1 00:00:00,000 --> 00:00:04,600 Sedert daardie tyd in Maart, tot nou toe, was my lewe nog nooit dieselfde nie. 2 00:00:04,600 --> 00:00:07,360 Ek is volkome genees en verlos. 3 00:00:07,360 --> 00:00:09,160 Nie meer hoë bloeddruk nie. 4 00:00:09,160 --> 00:00:13,880 Geen siekte meer nie. Geen hoofpyne meer nie. Geen meer duiseligheid nie. 5 00:00:13,880 --> 00:00:17,280 Die slegte drome en aanvalle - hulle het almal opgehou! 6 00:00:17,280 --> 00:00:19,640 Ek sien nie meer daardie geestelike man nie. 7 00:00:21,080 --> 00:00:23,800 Ons suster in Suid-Afrika, laat ons bid. 8 00:00:23,800 --> 00:00:35,760 In die magtige naam van Jesus Christus, kom dadelik uit! 9 00:00:35,760 --> 00:00:42,720 Jou onreine gees, wat jy ook al in haar gestort het, kom uit in Jesus se Naam! 10 00:00:42,720 --> 00:00:47,440 Die gees agter daardie verslawing - uit nou! 11 00:00:47,440 --> 00:00:58,680 Kom dadelik uit, in die naam van Jesus Christus! 12 00:00:58,680 --> 00:01:01,360 Braak dit uit in Jesus se naam. 13 00:01:01,360 --> 00:01:06,360 Die oorsaak van daardie beproewing, die oorsaak van daardie verslawing – op die oomblik! 14 00:01:22,520 --> 00:01:25,840 Dankie, Jesus. 15 00:01:25,840 --> 00:01:28,840 Ons suster, baie geluk. Jy is vry! 16 00:01:28,840 --> 00:01:34,920 Gee eer aan God vir jou vryheid. Jy is vry. Dankie, Jesus. 17 00:01:36,560 --> 00:01:40,440 My naam is Esther. Ek is van Suid-Afrika. 18 00:01:40,440 --> 00:01:46,640 Ek het God's Heart TV gekontak met die probleem van snuifverslawing. 19 00:01:46,640 --> 00:01:52,760 Hierdie verslawing het begin terwyl ek nog op skool was. Ek is nou amper 60 jaar oud. 20 00:01:52,760 --> 00:01:56,000 Ek het te veel keer probeer om op my eie te stop. 21 00:01:56,000 --> 00:02:00,600 Ek het na die dokters gegaan en die medisyne wat ek by die dokters gekry het 22 00:02:00,600 --> 00:02:06,760 om die drang te beperk of van die drang ontslae te raak, het nie gehelp nie. 23 00:02:06,760 --> 00:02:10,960 En ek weet nie of almal hiervan weet nie – dit is tabak 24 00:02:10,960 --> 00:02:13,720 en die nikotien in daai ding is baie sleg. 25 00:02:13,720 --> 00:02:18,440 Dit gaan aan en aan. Jy kan vir vandag stop en môre sal jy weer daarop uitkom. 26 00:02:18,440 --> 00:02:26,240 Ek kon snags nie slaap nie. Ek sou bose aanvalle kry, bose drome voortdurend. 27 00:02:26,240 --> 00:02:33,120 Ek is deur 'n geestelike man aangeval en my gesondheid was ook nie goed nie. 28 00:02:33,120 --> 00:02:39,760 Ek het dokters toe gegaan omdat ek hoë bloeddruk en geswelde enkels gehad het. 29 00:02:39,760 --> 00:02:44,080 So, ek het medikasie gekry - maar tevergeefs. 30 00:02:44,080 --> 00:02:49,200 By die werk sou ek net met mense baklei weens die woede wat dit my veroorsaak het. 31 00:02:49,200 --> 00:02:51,720 En my prestasie by die werk was nie goed nie. 32 00:02:51,720 --> 00:02:57,720 My finansies was so sleg dat ek nie eens enige rekening kon betaal nie. 33 00:02:57,720 --> 00:03:02,920 So dit het so aangehou totdat ek God's Heart TV gekontak het 34 00:03:02,920 --> 00:03:05,880 om God se ingryping in my lewe te kry. 35 00:03:05,880 --> 00:03:11,760 Dit was in die begin van die jaar in Maart toe ek gebed van broeder Chris ontvang het. 36 00:03:11,760 --> 00:03:19,720 Ek kon voel hoe God se hand aan my raak, want ek het 'n paar giftige stowwe opgegooi. 37 00:03:19,720 --> 00:03:27,720 En in my hart was daar hierdie vreugde wat ek gehad het – dat ek verlos is. God het dit vir my gedoen! 38 00:03:27,720 --> 00:03:32,680 Ek is vry van hierdie verslawing en Jesus het my vrygemaak. 39 00:03:32,680 --> 00:03:39,720 En sedert daardie tyd in Maart, tot nou toe, was my lewe nog nooit dieselfde nie. 40 00:03:39,720 --> 00:03:42,480 Ek is volkome genees en verlos. 41 00:03:42,480 --> 00:03:44,280 Nie meer hoë bloeddruk nie. 42 00:03:44,280 --> 00:03:47,000 Selfs die medikasie wat hulle vir my gegee het, ek het opgehou om dit te neem. 43 00:03:47,000 --> 00:03:51,720 Geen siekte meer nie. Geen hoofpyne meer nie. Geen meer duiseligheid nie. 44 00:03:51,720 --> 00:03:58,160 In die oggend toe ek wakker word, het ek so duiselig en swaar van binne gevoel, maar nie meer nie. 45 00:03:58,160 --> 00:04:02,960 Al daardie drome, die slegte drome en aanvalle - hulle het almal opgehou! 46 00:04:02,960 --> 00:04:05,760 Ek sien nie meer daardie geestelike man nie. 47 00:04:05,760 --> 00:04:10,200 Het jy enige drang om die snuif (tabak) te neem? 48 00:04:10,200 --> 00:04:16,120 Nee. Ek het eintlik geleer dat in die Woord van God staan, 49 00:04:16,120 --> 00:04:23,400 wanneer ons gebede van verlossing ontvang, moet ons die manier waarop ons dink verander. 50 00:04:23,400 --> 00:04:30,440 So, die verandering van die manier waarop ek dink en in die Woord van God woon, het my baie gehelp. 51 00:04:30,440 --> 00:04:33,120 Want as jy nie die manier waarop jy dink verander nie, 52 00:04:33,120 --> 00:04:37,280 dan kan jy terug gaan na dit waarin jy was. 53 00:04:37,280 --> 00:04:45,000 Maar deur die manier waarop jy dink te verander en God op Sy Woord te neem, word dit 'maklik'. 54 00:04:45,000 --> 00:04:48,960 Wat ek wil raad gee aan wie in dieselfde situasie het - 55 00:04:48,960 --> 00:04:52,440 moenie daaroor stilbly nie; moenie daarvoor skaam wees nie. 56 00:04:52,440 --> 00:04:56,840 Want God is nie skaam nie. Hy gaan nie nee sê nie. 57 00:04:56,840 --> 00:05:00,480 Die Woord van God sê in Psalm 66 - 58 00:05:00,480 --> 00:05:05,120 'As ek nie my sonde bely het nie, sou God my nie gehoor het nie.' 59 00:05:05,120 --> 00:05:07,880 Dit is die raad wat ek vir jou wil gee. 60 00:05:07,880 --> 00:05:13,040 Ons moet dit vir God sê, om te sê, 'God, ek het 'n situasie.' 61 00:05:13,040 --> 00:05:19,640 Ons moenie bang of skaam wees om God te vertel van die probleem waarmee ons te kampe het nie. 62 00:05:19,640 --> 00:05:21,040 En God is goed.