WEBVTT 00:00:00.000 --> 00:00:04.600 Sedert daardie tyd in Maart, tot nou toe, was my lewe nog nooit dieselfde nie. 00:00:04.600 --> 00:00:07.360 Ek is volkome genees en verlos. 00:00:07.360 --> 00:00:09.160 Nie meer hoë bloeddruk nie. 00:00:09.160 --> 00:00:13.880 Geen siekte meer nie. Geen hoofpyne meer nie. Geen meer duiseligheid nie. 00:00:13.880 --> 00:00:17.280 Die slegte drome en aanvalle - hulle het almal opgehou! 00:00:17.280 --> 00:00:19.640 Ek sien nie meer daardie geestelike man nie. 00:00:21.080 --> 00:00:23.800 Ons suster in Suid-Afrika, laat ons bid. 00:00:23.800 --> 00:00:35.760 In die magtige naam van Jesus Christus, kom dadelik uit! 00:00:35.760 --> 00:00:42.720 Jou onreine gees, wat jy ook al in haar gestort het, kom uit in Jesus se Naam! 00:00:42.720 --> 00:00:47.440 Die gees agter daardie verslawing - uit nou! 00:00:47.440 --> 00:00:58.680 Kom dadelik uit, in die naam van Jesus Christus! 00:00:58.680 --> 00:01:01.360 Braak dit uit in Jesus se naam. 00:01:01.360 --> 00:01:06.360 Die oorsaak van daardie beproewing, die oorsaak van daardie verslawing – op die oomblik! 00:01:22.520 --> 00:01:25.840 Dankie, Jesus. 00:01:25.840 --> 00:01:28.840 Ons suster, baie geluk. Jy is vry! 00:01:28.840 --> 00:01:34.920 Gee eer aan God vir jou vryheid. Jy is vry. Dankie, Jesus. 00:01:36.560 --> 00:01:40.440 My naam is Esther. Ek is van Suid-Afrika. 00:01:40.440 --> 00:01:46.640 Ek het God's Heart TV gekontak met die probleem van snuifverslawing. 00:01:46.640 --> 00:01:52.760 Hierdie verslawing het begin terwyl ek nog op skool was. Ek is nou amper 60 jaar oud. 00:01:52.760 --> 00:01:56.000 Ek het te veel keer probeer om op my eie te stop. 00:01:56.000 --> 00:02:00.600 Ek het na die dokters gegaan en die medisyne wat ek by die dokters gekry het 00:02:00.600 --> 00:02:06.760 om die drang te beperk of van die drang ontslae te raak, het nie gehelp nie. 00:02:06.760 --> 00:02:10.960 En ek weet nie of almal hiervan weet nie – dit is tabak 00:02:10.960 --> 00:02:13.720 en die nikotien in daai ding is baie sleg. 00:02:13.720 --> 00:02:18.440 Dit gaan aan en aan. Jy kan vir vandag stop en môre sal jy weer daarop uitkom. 00:02:18.440 --> 00:02:26.240 Ek kon snags nie slaap nie. Ek sou bose aanvalle kry, bose drome voortdurend. 00:02:26.240 --> 00:02:33.120 Ek is deur 'n geestelike man aangeval en my gesondheid was ook nie goed nie. 00:02:33.120 --> 00:02:39.760 Ek het dokters toe gegaan omdat ek hoë bloeddruk en geswelde enkels gehad het. 00:02:39.760 --> 00:02:44.080 So, ek het medikasie gekry - maar tevergeefs. 00:02:44.080 --> 00:02:49.200 By die werk sou ek net met mense baklei weens die woede wat dit my veroorsaak het. 00:02:49.200 --> 00:02:51.720 En my prestasie by die werk was nie goed nie. 00:02:51.720 --> 00:02:57.720 My finansies was so sleg dat ek nie eens enige rekening kon betaal nie. 00:02:57.720 --> 00:03:02.920 So dit het so aangehou totdat ek God's Heart TV gekontak het 00:03:02.920 --> 00:03:05.880 om God se ingryping in my lewe te kry. 00:03:05.880 --> 00:03:11.760 Dit was in die begin van die jaar in Maart toe ek gebed van broeder Chris ontvang het. 00:03:11.760 --> 00:03:19.720 Ek kon voel hoe God se hand aan my raak, want ek het 'n paar giftige stowwe opgegooi. 00:03:19.720 --> 00:03:27.720 En in my hart was daar hierdie vreugde wat ek gehad het – dat ek verlos is. God het dit vir my gedoen! 00:03:27.720 --> 00:03:32.680 Ek is vry van hierdie verslawing en Jesus het my vrygemaak. 00:03:32.680 --> 00:03:39.720 En sedert daardie tyd in Maart, tot nou toe, was my lewe nog nooit dieselfde nie. 00:03:39.720 --> 00:03:42.480 Ek is volkome genees en verlos. 00:03:42.480 --> 00:03:44.280 Nie meer hoë bloeddruk nie. 00:03:44.280 --> 00:03:47.000 Selfs die medikasie wat hulle vir my gegee het, ek het opgehou om dit te neem. 00:03:47.000 --> 00:03:51.720 Geen siekte meer nie. Geen hoofpyne meer nie. Geen meer duiseligheid nie. 00:03:51.720 --> 00:03:58.160 In die oggend toe ek wakker word, het ek so duiselig en swaar van binne gevoel, maar nie meer nie. 00:03:58.160 --> 00:04:02.960 Al daardie drome, die slegte drome en aanvalle - hulle het almal opgehou! 00:04:02.960 --> 00:04:05.760 Ek sien nie meer daardie geestelike man nie. 00:04:05.760 --> 00:04:10.200 Het jy enige drang om die snuif (tabak) te neem? 00:04:10.200 --> 00:04:16.120 Nee. Ek het eintlik geleer dat in die Woord van God staan, 00:04:16.120 --> 00:04:23.400 wanneer ons gebede van verlossing ontvang, moet ons die manier waarop ons dink verander. 00:04:23.400 --> 00:04:30.440 So, die verandering van die manier waarop ek dink en in die Woord van God woon, het my baie gehelp. 00:04:30.440 --> 00:04:33.120 Want as jy nie die manier waarop jy dink verander nie, 00:04:33.120 --> 00:04:37.280 dan kan jy terug gaan na dit waarin jy was. 00:04:37.280 --> 00:04:45.000 Maar deur die manier waarop jy dink te verander en God op Sy Woord te neem, word dit 'maklik'. 00:04:45.000 --> 00:04:48.960 Wat ek wil raad gee aan wie in dieselfde situasie het - 00:04:48.960 --> 00:04:52.440 moenie daaroor stilbly nie; moenie daarvoor skaam wees nie. 00:04:52.440 --> 00:04:56.840 Want God is nie skaam nie. Hy gaan nie nee sê nie. 00:04:56.840 --> 00:05:00.480 Die Woord van God sê in Psalm 66 - 00:05:00.480 --> 00:05:05.120 'As ek nie my sonde bely het nie, sou God my nie gehoor het nie.' 00:05:05.120 --> 00:05:07.880 Dit is die raad wat ek vir jou wil gee. 00:05:07.880 --> 00:05:13.040 Ons moet dit vir God sê, om te sê, 'God, ek het 'n situasie.' 00:05:13.040 --> 00:05:19.640 Ons moenie bang of skaam wees om God te vertel van die probleem waarmee ons te kampe het nie. 00:05:19.640 --> 00:05:21.040 En God is goed.