000,,Ek gaan lees oor die spreker\Nen sy boeke, Dialogue: 0,0:01:55.92,0:01:57.93,Default,,0000,0000,0000,,sodat ek die hele konteks verstaan. Dialogue: 0,0:01:57.93,0:02:00.10,Default,,0000,0000,0000,,Danksy hierdie gemeenskap van vertalers, Dialogue: 0,0:02:00.10,0:02:03.30,Default,,0000,0000,0000,,het ons skielik die vermoë\Nom die beste idees te vind Dialogue: 0,0:02:03.30,0:02:05.91,Default,,0000,0000,0000,,van sprekers in enige taal Dialogue: 0,0:02:05.91,0:02:08.12,Default,,0000,0000,0000,,en om hulle \Nin die Engelssprekende wêreld in Dialogue: 0,0:02:08.12,0:02:09.18,Default,,0000,0000,0000,,en nog verder te vat. Dialogue: 0,0:02:23.12,0:02:28.09,Default,,0000,0000,0000,,Ek vertaal, want ek wil hê dat meer mense \Ntoegang tot hierdie idees verkry. Dialogue: 0,0:02:28.09,0:02:31.63,Default,,0000,0000,0000,,Dis ’n vrygewigheidsdaad van baie mense Dialogue: 0,0:02:31.63,0:02:33.11,Default,,0000,0000,0000,,om kennis te deel. Dialogue: 0,0:02:33.11,0:02:36.87,Default,,0000,0000,0000,,Om mense te inspireer,\Nom party mense hoop te gee. Dialogue: 0,0:02:36.87,0:02:39.73,Default,,0000,0000,0000,,Dit verander baie dinge in die wêreld. Dialogue: 0,0:02:53.30,0:02:55.71,Default,,0000,0000,0000,,TED -- Idees om te deel